Eastern Cape Accommodation at Tiffindell | TravelGround
+29

Tiffindell

Review Summary

4.6 out of 5from 8 reviews for Tiffindell
Cleanliness
4.6/5
Service
4.8/5
Location
4.6/5
Safety
4.5/5
Value for money
4.6/5
Eric R - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Eric R
With friends

Vir die avontuurlistige.

Pragtige omgewing, jy kan maar jou tyd verdubbel by beplanning vir enige van die passe. Goeie diens en rustige atmosfeer om te ontspan in die aande.

Liana U - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Liana U
With spouse/partner

Unbelievably beautiful.

Something to see and experience, even if it's not winter or snow time.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ongelooflik mooi.

Iets om te sien en te beleef, al is dit nie in die winter of sneeutyd nie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Sandra S - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sandra S
With spouse/partner

Snoesig in die berge.

'n Pragtige uitsig en die blyplekke is baie goed ingerig. Ons het lekker in die restaurant geëet en die diens is baie flink en vriendelik. Die pad oor Carlislepas is 'n avontuur en nogal waaghalsig. Ons wou nie in die reën weer daai pad terug ry nie toe ry ons die Wartrailpad terug Rhodes toe. Ja jy moet 'n 4x4 entoesias wees om die roetes na en van Tiffindel aan te pak.

Leana P - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Leana P
Family with teenagers

Hoog in die berge en fantasties.

Dit is nie maklik om daar uit te kom nie, maar as jy eers daar is, verruil ek dit vir niks nie. Kos is heerlik en almal is baie gasvry. Ons sal vir seker weer gaan.

Ruan V - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Ruan V
Family with young children

Mooi natuurskoon.

Geen aktiwiteite in somer. Niks is oop behalwe coffee shop. Hulle moet mens voor die tyd waarsku.

Wilma B - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wilma B
With spouse/partner

Asemrowend.

Tiffindell is omring met die beeldskoonste natuur, vars en skoon lug. Sisanda het ons met ope arms ontvang met haar warm vriendelike glimlag en persoonlikheid. Ons is regtig verras met die personeel se diens en warm atmosfeer wat hulle geskep het tydens ons verblyf. Die kos was regtig uit die boonste rakke. Tiffindell was 'n fantastiese belewenis.

Casper V - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Casper V
With friends

Wonderlike plek met pragtige uitsig. Rustige atmosfeer tydens ons somer-besoek.

Baie goeie verblyfplek met goeie kos.

Philippe B - Feb 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Philippe B
With spouse/partner

Quite an experience.

See star rating.

From R1 020
per night (for 2 people)
From R1 020
per night (for 2 people)
From R1 020
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 154 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Tiffindell Farm, Rhodes, 9786, Eastern Cape
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAGXZRI3kcTjMwA2pQKsap0URKVUkLVZBKNPoUMaMW3PNcG2Op7T?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R1 020  per night (for 2 people) 8 5 1 5 Tiffindell Farm Rhodes 9786 Eastern Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -30.65307 27.926055
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com