Tigre Coteau
Review Summary
Terri P - Jan 2021
Overall score
Stay was good. Very relaxing and spacious. Great place for a quiet family get away.
Bonita S - Oct 2020
Overall score
Defintely going back soon, we really enjoyed our stay.
Elisa H - Oct 2019
Overall score
Spacious House in Bellville.
Read moreTigre Coteau's response
Sorry you cant please every one. Luckily we have positive reviews aswell.
We always try to make our guests visits as pleasant as possible.
Michelle I - Sep 2019
Overall score
Absolutely beautiful. Felt very much at home.
Karin V - Jul 2019
Overall score
Comfortable holiday accommodation.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Gerieflike vakansieverblyf.
Groot leefareas binne en buite. Goed geleë naby inkopiesentrums, restaurante, en sentraal tussen Seepunt en binnelandse wynroetes. Drie slaapkamers gerieflik vir gesin van 5.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Ashley C - Apr 2019
Overall score
It was excellent, good accommodation if you want to relax.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit was uitstekend goeie tipe verblyf vir ontspan.
Die plek is baie veilig en alle geriewe is daar. Die patio is vir my baie nice en daar was afdak parkering vir my motor.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Ryno K - Mar 2019
Overall score
Gerieflik, maar kort erg onderhoud.
Roseline F - Mar 2019
Overall score
Wonderful.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Wonderlik.
Ons was 'n groep van ses mense. Wat 'n wonderlike verblyf. Alles was tot ons beskikking. Dit is 'n verblyf wat ons enige groep van ses sal aanbeveel. Ons sal definitief weer gebruik maak van die plek.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Tigre Coteau's response
Thank You, Roseline, for your positive reply it is much appreciated.
Best Regards,
Louise
Valencia M - Mar 2019
Overall score
Great value for money, home away from home.
Brandon D - Dec 2018
Overall score
Big place with easy access to the N1.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Groot plek met maklike toegang tot N1.
Oulike mense, ons het lekker gebly, baie dankie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Ronald L - Nov 2018
Overall score
Excellent.
Marius V - Oct 2018
Overall score
Dit was oukei.
Read moreTigre Coteau's response
Dankie, ek neem kennis. Die swembad is nou gelukkig bruikbaar.
Groete,
Louise
Alrine V - Oct 2018
Overall score
Perfekte ligging, goeie waarde.
Tigre Coteau's response
Baie dankie vir u positiewe terugvoering
Vriendelike groete,
Louise
Chandre L - Sep 2018
Overall score
Amazing for family and friends, just to get some time away.
Tigre Coteau's response
Dear Chandre,
Thank you for your positive review.
I hope your wedding went well, I trust it was a perfect day.
Best Regards
Louise
Chris Z - Jun 2018
Overall score
Stiff and unpleasant.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Styf en onaangenaam.
Jammer om te sê oor toestand, maar nie aan te beveel nie. Die stof vloere was taai en kamerruite vuil en blindings vol stof. Eerste aand toe ek kos wil kook en die oond oopmaak, lê 'n pan vol spek, worsies, eiers en brood groen gemuf. Die oggend toe ons inpak om te vertrek kry ons inligting oor WiFi en instruksies. Ek het die eienaar direk kontant betaal en vir die volgende 2 dae het ek berigte op my foon gekry dat my rekening agterstallig is. Jammer om te sê, maar was die swakste diens en ontvangs nog. Die plek het wel potensiaal as iets positiefs gedoen word. Die plek was skoon nadat ons vertrek het, want ons het vloere gewas en skoongemaak voordat ons vertrek het.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Tigre Coteau's response
Chris was 'n baie vriendelike persoon en het al op die heel eerste aand lank en lekker gesels, en so ook die dae wat sou volg.
Die Wi-Fi kode is op hul gaste brief, maar my man het hul gehelp met dit, op hul foon die eerste aand.
Ek het die aand voor hul vertrek 'n boodskap gestuur rakende 'n bedrag uitstaande, Chris se vrou met vertrek aan my dogter gegee het.
Die swart blindings wys maklik stof, daar was baie mense rondom my wat in daardie tyd boorgate geboor het. Ek het dit intussen verwyder, want dit is baie werk aangesien die huis vol muur glas het in meeste vertrekke.
Rakende die kos in stoof moet ek verskoning vra, daar was die skoonmakers baie nalatig.
Ek persoonlik was siek met griep en ongelukkig het dus nie persoonlik kontak gehad nie, maar wel met Chris oor die foon gepraat en hom baie aangenaam gevind.
Ek is jammer as sy vrou ongelukkig was, maar is ek is spyt dat sy my nie dadelik in kennis gestel het nie, ek het mense aan diens wat dit dadelik kon regstel.
Wileste J - Mar 2018
Overall score
Value for money!
Tigre Coteau's response
It was a pleasure to have Wileste as a guest. The next morning after they left you could not tell somebody stayed for a weekend in the house everything was so tidy.
Thank You
Jean V - Oct 2017
Overall score
Goeie waarde vir geld. Sentraal geleë.
Melt R - Sep 2017
Overall score
Gemiddeld
Tigre Coteau's response
Die gaste het bespreek vir 6 gaste en ons het 'n vergunning gemaak aan hulle om 2 klein hondjies saam te bring nadat hulle belowe het dat hulle ''housetrained'' is. Die groep het toe uiteindelik uit 7 gaste en 3 honde bestaan met die gevolg dat daar altesaam 21 urine-kolle deur die honde agterna gelaat is. Selfs nadat die matte 2 keer met 'n matwasser gewas is het die kolle steeds deurgeslaan.
Ek het ook agterna deur die eenheid gegaan en kon geen spinnekoppe of spinnerakke vind nie.
Alhoewel dit nie 'n platskerm TV is nie, werk die TV 100%.
Ek poog om ten alle tye om my gaste se verblyf so aangenaam moontlik te maak, maar ek is steeds jammer oor die aangeleentheid.
Rule E - Apr 2017
Overall score
Perfect location and lots of space!
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Perfekte ligging en baie spasie!
Ons was 'n familie van 5 mense wat hier gebly het tydens Paasnaweek. Dit is perfek geleë reg by die N1 maar in 'n stil straat, die verkeer het GLAD nie gepla nie. Dit is 'n baie ruim plek - ons het die hele onderste verdieping gehuur. Groot leefareas met 'n volledige kombuis en opwasarea. Die braai-area is ook lekker groot. Die enigste kritiek wat ek wel het is dat die plek lyk of hy weer bietjie aandag kort i.t.v matte was. Ek sou ook aanbeveel dat nog 'n kamer 'n dubbelbed moet hê. Ons is vriendelik ontvang en sal BESLIS weer daar gaan bly!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Mark E - Dec 2016
Overall score
Very nice and spacious accommodation. Nice home for socialising.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie lekker ruim verblyf. Lekker kuierhuis.
Baie lekker gebly, mense was vriendelik en behulpsaam. Groot spasies en ruim kuierareas. Swem- en braaigeriewe het lekker gewerk en was puik. Veilige parkering. Sal vir seker weer gebruik.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Hannelie N - Sep 2016
Overall score
Spacious and comfortable. Fantastic accommodation.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ruim en gerieflik. Fantastiese blyplek.
Ons het heerlik gebly. Die kamers is ruim en gerieflik. Kombuis is goed toegerus. Ons sien uit daarna om weer daarheen te gaan.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Tigre Coteau's response
Baie dankie vir u kommentaar. Dit was 'n plesier om julle by Tigre Coteau te akkommodeer.
Vriendelike Groete.
Louise
Ronel B - Apr 2016
Overall score
Beslis die beste in die Kaap!
- Capacity: 6 people
-
Check-in: 15:00 to 23:00
Check-out: 10:00 - Address: 270 Uys Krige Drive, Tygerberg Heuwels, Bellville, 7530, Western Cape
- All ages welcome