Tin Tin's Cabin
Review Summary
Fazlin A - Dec 2020
Overall score
Asemrowend!
Tin Tin's Cabin's response
Baie dankie!
Melissa H - Dec 2020
Overall score
Value for your money. Calm, neat and safe.
Tin Tin's Cabin's response
Melissa, altyd welkom!
Zelda W - Dec 2020
Overall score
Wow, everything was to the tee.
Read moreTin Tin's Cabin's response
Thank you so much for the kind words. It makes all the hard work worthwhile. All the best for 2021!
Fowza B - Nov 2020
Overall score
Rustige atmosfeer, geen geraas.
Elmarie M - Oct 2020
Overall score
Stunning plek. Rustig en veilig
Tin Tin's Cabin's response
Dankie Elmarie.
DStv was toe ietsie wat moes uitgesorteer word. Alles nou weer in plek.
Saskia M - Oct 2020
Overall score
Was ongelooflik.
Tin Tin's Cabin's response
Enige tyd weer, Saskia. Sien uit daarna.
Lindsey N - Oct 2020
Overall score
Pynlik netjies en waarde vir jou geld.
Tin Tin's Cabin's response
Baie dankie vir die mooi woorde.
Wendy W - Sep 2020
Overall score
Charming, well located accommodation.
Biffie F - Mar 2020
Overall score
Baie netjies en lekker gekuier.
Tin Tin's Cabin's response
Dankie vir die terugvoer, Biffie. Albei items was beskikbaar en ek sal onmiddelik 'n voorraad opname gaan doen. Waardeer die terugvoer, dan weet ons waar om te gaan kyk.
Carren M - Mar 2020
Overall score
An excellent place to just relax and enjoy quality time.
Tin Tin's Cabin's response
Carren, it is always easy to be warm and friendly with people like you. Thank you so much.
Kelly Lee S - Mar 2020
Overall score
Very comfortable.
Tin Tin's Cabin's response
Thank you so much for all the pretty 5 stars and very kind words.
Estelle V - Feb 2020
Overall score
Cosy and private.
Tin Tin's Cabin's response
Dankie vir mooi terugvoer Estelle, ai jong ja. Dis maar 'n keuse wat ons moes maak tussen bekostigbaarheid en vol DSTV. Ons kyk na alternatiewe opsies wat moontlik so bietjie verder kan rek sonder
Bridgette P - Feb 2020
Overall score
Breathtaking, place is very clean and tidy.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Asemrowend, plek is baie skoon en netjies.
Sal defnitief weer kom.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Tin Tin's Cabin's response
Baie dankie vir die mooi verwysing.
Maree R - Dec 2019
Overall score
Wonderful, all the facilities needed in the cabin was there.
Eunice B - Dec 2019
Overall score
A great place for quality time with your partner.
Tin Tin's Cabin's response
Eunice, thank you! You two were awesome guests!
Almarie V - Dec 2019
Overall score
Sal vir seker weer terugkom.
Tin Tin's Cabin's response
Baie dankie, ons is baie bly dit was gerieflik vir julle gewees.
Keziah G - Dec 2019
Overall score
Tin Tin's Cabin was amazing, breathtaking and fab! Will surely return in the new year.
Tin Tin's Cabin's response
Thank you so much for this lovely review!
Andries D - Nov 2019
Overall score
Kompakte eenslaapkamer-selfsorgwoostel sentraal in Langebaan.
Read moreTin Tin's Cabin's response
Dankie vir die eerlike en reguit terugvoer. Dit word altyd waardeer. Ons is baie bly dat julle die ekstra moeite wat ons insit raak gesien en waardeer het. Ons sal ook graag DSTV Premium aan gaste wil bied, maar ons wil graag ons prys bekostigbaar hou.
Ek is bly dat ons julle self kon ontmoet buite die normale ontvangs tye, dit is ongelukkig nie altyd moontlik nie en daarom maak ons dan gebruik van 'n derde party om ons gaste te ontvang. Hulle vra ongelukkig addisionele fooi vir gaste wat later as 18:00 arriveer.
Imelda B - Nov 2019
Overall score
Quiet, neat, clean, convenient.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Stil, netjies, skoon, gemaklik.
Goeie verwelkoming. Oulike, netjiese plekkie. Baie stil, so dis net reg om te gaan rus. Als wat jy nodig het is daar, so als is gemaklik!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Tin Tin's Cabin's response
Imelda, baie dankie vir die mooi woorde! Voorwaar wonderlike gaste!
Morne N - Oct 2019
Overall score
Plekkie was mooi, netjies, gemaklik en loopafstand van al die plekke af.
Tin Tin's Cabin's response
Baie dankie vir die pragtige terugvoer!
Roland Lionel David D - Oct 2019
Overall score
We'll come again!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ons kom weer!
Tin Tin's Cabin is 'n baie netjiese, goed toegeruste plekkie in die hart van Langebaan. Dit is binne stapafstand van winkels, banke, restaurante, uitspan plekke, die strand en ander besighede. Ons het ons verblyf terdeë geniet en kan dit beslis aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Amanda C - Sep 2019
Overall score
Great.
Tin Tin's Cabin's response
Thank you Amanda. Glad we could assist with a very early check-in after the long drive you had. We always try to be the best host we can for our guests.
Anna C - Sep 2019
Overall score
Fantastic, perfect!
Tin Tin's Cabin's response
Happy you enjoyed it.
Elisha S - Aug 2019
Overall score
Lovely getaway.
Glaston A - Jul 2019
Overall score
Peaceful.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Rustig.
Het dit baie geniet.. Gaan volgende keer langer bly.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Tin Tin's Cabin's response
Sien baie uit na julle volgende besoek!
Neil H - May 2019
Overall score
Very nice area.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie lekker omgewing.
Ons het a baie lekker tyd gehad. Dis naby die see en winkels. Alles is netjies en skoon. Ek sal definitief Tin Tin aanbeveel vir 'n lekker rus tydjie. Dankie Annette!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Henrico A - May 2019
Overall score
I had a lovely stay, very neat and also felt very safe.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ek het baie lekker gebly daar, baie netjies en baie veilig ook gevoel.
Ek het baie lekker daar gebly ek sal dit vir seker vir vriende aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Tin Tin's Cabin's response
Môre Henrico,
Baie bly julle het dit geniet!
Groete
Annette
Christo C - Apr 2019
Overall score
Vriendelike ontvangs.
Wilma S - Apr 2019
Overall score
Pleasant accommodation close to everything.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Gerieflike verblyf naby alles.
Baie oulike plekkie. Als wat jy nodig het. Naby strand en winkels. Veilige kompleks. Het heerlik gebly.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Talene D - Mar 2019
Overall score
Baie netjies en skoon.
Tin Tin's Cabin's response
Talene, was lekker gewees om jul te kon huisves. Daar is intussen al paar dinges gedoen, om n kuiertjie effe gemakliker en selfs nog betwr te maak. Hoop om jul weer te sien en te kan hoor wat jul dink.
Groete
Annette
- Capacity: 2 people
-
Check-in: 14:00 to 19:00
Check-out: 10:00 - Address: 35 Main Street, Langebaan, 7357, Western Cape
- All ages welcome