Hoedspruit Accommodation at Tinghala Luxury Holiday Accommodation | TravelGround
+96

Tinghala Luxury Holiday Accommodation

1 review
Self Catering

Review Summary

3.8 out of 5from 1 review Tinghala Luxury Holiday Accommodation
Cleanliness
4.0/5
Service
3.0/5
Location
4.0/5
Safety
5.0/5
Value for money
3.0/5
Rina B - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Rina B

Privaat en baie veilig.

Ek dink persoonlik dit is 'n oulike plek gewees om net rustig te kon raak. Geen WiFi soos belowe was 'n probleem omrede my seun nie by sy besigheid kon inlog op daaglikse basis, wat 'n vereiste was dat hy wel kon saamgaan. Swembad was vuil met aankoms. As Thingala as 5 ster adverteer moet dit 5-ster-gehalte wees wat dit nie heeltemal was nie. In woonstelletjie was alles nie in werkende toestand nie. Andersins was dit 'n aangename verblyfervaring.

Tinghala Luxury Holiday Accommodation's response

Goeie dag Rina,

Ek hoop dit gaan sommer baie goed en ek is bly dat julle veilig terug by die huis. Ons hoop julle het ‘n wel verdiende rus by Tinghala Lodge gehad.

Rina, baie dankie vir die terugvoer wat jy op TravelGround gegee het in verband met jul besoek aan Tinghala. Ek vra weereens nederig om verskoning vir die probleem met die Wi-Fi, dit was ongelukkig uit ons hande, veral aangesien almal vir die feestyd gesluit het.
Dit is ons prioriteit om te sien dat al ons gaste gelukkig is en daarom sal ons daadwerklike aandag gee aan alle terugvoer. Aangesien julle ons eerste gaste was, is jul terugvoer vir ons tot waardevolle voordeel om ons diens vir julle en ons toekomstige gaste te verbeter. Ek is jammer dat ek nie vroeër van die bykomende punte geweet het nie.

Aanvaar asb ons nederige verskoning vir enige ongerief wat jy en jou familie ervaar het.

Ek sien daarna uit om van jou te hoor.

Kind Regards
Tinghala

Tinghala Luxury Holiday Accommodation
From R2 500
per night (sleeps 2)
From R2 500
per night (sleeps 2)
From R2 500
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 2 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 351 Knoppiesdoring Road, Hoedspruit Wildlife Estate, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDljNDI3ZGQ5LWU2MGUtNDQwMC1hN2MwLTQyZDRmZjE0Mzk0OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R2 500  per night (sleeps 2) 1 5 1 4 351 Knoppiesdoring Road Hoedspruit Wildlife Estate 1380 Limpopo 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -24.349295854893 30.958646474869
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com