Tinyiko Game Lodge
Review Summary
Erik P - Jul 2019
Overall score
Bestuur of ontvangs is onvoorbereid en nie eers op perseel nie.
Kobie K - May 2019
Overall score
Incredible service from Clinton and his team!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ongelooflike diens van Clinton en sy span!
Geriewe kan bietjie opgeknap word, maar skoon en voldoende. Wat egter uitgestaan het, was die besonderse goeie diens van Clinton en sy span. Die etes was baie goed en regtig bekostigbaar. Ons was die enigste groep en die stilte was net wat ons nodig gehad het. Die hoogtepunt was die aandete rondom die vuur ─ die personeel het regtig moeite daarmee gemaak.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Eric G - Apr 2019
Overall score
Good location and great service.
Andre P - Aug 2018
Overall score
Dit was 'n lekker, rustige omgewing met baie vriendelike kliëntediens.
Rika J - Aug 2018
Overall score
Wonderlike belewenis.
Lappies L - May 2018
Overall score
Cozy, friendly and peaceful.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Gesellig, vriendelik en rustig.
Ons is vriendelik ontvang en na ons chalet gevat. Die lodge was stil op dié buiteseisoen-naweek en ons was die enigste gaste. Baie moeite is gedoen om te verseker dat ons gemaklik is. Die verblyf is gerieflik en groot. Ons vuur was klaar gepak en reg om aangesteek te word. Enigste nadele was om die lodge te probeer bel met min ontvangs voor die hek op aankoms om ontvang te word, en etes is effens duur. Verder is die pryse baie billik en hoogs aan te beveel vir 'n vinnige wegbreek.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Cornelia S - May 2018
Overall score
Very clean and neat, nothing more needed!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie skoon en netjies, niks meer nodig!
Baie oulike stil plek. Sal dit beslis aanbeveel vir iemand wat hou van die natuur. Personeel is baie vriendelik en hulpvaardig. Mandla en sy span is great.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Andrea J - May 2018
Overall score
Kon beter wees.
- Capacity: 6 people
-
Check-in: 10:00 to 12:00
Check-out: 10:00 - Address: Portion 24 of Farm Leeuwdraai, Off R573/Bronkhorspuit Road, Dinokeng North, 0150, Gauteng
- All ages welcome