The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Tinyiko Kruger Lodge | TravelGround
+40

Tinyiko Kruger Lodge

B&B

Review Summary

4.6 out of 5from 7 reviews for Tinyiko Kruger Lodge
Cleanliness
4.6/5
Service
4.6/5
Location
4.7/5
Safety
4.7/5
Value for money
4.6/5
Anuschka P - Jun 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anuschka P
With spouse/partner

Rustig

Rustige omgewing, lekker ontbyt.

Tinyiko Kruger Lodge's response

Baie dankie vir julle ondersteuning. Ons hoop om julle gou weer te sien. Vriendelike groete, Tinyiko Kruger Lodge.

Tinyiko Kruger Lodge
Margaret A - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Margaret A
With spouse/partner

Beautiful, love the nature.

We enjoy our self, food nice, atmosphere perfect.

Tinyiko Kruger Lodge's response

Dear Margaret
Thank you so much for the lovely review and feedback. We truly appreciate it.
We look forward to welcoming you back soon.
Best Regards
Tinyiko Kruger Lodge

Tinyiko Kruger Lodge
Monique S - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Monique S
Family with young children

Heerlike, groot kamers! Heerlike ontbyt!

Lekker groot kamers!

Tinyiko Kruger Lodge's response

Goeie middag Monique, baie dankie vir jou wonderlike resensie dit word hartlik waardeer.
Ons hoop om jou gou weer by ons te verwelkom.
Vriendelike Groete
Tinyiko Kruger Lodge

Tinyiko Kruger Lodge
Ina V - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ina V
With spouse/partner

Baie geniet.

Skoon, mooi kamers. Baie vriendelike personeel. Kok uitstekend. Sal enige persoon aanbeveel om van Tinyiko Kruger Lodge gebruik te maak.

Tinyiko Kruger Lodge's response

Beste Ina,

Baie dankie vir jou puik resensie en terugvoer oor ons lodge en personeel, ons waardeer dit opreg!

Dit was heerlik om gasheer vir julle te wees en ons sal beslis die komplimente aan ons personeel oordra, hulle sal dit vreeslik waardeer.
Ons hoop julle kon behoorlik rus en ontspan en ons sien uit om julle vinnig terug te verwelkom.

Vriendelike groete,
Tinyiko Kruger Lodge

Tinyiko Kruger Lodge
Johannes P - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johannes P
With spouse/partner

The perfect overnight base for a good rest if you want to visit Kruger Park - Malelaan Gate and Crocodile Gate regularly.

We were very kindly received upon arrival, the room was ready and beautifully clean with an east-facing view that is nice and warm in winter, the bathroom has both shower and bath amenities, there is a small bar fridge for soft drinks, water and milk. , they provide cups, glasses and coffee, tea, sugar, long-life milk for fun and return to the park after a day. Breakfast was the highlight of our stay, freshly prepared by their food expert and enough to keep you up for the whole day. They have strict rules for sniffing out noise makers and hooligans, which made our bush experience so much calmer. One breaks away from the bush to get away from the city riot and it was so nice to wake up in the morning with the distinctive greetings of guinea fowl and the smell of bacon roasting from the kitchen. We thoroughly enjoyed the visit, rested well and will come here again at Tinyiko.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Die perfekte oornagbasis vir lekker rus as jy Krugerpark - Malelaan-hek en Krokodilhek gereeld wil besoek.

Ons was baie vriendelik ontvang by aankoms, die kamer was gereed en pragtig skoon met 'n oos-uitkyk wat lekker warm in die winter is, die badkamer het beide stort- en badgeriewe, daar is 'n klein yskassie vir koeldrank, water en melk, hulle voorsien koppies, glase en koffie, tee, suiker, langlewe-melk vir lafenis met terugkeer na 'n dag in die park. Die ontbyt was die hoogtepunt van ons verblyf, vars voorberei deur hulle kos-kenner en genoeg om jou staande te hou vir die hele dag. Hulle het streng reëls om geraas-makers en hooligans vining in die bek te ruk, wat ons bos-ervaring soveel rustiger gemaak het. Mens breek juis weg bos toe om weg te kom van die stads-rumoer en hier was dit so lekker om soggens wakker te word met tarentale se kenmerkende groet en die geur van spek wat braai, vanuit die kombuis. Ons het die besoek terdeë geniet, lekker gerus en sal weer hier by Tinyiko kom kuier.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Tinyiko Kruger Lodge's response

Geagte reisiger,

Baie, baie dankie vir die wonderlike resensie en gradering van ons lodge, ons waardeer dit opreg.
Dit is heerlik vir ons om te lees dat julle, julle tyd by ons so baie geniet het en ons is baie bly dat al julle verwagtinge ontmoet en oortref is - van die ontvangs tot die watertandlekker ontbyt soggens. Dit is een van ons doelwitte om al ons gaste nie net met 'n onvergeetlike ervaring weg te stuur nie, maar as vriende ook en ons hoop ons kon daarin slaag.

Ons sien uit om julle terug te verwelkom by die lodge.

Vriendelike groete
Tinyiko Kruger Lodge

Tinyiko Kruger Lodge
J.p Le Roux L - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
J.p Le Roux L
With spouse/partner

Lekker gerus.

Die feit dat baie geld gespandeer was op die hele fasiliteit, is daar tog heelwat dinge wat nie op standaard is nie, bloot omdat die eienaar mense betaal om die werk te doen, maar dat vakmanskap nie geëvalueer of bevraagteken word nie bv. ingeboude kasdeure oorvleuel mekaar, dus kan net een deur op 'n slag oop maak. Elektrisiteit is baie swak (ontoelaatbaar) gekoppel/gekonnekteer, bv. oop kabels bo-kant grond met laste in, eindpunte (rooi en swart drade) wat oop bo-kant grond uitsteek. Verf en 'grout' wat nog orals in badkamer teen teëls te sien is. Stort deur wat kort, riool wat sowat 5 meter van die kothuis stoep uitloop en onaangename reuk laat ( septic tanks loop oor). Geen ordentlike braaigeriewe nie. Oor die algemeen is die intensie opreg om die gas tuis te laat voel, maar die uitvoering skort ondervinding. Laat 'n mens net met die gedagte, kon ek beter verblyf elders kry, vir dieselfde prys?

Lengolo M - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lengolo M

The place is super for a refreshing breakaway from the city.

It's a nice place to go when you need quietness in your life. A good breakaway.

Tinyiko Kruger Lodge's response

Good day Lengolo,

Thank you so much for your excellent review of our property. We are so glad that you enjoyed your stay and hope that you'll be visiting us again soon.

Kind regards,

Tinyiko Kruger Lodge
was R1 450
From R1 305
per night (sleeps 2)
was R1 450
From R1 305
per night (sleeps 2)
was R1 450
From R1 305
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 16 people
  • Check-in: 14:00 to 21:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 3970 Erdvark Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAM1U0L3J32BlG4RWG6zlSHhQzv7bTCqA9KTFzlvPfLOJR998GPh?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 450, now From R1 305  per night (sleeps 2) 7 5 1 5 3970 Erdvark Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 0860 022 102 14:00-21:00 10:00 -25.35991 31.80329
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!