Prieska Accommodation at Tipuana Guest Farm | TravelGround
+11

Tipuana Guest Farm

15 reviews
Self Catering

Review Summary

4.7 out of 5from 15 reviews for Tipuana Guest Farm
Cleanliness
4.9/5
Service
4.8/5
Location
4.3/5
Safety
4.7/5
Value for money
4.7/5
Nicolaas C - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nicolaas C
On business

Fantastic reception, location and chalet.

Ideal overnight or even longer accommodation at this beautiful guest farm along the beautiful flowing Orange River. Will definitely advertise this place and visit again, when in the area.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantastiese ontvangs, ligging en chalet.

Ideale oornag of selfs langer akkommodasie op hierdie pragtige gasteplaas langs die pragtige vloeiende Oranjerivier. Sal beslis hierdie plek bemark en weer besoek, wanneer in die omgewing.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Tipuana Guest Farm's response

Baie dankie Nicolaas, dit was so 'n voorreg vir ons om julle te kon ontmoet en hier by ons te kon hê. Tipuana groete Christelle.

Tipuana Guest Farm
Ivan F - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ivan F
With spouse/partner

Value for money.

All what you need is there just a few meters away from the Orange River. Nice place if you need quiet time. Will go there again.

Tipuana Guest Farm's response

Ivan en Ilse dit was so lekker om julle hier te kon he, voorwaar n groot voorreg.

Tipuana groete en voorspoed vir 2020.

Tipuana Guest Farm
Marelise V - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marelise V
With spouse/partner

Very comfortable, neat and relaxing.

The unit itself is very comfortable and welcoming, and Christelle we met there is really kind. We spent a wonderful evening here.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie gemaklik, netjies en ontspannend.

Die eenheid self is baie gemaklik en verwelkomend, en Christelle wat ons daar ontmoet het is regtig gaaf. Ons het 'n heerlike aand hier spandeer.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Tipuana Guest Farm's response

Marelise, dit was voorwaar n voorreg en so lekker om julle te kon ontmoed en akkommodeer. Tipuana groete vir 2020.

Tipuana Guest Farm
Jandre V - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Jandre V
With spouse/partner

Die verblyf en ervaring was baie lekker, rustig gewees.

Ons kon lekker rus en kuier by die blyplek.

Tipuana Guest Farm's response

Baie dankie Jandre, die was n voorreg om julle hier te kon he. Voorspoed vir 2020.

Tipuana Guest Farm
Johannes B - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johannes B
With spouse/partner

Die beste.

Alles was net perfek en het het al ons verwagtinge oortref. Baie lekker plaas-atmosfeer.

Tipuana Guest Farm's response

Baie dankie Johannes en Hanna, dit was n voorreg om julle as gaste te he.

Tipuana Guest Farm
Jj F - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jj F

Very clean, well kept place with everything we needed.

Tipuana was a very welcoming place to stay at. We found the hostess to be extremely friendly and accommodating, allowing our dogs who travelled with us to overnight. She also made a plan to accommodate our adult daughter at the last minute. Most enjoyable stay.

Tipuana Guest Farm's response

Baie dankie Jandre, dit was 'n voorreg om julle hier te kon hê.

Tipuana Guest Farm
Marie V - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marie V
With friends

Wow! Het so bitter lekker by Tipuana gebly! Tops!

Bitter netjiese huisies, so oulik ingerig. Ons het wraggies lekker gebly. Ek sal Tipuana vir almal aanbeveel. Tannie Hestelle is so 'n opregte vriendelike mens en maak seker dat mens se besoek onthou sal word.

Vicky M - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Vicky M
With friends

Wonderlikste gasvrou, skoon netjiese verblyf met alles wat nodig is.

Ons verblyf was heerlik gewees. Die akkommodasie was meer as goed toegerus met alles wat ons nodig gehad het. Dit was silwerskoon met die mooiste view. Tannie Christelle het uit haar pad uit gegaan om ons welkom te laat voel!

Tipuana Guest Farm's response

Baie dankie Vicky, dit was so lekker om julle te kon ontmoet en om julle hier te akkommodeer. Tipuanagroete Christelle

Tipuana Guest Farm
Chris R - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chris R
With spouse/partner

Onverbeterlik.

'n Ongelooflike oornagplek. Vanaf ons aankoms het Christelle uit haar pad gegaan om ons welkom te laat voel. Die eenheid is volledig toegerus, uitsonderlik netjies en gemaklik en verskaf met alles wat nodig was. Sy het ook al haar gaste wat daar oornag het, trakteer met 'n bootvaart op die rivier. Was dit nou 'n welkome bederf vir die moeë reisiger! As jy in die Prieska-area oornagplek soek, moenie verder soek nie. Hierdie is jou huis, weg van jou huis af.

Tipuana Guest Farm's response

Baie dankie Chris, dit was so n voorreg om julle hier te kon hê.
Tipuana groete,
Christelle

Tipuana Guest Farm
Cynthia F - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cynthia F
With spouse/partner

A great place to stay.

We really enjoyed our stay. Accommodation was spotless and very comfortable. Owners very hospitable and friendly. Will definitely stay again if we in the area. Thank you Christelle.

Tipuana Guest Farm's response

Thank you, Cynthia, it was a real privilege having you here.

Tipuana Guest Farm
Harry C - Jun 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Harry C
With spouse/partner

Tranquil.

Spotlessly clean, restful, peaceful atmosphere.

Tipuana Guest Farm's response

Thank you so much and it was really a pleasure having you here at Tipuana Guestfarm.
Regards, Christelle.

Tipuana Guest Farm
Lucas G - Mar 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lucas G
With spouse/partner

Uitstekende en baie netjiese verblyf.

Skoon, gemaklike verblyf. Volledig toegerus met alles wat mens benodig. Christelle, baie dankie vir rit na rivier asook kwepers, dit word terdeë waardeer. Sal graag volgende keer langer bly.

Phillip B - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Phillip B
With spouse/partner

Would have stayed a week if we could!

Quiet, cool, and very tidy. Was so nice to relax, drink in hand, on the patio and marvel at the view. The folks were really friendly and always ready to make sure the accommodation was wonderful. I really recommend Tipuana Guest Farm without a doubt. We had a great time and we will stay there again if we are in the are.

This review has been translated,click hereto view the original version.

As ons kon het ons 'n week gebly!

Plek is stil, koel en baie netjies. Dit was so lekker om op die stoep te sit met 'n drankie en die uitsig te bewonder. Mense baie vriendelik en is altyd gretig om jou verblyf so lekker moontlik te maak. Ek beveel Tipuana Guest Farm sonder twyfel aan. Ons het baie lekker gebly en sal weer daar bly as ons in die omgewing is.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Tipuana Guest Farm's response

Goeie middag Phillip. Baie dankie vir jul terugvoering.
Dit is vir my ,n riem onder die hart dat julle gevoel het julle kry waarde vir jul geld, dat die diens goed was, die plek netjies en koel en baie belangrik - dat julle veilig gevoel het.
Voorspoed!
Tipuanagroete
Christelle

Tipuana Guest Farm
Bok E - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
2/5
Safety
2/5
Value for money
5/5
Bok E
With spouse/partner

So convenient just far from the river.

Beautiful place but very far from the river, view of the crops, dust may be a problem after the harvest.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie gerieflik net baie ver van rivier.

Baie mooi blyplek net baie ver van rivier af, kyk uit oor landerye as gestroop sal daar 'n groot stof probleem wees.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Tipuana Guest Farm's response

Goeie more Gj
Baie dankie vir jou terugvoer nadat julle by Tipuana Gasteplaas oornag het.
Ek is regtig jammer dat julle nie die tydjie by ons geniet het nie.
Op ons profiel by Lekkeslaap adverteer ons nie dat die eenhede naby die rivier is nie.
Ek sal dit opreg waardeer dat jy vir my of Lekkeslaap in kennis sal stel waar die misverstand vandaan kom.
Ons eenhede is naby lande en ja 6 dae van die jaar is strooptyd.
Ons weet vooraf wanneer ons gaan stroop en doen die besprekings daarvolgens,
Dit is my prioriteit om altyd my gaste in ag te neem en net die beste vir elkeen te gee.
Tipuana groete
Christelle

Tipuana Guest Farm
Constant W - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Constant W
With spouse/partner

Well-equipped and a beautiful farm.

Houses are very well-equipped. Air-conditioning works like a bomb. Highly recommended in Prieska for the summer. Very friendly owners!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Goed toegerus en 'n pragtige plaas.

Baie goeie toegeruste huisies. Lugreëling werk soos 'n bom! Hoogs aanbeveel vir Prieska in die somer. Baie vriendelike eienaars!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Tipuana Guest Farm's response

Baie dankie vir jou terugvoering Constant, ons is bly dat julle die tydjie hier by ons geniet het.
Tipuana groete
Christelle

Tipuana Guest Farm
From R800
per night (sleeps 2)
From R800
per night (sleeps 2)
From R800
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 4 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: R357, Tipuana Farm , Prieska, 8940, Northern Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE3NmJlMzQzLTBiZjktNDU3Ni1iZDE4LTQ3ZDdkNDJmNGY2Mg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R800  per night (sleeps 2) 15 5 1 5 R357 Tipuana Farm 8940 Northern Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -29.679619583989 22.842545583844
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com