The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Tjailatyd Bush Camp | TravelGround
+24

Tjailatyd Bush Camp

9 reviews
Self Catering

Review Summary

4.9 out of 5from 9 reviews for Tjailatyd Bush Camp
Cleanliness
4.8/5
Service
4.9/5
Location
4.9/5
Safety
4.9/5
Value for money
4.9/5
Carla P - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carla P

Ongelooflike naweek. Vriendelike personeel. Goed toegeruste geriewe. Sal beslis nog familie-funksies hier hou.

Alles en meer waarvoor ons gehoop het. Ongelooflike plek. Sal beslis aanbeveel.

Tjailatyd Bush Camp's response

Baie dankie vir die terugvoering, waardeer onsettend baie. Hoop om julle binnekort weer te sien.

Tjailatyd Bush Camp
Clement C - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Clement C

Uitstekende fasiliteite.

Baie gerieflike en uitstekende toegeruste akkommodasie.

Hennie V - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hennie V

Wat 'n lieflike plek vir 'n wegbreek in die vrye natuur en dit sommer net buite die stad.

Die hele groep van 22 was uiters verras met die goed ingerigte Bosveld lodge. Die kuier area is uitstekend ingerig. Die eienaars het uit hul pad gegaan om ons groep te akkomodeer. Die personeel op die terrein verdien 'n ekstra pluimpie vir hul vriendelike, vlytige diens. Hulle het gretig meer gedoen as wat van hul verwag is.

Maymoona H - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Maymoona H

The setup is excellent, it's very spacious and has a well-equipped kitchen.

We are a large family group with pensioners, teenagers and toddlers, and we really enjoyed ourselves. The staff members were friendly and helpful. We also appreciated the privacy. However, some rooms were not properly cleaned and the general upkeep of the place was not 100%.

Jannie B - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jannie B

Regte safarilodge.

Ou vriende en familie kon die bos en natuur geniet met verskillende kuierplekke om elke hoek en draai. Pragtige kamers, 5-ster vir die bosatmosfeer. Personeel het moeite gedoen om dit netjies te hou en was so hulpvaardig. Die wildkykgids was ervare en altyd op tyd. Ons kom weer!

Tjailatyd Bush Camp's response

Goeie more
Baie dankie vir die positiewe terugvoering, ons waardeer dit. Ek is baie bly julle het die tyd in die natuur geniet. Ons sien uit na julle volgende kuier.
Groete Meryl

Tjailatyd Bush Camp
Eulani J - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Eulani J

Fantastiese boskamp - heerlik gekuier!

Ons het heerlik by Tjailatyd gekuier! Ons was 26 persone wat gemaklik gebly het in pragtige chalets en een groot huis. Daar is genoeg sitplek en kuierarea om 50+ mense vir 'n dagkuier te akkommodeer. Die plek leen hom daartoe vir groot groep mense en die plek is baie goed ingerig en daar is heelwat om te doen. Kinders het lekker geswem, pool gespeel en die natuurskoon geniet. Die zebras, njalas en vele ander diere het ons elke oggend gegroet. Die personeel kom elke dag in om skoon te maak en hul het ons baie gehelp. Die gasvrou Meril het ook uit haar pad gegaan om seker te maak als is in orde. Sal Tjailatyd definitief aanbeveel.

Tjailatyd Bush Camp's response

Baie dankie Eulani vir die positiewe terugvoering, ons waardeer dit baie. Ek is baie bly julle het lekker gekuier en ons hoop om julle in die toekoms weer te kan akkommodeer.

Tjailatyd Bush Camp
Thereza V - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Thereza V

Excellent facilities with everything you need and the staff is very helpful.

Wonderful camp for a group of people with everything you need for a relaxing getaway. The rooms are clean, neat and good quality. The staff is very helpful and friendly which helps to make the accommodation even better. The tidy everything so you can just sit back and relax. The only proposal I can make is put air conditioning in the rooms of the big house. Even though there is an air conditioning unit in the lounge is was very hot when we visited so the rooms were scorching which made it difficult to sleep. We had a wonderful relaxing time. The game drive was also worth it and we had good sightings.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie goeie fasiliteite met alles wat nodig is en personeel baie hulpvaardig.

Dit is 'n heerlike kamp vir 'n groep mense met alles wat nodig is om heerlik te ontspan vir 'n wegbreek. Die kamers is skoon, netjies en van goeie gehalte. Die personeel is baie hulpvaardig en vriendelik wat help om die verblyf nog meer sorgsaam te maak. Hulle ruim alles netjies op en mens kan agteroor sit en regtig ontspan. Die enigste voorstel is om vir die kamers in die groot huis ook lugversorging in te sit. Daar is wel een in die leefvertrek, maar dit was baie warm met ons besoek met die gevolg dat die kamers baie warm in die groot huis was wat slaap moeilik gemaak het. Ons het heerlik gekuier en ontspan verder. Die wildrit was ook die moeite werd en ons het goeie "sightings" gehad.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Arista B - Jul 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Arista B
Family with young children

Family get together for mom's 83 year birthday celebration.

The weekend was wonderful. The camp met our needs 100%. There was enough places to sleep for everyone. The bedding is clean and sufficient. The staff is wonderful and very friendly and helpful. They are definitely your biggest asset. We will definitely use the camp in future. The power went out on both evenings we were there. On the first night the generator kicked in, but on the second night the power apparently tripped, but we only found that out the following morning. I strongly recommend that one of the staff members sleep in when there are guests in the camp to be available in case of any eventuality.

Tjailatyd Bush Camp's response

Goodday Agatha
Thank you for the positive feedback. Im very pleased to hear that you had an enjoyable stay. Our staff members are our biggest asset and we value them very much. I do apologise for the power failure and we are looking into why the power tripped so that we do not have a similar occurrence. If we had the space we would definitely let our staff stay over to assist the guests in any eventuality. Hopefully in the near future we would be able to accommodate them.
We look forward to your next visit. Regards Meryl

Tjailatyd Bush Camp
Johan V - Nov 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan V
With friends

Baie gerieflik en goed toegerus.

Die diens was uitstekend, komplimente vir LekkeSlaap en Susan van Tjailatyd. Ons het die naweek baie geniet en dit was 'n groot sukses. Baie dankie.

From R13 500
per night (sleeps 24)
From R13 500
per night (sleeps 24)
From R13 500
per night (sleeps 24)
Make a Booking
  • Capacity: 24 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Dinokeng Game Reserve, Off the R734, 11.7 km from Hammanskraal, 0407, Gauteng
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg5YWJkN2YwLWRkOWYtNGU2Yi1iY2M5LWM5MDhkYjdmMjk3ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R13 500  per night (sleeps 24) 9 5 1 5 Dinokeng Game Reserve Off the R734 0407 Gauteng 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -25.326562212094 28.383158172028
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!