The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Toeka se huis / Toeka's Cottage | TravelGround
+75

Toeka se huis / Toeka's Cottage

32 reviews
Self Catering

Review Summary

4.9 out of 5from 32 reviews for Toeka se huis / Toeka's Cottage
Cleanliness
4.9/5
Service
4.9/5
Location
4.7/5
Safety
4.9/5
Value for money
4.8/5
Nico L - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Nico L
With spouse/partner

Heerlike ouwêreldse sjarme met wonderlike stilte!

Baie netjiese, outydse huisie, maar met alles wat nodig is. Die warm, gebakte potbrood was 'n smaaklike bonus.

Shaqeel K - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Shaqeel K
On business

Brilliant and convenient.

The stay was arranged at very short notice and the team was highly impressed. Thank you for accommodating us.

Helene D - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Helene D
With spouse/partner

Pragtige outentieke huisie wat mooi gerestoureer is in Toeka se tyd wat altyd daar gebly het.

Baie gerieflike oorslaapplekkie, met bederf goed soos 'n vars gebakte potbrood, kaas en konfyt.

Dalene V - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dalene V
With spouse/partner

Waar jy rus vir jou siel kry.

Die mooiste uitsig oor die dorp en omgewing. Heerlike stoep om op te sit en kuier. Wonderlike gasheer en vrou wat mens bederf sodat jou kuier onvergeetlik is. Sal beslis weer gaan.

Toeka se huis / Toeka's Cottage's response

Hi baie dankie vir die komplimente. Kom enige tyd weer. Bly jul het dit geniet. Groot plesier

Toeka se huis / Toeka's Cottage
Carolien A - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carolien A
With spouse/partner

Puik!

Dankie vir 'n oorslaap met heerlike nostalgiese atmosfeer. Heerlik bederf met tuisgemaakte beskuit, konfyt en koeksisters, asook plattelandse gasvryheid. Ons sien jul weer!

Toeka se huis / Toeka's Cottage's response

Hi baie dankie waardeer die moi review. Dankie vir die ondersteuning. Enige tyd welkom

Toeka se huis / Toeka's Cottage
Craig N - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Craig N
With spouse/partner

Excellent.

Lovely place to stay. Central to looking at the flowers.

Toeka se huis / Toeka's Cottage's response

Thank you very much for the review. Very happy to hear you enjoyed your stay.
Please come again.
Will definitely look into getting a bigger fridge freezer

Toeka se huis / Toeka's Cottage
Andrea W - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andrea W
With friends

Fantastiese ervaring.

Heerlike ouwêreldse verblyf. Als wat nodig is, skoon en netjies. Bederf met tuisgebakte brood. Sal enige tyd weer hier bly.

Toeka se huis / Toeka's Cottage's response

Baie dankie. Dis wonderlik om te hoor. Dankie vir die resensie. Ons wil he ons gaste moet die huisie onthou.

Toeka se huis / Toeka's Cottage
H H - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
H H
With spouse/partner

Baie spesiaal om in so ou huisie te bly. Skoon, netjies.

Ons het lekker gebly in die ou karaktervolle huisie. Alles was skoon en netjies en ons is bederf met allerhande ekstras, soos tuisgebakte brood.

Toeka se huis / Toeka's Cottage's response

Baie dankie, ek is so bly jul het dit geniet. Kom gerus weer.

Toeka se huis / Toeka's Cottage
Daniel G - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Daniel G
With spouse/partner

Gerieflik en genoeg ruimte. Baie vriendelike gasheer/gasvrou.

Die voorraad wat hulle vir ons gelaat het om ons eie ontbyt te maak, was werklik genoegsaam en smaaklik. Die pasgebakte potbrood wat ons elke dag gekry het was die kersie op die koek.

Toeka se huis / Toeka's Cottage's response

Baie dankie so bly jul het die kuier geniet. Kom gerus weer.

Toeka se huis / Toeka's Cottage
Beatrix M - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Beatrix M
With spouse/partner

Uitstekende waarde vir jou geld - heerlik, puik diens!

Dit is spotgoedkoop vir die beste diens! Yskas gepak met lekkernye, heerlikste beskuit en koffie. En met ons verwelkoming nog 'n varsgebakte potbrood!

Toeka se huis / Toeka's Cottage's response

Sjoe, dankie vir pragtige resensie. Kom gerus weer.

Toeka se huis / Toeka's Cottage
Annette J - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annette J
With spouse/partner

'n Aangename verrassing!

Toeka se huis is absoluut aan te beveel. 'n Juweel van 'n plekkie. Soveel gasvryheid het ons lanklaas beleef. Beurtkrag het ons 'n guns gedoen, want die sterre was absoluut asemrowend mooi in die stikdonkerte.

Toeka se huis / Toeka's Cottage's response

Baie dankie dit is wat ons graag in ons gaste wil laat ervaar. Die plaas stilte en natuurskoon weg van die stad se gejaag.
Kom gerus weer.

Toeka se huis / Toeka's Cottage
Willie C - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Willie C
With spouse/partner

Uit die boonste rakke. Die mooiste en lekkerste ooit.

Wat 'n juweel. Dis min dat mens sulke ervarings ondervind. Die eienaars was ongelooflik aangenaam en het uit hul pad gegaan om die verblyf so lekker as moontlik te maak. Die huisie was 'n belewenis met alles daarin, selfs meer as wat mens verwag. Ek beveel hierdie plek uiters sterk aan. Bekostigbaar en veilig. Moenie hierdie geleentheid om hier tuis te gaan, verby laat gaan nie. Ek sal enige tyd weer daarheen wil teruggaan. Koti het 'n hart van goud, en dit slaan deur op die manier hoe haar gaste behandel word, en die manier hoe Toeka se huis se deur oopstaan. Haar beskuit en vyekonfyt is 'n moet! Dankie vir 'n baie aangename verblyf.

Toeka se huis / Toeka's Cottage's response

Hi baie baie dankie dit is so lekker om dit alles te hoor en die beste is dat julle dit geniet het by ons. Dit is al wat ons wil he. Dat elk n onvergeetlike ervaring op Nuwerus het xx

Toeka se huis / Toeka's Cottage
Karlien G - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Karlien G
With spouse/partner

Quiet, peaceful with West Coast warmth.

Wonderful little house and people. Highly recommended.

Toeka se huis / Toeka's Cottage's response

O dankie julle is dierbaar. So bly julle het dit geniet. Dit is so lekker as mense ons plaaslewe geniet.
Kom gerus weer.

Toeka se huis / Toeka's Cottage
Elbie S - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elbie S
With spouse/partner

Buiten vir gerieflike skoon behuising was dit 'n terugblik en ervaring van 'n vorige era. Eienaars baie vriendelik en hulpvaardig - het die ekstra myl gestap!

Ons het in Harmonie tuisgegaan. Toeka se huisie is bo teen die bult en Harmonie is deel van 'n baie ou gebou in die dorpie self. Die binnenshuisversiering is aangepas by die ouderdom en voorkoms van die huisie. Dit was baie netjies, gerieflik en skoon, met 'n huislike atmosfeer. Kotie en Constant, die eienaars, was baie vriendelik en behulpsaam, praat nie van die heerlike warm potbrood, kaas en tuisgemaakte konfyt wat ons ontvang het nie. Ons sal graag wil teruggaan.

Toeka se huis / Toeka's Cottage's response

Baie bly om te hoor, kom gerus weer dankie vir die komplimente.

Toeka se huis / Toeka's Cottage
Belinda S - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Belinda S
With friends

We thoroughly enjoyed our stay.

Koti and her family went out of their way to make our stay comfortable. We also appreciated the extra "goodies" she provided (milk, rusks, eggs, freshly baked bread, jam etc). You are a wonderful hostess, thank you Koti!

Toeka se huis / Toeka's Cottage's response

So happy to hear, thank you for staying with us we look forward to seeing you again.

Toeka se huis / Toeka's Cottage
Heleen K - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Heleen K
With spouse/partner

Wonderlike gasvryheid in neutedop!

Ons is baie vriendelik ontvang en bederf met 'n heerlike warm vars broodjie! Die stempel van 'n sorgsame gasvrou is afgedruk op alles in die snoesige en gerieflike huisie. Dit was waarlik 'n heerlike ondervinding om daar te oornag!

Toeka se huis / Toeka's Cottage's response

Hi
Baie dankie vir die mooi resensie, kom asb weer. Bly jul ht lekker gebly, ons gaste is vir ons baie belanrik.

Toeka se huis / Toeka's Cottage
Sonja W - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sonja W

Gasvryheid en waarde vir geld met 'n tikkie nostalgie.

Ideale rustige basis om blomme rondom Vanrhynsdorp , Gifberg, Knersvlakte en Nuwerus te kyk. Karaktervolle eenvoudige, dog smaakvolle verblyf vir die geen nonsens besoeker. Ek kom beslis weer.

Coen S - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Coen S
With spouse/partner

Excellent accommodation.

The house is really neat and the rusks were delicious. Host was very friendly and helpful ─ especially with the arrangement regarding dinner and breakfast.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Uitstekende verblyf.

Huisie is regtig netjies en beskuit was heerlik. Gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam - veral met die reëlings vir aandete en ontbyt.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Toeka se huis / Toeka's Cottage's response

Groot plesier.
Dankie dat julle by ons oorgebly het, kom gerus weer.

Toeka se huis / Toeka's Cottage
Harriet H - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Harriet H
With spouse/partner

Kom tot volle rus op Nuwerus.

Pragtige, rustige en stil dorpie. Vriendelike ontvangs deur Koti met heerlike beskuit. Akkommodasie skoon en netjies. Heerlik warm geslaap tydens 'n koue nag. Toeka se huis is definitief 'n stop werd.

Adele E - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Adele E
With spouse/partner

Quiet environment, quiet cuddly night.

Peaceful and quiet with beautiful scenery.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Stil omgewing, rustige snoesige nag gehad.

Rustig en stil met pragtige natuurskoon.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Elsje N - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elsje N
With friends

Klomp klein dingetjies maak die verskil!

Mens voel sommer tuis in die huisie van ouds. Die huisie sit een kant in die dorp. Net wat die siel nodig.

Annie S - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annie S
With friends

Rustige omgewing.

Die eienaar het in kontak met ons gebly om te vir seker dat ons by Toeka uitkom. Die huisie is goed toegerus met alles wat nodig is. Die beskuit was baie welkom na die lang 10 ure rit met baie vertragings. Beddens gemaklik met genoeg warm komberse om die koue buite te hou. Die badkamer bietjie ongemaklik vanuit die een slaapkamer met twee paartjies wat die huisie deel.

Bossie M - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Bossie M
With spouse/partner

Outentieke ervaring in Toeka se huis.

Toeka se huis was ’n wonderlike verassing! Ons het bloot ’n plekkie gesoek om te slaap op pad na Namibië. Toe ontdek ons ’n baie netjiese en ruim huis – volledig toegerus. Die braaidrom en rooster was gereed vir die vleisie wat ons wou braai. Die sit op die breë stoep, terwyl die son ondergaan oor Nuwerus, het ons onmiddellik in ons vakansiestemming gebring. Die yskas was gelaai met allerlei bederfgoed: tuisgebakte brood en beskuit en alles wat verder nodig is vir ’n stewige ontbyt. Die huisie is heel privaat en die stilte is heerlik. Dankie vir die keurige versorging van ’n lieflike oornagplek.

Toeka se huis / Toeka's Cottage's response

Verskriklik baie dankie bir die pragtige review. Julle is wonderlike gaste. Baie bly julle het dit so baie geniet. Dan is ons doel bereik, ons wil graag die lekkerte van die ou plaasdorpie wat so maklik misgekyk word na vore bring rus en vrede en stilte, met lekker koffie en tuisgebakte beskuit.

Hoop ons sien jul gou weer

Toeka se huis / Toeka's Cottage
Tania C - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Tania C
On business

Baie lekker gebly vir die aand.

Die beskuit was heerlik. Alles was daar vir 'n gerieflike oorslaap.

Toeka se huis / Toeka's Cottage's response

Baie dankie. Was net 'n plesier.
Dankie vir jul ondersteuning.

Toeka se huis / Toeka's Cottage
Tony F - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tony F
With friends

Good stay, easy to find.

Good service, clean rooms. Very close to N7.

Silke V - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Silke V
With friends

Cosy.

Suggest to only house 2 people, and change one room as sitting room.

Madelein K - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Madelein K
Family with teenagers

Namakwaland at its best.

A uniquely South African experience. Remote and honestly remarkable. Don't expect glamour and glitz. Here you will smell the earth and experience heart warming honesty.

Zylia V - May 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Zylia V
With friends

It was a wonderful experience and wonderfully relaxing after a long tiring day.

Toeka se huisie offers everything and more. The absolute care with which the house is prepared for visitors speaks volumes. The location is really nice and we all experience that farm feeling. Thank you for everything.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was 'n wonderlike ervaring en wonderlike ruspunt na 'n lang vermoeiende dag.

Toeka se huisie bied alles en nog meer. Die absolute sorg waarmee die huisie gereed gemaak is vir besoekers spreek boekdele. Die ligging is regtig mooi en ons het almal die plaas gevoel ervaar. Baie dankie vir alles.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Toeka se huis / Toeka's Cottage's response

Ons is baie bly om dit te hoor. Dit is wat ons elke keer na strewe om ons gaste so tuis as moontlik te laat voel. Toeka se Huis is baie spesiaal, ook elkeen van ons gaste. Dankie vir jul ondersteuning. Kom gerus weer.

Toeka se huis / Toeka's Cottage
Sue S - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sue S
With friends

Lovely reception, comfortable accommodation, nice and clean, safe and neat area.

The stay in Toeka se Huis ended our trip on a high note. The facilities are more than sufficient. The house has a warm atmosphere and is more than just well equipped. Namely, and it has to be named, the most delicious homemade rusks in SA. And of course roosterkoek! Despite the fact that I had my booking dates wrong, they still heartily received me and everything was 100% when we arrived. Would have liked to stay in Toeka se Huis longer.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Hartlike ontvangs, gerieflike blyplek, mooi skoon, veilige en netjiese omgewing.

Die verblyf in Toeka se Huis het ons reis op 'n hoogtepunt afgesluit. Die fasiliteite is meer as voldoende, die huisie het 'n warm huislike atmosfeer en is meer as voldoende toegerus. Vernaamlik - dit moet genoem word - die lekkerste tuisgebakte beskuit in SA! En natuurlik roosterkoek! Ten spyte van die feit dat ek my besprekingsdatums verkeerd gehad het, is ons nog steeds hartlik ontvang en was alles 100% reg vir ons koms. Sal graag vir langer in Toeka se huisie wil kuier.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Charmaine L - Sep 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Charmaine L
With friends

Very hospitable and friendly owner.

The little house is well-equipped and clean, and the owner was very friendly.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie gasvrye en vriendelike eienaar.

Die huisie was goed toegerus en skoon, en die vriendelikheid van die eienaar het beïndruk.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Ina G - Aug 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ina G
With spouse/partner

Wonderful!

The accommodation was excellent. Will visit again!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Wonderlik!

Die verblyf en huisie was uitstekend. Sal enige tyd weer daar oornag!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Toeka se huis / Toeka's Cottage's response

Baie dankie, net n plesier!
Kom gerus weer.

Toeka se huis / Toeka's Cottage
Dick & Cynthia W - Aug 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dick & Cynthia W
With spouse/partner

We really enjoyed it!

It was peaceful and the view was beautiful.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ons het dit baie geniet.

Dit was baie rustig en die uitsig was mooi.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

From R640
per night (for 2 people)
From R640
per night (for 2 people)
From R640
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 3 people
  • Check-in: 14:00 to 20:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Madeliefie Street, Nuwerus, 8201, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDI4YWEyMzNmLWY4NjItNDE3OS05NmI4LWIwOTk4YzVkNzFiOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R640  per night (for 2 people) 32 5 1 5 Madeliefie Street Nuwerus 8201 Western Cape 0860 022 102 14:00-20:00 10:00 -31.15164550134 18.358232080936
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!