The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Toll Inn Guest Farm | TravelGround
+47

Toll Inn Guest Farm

Self Catering

Review Summary

4.4 out of 5from 48 reviews for Toll Inn Guest Farm
Cleanliness
4.5/5
Service
4.4/5
Location
4.1/5
Safety
4.4/5
Value for money
4.3/5
Chris O - Feb 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Chris O
With spouse/partner

Uiters gasvrye ontvangs (heel middag gekuier)!

Só goed om 'n geskiedkundige plekkie te kon beleef! Besondere geskiedenis. Ons sandsteenhuisie was die geskiedkundige tolhuis vir die sandsteenbrug oor die Katrivier van die 19de eeu.

Toll Inn Guest Farm 's response

Good day, Chris thank you so much, please hope to see again in furure, you welcome to say what you think I can improve with please, its just going to help me giving the best to my Guests.
Keep well God Bless.
Kind Regards
Carmain

Toll Inn Guest Farm
Hilda R - Jan 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hilda R
With spouse/partner

Baie gesellig.

Voel soos huis weg van die huis af.

Wilna H - Jan 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wilna H
Family with young children

Net wat ons nodig gehad het op ons reis.

Sou graag langer wou bly om meer van die geskiedenis te sien.

Cassie P - Jan 2022
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Cassie P
Family with teenagers

Vriendelik en netjies.

Netjiese verblyf. Die een matras was egter onslaapbaar en badkamer baie beknop. Nogsteeds was dit waarde vir geld.

Toll Inn Guest Farm 's response

Thank you, God bless.

Toll Inn Guest Farm
Sanet N - Dec 2021
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
2/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Sanet N
Family with teenagers

Verfrissend.

Baie rustig, maar kort waaiers in kamers wat werk.

Toll Inn Guest Farm 's response

Baie dankie vir die resensie. Jullle kan met graagte ons vra om daarna te kyk en julle te help om dit aan te sit. Baie dankie.

Vriendelike groete,
Charmain

Toll Inn Guest Farm
Jj C - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Jj C
With spouse/partner

Lekker rustige en gesellige verblyf.

Die was ook net vir ons eers 'n plekkie om te oornag na die lang ry van Oos-London af. Ons kamers was baie netjies en gemaklik vir die aand se verblyf, al was dit 'n lekker koel aand buite gewees. Het al die nodige vir ons gehad om ons kos in voor te berei en koeldrank koud te hou. Gemaklike beddens. Dis 'n pragtige plek, sal nie 2 keer dink om weer hier oor te bly as in die area is nie. Nie slegte waarde vir geld nie. Baie vriendelike eienaar.

Toll Inn Guest Farm 's response

Thank you for the review, just trying to do my best for my guests, if they happy I am happy as well.

You welcome to visit anytime and get yourself a surprise loyalty price.

Keep safe.
Charmain

Toll Inn Guest Farm
Llewellyn J - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Llewellyn J

Dis gerieflik en naby genoeg aan die dorp.

Alles was goed, maar daar was kommentaar oor die uitgeleefde matrasse in kamer 2 en basiese goed soos spieëls vir die dames. Andersins het ons heerlik gebly, dankie.

Toll Inn Guest Farm 's response

Thank you very much, for the review will look into it as soon as possible.

Regards,
Keep safe
Charmain

Toll Inn Guest Farm
Peet L - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Peet L
With spouse/partner

Gemaklik en rustig.

Netjiese, skoon kamers.

Toll Inn Guest Farm 's response

Thank you verry much.
Please come again, guest like you always get a welcome at TollInn.
Keep safe
Charmain

Toll Inn Guest Farm
Zelda S - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Zelda S
With friends

Lieflike landelike verblyf, met die mooiste geboue, bome en vriendelike gasvrou.

Christine het ons opgradeer sonder verdere koste na 'n groter selfsorgeenheid. Ons het n lieflike eenheid gehad. Dis 'n pragtige plaas. Kombuis het net basiese items nl. eetgerei en potte en pan. (neem jou eie oopmaker, broodbord/bakke, skerp mes ens). Verwarmers in elke kamer en elektriese komberse op elke bed, lieflike beddens en beddegoed, asook ekstra kombers. Ons snoesig geslaap ten spyte van snerpende koue! Mooiste brug en wandelpaaie tussen bome, wens ons het meer tyd gehad. Uiters netjies en skoon met 'n tikkie nostalgie. Reuse bonus braaihout en braaier waar ons heerlik gekuier het. Plaasdiere was n lekkerte!

Toll Inn Guest Farm 's response

Baie dankie Zelda, ek waardeer u resensie, jammer vir die ekstras wat te kort was ek sal weer voorsiening maak vir dit, net jammer sekere gaste pak maar in, en my nuwe span wat nou in opleiding was het nie aan my rapporteer rakende vervangings nie, nogmaals baie dankie dat jy dit onder my aandag gebring het, alle gaste hoef regtig nie al daai saam te bring nie, ek maak dadelik werk daarvan.
Vriendelike groete.
Charmain

Toll Inn Guest Farm
Lindy V - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lindy V
Family with teenagers

Friendly and warm stay.

We were very welcomed at Toll Inn. Our room was spacious and beautifully warm with heater on and electric blankets waiting. Kids loved the farm animals and I am sure a walk had we had time would've been a treat. Looks like a lovely entertainment venue for weddings, birthdays etc.

Paul T - Jul 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Paul T
Individual traveler

Great host, unfortunate weather circumstances.

Unfortunately there was no hot water and the bathroom flooded - but this is perhaps more associated with the weather conditions. I will stay here again to give it a second chance.

Toll Inn Guest Farm 's response

Thank you sir for your review, I'll try my best to redo the pipe system, of the farm, much appreciated, wish all my guests can be so understanding.
Keep well hope to see you again.
Charmain

Toll Inn Guest Farm
Fredolien D - Jul 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Fredolien D
Family with young children

Ons het net een aand oornag, maar dit het aan al ons verwagtinge voldoen!

Ons het slegs oornag, maar het gewens ons het meer tyd gehad om die omgewing te verken. Baie dankie vir die ekstra moeite met ekstra verwarmer ens. Ons het dit baie waardeer!

Ria S - Jul 2021
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Ria S
Family with teenagers

Basiese verblyf teen baie billike tarief.

Die tarief vir ons gesin van sewe was baie billik. Dit maak mens ongemaklik om te kla oor klein dingetjies. Die kombuis was maar basies en ek het gesukkel om kos te maak, daar was byvoorbeeld nie 'n opskeplepel nie. Die badkamer kon bietjie skoner gewees het met ons aankoms. Die bestuur was baie hulpvaardig t.o.v. spesiale versoeke. Waarde vir geld.

Jacobus W - Jun 2021
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
2/5
Safety
4/5
Value for money
2/5
Jacobus W
With spouse/partner

Beslis nie waarde vir geld nie.

Toll Inn kort beslis TLC. Hy is naby die die hoofpad geleë en die voertuie het die hele nag op die pad beweeg. In vergelyking met die ander akkommodasie wat ons beset het met ons kort Kaap toer, skiet hy ver tekort veral ten opsigte wat jy kry vir wat jy betaal.

Toll Inn Guest Farm 's response

Baie dankie vir u review, baie dankie.
Ek is jammer jul verwagtinge was nie voldoen. Mag ek dit onder u aandag bring dat dit n plaas is en nie n vyfster hotel, die plek is meer as n 100 jaar oud, en beslis nie vir mense wat nie van oud en geskiedenis hou nie.

Toll Inn Guest Farm
Ruan F - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ruan F
With friends

Goeie diens, netjiese verblyf.

Sal dit enige tyd aanbeveel. Uitstekende waarde vir geld. Dankie vir goeie diens.

Toll Inn Guest Farm 's response

Thank you very much, hope to see you and your family soon again.

Kind Regards,
Charmain

Toll Inn Guest Farm
Corrie D - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Corrie D
Family with young children

Baie lekker.

Speelplek vir kinders.

Toll Inn Guest Farm 's response

Baie dankie ons gaan nog beter probeer doen hopelik na die Covid19.
U is altyd welkom.
God bless,
Charmain.

Toll Inn Guest Farm
Oelie V - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Oelie V
With friends

Een aand oornag. Goei diens en pragtige fasiliteit. Linne skoon en netjies.

Pragtig en netjies daar.

Katinka J - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Katinka J
With spouse/partner

Rustig met die mooiste uitsig.

Dis 'n vreelike mooi omgewing.

Melanie M - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Melanie M
Family with teenagers

Perfect 1 night stopover with added SA history

Very friendly, clean, farm environment with everything you need for a comfortable stopover. The bar was closed because of covid restrictions but looked very quaint. Would definitely stay there again.

Toll Inn Guest Farm 's response

Thank you, Melanie, just trying to do the best we can in this difficult time, please come again. I'll put you on my number one guest list.
Kind regards,
Charmain

Toll Inn Guest Farm
Thomas M - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Thomas M
Family with teenagers

Rustige stop-over.

Toll Inn is 'n mooi plekkie met 'n gevoel van geskiedenis. Die fasiliteite het 'n bietjie TLC nodig, maar die eienaars se hulpvaardigheid en vriendelikheid maak op daarvoor.

Toll Inn Guest Farm 's response

Thank you, Thomas, much-appreciating review, it always helps when guest helps us to improve, and do better every time, thank you again, happy Easter.
Kind Regards
Charmain

Toll Inn Guest Farm
Natalie B - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Natalie B
Family with young children

Comfortable stopover.

Great hospitality helping us to make a plan when we needed a salad. Few areas that need attention: No air conditioning in room 6. Very hot room. No WiFi and cell signal is very weak to non existent. Fans in our room were noisy and only work if light is on.

Toll Inn Guest Farm 's response

My sincere apologies for that. I was wondering, sorry for that we did not check everything clearly, I just came out of the hospital and could not check up everything I am so sorry. I have to disagree with the remark of no aircon in room six. It is, unfortunately, the only room with aircon. Thank you for your stay, have a blessed new year.
Regards,
Charmain

Toll Inn Guest Farm
Anke B - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Anke B
With friends

Goeie oornagplek.

Heerlike oornag-bestemming; die eenhede is lekker ruim en het oorgenoeg plek. Die omgewing is pragtige met die naby geleë rivier. Die enigste kritiek is dat die kombuisie net nie goed toegerus om met gemak kos voor te berei nie. Andersins was dit lieflik.

Toll Inn Guest Farm 's response

Ek is baie jamme om dit te hoor volgende keer sal ek u n groter kamer moet gee met meer spasie in die kombuis, weer eens jammer vir dit.
Geseend is U nuwe jaar vir 2021.

Groete
Charmain

Toll Inn Guest Farm
William N - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
2/5
Safety
4/5
Value for money
1/5
William N
Family with young children

Overnight stopover.

Nice owner and rooms, but too overpriced for the location and room size. Also very close to a main road, so exposed to traffic noise. The price for the location and a small unit with 5 beds squeezed in is not good value for money in my opinion.

Harry V - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
2/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
1/5
Harry V
Family with teenagers

Baie duur vir baie basiese geriewe.

Eenheid is baie netjies, maar baie eenvoudig. Geen braaigeriewe en dakwaaiers werk slegs as die ligte aan is. Slegs oornagfasiliteit. Geen ander aktiwiteite beskikbaar.

Gillian W - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
1/5
Location
1/5
Safety
1/5
Value for money
2/5
Gillian W
With spouse/partner

Not satisfied.

Not a pleasant experience and for the amount we paid not satisfied.

Toll Inn Guest Farm 's response

If you did not have a pleasant experience, please give us some details so we can better your service in whatever way possible, thank you for your reply.

Toll Inn Guest Farm
Linda R - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Linda R
Family with teenagers

Heerlik, rustig.

Definitief hoogs aan te beveel. Was heerlik rustig.

Pieter O - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Pieter O
With spouse/partner

Very quiet area with neat place and environment.

Toll Inn Guest Farm is in a quiet, beautiful area. Recommendable to anyone that wants to get out of their town/city.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie stil omgewing met netjiese plek en omgewing.

Toll Inn Guest Farm is geleë in 'n baie mooi en stil omgewing. Aanbeveelbaar vir iemand wat wil uitkom uit die dorp / stad uit.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Carl F - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carl F
Family with young children

Dit was net wat ons nodig gehad het na 'n lang dag op die pad, was puik.

Dit is een van die mooiste plekkies, het regtig baie lekker gebly, ons sou graag nog 'n aand wou oorslaap, maar moes verder ry. Sal dit enige tyd aanbeveel. En die ontbyt was verby lekker en waarde vir geld.

Keith B - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Keith B

Tranquility.

I just had to bring my family to Toll Inn. The place brings many memories and the hospitality of both Johan and Charmaine is excellent

Scharia H - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Scharia H
Family with young children

Baie lekker.

Baie netjies, mooi en lekker gebly.

Hanlie S - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Hanlie S
Family with young children

Mooi historiese oornagplek.

Ons het lekker oorgebly by Toll Inn. Die skottelgoedseep was wel klaar en die DStv was buitewerking.

Toll Inn Guest Farm 's response

Ek vra verskoning, baie dankie vir u eerlikheid ek waardeer dit.

Groete
Charmain

Toll Inn Guest Farm
Jana L - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Jana L
Family with teenagers

Heerlik en rustig.

Die gastehuis se ligging is perfek vir iemand wat uit die gewoel wil kom. Die pragtige natuurskoon, groot bome en die rivier naby jou is asemrowend. Die boustyl laat jou teruggaan in tyd en is bekoorlik. Baie rustig. Heerlik gebly.

Toll Inn Guest Farm 's response

Baie dankie kom asseblif weer hopenlik kan u die ou tollenaar een aand ontmoet van TollInn Herberg.

Groete
Charmain

Toll Inn Guest Farm
Derek M - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Derek M
Family with teenagers

Ons is baie vriendelik ontvang en het 'n lekker aand hier spandeer op pad terug Kaap toe.

Toll Inn Guest Farm was 'n baie lekker oornagstop na 'n lang dag op die pad. Sal beslis weer oorbly en langer wil bly om die mooi omgewing te verken.

Andrea P - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andrea P

Rustige omgewing.

Ons was op pad Kaap toe met 3 motorfietse en het 'n goeie ontvangs, warm stort en lekker bed waardeer.

Philip M - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Philip M
Family with teenagers

Absolutely beautiful location.

What a wonderful place, we wish we had booked a longer stay to explore the surrounds more. The accommodation is charming, well appointed and very comfortable.

Jaco B - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Jaco B
With spouse/partner

Rustig en natuurskoon.

Baie netjies met pragtige natuur en wonderlike diens.

Juanita L - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Juanita L

Lovely little Inn with all that is needed for a visit to Aliwal North.

New owners have many plans in changes and am wishing them all the success, all in all was an amazing place to stay back into the past crossing over the bridge built in 1880 a blast from the past. Area is peaceful with all that you need to take a stop on the way back to Pretoria.

Leonie M - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Leonie M
Family with teenagers

Pragtig. Hartlike gasvrou.

Baie oulik met uitstekende potensiaal. Netjies. ‘n Juweel in wording.

Toll Inn Guest Farm 's response

Baie dankie ons waardeer u eerlikheid opreg, u is enige tyd baie welkom hier.

Toll Inn Guest Farm
Landi D - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Landi D
With spouse/partner

A disappointing experience.

Room was adequate. Bar, breakfast and dinner service inept.

Toll Inn Guest Farm 's response

Thank you for your feedback. We note your concerns and will address your comments internally. We look forward to show you our improvements on your next visit.

Toll Inn Guest Farm
Eddie F - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Eddie F

Ons het lekker gebly op 'n plek met baie karakter.

Ons het die karakter van die plek baie geniet - die "stalle" waarin ons gebly het en die pragtige Sauerbrug. Dit was gemaklik, netjies en skoon.

Toll Inn Guest Farm 's response

Baie dankie, hoop ons kan nog beter doen in die toekoms, was 'n plesier om julle hier te hê. Baie dankie.

Toll Inn Guest Farm
James T - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
James T
With spouse/partner

Lovely place with Charmaine, the lady in charge, being extremely helpful and friendly!

Great stay. Would definitely recommend to a friend!

Theo D - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Theo D
Individual traveler

Gerieflike en gemaklike oornag net buite Aliwal-Noord.

Toll Inn Guest Farm is in 'n pragtige omgewing net buite Aliwal-Noord en 'n goeie keuse vir oornag op pad na toeristebestemmings in die Oos-Kaap. Akkommodasie is gerieflik en is goed toegerus, selfs vir 'n koue nag. Personeel is vriendelik en laat gaste welkom en tuis voel.

René K - Mar 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
René K
Family with teenagers

We had a great stay and will definitely be back.

Lovely old farm, wonderful atmosphere, friendly and helpful reception, great breakfast.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ons het heerlik gebly en sal beslis weer wil teruggaan!

Lieflike ou plaas, wonderlike atmosfeer, vriendelike en behulpsame ontvangs, heerlike ontbyt!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Deon D - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Deon D
Family with teenagers

The accommodation was incredibly nice.

Toll Inn Guest Farm was a delight to visit. Just outside of town.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Die verblyf was ongelooflik lekker.

Toll Inn Guest Farm was besonderlik heerlik om te besoek. Net buite die dorp.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Lourens P - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lourens P
Family with young children

The accommodation was comfortable, hospitable and clean.

The accommodation at Toll Inn served as overnight accommodation on our journey. The hostess was friendly, the unit was clean and pleasant. There is a trail you can walk, and the dog on the premises will escort you. I won't mind staying there if I'm in the area again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Die verblyf was gemaklik, gasvry en skoon.

Die verblyf by Toll Inn het gedien as oornag verblyf op ons reis. Die gasvrou was vriendelik, die eenheid was skoon en aangenaam vir ons. Daar is 'n wandelroete om te stap, waarop die werfhond jou vergesel. Ek sal weer daar omgaan indien ek in die kontrei is.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Deonne C - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Deonne C
Family with teenagers

Due to personal circumstances this was merely an overnight stay.

This unique building is situated right next to the main road, yet is well secluded from the traffic noise. The typical countryside atmosphere is calming. The bathroom we used however needs some renovation.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Weens persoonlike omstandighede slegs 'n oornagplek.

Dit is 'n unieke gebou en langs die hoofpad geleë, maar nogtans lekker verskuil teen pad geraas. Tipiese plattelandse atmosfeer bring rustigheid. Die badkamer van ons akkommodasie het egter ernstig opgradering nodig.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Michael E - Sep 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Michael E

Value for money.

Nice accommodation, but the noise from the road could be a problem.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Waarde vir geld.

Lekker verblyf, maar die geraas van die pad kan steurend wees.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Karen B - Jun 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Karen B
Individual traveler

Kuier was kort maar baie lekker.

Goeie diens en lekker oornag kuier.

From R800
R800 R600
per night (sleeps 2)
From R800
R800 R600
per night (sleeps 2)
From R800
R800 R600
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 39 people
  • Check-in: 14:00 to 17:00
    Check-out: 10:00
  • Address: R58, Lady Grey Road, 10 km's out of Aliwal North, Aliwal North, 9750, Eastern Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7d8HgSwK5URJxhB9pndAjSLWlHHMF9kyZu4TvkkWP8KZPMq87n?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R800, now From R600  per night (sleeps 2) 48 5 1 5 R58, Lady Grey Road 10 km's out of Aliwal North 9750 Eastern Cape 0860 022 102 14:00-17:00 10:00 -30.736450685323 26.783169718583
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!