De Rust Accommodation at Tonnelkop Self-Catering Units | TravelGround
+37

Tonnelkop Self-Catering Units

44 reviews
Self Catering

Review Summary

4 out of 5from 44 reviews for Tonnelkop Self-Catering Units
Cleanliness
4.2/5
Service
4.1/5
Location
3.5/5
Safety
4.1/5
Value for money
4.1/5
Phillip S - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Phillip S
With spouse/partner

Gesellig en rustig.

Ongelukkig net een aand oorgeslaap. Plek is goed ingerig en skoon. Ons was 4 persone en met ons aankoms is ons ingelig dat ons na die 2-slaapkamer oorgeplaas is sonder enige ekstra kostes. Wonderlik!

Sam D - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sam D
Family with teenagers

Awesome place, animal friendly.

Great place, clean, lovely and peaceful.

Jos M - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
0/5
Service
0/5
Location
0/5
Safety
0/5
Value for money
0/5
Jos M

Aangename rusplek na een dag se reis.

Ons het dit geniet en was na aan alles wat ons wou doen in die omgewing, soos Swartberg en Meiringspoort.

Johann M - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Johann M
With spouse/partner

Het daar oornag voor die aand van Karoo to Coast in Uniondale wat +- 70 km ver is. Goeie keuse om te oornag of 1 of 2 aande te bly.

Goeie, sentrale plek om te oornag in De Rust op die N12. Nie moderne plek nie, maar ons eenheid was ruim, skoon en netjies. Daar is alles wat jy gaan nodig hê. Ons het nie gebraai nie, maar hout was te koop vir R15 'n bondel. Indien jy sensitief is oor padgeraas weet dat die eenhede op die N12 is. Ons het geëet by die enigste pizza-plek in die dorp en soos met verblyf was die eienaars vriendelik, hulpvaardig en die kos was lekker. Gaan eet vroeg want De Rust is 'n klein dorpie alles maak vroeg toe. Enigste probleem wat ons dalk gehad het was die warm water wat nie baie warm die oggend was nie. Ons het nie TV gekyk nie, maar net om te noem die TV was bitter klein.

Michele M - May 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
2/5
Location
2/5
Safety
2/5
Value for money
2/5
Michele M
With spouse/partner

Skoon en netjies.

Verblyf is skoon en netjies. Ongelukkig is daar geen selfoonopvangs of WiFi nie. Ook effe afgesonder.

Robbie B - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Robbie B
With spouse/partner

Lugversorging 'n pluspunt

Sien sterre.

Friedel W - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Friedel W
Family with teenagers

Baie aangenaam, gerieflik het alles wat nodig is.

Ons het dit baie geniet, het lekker gerus, skoon en netjies, alles wat mens nodig het vir oorslaap is daar, parkering is naby die eenheid, dankbaar dat dit troeteldiervriendelik is. Ons sal vir seker weer by Tonnelkop oorslaap.

Tonnelkop Self-Catering Units's response

Thank you very much, it is much appreciated. We look forward to seeing you again.

Tonnelkop Self-Catering Units
Esmé L - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Esmé L
With spouse/partner

Amazing

Baie gerieflike, netjies en rustig.

Winnie V - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Winnie V
With spouse/partner

Very neat, clean and spacious

Very nice place, just a pity that the cellphone reception is very poor.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie netjies, skoon en lekker ruim.

Baie oulike plek net jammer daar is baie slegte selfoonopvangs.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Carmen P - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
2/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carmen P
With spouse/partner

Ons het baie tuis gevoel.

Sal definitief in die vervolg weer daar wil gaan oornag.

Terry L - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Terry L
With friends

Wonderlike plek om te stop oornag op pad Kaapstad toe.

Baie lekker blyplek. Ons het wel net een aand daar spandeer. Die blyplek self was aangenaam en netjies. Sal dit definitief aanbeveel, veral as 'n oornagstop op pad Kaapstad toe.

Elza D - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elza D
Family with young children

Wonderlik!

Ek en my 2-jarige seuntjie het daar gebly tydens my man se krieketweek in Oudtshoorn. Ons het verskriklik lekker gebly, kon swem na 'n warm dag en daar was meer as genoeg speelplek vir hom. Ons het in eenheid nr. 1 gebly wat lieflik groot en netjies was. Ek sal definitief weer daar bly. Baie dankie vir uitstekende diens.

Betsy D - Oct 2015
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
2/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Betsy D
Family with young children

Ek het nie besef dit is tussen êrens en nêrens nie.

Dit is nie 'n plek vir iemand met jong kinders nie.

Ellen F - Jul 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Ellen F
Family with teenagers

Friendly reception and great value for money accommodation!

Lovely fresh linnen and bedding. Lovely accommodation for such consumer friendly pricing.

Hennie K - Apr 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Hennie K
With spouse/partner

Goed!

Ek het alles netjies gevind. Stewige matras op bed waardeer.

Vidette K - Apr 2015
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Vidette K
Family with young children

Value for money.

Accommodation met our needs in terms of a place to sleep after being out for a whole day of activities. Very child friendly.

Lizette S - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Lizette S
Family with young children

Gerieflike selfsorgverblyf!

Kinders het die speelplek en swembad geniet en daar was staanplek vir ons karavaan soos vooraf versoek.

Ina F - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
2/5
Safety
2/5
Value for money
4/5
Ina F
Family with teenagers

Plek skoon en netjies maar langs die hoofpad wat raas.

Skoon en netjies en diens goed, maar langs lawaaierige hoofpad geleë en inwoners het geraas.

Jacques A - Dec 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jacques A
Family with young children

Tonnelkop was die ideale oornagverblyf teen 'n bekostigbare tarief.

Die plaasatmosfeer en die berguitsig is alreeds die moeite werd, om nie eens te praat van die diens en die netjiese eenhede nie. Die kinders het die swembad geniet, veral na 'n lang dag op die pad.

Gustav M - Nov 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gustav M
With spouse/partner

Ideally situated to visit the surrounding areas and easy reachable

Enjoy our staying in the property and very refreshing after a days site seeing

Almar C - Oct 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Almar C
With spouse/partner

Naby aan De Rust. Die plekkie is gelee naby aan die hoofweg wat geen probleem was nie.

Ongelukkig was daar 'n kragonderbreking deur die vroeë oggend ure en dit het veroorsaak dat daar geen warm water of altans geen water was om te stort die volgende oggend, want die geiser het gewerk met 'n elektriese pomp. Andersins was ons baie gelukkig.

Hanlie N - Oct 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Hanlie N
With spouse/partner

Goeie waarde vir geld. Ruim en netjies.

Lekker gebly. Goeie waarde vir geld. Kon troeteldiere saamneem. Niks luuks nie, maar alles wat jy nodig het vir een aand se oorslaap. Lekker plaasatmosfeer.

Henrietta B - Oct 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
2/5
Location
1/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Henrietta B
With friends

Comfortable!

Out of the way for someone wanting to stay in/around Oudtshoorn. Clean & comfortable.

Willie D - Sep 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Willie D
With spouse/partner

Lekker geslaap.

Let wel daar is geen opvangs vir selfone!

Evette T - Sep 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Evette T
On business

Rustig en ontspannend.

Dis die prefekte plek om net weg te breek van alles en almal af. Dis so rustig. Dis lieflik hoe jy net kan sit en hoor hoe die tortelduiwe roep.

Lien B - Aug 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lien B
Family with teenagers

Voorwaar waarde vir geld en baie vriendelike diens!

Sal enige tyd weer by Tonnelkop bespreek as ek in daardie deel van die Kaap is. Egte Kaapse gasvryheid en voorwaar waarde vir jou geld! Sal die plekkie enige tyd vir familie en vriende aanbeveel!

Jannie V - Jul 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Jannie V
With spouse/partner

Baie goed toegerus en beter as die meeste ander.

Sal beslis weer gaan.

Daniel Willem V - Jul 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
2/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Daniel Willem V
With spouse/partner

Ons verblyf was aangenaam, rustig en verkwikkend.

Ons eenheid was gerieflik. Die uitdaging om 'n ou gebou in te rig vir akkommodasie, is baie goed gedoen. Vir koue wintersaande was water warm genoeg, maar die druk vir stort was onvoldoende. Ander geriewe was voldoende.

Rina G - Jul 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rina G
Family with teenagers

Baie, baie goed.

So ruim en half outyds, maar baie netjies. Dit het amper gevoel asof ons op die plaas is. Die kinders was, net soos ons, mal oor die plek. Die ontvangs was ook vriendelik.

Jan V - Jun 2014
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
1/5
Safety
3/5
Value for money
2/5
Jan V

Verblyf was lekker, maar daar is 'n paar dinge wat pla.

Ons het met groot verwagtinge na Tonnelkop gegaan omdat ons met ons skouhonde op pad terug huis toe was en bietjie wou uitspan. Ons was opgewonde want volgens die bespreking sou ons ons eie tuin hê vir die honde. Maar ai tog, ek noem nou nie 'n area van 2 m x 3 m 'n tuin nie. Ons was ook nie ingelig dat Tonnelkop reg teen die N9 is nie. Dit is nie eers 20 m van die groot pad af nie.

Veronica V - Mar 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Veronica V
Family with young children

Skoon en netjies, TV klein en opvangs nie goed nie, maar verder waarde vir geld.

Baie netjies; plaasatmosfeer; sekuriteit goed. Skoon en netjiese beddegoed. Naby aan die pad. Daar is geraas as jy buite sit, maar die plek is goed geleë. Breekware en handdoeke is in 'n goeie toestand.

Ilse R - Mar 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ilse R
With spouse/partner

Ongelooflike waarde vir geld, super skoon en netjies. Vriendelike en behulpsame ontvangs

Die fotos doen nie wat op die internet verskyn doen nie regverdigheid aan die eenhede nie. Ons het dit superskoon, pragtig en netjies gevind. Beslis waarde vir geld en die moeite werd om weer daar te bly. Gaan verseker weer.

Cornelius P - Mar 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Cornelius P
With spouse/partner

Geniet! Sal daarvan hou om weer oor te bly.

Heerlik gewees! Miskien kan daar net meer TV-kanale en 'n winkel op die perseel wees!Daar moet na die watertoevoer gekyk word, want dit is swak.

John M - Jan 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
2/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
John M
With friends

Comfortably adequate as we had the place to ourselves.

Comfortably adequate, although we were restricted to 1 shower that had inadequate ventilation. The limited amount of staff around were helpful, although restricted in owner's unfortunate absence during our visit. A fair way outside of Oudshoorn.

Maureen K - Jan 2014
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
2/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Maureen K
Family with teenagers

Nice except for bad weather

Location is suitable for sort getaways for the more adult as entertainment is limited for children.

Ina D - Jan 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Ina D

Baie lekker

Die braai geriewe kan opgradeer word, asook meer kombuis toerusting sal welkom as dit n groep is wat daar woon.

Alex V - Jan 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Alex V
Family with young children

Rustig en verfrissend.

Goeie middelpunt vir reisigers van JHB na suidelike kus.

Madeleine S - Jan 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Madeleine S
Family with young children

Baie gasvry en oulike plekkie.

Lekker oornag plekkie met wonderlike mense en ander gaste so vriendelik.

Fatima K - Dec 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Fatima K
Family with teenagers

Peaceful and quiet

It's restful and safe with lovely views, my kids really enjoyed staying here.

Gideon B - Dec 2013
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Gideon B
With spouse/partner

Goeie waarde vir geld.

Ons het net vir een aand oorgebly en dit was baie lekker. Die plekkie was netjies en skoon en ons kon lekker daar slaap. Dit is nuwe eienaars en dit lyk of hul goeie planne vir die toekoms het. Die plekkie het 'n ouwêreldse gevoel en hoewel dit dan nie modern is nie, kon ons lekker veilig daar bly. Baie mooi omgewing en vriendelike mense.

Hein F - Nov 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hein F
With spouse/partner

Very quiet, nice place for relaxing.

Definitely nice and quiet, and would like to come again. I do feel that the floor should be tiled as the current wooden floor is quite noisy.

Shaheed I - Sep 2013
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Shaheed I
Family with teenagers

Pleasant accommodation and very affordable.

The accommodation was rustic but very comfortable.I would be very happy to stay there for a longer period if I am ever in that side of the world. In all I was happy with my booking at Tonnelkop.

Cilliers V - Sep 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Cilliers V
With spouse/partner

Eersteklas, gerieflik en baie lekke!

Sien die sterre hieronder.

Andre K - Jun 2013
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Andre K
With spouse/partner

Vriendelike diens, skoon en ruim akkommodasie en goeie admin en onderhoud van geriewe.

Vanaf eerste kommunikasie was die opvolg van bespreking goed. Die kort tydperk (dieselfde dag) waarop ons gedreig was om deposito te betaal of bespreking verbeur, het ons bedreigend en onvriendelik ervaar. Dit het vooraf en by aanmelding onnodig haastig geblyk aangesien dit in die middel van die week en buite vakansietye was. Stel voor dat besprekings aanvaar word en eers wanneer die laaste kamers vol bespreek is, 'n keerdatum vir betaling gestel word. Dei feit dat klein troeteldiere welkom is, is 'n reuse pluspunt waarom ons u graag weer sou gebruik. Ons sou graag 'n verminderde tarief vir 'n enkelkamer sonder linne ook wou benut, aangesien ons nie 50% van die akkommodasievoordele gebruik het nie.

From R770
per night (for 2 people)
From R770
per night (for 2 people)
From R770
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 15 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Tonnelkop, N12, Oudshoorn, De Rust, 6650, Western Cape
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFjNDUzMjliLThmZDMtNGNmOS1iMjFjLTYzYWY3MDQyYzg0MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R770  per night (for 2 people) 44 5 1 4 Tonnelkop, N12 Oudshoorn 6650 Western Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -33.524026892968 22.485151290894
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com