The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Topanga 35 | TravelGround
+28

Topanga 35

23 reviews
Self Catering

Review Summary

4.7 out of 5from 23 reviews for Topanga 35
Cleanliness
4.8/5
Service
4.6/5
Location
4.7/5
Safety
4.8/5
Value for money
4.9/5
Riekie K - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Riekie K
Family with young children

Baie nice plekkie, sal enige een aanbeveel om daar te gaan bly.

Baie mooi, veilige plekkie. Sal weer soontoe gaan vir 'n vakansie.

Topanga 35's response

Hallo Riekie

Baie dankie, ek waardeer die mooi resensie! Ons is baie bly julle het die vakansie geniet en sien uit om julle weer te ontvang!

Beste wense

Rene Muller

Topanga 35
Michelle D - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Michelle D
With friends

Was delightful.

Immediate attention to any problem which is fantastic.

Hendrina B - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hendrina B
Family with teenagers

Is 'n baie netjies eenheid met als wat jy benodig in 'n rustige omgewing.

Sal 35 Topanga vir enige een aanbeveel. Dit was 'n wonderlike verlof. Ons as gesin het dit baie geniet. Gasbraaier spaar baie onkoste. Sal enige tyd weer daar bly.

Topanga 35's response

Hallo Hendrina,

Baie dankie vir die pragtige resensie, dit was regtig 'n plesier om julle te ontvang. Ek is baie bly dat julle Topanga 35 geniet het. Hoop ek kan die voorreg hê om julle weer in die toekoms te mag ontvang!

Rene Muller

Topanga 35
Jp V - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jp V
Family with teenagers

Supernetjies, skoon en goed toegerus.

Baie dankie Rene. Rene was vinnig om te antwoord op enige navrae wat ek gehad het. Hierdie woonstel was superskoon en as vakansieganger kom dit niks kort nie (volle DStv-pakket). Die woonstel is geleë naby die strand en die Spar wat nou netjies oorgedoen is. Die kompleks was toegerus om enige watertekorte te hanteer en daar is selfs 'n punt waar ons kon gefiltreerde water gratis kon kry in die kompleks. Baie dankie Rene ons het so lekker vakansie gehou en so lekker gebly in Topanga 35.

Topanga 35's response

Hallo Jaco
Baie dankie vir die positiewe resensie, wees verseker dat ek dit opreg waardeer. Julle sal altyd baie welkom wees en ek hoop ek kan julle weer in die toekoms akkommodeer. Dit is gaste soos julle wat maak dat ons te alle tye net ons beste wil gee.
Vriendelike groete
Rene Muller

Topanga 35
Hannes V - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hannes V
Family with young children

Sal plek definitief aanbeveel vir 'n gesin van 4.

Die plek is uitstekend, prakties en netjies ingerig. Sal die plek vir enige iemand aanbeveel en sal definitief weer my keuse wees as ek Uvongo toe gaan.

Topanga 35's response

Goeie more Hannes. Baie dankie vir die mooi resensie, ek waardeer dit opreg. Ek is regtig bly julle het alles geniet en dit sal vir my 'n voorreg wees om julle weer te ontvang.

Topanga 35
Janus M - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Janus M
With spouse/partner

Very nice stay.

Very affordable and close to the beach. We went in November and it was perfect as it was still outside of season. Don't know how it would be in peak season.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker gebly.

Baie bekostigbaar en naby aan die strand. Ons het November gegaan en dit was perfek aangesien dit nog buiteseisoen was. Weet nou nie van "peak season" nie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Jan W - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
2/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jan W
With spouse/partner

Moes wag vir sleutels na telefonies bespreek was.

Lekker gebly. Sal besluit of ons weer daar sal bespreek.

Jakkie M - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jakkie M
With friends

Rustig.

Lekker rustig en veilig. Skoon en netjies.

Adele V - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Adele V
Family with teenagers

Lekker geslaap.

Was jare laas by die see maar het dit geniet. Al was die weer nie lekker nie kon ons lekker snoesig TV kyk en kuier.

Liza V - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Liza V
Family with teenagers

Goed.

Ons het 'n baie lekker tyd gehad.

Gawie B - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
2/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Gawie B
With spouse/partner

Excellent accommodation and can be recommended without hesitation.

The self-catering unit was neat and all of the equipment in a good condition. The help of the lady who we got the key from deserves the highest praise for the service that she delivered. Topanga is highly recommended.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Uitstekende verblyf en kan met groot vrymoedigheid aanbeveel word.

Die selfsorgeenheid was netjies versorg en alle toerusting in 'n uitstekende toestand. Die hulp en bystand van die dame by wie ons die eenheid se sleutel gekry het verdien die hoogste lof vir die diens wat sy lewer. Topanga word met groot vrymoedigheid aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Valencia C - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Valencia C
Family with young children

Lovely stay! Comfortable and neat! Best recommendation!

Hospitality and customer service couldn't be better! Apartment very comfortable and neatly furnished with a gas braai, washing machine, tumble dryer, electronic safe and DStv as a bonus. Ocean view from balcony. The complex is safe with good security. Walking distance from Uvongo beach and surrounding shops.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlike verblyf! Gerieflik en netjies! Besliste aanbeveling.

Onverbeterlike gasvryheid en kliëntediens! Die woonstel is baie gerieflik en netjies ingerig met 'n gasbraaier, wasmasjien, tuimeldroër, elektroniese kluis en DStv as 'n verdere bonus. See-uitsig vanaf die balkon. Die kompleks is veilig met goeie sekuriteit. Stapafstand na Uvongo se hoofstrand en omliggende winkels.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Liezl D - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Liezl D
With friends

Fantasties lekker!

Baie netjies en skoon, alles was maklik toekombaar, niks tekort gekom nie. Was rustig en ontspannend. Baie lekker vakansie gehou, sal enige tyd teruggaan.

Ofir S - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ofir S
Family with young children

Totale plesier!

Topanga 35 is 'n pragtige, netjiese plekkie, ideaal vir 'n familie met al die nodige om jou vakansie te geniet! Dankie vir die maklike en spoedige diens en vir julle pragtige plek teen die billike prys!

Heidi C - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Heidi C
Family with young children

Fantasties!

Fantasties vanaf die bespreking tot my uitklok.

Sharivka C - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sharivka C
Family with young children

Dit was ongelooflik lekker!

Alles wat nodig is was in die woonstel. Ek het drie kinders en dit was gepas met als! Een baba wat in kot geslaap het en twee kinders in die spaarkamer. Ek kon elke dag die see hoor. Die swem bad was elke dag skoon en netjies. Ek kon lekker op die gasbraai braai, en vir die see kyk! Beveel dit enige tyd aan.

Philip M - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Philip M
With spouse/partner

Ons sal elke keer terugkom.

Dit was 'n wonderlike ruskans gewees. Topanga 35 besit alles wat 'n mens nodig het om lekker to ontspan by die see.

Andre V - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andre V
Family with young children

Wonderlik.

Topanga 35 was een van die beste woonstelle wat ons al in gebly het. Ons sal enige tyd weer gaan. Die meubels, linne en toerusting was pragtig en netjies. Het dit baie geniet.

Erhardt W - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Erhardt W
Family with teenagers

'n Gerieflike familie blyplek met als wat jy benodig!

Ons het baie lekker gebly - die woonstel was uitstekend toegerus met als wat jy nodig het. Die DStv was 'n lekker bonus wanneer die weer nie so lekker saamspeel nie.

Christine G - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christine G
Family with teenagers

Baie lekker, mooi, modern en goed toegerus.

Dit is 'n baie oulike eenheid. Goed toegerus, skoon en modern. Die kompleks word mooi instand gehou, en die ligging is ideaal. Dit is waarde vir geld, en ons sal definitief weer soontoe gaan.

Phillip F - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Phillip F
With spouse/partner

Lieflike skoon en goed toegeruste woonstel op die eerste verdieping een blok weg van die swemstrand.

Die Topanga-kompleks is baie netjies en word goed instand gehou. Deur die week is dit lekker stil maar oor naweke kan dit woelig en lawaaierig word met naweek besoekers. Dit is naby winkeltjies en die swemstrand geleë. Die visvangs was goed en die lewensredders was heeldag aan diens gewees. Die strand is baie mooi en beskut teen die wind. Sal definitief aanbeveel.

Hermien G - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hermien G
Family with teenagers

Heerlike vakansie in netjiese skoon kompleks en eenheid!

Topanga 35 is 'n pragtige, netjiese en skoon eenheid. Dit is ten volle toegerus met alles wat nodig is. Daar is veilige parkering, dis loop afstand na die strand, en na die winkels in die hoofstraat. Die swembaddens is skoon en omhein. Die eienares Rene het moeite gedoen om mens welkom te heet in die eenheid deur klein goedjies wat sy gedoen het. Ons sal in die toekoms definitief weer soontoe gaan.

Leah O - May 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Leah O
Family with young children

It was very good!

Our family enjoyed it a lot. The swimming pools were always clean. The safety is good. As parents with small kids it was nice that they were able to play outside.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was uit die boonste rakke!

Ons as gesin het dit baie geniet. Die swembaddens was altyd skoon. Die veiligheid is puik. As ouers met klein kinders is dit vir ons riem onder die hart dat hulle lekker buite kan speel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

was R575
From R489
per night (sleeps 4)
was R575
From R489
per night (sleeps 4)
was R575
From R489
per night (sleeps 4)
Make a Booking
  • Capacity: 4 people
  • Check-in: 14:00 to 17:00
    Check-out: 09:00
  • Address: 70 Colin Street, 35 Topanga, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFlYzNlMjlkLTVhMWYtNDhkYS1hNGRkLTc1MjczYWM3ZWFlNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R575, now From R489  per night (sleeps 4) 23 5 1 5 70 Colin Street 35 Topanga 4270 KwaZulu-Natal 0860 022 102 14:00-17:00 09:00 -30.832188888889 30.395536111111
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!