Torobian's Place
Review Summary
Johan Z - Jan 2021
Overall score
Heerlik gekuier!
Torobian's Place's response
Johan Zietsman
Was aangenaam om jul as gaste hier by Torbians's Place te kon gehad het Hoop ons sien jul weer in toekoms as jul in die mooi Weskus wil kom kuier
Groetnis en seen
Ronel vd Berg
W B - Jan 2021
Overall score
Dit was 'n baie rustige en baie private verblyf wat ek baie geniet het. En definitief weer gaan gebruik in die toekoms.
Torobian's Place's response
Wayne,
Baie dankie nogmals dat julle Torobian's Place gekies het, was baie aangenaam om jul te akkomodeer. Sien uit na jul volgende kuier.
Ronel
Tara S - Jan 2021
Overall score
Ons was so hartlik verwelkom en het tuis gevoel.
Torobian's Place's response
Tara,
Weereens dankie dat jul besluit het op Torobaian's Place.
Was aangenaam om jul hier te gehad het en jul te akkomodeer.
Sien uit na jul volgende kuier.
Ronel
Geen & Richards G - Nov 2020
Overall score
Very nice.
Torobian's Place's response
Dankie dat julle Torobian's Place gekies het vir jul akkomodasie.
Be Blessed.
Ronel
Marelise C - Nov 2020
Overall score
Fantastic, wonderful place.
Torobian's Place's response
Marelise,
Dankie jul was aangenaam om jul hier by Torobian's Place te akkomodeer en glo jul kom kuier gou weer
Dankie dat jul als netjies gehou het waardeer
Groetnis,
Ronel
Millicent J - Nov 2020
Overall score
Fantastiese akkommodasie, wonderlike mense en baie stil buurt.
Torobian's Place's response
Baie dankie Millicent, dit was aangenaam om jul te akkomodeer en glo ons sien jul weer. Dankie vir alles wat jul so netjies en skoon gehou het, ek waardeer dit.
- Capacity: 2 people
-
Check-in: 14:00 to 19:00
Check-out: 10:00 - Address: 24 Mars Street, Vredenburg, 7380, Western Cape
- All ages welcome