The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Tortoni Guest Farm & Caravan Park | TravelGround
+8

Tortoni Guest Farm & Caravan Park

7 reviews
Guest House

Review Summary

4.5 out of 5from 7 reviews for Tortoni Guest Farm & Caravan Park
Cleanliness
4.6/5
Service
4.6/5
Location
4.4/5
Safety
4.4/5
Value for money
4.4/5
Ann Labuschagne L - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ann Labuschagne L
With spouse/partner

Homely mense. Voel soos ek terug is by my ouma se huis.

So lekker gekuier. Lieflike tuin. Sulke mense van die aarde. Aandete en ontbyt geëet. En als vanaf die plaas.

Philippus O - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Philippus O
With spouse/partner

Baie lekker verblyf in 'n pragtige omgewing.

Vriendelike diens, mooi omgewing, baie bekostigbaar.

Amanda B - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Amanda B
With spouse/partner

Lieflike uitspan en rustigheid na 'n lang dag se reis.

Moeg en uitgeput kom ons op hierdie rustige plaas wat koelte vir ons siel was. Ons was hartlik ontvang met 'n heerlike koue wyn in die yskassie. Bord boerekos met aandete was so lekker soos kon kom en ontbyt dieselfde. Ons het tuis gevoel van begin tot end, en sou langer wou bly as ons kon.

Heidi B - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Heidi B

A very welcoming place to stay.

We thoroughly enjoyed the one night stay. Comfortable and friendly. Beautiful scenery. We had dinner and breakfast which were excellent.

Adriaan L - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Adriaan L
With spouse/partner

Baie lekker plaasatmosfeer met vriendelike mense.

Tortoni is goed geleë en die plaasatmosfeer is baie aangenaam en `n goeie plek om mooi foto`s te neem .

Elrika V - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Elrika V
With spouse/partner

Prakties, skoon en gerieflik.

Ons gasvrou Megan was baie hulpvaardig en vriendelik. Hoewel eenvoudig is die kamers baie skoon en gerieflik. Die kombuis ruim en goed toegerus. 'n Lekker oorslaapplek op 'n werkende plaas.

Koos V - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Koos V
With spouse/partner

Pragtige plekkie en vriendelike eienaars.

Ons het in die snerpende koue by Tortoni aangekom, maar ons gasvrou Megan het ons dadelik laat tuis voel en seker gemaak dat ons genoeg kaggelhout het om heelnag die vuurtjie aan die gang te hou. Die rondawel is smaakvol gemeubileer en ons het heerlik geslaap.

Tortoni Guest Farm & Caravan Park's response

Baie dankie vir die kompliment Koos, hoop om jul vinnig weer by Tortoni sien.

Tortoni Guest Farm & Caravan Park
From R760
per night (sleeps 2)
From R760
per night (sleeps 2)
From R760
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 6 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Tortoni Farm, Maclear, 5480, Eastern Cape
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdmN2I2YTQwLTQyYTktNGIxNi1hZjQwLTA5ZWE1MDU5MzQ2Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R760  per night (sleeps 2) 7 5 1 5 Tortoni Farm Maclear 5480 Eastern Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -31.1165 28.331694444444
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!