Wilderness Accommodation at Touw River Lodge | TravelGround
+16

Touw River Lodge

13 reviews
Guest House

Review Summary

4.8 out of 5from 13 reviews for Touw River Lodge
Cleanliness
4.8/5
Service
4.8/5
Location
4.8/5
Safety
4.9/5
Value for money
4.8/5
Priscilla B - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Priscilla B
With spouse/partner

Baie lekker plekkie vir korttermynverblyf.

Hierdie plek is 'n juweel vir kort kuiertjes maar nie heeltemal geskik vir self-catering toegerus nie. Gasvrou baie vriendelik en behulpsaam.

Antoinette R - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Antoinette R
With spouse/partner

Baie nice plek, sal definitief aanbeveel.

Eienaar was baie behulpsaam en vriendelik. Great view vanaf dek op Touwrivier.

Elmerine V - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elmerine V
Individual traveler

Lovely.

Accommodation clean and tidy. Hostess excellent. Will definitely go there again if I'm in the area.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlik.

Verblyf skoon en netjies. Gasvrou uitstekend. Sal vir seker weer daar gaan kuier as ek in die omgewing is.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Adri D - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Adri D
Family with teenagers

Neat, friendly and perfect location.

My husband and son spent the weekend there and were very pleased with the accommodation. The owner was very hospitable. They have already booked their next stay for March. They regularly go to Wilderness for archery competitions and will use Touw River Lodge every time. Definitely value for money.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Netjies, vriendelik en perfekte ligging.

My man en seun het die naweek daar spandeer en was baie tevrede met die akkommodasie. Die eienaar was baie gasvry. Hulle het reeds hulle volgende verblyf vir Maart bespreek. Hulle gaan gereeld Wildernis toe vir boogskietkompetisies en sal elke keer van Touw River Lodge gebruik maak. Definitief waarde vir geld.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Touw River Lodge's response

Baie dankie Adri.

Touw River Lodge
Elecia D - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elecia D
With spouse/partner

Baie vriendelike ontvangs deur Maritha en mooi en rustige omgewing.

Die en suite-kamer was ruim en lekker om in tuis te gaan. Netjiese huis met fasiliteite om jou eie etes voor te berei. Staproetes en roei is fasiliteite beskikbaar vanaf die gastehuis.

Henk B - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Henk B

'n Lieflike verblyf in die Suidkus se paradys.

Die Lodge is op die oewer van die Touw rivier geleƫ. Die uitsig is asemrowend. Dit is rustig en veilig. Die natuur omring mens van alle kante af. Mev Durandt is 'n vriendelike en inspirerende gasvrou wie altyd daar is om te help en te gesels. Sy het groot planne vir haar gastehuis. So hou die Touw River Lodge dop.

Yvonne E - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Yvonne E

Clean and peaceful stay.

A beautiful place to stay - very clean and peaceful - on the river where you can swim.

Paul B - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Paul B
Individual traveler

Fantastic.

I really enjoyed it at Touw River Lodge. We've been here before, but the views and scenery remain breathtaking. Rooms are very nice and well equipped. Would recommend the lodge to anyone.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantasties.

Ek het dit baie geniet by Touw River Lodge. Ons was al voorheen hier, maar die uitsig en natuurskoon bly asemrowend. Kamers is baie mooi en goed uitgerus. Sal die lodge aan enige iemand aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Touw River Lodge's response

Dankie Paul, jy is altyd welkom. Jy is so stil soos 'n muis en baie netjies. Watter kamer is jou favorite?

Touw River Lodge
Claudina S - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Claudina S
With spouse/partner

The place was wonderful and amazing to stay at.

We had a great time at the place and the area was perfect for me. We enjoyed the time in the wilderness.

Erick K - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Erick K
With spouse/partner

Pragtige ligging en waarde vir geld.

Marita die gasvrou is wonderlik! Sy het ons vriendelik ontvang nadat sy gebel en ons persoonlik aanduidings gegee het. Dit wou voorkom of daar 3 eenhede op die perseel is - 2 eenhede het nie rivier-uitsigte nie, terwyl (ek neem aan die duurder eenheid) 'n rivier-uitsig het. Nietemin, Marita het vir ons 'n braaier beskikbaar gemaak en ons het al die benodigdhede omgedra en heerlik gebraai met 'n uitsig oor die Touw Rivier. Die eenheid waarin ons gebly het, het baie spasie en het 'n lieflike badkamer met 'n stort en badkamer. Die kamer is toegerus met die nodige kombuisbenodigdhede, maar daar is ook 'n gemeenskaplike kombuisarea waar meer kombuisgeriewe beskikbaar is. As ek reg verstaan is daar verdere ontwikkelingsplanne by/vir Touw River Lodge - dit gaan net nog greater wees. Dankie Marita vir 'n baie lekker middag en nagrus.

Susan B - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Susan B
With spouse/partner

Stil omgewing teen rivier.

Vriendelike gasvrou. Groot slaapkamer. Waarde vir geld. Sal weer daar bly.

Madeleine V - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Madeleine V
Family with young children

Asemrowend mooi.

Uitstekende host. Baie vriendelik.

Rina V - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rina V
Individual traveler

Well rested and relaxing.

Very good value for money.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lekker gerus en ontspan.

Baie goeie waarde vir geld!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

From R350
per night (sleeps 2)
From R350
per night (sleeps 2)
From R350
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 8 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 1020 Milkwood Avenue, Wilderness, 6560, Western Cape
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAGLT1yDwyA9vIOEb63GX2YLuc6lyAOPd4tJoRKT0VkZGj0RfxGZ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R350  per night (sleeps 2) 13 5 1 5 1020 Milkwood Avenue Wilderness 6560 Western Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -33.993133011154 22.596556915686
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com