The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Trackers Inn | TravelGround
+18

Trackers Inn

9 reviews
Guest House

Review Summary

4.1 out of 5from 9 reviews for Trackers Inn
Cleanliness
4.2/5
Service
4.0/5
Location
4.1/5
Safety
4.3/5
Value for money
3.8/5
Jenneke F - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Jenneke F
Individual traveler

Aangename plek met 'n paar tekortkomings.

Skoon en redelik gerieflik, maar nie heeltemal selfversorgend nie. Geen yskas of skoonmaakmiddels, moeilik on iets te maak on te eet en geen moontlikheid vir ontbyt, ver om te stap vir ontbyt of ander etes. Vriendelike eienaars, maar geen kontak tussen inklok en vertrek, was daar vir byna 'n week. Vullis nie verwyder in die tyd. Water het my silwer juwele lelik verkleur, nie gewaarsku daarteen. Minder geskik vir oorsese reisigers of mense sonder 'n motor.

Theresa M - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Theresa M
With friends

Amazing accommodation.

Great value for money.

Johan B - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
2/5
Johan B
With friends

Dit was lekker na 'n lang pad vanaf Mpumalanga.

Baie oulike plek, tog te min breekware vir meer as 4 mense.

Ria K - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Ria K
With spouse/partner

Dit was 'n onaangename ervaring.

Dit het glad nie aan die verwagtinge voldoen nie. Toe ek die bespreking gemaak het, het ek spesifiek gevra vir 3 slaapkamers omdat ons twee volwasse kinders ons vergesel het. Die eienaar het wel gesê dat daar net 2 kamers is met 'n ekstra bed op 'n ander plek. Ek het dit so aanvaar aangesien ons net een nag sou oorslaap. Die ekstra bed was toe in die dakkamer wat verskriklik warm was sonder enige lugversorging. Die bed was ook nie opgemaak nie. Ons kinders moes toe 'n kamer deel, wat 'n ongemaklike situasie is vir albei. Die eienaar het ook 'n hond wat aanhoudend teen mens opspring en jou klere bemors. Sal definitief nie die verblyf daar by enige iemand aanbeveel nie.

Debbie B - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Debbie B
Family with teenagers

Heeltemal tevrede!

Sien die sterre.

Elsabe M - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Elsabe M
Family with young children

Wonderlike, rustige atmosfeer en lekker slaapplek.

Amanda was vreeslik vriendelik en haar plek skoon en netjies en goed beveilig. Die kamers was lekker ruim en tot die babakot was opgemaak so ek hoef nie eers my kampeer kot uit te gehaal het nie. Ons kon ons waentjie afhaak en Graaff-Reinet gaan verken sonder om ons oor ons bagasie se veiligheid te bekommer. Ons kon lekker uitrus voor ons volgende ent tot in die Kaap.

Philip D - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Philip D
Family with teenagers

Wonderlike blyplek en hartlike ontvangs.

Ons het dit weer bespreek vir ons terugreis.

Christo J - Jan 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Christo J
Family with teenagers

Baie lekker!

Vir die warm somermaande sal 'n lugversorgingstelsel nogal goed afgaan.

Hendrik V - Dec 2013
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Hendrik V
With spouse/partner

Gerieflik, stil, skoon en ruim.

Vriendelike gasvrou - geen klagtes oor verblyf nie.

From R975
per night (for 2 people)
From R975
per night (for 2 people)
From R975
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 17 people
  • Check-in: 14:00 to 20:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 8 Queen Street, Graaff-Reinet, 6280, Eastern Cape
  • No children under 1
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhlYWQ1MWY0LTgxZDYtNDg0My04NjJmLWU1NzNlNjAzMzJhNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R975  per night (for 2 people) 9 5 1 5 8 Queen Street Graaff-Reinet 6280 Eastern Cape 0860 022 102 14:00-20:00 10:00 -32.244521011827 24.529796540737
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!