The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Tranquilidad | TravelGround
+28

Tranquilidad

8 reviews
Self Catering

Review Summary

4.9 out of 5from 8 reviews for Tranquilidad
Cleanliness
5.0/5
Service
5.0/5
Location
4.9/5
Safety
5.0/5
Value for money
4.8/5
Pierre T - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pierre T
With spouse/partner

Asemrowend en baie tuisagtig.

Die eenheid is enorme groot, gerieflik, uitleg is perfek en dit maak jou skoon voel soos jou eie tuiste, net beter. Ek sal enige tyd weer teruggaan. Daar is absoluut alles om te kan ontspan en wegbreek van tegnologie en alledaagse lewe. Kinders speel, ouers sit in die son en braai 'n vleisie of sit bo en kyk uit oor Langebaan Meer. Regtig elke sekonde geniet en elke sent werd oor en oor dubbel.

Tranquilidad's response

Hi Pierre
Baie baie dankie vir die terugvoer. Ons waardeer dit opreg. Dit was 'n plesier om julle as gaste te hê en ons is baie bly dat julle die tyd geniet het. Dankie dat julle die plek so netjies gelos het.
Julle is altyg welkom!

Tranquilidad
Anchen D - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anchen D
With friends

Werklik waarde vir jou geld. Perfek.

Dit was die eerste keer waar ek so gerieflik gekamp het. Die huis het letterlik alles gehad wat jy sou nodig kry. ’n Onvergeetlike tuiste.

Tranquilidad's response

Hello Anchen

Dankie vir die terugvoer. Ons waardeer dit. Ons hoop om julle binnekort weer te verwelkom.

Vriendelike Groete
Tranquilidad

Tranquilidad
Willie D - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Willie D
Family with young children

Dit was een van die beste plekke waar ek al ooit vakansie gehou het.

Die huis is baie ruim met goeie uitleg. Alles baie netjies en werk 100% en sluit 'n dubbelmotorhuis in. Ek sal die huis vir seker sterk aanbeveel en sal vir seker weer terugkom.

Tranquilidad's response

Hi Willie

Dankie dat u die tyg geneem het om vir ons terugvoer te gee. Ons waardeer dit baie. Ons is bly dat julle dit geniet het. Julle is welkom enige tyd. Ons sien daarna uit om julle weer terug in die Weskaap te verwelkom.

Bly veilig!

Tranquilidad
Clemarsh F - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Clemarsh F
With friends

Worth the money.

Would recommend the place to anybody, it's worth the money. In fact, I got more than what I paid for.

Tranquilidad's response

Hi Clemarsh,
Thank you for your kind review. We are happy that you enjoyed your weekend away. We hope to see you back soon.
Kind regards,
Heather

Tranquilidad
Rispa F - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rispa F
Family with young children

Asemrowend, fantasties.

Eerstens, die eienaar van die plek was awesome, sy het ons sommer net daar op die spot welkom laat voel en sy was so pragtig met die wat dit Kersfees was, vir ons kinders elkeen so geskenkie gegee. Dit was awesome. die huis is alles en meer wat ek verwag van 'n vakansiehuis, ek wil so graag weer gaan volgende jaar, ek hoop ons kan êrens weer plek kry. Heather, baie dankie dat ons gevoel het dat ons by ons tweede huis was, our home away from home. Ek gee als 10/10.

Tranquilidad's response

Hi Rispa

Baie dankie vir die lieflike terugvoer. Julle is baie welkom en ons sien daarna uit om julle gou weer te sien.
Ons waardeer die resensie!

Vriendelike Groete
Heather

Tranquilidad
Willem Jacobus J - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Willem Jacobus J
Family with young children

Great! Enjoyed it.

Heather, thanks so much for good service. Appreciate it.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker! Het dit baie geniet.

Heather, baie dankie vir die goeie diens by Tranquilidad, waardeer dit.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Tranquilidad's response

Hi Willem, baie dankie julle is baie welkom. Dit was 'n plesier om julle daar te he. Voorspoedige Nuwe Jaar vir julle.

Tranquilidad
Gilienne E - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Gilienne E
With friends

A lovely, open, airy house that is modern with all the amenities to meet you wants and needs.

We had a wonderful time at this modern home away from home. Plenty of spacious bedrooms/ bathrooms and communal spaces to relax and enjoy good company. Personally, I would prefer a stronger water pressure in the showers and my own pool as the communal one is not very inviting. The clubhouse was lovely though.

Tranquilidad's response

Hi Gilienne

Thank you so much for taking the time to do a review. We appreciate your positive response to our home and value your comments regarding the showers. Our showers are fitted with special water saving shower heads as we were building amid our very serious water crises in the Western Cape. I agree that the upstairs shower water pressure could be improved. We will see what we can do about that. Sorry that you did not find the pool very inviting. Thanks once again!

Tranquilidad
Winston S - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Winston S
With friends

Tranquilidad is beslis waarde vir geld en ek kan nie wag om terug te keer nie.

Ons het die mooiste verblyf by Tranquilidad gehad. Die eienaar van die plek was so verwelkomend en het ons beslis tuis laat voel.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Tranquilidad is definitely value for money and I cannot wait to go back.

We had the most lovely stay at Tranquilidad. The owner of the place was so welcoming and definitely made us feel at home.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Tranquilidad's response

Hi Winston
Thank you! We hope that you and your friends have made plenty of unforgettable memories on your weekend away.
Come back soon!
Kind Regards,
Heather

Tranquilidad
From R2 600
per night (sleeps 8)
From R2 600
per night (sleeps 8)
From R2 600
per night (sleeps 8)
Make a Booking
  • Capacity: 8 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 11:00
  • Address: 144 Vogelsanck Drive, Unit 1262 Langebaan Country Estate, Langebaan Country Estate, 7357, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAVyLfBy27aLbavzpxeiVY9WDf6jl5g5ye3aodsntKlW3ZTUMOFd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R2 600  per night (sleeps 8) 8 5 1 5 144 Vogelsanck Drive Unit 1262 Langebaan Country Estate 7357 Western Cape 0860 022 102 14:00-19:00 11:00 -33.071957309893 18.042549182296
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!