The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Tranquility In the Heart of It | TravelGround
+37

Tranquility In the Heart of It

Self Catering

Review Summary

4.9 out of 5from 13 reviews for Tranquility In the Heart of It
Cleanliness
4.9/5
Service
4.9/5
Location
4.8/5
Safety
4.8/5
Value for money
4.9/5
Francois J - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Francois J
On business

Baie aangename verblyf met 'n netjiese kompakte opset.

Sal weer gebruik maak van hierdie akkommodasie wanneer ek weer na Pretoria moet reis.

Lisbeth B - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lisbeth B
On business

Marie Louise is very helpful and her accommodation met our every need.

The unit has a good location, the area is peaceful but close to restaurants, coffee shops. It has all the necessary facilities, from a dishwasher to a washing machine. It made our stay easy and care-free.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Marie Louise is baie hulpvaardig en haar blyplek voldoen aan elke behoefte.

Die eenheid is baie goed geleë, die area is rustig maar naby restaurante, koffiewinkels en sy het al die nodige toebehore, van 'n skottelgoedwasser tot 'n wasmasjien. Dit het ons verblyf maklik en sorgvry gemaak.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Tranquility In the Heart of It's response

Dankie Liz.
Was lekker om julle te ontmoet. Baie sterkte met die trek en die res van die winter.

Tranquility In the Heart of It
Flip L - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Flip L
On business

Wat 'n lieflike plek en aangename verblyf.

Dit was 'n werklik besonderse aangename twee aande se verblyf. Daar is alles wat jy nodig het om jou self so tuis te maak dat jy nie eers jou huis mis nie. Veilige omgewing en baie vriendelike diens van die gasvrou. As vreemdeling in 'n nuwe stad voel mens werklik sommer tuis. Marie-Louise, baie dankie vir twee rustige nagte se verblyf.

Tranquility In the Heart of It's response

Baie dankie Flip. Dit was baie gaaf om jou te ontmoet. Sterkte met al die veranderinge, mag dit baie goed gaan.

Tranquility In the Heart of It
Janet C - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Janet C
With spouse/partner

It was excellent!

We extended our stay as it was very close to our home and we are renovating, so we could pop in and out, but just like a home from home. I would highly recommend this spot to any one!

Tranquility In the Heart of It's response

Thank you Janet. A pleasure hosting you and Jacques. Good luck with the rest of the renovations.

Tranquility In the Heart of It
Janemari V - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Janemari V
Family with young children

Stylvol en goed ingerig.

Die plekkie is pragtig sentraal geleë ons sal definitief weer daar slaap. Mari Louise, baie dankie vir jou gasvryheid.

Tranquility In the Heart of It's response

Baie dankie Janemari
Dit was heerlik om julle te ontmoet en ons kuier weer.

Tranquility In the Heart of It
Zané G - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Zané G
Individual traveler

Very neat, peaceful and friendly welcome.

I'd definitely come back. It was very neat and clean, and it's a cute place with a peaceful atmosphere. I enjoyed every moment of my stay and recommend it to anyone looking for a place to stay in Lynnwood!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie netjies, rustig en vriendelike ontvangs.

Ek sal definitief weer terugkom na Tranquility In the Heart of It. Dit is baie netjies, skoon en is 'n baie oulike plek met 'n rustige atmosfeer. Ek het elke oomblik van my verblyf geniet en beveel dit beslis aan vir enigiemand wat 'n slaapplekkie in Lynnwood benodig!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Tranquility In the Heart of It's response

Baie dankie Zane. Ons ontvang jou graag weer en hoop julle het darem die dag by Harties geniet!

Tranquility In the Heart of It
Christelle H - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christelle H
With spouse/partner

Very cute place, was very impressed.

Went to go watch Afrikaans is Groot and needed accommodation close to the venue. Tranquility in the Heart of it is perfectly located and the little place was pretty and neat. Will definitely use them again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie oulike plek, was baie beïndruk.

Het Afrikaans is Groot gaan kyk en het verblyf naby aan die venue benodig. Tranquility in the Heart of It is perfek geleë en die plekkie was baie mooi en netjies. Sal vir seker weer van hul gebruik maak.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Tranquility In the Heart of It's response

Baie dankie. Ons sien uit om julle weer te by ons te sien. Ek is bly julle het die konsert geniet. Groete

Tranquility In the Heart of It
Andre H - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andre H
With spouse/partner

Very nice and no problems.

Very well-equipped accommodation, everything that you need. Owners very friendly. Location very good. Definitely recommend it.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker en geen probleme nie.

Baie goed ingerigte verblyf, alles wat jy nodig het. Eienaars baie vriendelik. Ligging baie goed. Beveel dit beslis aan.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Tranquility In the Heart of It's response

Baie dankie, bly julle het lekker gebly.
Groete, Marie-Louise

Tranquility In the Heart of It
Herme G - Mar 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Herme G
On business

Topklas verblyf in Pretoria: Tranquility in the Heart of It.

Tranquility in the Heart of It is die beste waarde-vir-geld-verblyf vir sakereisigers in Pretoria. Dit is drie minute weg van die Lynnwood-wisselaar vanwaar die hele Pretoria maklik bereikbaar is. Die verblyf is splinternuut en absoluut netjies. Die gasheer en gasvrou het baie moeite gedoen om seker te maak dat daar alles is wat nodig is. Die eenheid is smaakvol gemeubileer en met 'n klein skottelgoedwasser en wasmasjien sowel as 'n mikrogolf, elektriese oond en plate sowel as yskas. Die kombuis het al die eetgerei nodig. Beste van alles is dat daar 'n klein lessenaar area is vir na-ure werk, en 'n vol DStv inskrywing, sowel as gratis internet. Die eienaars is goed georganiseerd en die sekuriteit is baie goed. Ek het twee weke hier gebly en nou weer vir 'n derde week bespreek. Die gasvrou het ook vir skoonmaak gereël buite die normale skoonmaakdae om my skedule te akkommodeer sonder dat ek gevra het daarvoor. Die eenheid kom met 'starter packs' muesli en melk, beskuit, vrugte, blomme en goeie koffie en selfs behoorlike seep in die stort. Hierdie is topklas verblyf.

Nelius J - Aug 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nelius J
On business

Tidy, well-equipped and relaxing environment.

Very nice stay, excellent value for money!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Netjies, goed toegerus en rustige omgewing.

Baie lekker gebly en uitstekende waarde vir geld!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Ilze P - Jun 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ilze P
Family with teenagers

Impeccably clean, well equipped flat with incredible hospitality!

Thanks so much to Marie-Louise and Jacques, it was a privilege to stay in your flat. Just one suggestion, the DStv could rather be the full package, especially with a teenager in the midst. But what an incredibly well equipped unit and thanks for the delicious welcoming basket on arrival. I liked the books a lot, thanks for that. I will definitely stay there again and will recommend it to friends.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Silwerskoon, goed toegeruste woonstel met ongelooflike gasvryheid!

Baie dankie aan Marie-Louise en Jacques vir die voorreg om in hul woonstel te kon oorbly. Miskien net een voorstel, die DStv kan dalk liewers die volle pakket wees, veral as mens 'n tiener in jou midde het ... Maar wat 'n ongelooflike goed toegeruste eenheid en baie dankie vir die heerlike verwelkomingskinkbordjie met ons aankoms. Die boekskema het groot byval by my gekry, dankie vir dit. Ek sal verseker weer daar wil oorslaap, en sal dit definitief vir vriende aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Tranquility In the Heart of It's response

Baie dankie vir die terugvoering. Sal beslis jou voorstel oorweeg. Julle is baie welkom om weer te kom oorbly.

Tranquility In the Heart of It
Anel L - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Anel L
With friends

Baie netjies, net wat ons nodig gehad het.

Perfek vir 'n naweek. Ons het niks kortgekom nie.

Tranquility In the Heart of It's response

Baie dankie dat julle ons plek gekies het. Kom kuier gerus wees.

Tranquility In the Heart of It
Leonie G - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Leonie G
Individual traveler

Gerieflik en veilig.

Die wooneenheid het alles wat jy nodig mag kry. Is in 'n rustige en veilige omgewing wat nog landelik voel met tarentale wat nog rondloop. Marie-Louise het regtig aan alles gedink toe sy die plek ingerig het. Haar vriendelikheid en behulpsaamheid het my verblyf net soveel lekkerder gemaak. Kan dit verseker aanbeveel.

Tranquility In the Heart of It's response

Baie dankie Leonie. Kom kuier gerus weer.

Tranquility In the Heart of It
From
R850
per night, for 2 ppl
From
From R850
per night, for 2 ppl
From
R850
per night, for 2 ppl
Make a Booking
  • Capacity: 2 people
  • Check-in: 14:00 to 23:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 460B The Wishbone North Road, Lynnwood, 0081, Gauteng
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDAyYzFjYzI4LTRjODYtNGZlMy1hZDZiLWI5NDY1YTA3ODZiMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R850  per night, for 2 ppl 13 5 1 5 460B The Wishbone North Road Lynnwood 0081 Gauteng 0860 022 102 14:00-23:00 10:00 -25.768095253624 28.269661414681
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!