Review Summary
Lausanne O - Sep 2020
Overall score
Friendly and efficient hosts and a comfy room
Treetops Guest House's response
Lausanne, thank you so much for taking the time and trouble to write such a nice review, which we greatly appreciate. We are so happy that you enjoyed your stay with us and we hope to see back again sometime in the future. Kindest regards, Stephen.
Jané H - Jan 2020
Overall score
Best stopover lodge.
Sonja D - Dec 2019
Overall score
Heerlike atmosfeer - waarde vir geld.
Hennelene F - Nov 2019
Overall score
Ideal location.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ideaal geleë.
Wou naby aan Lughawe oornag aangesien vlug baie vroeg die volgende oggend was. Hierdie was perfek.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Johan C - Aug 2019
Overall score
It was lovely.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit was heerlik.
Die gastehuis sal ek vir enige persoon aanbeveel. Die eienaar is baie gasvry en die ontbyt was uit die boonste rakke.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Wessel V - Aug 2018
Overall score
Netjies en gerieflik.
Treetops Guest House's response
Johan,
Baie dankie vir die resensie.
Groete,
Stephen Medcalf
Treetops Guesthouse
Nico R - Jul 2018
Overall score
Good location.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Goeie ligging.
Skoon kamers, sal dit beslis aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Treetops Guest House's response
Baie dankie vir die review en mooi worde.
Groete
Stephen Medcalf
Treetops Guesthouse
Adri Z - Jan 2018
Overall score
Was baie heerlik en so rustige atmosfeer.
Treetops Guest House's response
Baie dankie vir die mooi woorde, en ek is bly dat julle die tyd geniet het by Treetops.
Groete
Stephen Medcalf
Treetops Guesthouse
Brahm L - Sep 2017
Overall score
Geen klagtes!
Heleen L - Aug 2017
Overall score
Gerieflik en netjies.
Treetops Guest House's response
Baie dankie vir die mooi worde.
Groete
Stephen Medcalf
Treetops Guesthouse
Myra L - Feb 2017
Overall score
Quiet, private, peaceful.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Stil, privaat, rustig.
Aangename verblyf, skoon en netjies en privaat.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Catharina K - Jan 2017
Overall score
Disappointed.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Teleurgesteld.
Ons was baie teleurgesteld om by hierdie gastehuis te bly. Die ontvangs was swak met net my man wat gegroet is en met mee gepraat is. Ek as vrou is heeltemal geïgnoreer. Die kamer was super vuil en ons 2 jarige het 'n pil opgetel en in haar mond gedruk, wat baie gevaarlik is. Die laaie was vol vullis. Die stort se water wissel die heeltyd van koud na warm en jy moet maar rondspring. Daar is los teëls en tops en die enkelbed se matras is baie ongemaklik. Ons is ook nie rond gewys nie. Behalwe vir die inklok het ons nooit weer die eienaars/bestuurders gesien nie. Ons sal nooit weer hier bly nie en ook niemand aanraai om hier te bly nie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Ria P - Nov 2016
Overall score
Excellent accommodation.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Uitstekende verblyf.
Plek is ongelooflik skoon, goeie beddegoed en handdoeke. Ontbyt uitstekend met genoeg van alles, van vrugte tot jogurt tot tipes brode en kase en dan 'n klein menu waarvan jy kan bestel vir die warm ontbyt. Regtig 'n wonderlike plek.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
- Capacity: 25 people
-
Check-in: 14:00 to 19:00
Check-out: 10:00 - Address: 44 Albert Road, Walmer, Port Elizabeth, 6065, Eastern Cape
- All ages welcome