The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Treur River Lodge | TravelGround
+54

Treur River Lodge

Review Summary

4.9 out of 5from 10 reviews for Treur River Lodge
Cleanliness
5.0/5
Service
5.0/5
Location
4.8/5
Safety
4.9/5
Value for money
4.8/5
Leatitia R - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Leatitia R
Family with teenagers

Baie rustige omgewing en oulike restaurant met heerlike etes.

Eienaars is baie aangename mense - vriendelik en behulpsaam. Kos was regtig baie lekker en goeie waarde vir geld.

Marlene D - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marlene D
Family with teenagers

Kwaliteit-tyd saam met my gesin.

Het lanklaas so lekker saam met my gesin gekuier. Ons het in die rivier geswem en die mooiste foto's van die pragtige omgewing gneem. Baie vriendelike eienaars en werkers. Sal beslis weer daar bly.

Riaan B - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Riaan B
With spouse/partner

Rustig, heerlik en vreeslik mooi.

Die plek is perfek en op die mooiste plek geleë. Die diens is fantasties.

Riaan B - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Riaan B
With spouse/partner

Amazing and tranquil.

Super awesome and so beautiful - we will go back to enjoy the tranquility again.

Etienne V - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Etienne V
With spouse/partner

Ons het ons kuiertjie baie geniet. Die eienaars is baie vriendelik en gasvry.

Die plekkie is perfek vir 'n paartjie om in te bly. Baie netjies en goed geleë.

Fredirich B - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Fredirich B
With spouse/partner

Aangenaam. Alles wat ons verwag het.

Aangenaam net die krag wat in die nag uitsny, dan beweeg jy moeilik in die donker.

Ferdie P - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ferdie P
With spouse/partner

Heerlik, rustig en baie mooi langs die rivier.

Ons hou van die eco konsep. Dis naby al die mooi plekke en staproetes. Melody en haar span gee uitstekende vriendelike diens.

Elize P - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elize P
Family with teenagers

Very peaceful and private.

Peace and tranquillity. Perfect for couples!

Kenau B - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Kenau B
With spouse/partner

Heerlike rustige atmosfeer, met pragtige ingerigte wooneenhede.

Treur River Lodge is die ideale oornagverblyf. Die wooneenhede is netjies en pragtig versier en laat jou dadelik tuis voel. Dit is naby aan die pad geleë, maar dit voel of jy diep in die bos is met 'n uitsig oor die Treurrivier vanaf jou stoep. Die restaurant, met 'n gesellige atmosfeer, bedien heerlike bekostigbare etes. Die eienaar en gasvrou van Treur River Lodge stap die ekstra myl vir haar gaste. Baie dankie Melody, dat jy ons soos deel van jou Treur River Lodge-familie laat voel het.

Donne R - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Donne R
With spouse/partner

Vriendelikste mense ooit.

Wat 'n lekker naweek weg, die huisies is baie skoon en voorsien als wat jy sal nodig hê vir 'n lekker braai elke aand, hul is gerieflik geplaas naby die restaurant en het 'n beautiful uitsig van die rivier. Die gasheer en gasvrou is ongelooflik vriendelik en het omgesien na als wat ons nodig gehad het. Vir beter sou ek nie kon vra nie.

Treur River Lodge's response

Vreeslik baie dankie dat julle by ons kom kuier het. Ons hoop om julle gou weer te sien.

Jy moet my asb. SMS op my nommer. julle het iets in die kamer vergeet.

Lekker dag verder, Donne.

Treur River Lodge
From R825
per night (sleeps 2)
From R825
per night (sleeps 2)
From R825
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 14 people
  • Check-in: 15:00 to 17:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Stand 470, Plaas Uitspanning, Bourkes Luck Moremela, Graskop, 1270, Mpumalanga
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAsTRgxchuVGyQF5ije4B8dyoSW1s3oq0j80JC8XcPliBAKqy2me?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R825  per night (sleeps 2) 10 5 1 5 Stand 470 Plaas Uitspanning, Bourkes Luck Moremela 1270 Mpumalanga 0860 022 102 15:00-17:00 10:00 -24.701430575354 30.812777938245
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!