The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Treyntjes Rivier Cottages | TravelGround
+19

Treyntjes Rivier Cottages

14 reviews
Self Catering

Review Summary

4.9 out of 5from 14 reviews for Treyntjes Rivier Cottages
Cleanliness
5.0/5
Service
5.0/5
Location
4.9/5
Safety
4.8/5
Value for money
4.8/5
Terina S - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Terina S
With friends

Fantasties.

Dit is 'n pragtige plek. Marna het ons kom welkom heet en ons baie tuis laat voel. Ek sal enige tyd weer terug wil gaan. Die plek was skoon en pragtig.

Annemarie F - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Annemarie F
With friends

Die foto's doen nie reg aan die huisie nie.

Die huisie is soveel mooier as wat foto's kan vertel. Alles is met soveel sorg gedoen en goeie kwaliteit. Alles is daar wat jy sal nodig kry, en meer. Ons het na The One Heaven and Earth gaan kyk en daarvoor was die ligging perfek. Ons huur dit definitief vir die troue ook.

Wikus V - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wikus V
Family with young children

Was 'n ongelooflike, rustige ervaring gepaard met natuurskoon en die vriendelike manier wat Marna alles wat ons kon voor vra vooraf aan gebied het.

Rustig en prentjiemooi. Ongelooflik en gasvry!

Ashlynne P - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ashlynne P
Family with teenagers

5 star lodge accommodation.

The attention to detail of this cottage with the breathtaking and tranquil experience exceeded my expectation.

Peter M - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Peter M
Family with young children

Beautiful place in a lovely tranquil setting

We loved our stay in this amazing little house. Modern feel, clean, well equipped, and our children loved it. We were lucky enough to get them into some farm activities. Good WiFi. Dankie Marna en Tannie Joan vir die lekker bly, ons en die kinders het dit opreg geniet.

Annemarie V - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annemarie V
On business

Ek het baie lekker gebly.

Die eenheid is baie goed toegerus en lyk presies soos op die foto's.

Andre S - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andre S
Family with young children

Baie netjies en modern met alles wat jy nodig het. Perfekte plek met rustige atmosfeer. Baie dankie.

Heerlik gekuier en gestap met die hele plaas by jou agterdeur.

Leanne A - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Leanne A
With friends

Peaceful, attentive, well-equipped, will be back!

We had a wonderful stay in the beautifully equipped cottage. Marna was extremely attentive and very helpful. Thanks for a brilliant weekend stop-over.

Dewald D - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dewald D
Family with young children

Baie geniet en die mense het ons baie vriendelik ontvang. Sal dit defnitief vir ander aanbeveel!

Ongelooflik lekker!

Piet B - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Piet B
With friends

Fantasties.

Geen klagtes nie - was 'n goeie ervaring.

Lezan V - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lezan V
With friends

Amazing rustige wegbreeknaweek.

Mooiste uitsig en perfekte omgewing om te ontspan vir die naweek. Baie moderne verblyf met alles wat jy nodig het en meer. Definitief sal ek weer daar gaan draai!

Treyntjes Rivier Cottages's response

Goeie dag Lezan,

Dit was lekker om julle hier te kon ontvang, ons hoop om julle weer in die toekoms te kan huisves

Treyntjes Rivier Cottages
Dirkie U - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Dirkie U
With friends

Lekker rustig en naby troulokaal.

Baie vriendelike gasvrou. Die ligging was goed vir ons wat 'n troue by gewoon het en nie ver van goeie wynplase af nie.

Jaco L - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jaco L
With friends

Luuks, modern en gerieflik met baie goeie gaste.

Dit is 'n wonderlike plekkie, veral vir paartjies of gesin wat wil wegbreek vir 'n paar dae of selfs langer. Baie gerieflike en moderne plek met 'n bietjie karakter van die plaas. Gaste is baie vriendelik en behulpsaam.

Treyntjes Rivier Cottages's response

Baie dankie, Jaco.
Dit was heerlik dat jy en jou ouers hier by ons op die plaas tuis gegaan het. Ons sien uit daarna om julle in die toekoms weer te verwelkom.

Treyntjes Rivier Cottages
Betsie M - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Betsie M
Family with young children

It was nice and tranquil.

Brand new place that is well-equipped. The beds are comfortable. Definitely a must for everyone.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was so lekker rustig.

Splinternuwe gasteplekkie wat so goed toegerus is. Die beddens slaap ongelooflik lekker. Beslis 'n moet vir elkeen!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

From R1 000
per night (sleeps 5)
From R1 000
per night (sleeps 5)
From R1 000
per night (sleeps 5)
Make a Booking
  • Capacity: 5 people
  • Check-in: 14:00 to 20:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Farm Treyntjes Rivier, Off the R320, Caledon, 7230, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5769f070340984d95fd6239d3f98a40809c09c1efbc424324beb80a1dfc566326e42eead66474a01e558e29ee1d9e00cffaa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R1 000  per night (sleeps 5) 14 5 1 5 Farm Treyntjes Rivier Off the R320 7230 Western Cape 0860 022 102 14:00-20:00 10:00 -34.306666105544 19.407087249091
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!