The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Tropico House | TravelGround
+41

Tropico House

26 reviews
Guest House

Review Summary

3.6 out of 5from 26 reviews for Tropico House
Cleanliness
3.7/5
Service
3.5/5
Location
4.0/5
Safety
3.7/5
Value for money
3.3/5
Michael D - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
1/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
1/5
Michael D

False advertising.

Restrictions are not advertised, no communication.

Marisa L - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Marisa L
With spouse/partner

Happy with a few concerns.

No DStv - they should get DStv. No microwave that is also a concern especially if you want to heat food.

Jackie T - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Jackie T
Family with young children

Not user friendly.

Tiny pool, TV and WiFi was out of order. Ants problem and no air-con or microwave.

Sophiah J - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Sophiah J
With friends

Was baie nice en rustig by Tropico.

Tropico huis is 'n baie rustige plek om in te bly. Sal dit enige tyd aanbeveel.

Tropico House's response

Baie dankie Sophia, wardeer.

Tropico House
Heleen F - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Heleen F
With spouse/partner

Skoon, netjies en heerlike verblyf.

Personeel vriendelik en hulpvaardig. Plek pragtig, skoon en gerieflik. Ons het dit baie geniet en sal Tropica vir seker nie net aanbeveel nie, maar ook weer gebruik.

Tropico House's response

Baie dankie Helena, wardeer.

Tropico House
Lynette J - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Lynette J
With spouse/partner

Gerieflik vir 'n vinnige oorslaap.

Die kamers onder is nogal bedompig, die skuifdeur wat na die onderskeie kamers gaan is heeltyd oop en toe gemaak deur ander gaste, kliphard, dit was baie steurend. Die kamers was baie netjies. Dalk kan die gastehuis oorweeg om meer DStv-kanale te kry. Dis gerieflik vir 'n nag se oorbly.

Tropico House's response

Thanks.
But I really don't know of a other way to close the sliding door for safety.
The room is not damp, it was repaint and was just finish 2 weeks before arriving.

Tropico House
Onno Z - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
2/5
Location
2/5
Safety
4/5
Value for money
2/5
Onno Z
With spouse/partner

Needs renovation (and new management) desperately.

Room clean. Carpets old. Breakfast room dark and smudgy impression. Breakfast marginal. Fruit: banana and pear from a tin. Staff (one person) very friendly. No Wi-Fi (instead of 'restricted'). View from room (balcony) gravel (empty) parking.

Tropico House's response

Dear Onno,

Sorry to hear about your bad experience with us. When you checked out, we got the impression that you had enjoyed your stay.

Our house has got a beach look. The dining area is spacious with a modern, shell-like look that is generally liked by our guests.

The breakfast of R60 per person is a normal breakfast with canned fruit and fresh bananas. I'm sorry it wasn't to your taste.

Next time, please tell us immediately what you don't like for us to address it to improve your stay.

Tropico House
Ariane G - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Ariane G
With friends

Clean but very basic and small.

The room we booked was very small and, and the "garden view" described was the cement parking area. The only windows have to remain with shell curtains closed as they open directly onto the parking with the street just beyond. Fortunately the larger room was proposed at no extra cost as it was available. The website photos suggested a common area and pool, but none of it was mentioned during our stay.

Tropico House's response

Thank you for your feedback. Kindly note that the pool area is open daily from 10h00 to 18h00.

Tropico House
Johannes V - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johannes V
With spouse/partner

Aangename verblyf in 'n rustige omgewing.

Tropico House bied aangename verblyf in 'n rustige en mooi omgewing. Die fasiliteit is funksioneel met 'n mooi uitsig oor die see.

Tropico House's response

Baie dankie, wardeer hierdie opmerking.
Hoop om julle gou weer te sien.
Dankie nogmaals in 'n besige maand soos Desember is dit altyd lekker omte hoor dat daar tog gaste is wat alles nog kan wardeer, en kan geniet dit wat ons en Lamgebaan bied.

Tropico House
Derick A - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Derick A

Fantastic experience feeling like we are on a tropical island.

Breathtaking experience.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantastiese ervaring gevoel of ons op tropiese eiland is.

Asemrowende ondervinding.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Tropico House's response

Baie dankie, dit was so lekker om julle te akkommodeer. Hoop om julle weer te sien.

Tropico House
Elroy M - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
2/5
Location
3/5
Safety
1/5
Value for money
2/5
Elroy M
With spouse/partner

Geld is die duiwel se oorkussing.

Selfsorg ontbreek groot. Kamers te naby mekaar en bure raas te veel. Baie min orde en geld speel groot rol.

Tropico House's response

Goeiedag Elroy,

Ek is nie seker wat u bedoel nie, aangesien Tropico House bemark word as 'n gastehuis, nie as 'n selfsorg-eenheid nie. Daar word duidelik melding daarvan gemaak op die advertensie wat in die kamers beskikbaar is.

Groete,
Tropico House-bestuur

Tropico House
Nico V - May 2018
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
1/5
Location
3/5
Safety
2/5
Value for money
2/5
Nico V
Family with young children

Not much space.

Looked forward and had high expectations, especially the little ones were so excited! The layout of the guest rooms made it very confined.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie min spasie.

Uitgesien met verwagting, veral die kindertjies was opgewonde! Uitleg van die gastekamers is baie beknop.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Willie D - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Willie D
With spouse/partner

Skoon maar gordyne bietjie afgeskeep. Voldoende vir een aand seker.

Kamer was skoon met alle basiese dinge beskikbaar maar die gordyne was afgeskeep. Met ons vertrek die volgende oggend was die hoofhuis se deur nog gesluit.

Zian V - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Zian V
With friends

Baie netjies en gerieflik en gasheer baie vriendelik!

Ek sal Tropico House vir enige iemand aanbeveel. Ons het baie lekker daar gebly en dis bekostigbaar.

Tropico House's response

Baie dankie vir die goeie resensie. Ek wardeer dit, sal opmaak as julle weer bespreek.

Tropico House
Bennie K - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Bennie K
Family with young children

Skoon en netjiese plek.

Skoon en netjiese plek, het net gedink dit sal baie meer gerieflik wees as kamers dalk 'n mikrogolf kan hê.

Tropico House's response

Op die oomblik is ons 'n B&B instansie so ek mag nie 'n mikrogolfoond in kamers sit nie. So jammer, sou dit graag wou doen.

Tropico House
Dirk B - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Dirk B
With spouse/partner

Baie lekker gastehuis en sentraal geleë.

Baie lekker gerus in 'n stil omgewing. Goed toegerus en baie sentraal tot die middedorp en ander bestemmings.

Amy R - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
1/5
Location
2/5
Safety
2/5
Value for money
1/5
Amy R
With spouse/partner

Het al by beter gebly vir dieselfde prys.

Geen mikrogolfoond. Buite ligte wat direk in ons kamer skyn, het ons baie sleg laat slaap. Geen tralies by die skuifdeur nie. Daar is geen bad nie en ek weet dat daar wel 'n tekort aan water is in die Wes-Kaap, maar wat as dit 5 jaar gelede was?

Tropico House's response

Hi, Ek is baie jammer om te verneem dat julle nie die inligting wat duidelik geadverteer word wat die shell kamer aanbied gelees het nie. Dit is 'n bed en ontbyt en nie selfsorg eenheid nie.
Ongelukkig kan ek niks aan die straat ligte doen nie. Die veiligheid ons het sekuriteitstrale en kamaras wat aan is.
U het ook nooit melding gemaak dat iets pla nie.
Ons was ten alle tye bereid om wat ookal u vra mee te help.

Tropico House
Charne P - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
1/5
Location
1/5
Safety
1/5
Value for money
1/5
Charne P
With spouse/partner

Dit was onaangenaam aangesien die personeel by Tropica mens so sleg hanteer.

Ons het Saterdag vir skoon handdoeke gevra en Sondag sê die dame vir my hulle het nie gebring nie want die ander mense het dit gesteel en ek skelm nie. Daar is nie eers 'n vullisdrom nie, die miere eet mens op.

Tropico House's response

Weens die water tekort en dat u slegs 2dae bly probeer ons water bespaar en probeer ons handdoeke teminste 2 keer te gebruik.
Daar is n vullisdrom klein indie kamer langs die yskas.
Ek was heeldag indie woonhuis en geen een van julle het my gekontak nie. Pauline het u meegedeel om mt tekontak..
Jammer vir die onferief maar ons maak niedie water reels nie.

Tropico House
Mathew A - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
2/5
Location
3/5
Safety
1/5
Value for money
1/5
Mathew A
With spouse/partner

Have experienced better for the same price.

In today's time one expects things like WiFi and at least more TV channels. Only SABC 1, 2 and 3 and only whichever the owner is watching. Breakfast is expensive and the rooms are not cleaned daily. I had to ask for more towels as the drainage in the shower caused the whole bathroom to be flooded. I also had to ask for more toilet paper. I travel a lot and this is one of the places that could really do with an upgrade to the 20th century. The rooms aren't very sound proof either and sometimes we couldn't sleep due to the noise in the other rooms.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Het al baie beter gekry vir die prys wat jy betaal.

In vandag se era verwag 'n mens maar goedjies soos WiFi en ten minste meer TV kanale. Daar is net SABC 1, 2 en 3 beskikbaar, en dan wat ook al die eienaars kyk. Oggendete is baie duur, en die kamers word ook nie daagliks skoongemaak nie. Ek moes aanvra vir nuwe handdoeke, want die dreinering in die stort veroorsaak dat die hele badkamer onder water is. Ek moes ook gaan vra het vir nuwe toiletpapier. Ek toer baie, en dit is regtig een van die plekke wat kan doen met 'n opgradering na die 20ste eeu. Die kamers is ook nie baie klankdig nie, en ons kon op 'n tyd nie slaap inkry nie oor al die geraas in die ander kamers.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Rentia V - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Rentia V
With spouse/partner

Lovely, comfortable and peaceful.

It was a lovely experience to have a holiday in Langebaan for the very first time. The place has a good location and it quiet and peaceful and very comfortable. I will recommend it to anyone wanting to stay there seeing as how it's a very convenient setup.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlik, gemaklik en rustig.

Dit was 'n heerlike ondervinding om die eerste keer in Langebaan vakansie te hou. Die plek is nogal goed geleë en dit is stil en rustig asook gemaklik. Ek sal beslis enigiemand aanbeveel om daar te bly aangesien dit 'n baie gemaklike opset is.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Tropico House's response

Baie dankie. Ons hoop om julle weer te sien.

Tropico House
Jennifer J - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
2/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
2/5
Jennifer J
With spouse/partner

Very nice.

Had a lovely time.

Tropico House's response

Thank you. We hope to see you again.

Tropico House
Wilna O - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
2/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
2/5
Wilna O
With friends

Not what I expected.

Definitely not suited for a large group. 1 bathroom for 6 people not acceptable, especially if it is a group of adults, yet 3 of us had to sleep in a children's room of 2,5 x 3 m with no space or chair to place one's suitcase. Luckily the problem could be solved. Make double sure what you're getting yourself into otherwise the experience will leave a sour taste. The shower in the Shell Room should get a glass or curtain divider as the whole bathroom floor is covered in water after one person showered. Imagine what it looks like after 6 people showered!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Nie wat ek verwag het nie.

Beslis nie geskik vir 'n groot groep nie. 6 persone met 1 badkamer onaanvaarbaar veral as almal volwassenes is en 3 van hulle in 'n kinderkamer van 2,5 x 3 m moes slaap met geen plek vir 'n stoel waarop jy jou tas kon neersit nie. Gelukkig is die situasie gered. Maak baie seker waarvoor jy jou inlaat anders kan dit 'n suur smaak agterlaat. Die stort in die shell room kan gerus afgeskort word met glas of gordyn aangesien die hele badkamer onder water is as 1 persoon klaar gestort het. Dink net hoe dit moet lyk as 6 persone daar klaar is!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Tropico House's response

Ek is jammer om te hoor dat jy nie tevrede was nie. Die res van jou groep was tevrede met alles.

Tropico House
Angie F - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Angie F
With spouse/partner

Lovely, comfortable, beautiful.

Everything you need and the owners went out of their way to help us with extra advice - just like we were old friends!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlik, gemaklik, pragtig.

Hier is alles wat jy basies nodig het en die eienaar het uit hulle pad gegaan om ons met ekstra raad en hulp te voorsien - nes asof ons ou vriende is!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Nelmare C - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nelmare C
With spouse/partner

Heerlik!

Lekker plekkie om te bly, maar dit sou gaaf wees as hul die plafon kan verf, want tans is dit die rou betonloer wat mens sien, maar andersins is dit baie gerieflik. Sal dit aanbeveel.

Ben C - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ben C
With spouse/partner

I'll definitely recommend this place.

If you just want a place to crash after a long day, it's a perfect venue. Breakfast is excellent at prices way below what you would find in town over the holiday period. Management and staff were friendly, helpful and went out of their way to cater to our needs. Also stayed in their best sea view room that was exceptional (Thank you!). Venue is perfectly situated very close to the main beach and restaurants. Will definitely stay there again.

Niall D - Nov 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Niall D
With spouse/partner

Basies, netjies en skoon. Dis nog nie klaar nie

Daar is 'n paar dinge wat hulle kan doen om 'n mens se verblyf te verbeter. Daar is geen spieël naby kragpunt as jy jou hare droog blaas nie. Daar is geen diefwering aan die vensters nie. Daar is wel 'n ketel, koffie en yskas. Die bed was gemaklik. Daar is net 'n paar TV-kanale, SABC en omtrent drie ander. Die wasbak in die badkamer was baie hoog. Ek is 1,73 m lank, maar as jy tande borsel en jy buk vooroor om jou mond te spoel, is dit vir my okay. As jy korter as 1,6 is, gaan jy sukkel.

From R700
per night (sleeps 2)
From R700
per night (sleeps 2)
From R700
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 21 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 10 Whightman Road, langebaan, 7357, Western Cape
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDVjNTEzY2M3LWM4OTMtNDlhMy04Yzk0LWE3NjMwYTBkZTBiMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R700  per night (sleeps 2) 26 5 1 4 10 Whightman Road langebaan 7357 Western Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -33.0979546 18.0327691
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!