The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Tsessebe Guesthouse | TravelGround
+52

Tsessebe Guesthouse

40 reviews
Guest House

Review Summary

4.5 out of 5from 40 reviews for Tsessebe Guesthouse
Cleanliness
4.6/5
Service
4.6/5
Location
4.1/5
Safety
4.6/5
Value for money
4.5/5
Ben M - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Ben M

Ons het van Tsessebe Gastehuis gebruik gemaak as 'n oornagstop op pad na die Rand.

Die ontvangs het vlot verloop en ons kamer was skoon en gereed tydens ons aankoms. Dis egter maar beknop. 'n Baie besige pad loop reg agter die gastehuis verby en het slaap moeilik gemaak. Ontbyt was addisioneel, maar baie goed voorberei en smaaklik.

Tsessebe Guesthouse's response

Namens Tsessebe Guesthouse is dit net ons plesier om ons gaste gelukkig en veilig te hou. Hoop om in die toekoms weer jou ouers te kan huisves en hoop en vertrou die ou enkel is een van die dae weer gesond! Bly geseend en dankaar met veiligheid rondom julle!
Groete,
Laetitia

Tsessebe Guesthouse
Anthony O - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
2/5
Location
1/5
Safety
2/5
Value for money
2/5
Anthony O
Family with teenagers

Nare ondervinding.

Pad geraas van die N1 maak dat ons nie kon slaap. Dronk gas veroorsaak geraas op die vloer waar ons gebly het!

Lize K - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Lize K
Individual traveler

Good service and value for money.

Friendly staff and good service. Highly recommended.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Goeie diens en waarde vir geld.

Vriendelike personeel en goeie diens. Definitief aan te beveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Tsessebe Guesthouse's response

Baie dankie, ons waardeer dit baie om terugvoering te kry van gaste.

Om in hierdie ekonomie as waarde vir geld gesien te word is 'n groot kompliment.

Ons hoop om julle weer te sien.

Groete, Nadia.

Tsessebe Guesthouse
Annerie D - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annerie D

Dit was regtig pragtig.

Die verblyf was regtig pragtig en die diens uitstekend, ek beveel dit aan vir enige iemand.

Koos R - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
2/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Koos R
With spouse/partner

Snelweg raas te veel gedurende die nag.

Instandhouding word benodig. Deur kan nie gewoonweg toemaak nie, jy moet dit sluit, geen dubbelmuurprop vir bedlampie nie. Om mikrogolf te gebruik moet van die ander toerusting ontkoppel word, geen borde en eetgerei, krane los. Die bed was uitstekend met netjiese skoon linne en ferm matras.

Louise S - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Louise S
With friends

Baie netjies en gasvry.

Ek sal dit vir enige iemand met 'n geruste hart aanbeveel.

Johanna P - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johanna P
Individual traveler

It was very neat and comfortable.

Initially I had to ring the bell a few times before the gate was opened, but all the wonderful treatment that followed made up for it.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was baie netjies en gerieflik.

Aanvanklik moes ek die klokkie 'n paar keer lui voordat die hek oopgemaak is, maar al die wonderlike behandeling daarna het opgemaak vir dit.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Jannie B - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jannie B
With spouse/partner

Vriendelike ontvangs, gemaklik, skoon en gerieflik vir oornagstop tussen Mosselbaai en Johannesburg.

Sien sterre.

Tsessebe Guesthouse's response

Jannie, baie dankie vir die vriendelike terugvoer, ons is baie bly julle was tevrede en hoop om julle weer hier te ontvang.
Daleen

Tsessebe Guesthouse
Pr V - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pr V
With spouse/partner

Luxurious.

Definitely a surprise to get such a luxurious place.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Luuks.

Beslis 'n verrassing om so 'n luukse plek te kry.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Tsessebe Guesthouse's response

Baie dankie vir die terugvoering ons is altyd bly as ons gaste dit hier geniet.
Hoop om julle weer te sien.

Nadia

Tsessebe Guesthouse
Johan M - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Johan M
With spouse/partner

The noise of the air conditioning and of the N1 traffic was not pleasant.

The location is around the corner from restaurants. The hostess kindly received us and was helpful. But I found the decor to be out dated and the furniture was pass their prime.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Die lawaai van die lugreëling en gedruis van verkeer van N1 was nie aangenaam nie.

Die ligging is goed om die draai van restaurante. Die gasvrou het ons vriendelik ontvang en was behulpsaam. Maar het gevind decor is "out dated" en meubels "pass their prime" is.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Lida L - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lida L
Family with teenagers

Accommodation and breakfast was delicious.

We had a great after a long journey, slept well, and the students could explore the "city".

This review has been translated,click hereto view the original version.

Verblyf en ontbyt was heerlik.

Ons het heerlik oorgebly na 'n lang reis, lekker geslaap, en die studente kon die "stad" verken.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Tsessebe Guesthouse's response

Ons is so bly julle het dit geniet hier by ons. Dit is regtig lekker om goeie terugvoering te ontvang!
Vriendelike groete,
Nadia

Tsessebe Guesthouse
Petrusa V - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Petrusa V

Uitstekende waarde vir geld.

Gasvrou Daleen het uit haar pad gegaan om ons akkommodasiebehoeftes te hanteer. Uiters vriendelik, behulpsaam en professioneel. Kamers netjies en gerieflik. Daleen het ons van heerlike ontbyt voorsien en ons beveel die gastehuis met die grootse gemaklikheid aan.

Tsessebe Guesthouse's response

Baie dankie vir julle positiewe terugvoer, ons waardeer dit. Julle is 5 ster gaste!

Tsessebe Guesthouse
Esmarie S - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Esmarie S
With spouse/partner

Dit was lekker gewees. Netjies en skoon.

Baie tevrede gewees. Sal dit aanbeveel vir vriende.

Tsessebe Guesthouse's response

Esmarie,

Baie dankie dat jy die tyd gevat het om terugvoering te gee van jou verblyf. Ons is altyd bly as gaste ons sal aanbeveel.

Ons hoop om julle weer te sien.
Vriendelike groete,
Nadia

Tsessebe Guesthouse
Lucinda C - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Lucinda C
With spouse/partner

Very friendly and trustworthy.

Such a warm welcome, safe area and trustworthy staff.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie vriendelik en betroubaar.

Baie vriendelike ontvangs, veilige area en betroubare personeel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Leandrie D - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Leandrie D
With friends

Sal hul graag aanbeveel!

Skoon, modern en baie vriendelik!

Tsessebe Guesthouse's response

Baie dankie Leandrie, ons is altyd bly as ons gaste voel hulle het waarde vir hulle geld gekry en lekker gebly.

Groete
Nadia

Tsessebe Guesthouse
Albert O - May 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Albert O
With spouse/partner

Beddens is lekker gemaklik.

Het net een nag oorgeslaap, maar sal beslis weer hier oornag.

Tsessebe Guesthouse's response

Baie dankie Willem, dis altyd lekker om terugvoering te kry van gaste wat die tyd vat om te skryf oor ons plekkie. Hoop om julle gou weer te sien.

Tsessebe Guesthouse
Gideon G - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gideon G
Family with young children

Tsessebe Gastehuis het ons geakommodeer in elke manier moontlik om ons verblyf so gerieflik as moontlik te maak.

Thumbs up! Tsessebe Gastehuis is fantasties geleë. Alles wat jy sou nodig kry in die omtrek van 5km. Die fasiliteite is 5-ster, skoon, netjies en modern. Die ontvangsdame is vriendelik en dra definitief Tsessebe se gaste op haar hande. Ek kan Tsessebe aanbeveel aan enige gesin of paartjie.

Tsessebe Guesthouse's response

Baie dankie Gideon. Ons is baie bly jy het dit hier geniet en hoop om julle weer te sien.

Tsessebe Guesthouse
Johannes V - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Johannes V
With spouse/partner

Very comfortable and spacious room.

The service, room and other facilities were excellent. However, a little attention can be given to the possibility of double isolating the windows that overlook the N1 to lessen the noise from the road.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie gemaklike en ruim kamer.

Die diens, die kamer en die geriewe was uitstekend. Daar moet egter bietjie aandag gegee word aan die moontlike dubbel-issolasie van die vensters wat uitkyk oor die N1 om die padgeraas te demp.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Tsessebe Guesthouse's response

Beste Johannes,

Baie dankie dat u die tyd geneem het om die komentaar te skryf. Ons wil graag goeie diens lewer.

Vir toekomstige gebruik, kan u ook vra of daar van ons kamers oop is wat verder vanaf die N1 is, ons probeer mense skuif waar ons kan as hulle lig slaap.

Vriendelike groete,
Nadia

Tsessebe Guesthouse
Dina -marie P - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dina -marie P
With spouse/partner

Silwerskoon. Rooibostee én melk ─ wonderlik!

Baie prakties ontwerp, flink diens en baie hulpvaardig. Uitstekende waarde vir geld.

Tsessebe Guesthouse's response

Dina-marie, baie dankie vir die goeie kommentaar. Julle is wonderlike gaste en ons sien julle graag weer.
Groete, Nadia.

Tsessebe Guesthouse
Stephen B - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Stephen B
On business

300% uitstekend.

Sal beslis weer daar bly. My staf kan nie uitgepraat raak oor die plek. Sibongile het al die land gereis agter die Medies trein en het al by dosyne gastehuise gebly. Hy reken die is die beste een sover.

Tsessebe Guesthouse's response

Baie dankie vir die mooi kommentaar. Ons strewe daarna om tevrede kliënte te hê, daarom is ons baie bly dat julle lekker gebly het. Vriendelike groete Daleen

Tsessebe Guesthouse
Andre M - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andre M
Family with teenagers

Baie netjies en gerieflik.

Sal die plek ten sterkte aanbeveel, baie netjies en skoon.

Anita D - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anita D

Sal enige tyd weer van Tsessebe Guesthouse gebruik maak.

Was baie tevrede met ons keuse. Baie vriendelike ontvangs gehad. Sal plekkie enige tyd aanbeveel.

Tsessebe Guesthouse's response

Baie dankie dat u die tyd afgestaan het om hierdie opmerkings aangaande ons gastehuis te maak.
Dit maak ons so bly om te hoor van gaste en dat julle gelukkig was hier.

Tsessebe Guesthouse
Niek K - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
1/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Niek K
With spouse/partner

Netjies maar te veel motor lawaai!

Dit is baie swak geleë reg teen die N1 en die kamers is op die eerste vloer. Jy hoor elke voertuig wat op die N1 ry!

Niek K - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
1/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Niek K
With spouse/partner

Netjies maar te lawaaierig.

Jy slaap reg teen die N1 op die eerste verdieping! Dit is nooit stil daar nie, te lawaaierig!

Tsessebe Guesthouse's response

Baie dankie dat u die tyd afgestaan het om hierdie opmerkings aangaande ons gastehuis te maak.
Ons vra om verskoning dat die N1 u gepla het, ongelukkig is die N1 baie besig gedurende Desember en Januarie vakansies. Ons het bome aangeplant om met tyd die klank van die N1 te demp. Ons probeer ook waar ons kan, gaste skuif na van ons kamers verder weg van die snelweg, indien hulle ons inlig dat hulle ligte slapers is.

Tsessebe Guesthouse
Chantal R - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chantal R
Family with young children

Gerieflik.

Gerieflik vir vinnige oorslaap.

Heidi S - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Heidi S
With spouse/partner

The night at the guesthouse was very nice and Daelin and her team really walked the extra mile to make us Capetonians feel welcome.

Really a gem in the City of Roses. The atmosphere is relaxing, the accomoodation is luxurious and the staff is very helpful. Will go back anytime.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Die aand in die gastehuis was baie aangenaam en Daelin en haar span het waarlik die ekstra myl geloop om ons Kapenaars welkom te laat voel.

Tsessebe Gastehuis is voorwaar 'n juweel in die Rosestad. Die atmosfeer is rustig, die verblyf is luuks en die personeel is baie behulpsaam. Ek sal enige tyd weer van die akkommodasie gebruik maak.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Tsessebe Guesthouse's response

Baie dankie dat u die tyd afgestaan het om hierdie opmerkings aangaande ons gastehuis te maak. Ons is trots op dit wat ons bied en hoop dat alle voornemende gaste wanneer hulle dit lees, by ons sal bespreek.

Tsessebe Guesthouse
Meisie P - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Meisie P
With spouse/partner

Accommodation was comfortable.

The guesthouse is well located close to shops and restaurants and not close to the busy inner city. The main road is quite close, so you hear the traffic all night long. The guesthouse is very neat and comfortable.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Die verblyf was gemaklik en gerieflik.

Gastehuis goed geleë naby winkels en restuarante en nie naby besige middestad nie. Hoofpad redelik naby en kan dus verkeer heel nag hoor. Gastehuis baie netjies en gerieflik.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Dr Philip H - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dr Philip H
With spouse/partner

Hospitality!

Host goes out of her way to help.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gasvryheid!

Gasvrou gaan uit haar pad om te help.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Vicki C - May 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Vicki C
With spouse/partner

Neat, comfy, and affordable.

Comfy accommodation, neat, and affordable. Safe parking and central location, and easy to find. Was easy to book with LekkeSlaap.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Netjies, gerieflik en bekostigbaar.

Verblyf was gerieflik, netjies en bekostigbaar. Veilige parkeerplek en sentraal geleë en maklik om te vind. Gerieflik om deur LekkeSlaap te bespreek.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Eugene B - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Eugene B
With spouse/partner

Ideal for our needs. Room was neat and cleaning service was good.

Value for money. Excellent location for travellers en route from and to Johannesburg. Would definitely recommend to my daughter who frequently travels between Jhb and Cape Town.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ideale verblyf vir wat ons benodig het. Kamer was netjies en skoonmaakdiens goed.

Goeie waarde vir geld. Ligging uitstekend vir persone op pad van en na JHB en sal dit definitief aanbeveel vir my dogter wat reis vanaf JHB na Kaapstad.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Basie B - Mar 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Basie B
With spouse/partner

Neat, clean and comfortable - thanks!`

Very comfortable and hospitable. A must-stop on the way to Cape Town, it is worth it!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Netjies, skoon en gerieflik - dankie!

Baie gerieflik en gasvryheid. 'n Moet-stop op pad Kaap toe, dis die moeite werd!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Tsessebe Guesthouse's response

Baie dankie vir die goeie en positiewe opmerkings.
Ons poog om die beste diens moontlik te lewer.

Tsessebe Guesthouse
Hennie N - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hennie N
Family with teenagers

Elke dag heerlik gerus in skoon kamers ná drie dae se harde werk.

Ons het heerlik gebly vir drie dae in die gastehuis. Ons sal maklik weer kom aanklop as ons weer in die rigting kom. Alles was skoon, netjies en rustig. Baie dankie.

Tsessebe Guesthouse's response

Ons waardeer julle positiewe terugvoer!
Kom gerus weer by ons aan.

Tsessebe Guesthouse
Petro H - Sep 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Petro H
With spouse/partner

Very nice.

The place is neat and clean. The hostess is friendly and helpful, we will definitely stay there again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie aangenaam.

Die plekkie is skoon en baie netjies - die gasvrou was vriendelik en baie behulpsaam - ons sal definitief weer daar gaan oorslaap.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Tsessebe Guesthouse's response

Baie dankie vir die positiewe terugvoering.

Tsessebe Guesthouse
Danelle B - Jun 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Danelle B
With spouse/partner

Hospitable and neat.

I will recommend the guest house to anyone. We had a good stay and the service was excellent.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gasvry en netjies.

Ek sal die gastehuis vir enige een aanbeveel. Ons het baie lekker gebly en die diens is puik!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Tsessebe Guesthouse's response

Baie dankie vir die positiewe terugvoer, dit is baie goed vir ons besigheid. Kom gerus weer.

Tsessebe Guesthouse
Roy W - May 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Roy W
With spouse/partner

Dit was uitstekend.

Die mense is baie vriendelik. Kamers is netjies en waarde vir geld. Ons het dit geniet om daar te bly.

Stephnie S - Nov 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Stephnie S

Goeie waarde vir geld.

Baie netjies en skoon kamer. Badkamer goed toegerus en netjies en skoon. Veilige omgewing. Goeie ontvangs. Sal dit aanbeveel.

Tsessebe Guesthouse's response

Baie dankie vir jou positiewe opmerkings.
Dit beteken soveel vir ons besigheid!
Kom asseblief weer hierlangs.

Tsessebe Guesthouse
Nico B - Nov 2015
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
1/5
Location
1/5
Safety
1/5
Value for money
1/5
Nico B
With spouse/partner

Dit is 'n aaklige plek.

Dit is geleë langs die snelweg so die trokke se lawaai hou nooit op nie. Hulle nooi gaste oor en hou lawaaierige partytjies. Ek moes teen 23:00 uitgaan en vra vir stilte. Die boonste kamer se rioolpyp loop deur die kamer waar ons geslaap het en elke keer as hulle bo spoel hoor jy dit onder. Die kamerdeur is van gerookte glas gemaak met geen blinding nie en dit laat die buiteligte inskyn en laat die kamer so lig dat geen mens kan slaap nie. As ek een uur geslaap het was dit baie.

Tsessebe Guesthouse's response

Ons is baie jammer dat u so 'n slegte ondervinding by ons gehad het! Ons motto is regtig om gelukkige, tevrede kliënte te hê. Ons was nie bewus daarvan dat die gaste bokant u kamer op die balkon gesit en gesels het nie. Indien u dit aan ons rapporteer het, sou ons dit onmiddellik aangespreek het. Ons is baie gesteld daarop dat ons gaste mekaar konsidereer. Ons het inteendeel 'n kennisgewing in die verband by ontvangs. Ons ligging is duidelik op ons webblad aangedui. Die buiteligte is vir die veiligheid en gerief van ons gaste aangebring. U het ons aanbod vir 'n ander kamer van die hand gewys, maar ons sou u graag weer hier wou ontvang, sodat u een van ons ander 9 kamers kan ervaar en dalk u mening oor ons verander.
Vriendelike groete, Daleen

Tsessebe Guesthouse
Marius B - Oct 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marius B
With spouse/partner

Gerieflik en veilig!

Ons het baie lekker gebly. Geriewe is skoon en netjies

Deryck L - Aug 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Deryck L
With spouse/partner

Vriendelike ontvangs, heerlike ontbyt en aangename verblyf.

Ek sal die gastehuis aanbeveel en sal beslis weer daar oornag wanneer ons Bloemfontein besoek.

Tsessebe Guesthouse's response

Baie dankie vir die mooi kommentaar, ons waardeer dit. Daleen

Tsessebe Guesthouse
Marthie D - Aug 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Marthie D
Family with teenagers

Was baie aangenaam en netjies.

Parkeerplek is 'n probleem as jy 'n groterige voertuig het.

Tsessebe Guesthouse's response

Baie dankie vir die mooi kommentaar, ons waardeer dit. Daleen

Tsessebe Guesthouse
From R650
per night (for 2 people)
From R650
per night (for 2 people)
From R650
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 37 people
  • Check-in: 14:00 to 23:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 5 Johan van Wyk Street, Langenhovenpark, Bloemfontein, 9301, Free State
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDZhOTZhNTMxLWNiM2UtNDY4NC1iZjhiLWYwMGM2ZmJlYTU1MA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R650  per night (for 2 people) 40 5 1 5 5 Johan van Wyk Street Langenhovenpark 9301 Free State 0860 022 102 14:00-23:00 10:00 -29.0984895 26.165267
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!