The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Tsumeb Guesthouse Kamho | TravelGround
+17

Tsumeb Guesthouse Kamho

Review Summary

3.6 out of 5from 3 reviews for Tsumeb Guesthouse Kamho
Cleanliness
4.0/5
Service
4.7/5
Location
2.7/5
Safety
3.7/5
Value for money
3.0/5
Minette M - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Minette M
Family with teenagers

Kamers is slegs ingerig met 'n ketel en 'n yskas. Glad nie wat ek gevra het onder selfsorg-akkommodasie nie.

Hulle beskik nie oor 'n 4-bedslaapkamer soos wat dit aan ons bemark is nie. Hulle was bereid om 'n ekstra bed in 'n baie klein spasie in te dra sodat al 4 kan saam bly. Ons het R400 ekstra betaal sodat elkeen net genoeg spasie kan hê om te slaap. Die bestuurder Phillipa was baie behulpsaam en het vir ons tafels en stoele en 'n braaier gegee sodat ons kon kosmaak die aand. Die volgende oggend was ontbyt ingesluit.

Hendrik C - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Hendrik C
With spouse/partner

Vreemd.

Die personeel was baie vriendelik en behulpsaam, die linne en handdoeke en badkamer was nie op standaard vir die prys wat ons per nag betaal het nie.

Frenci H - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
1/5
Safety
2/5
Value for money
1/5
Frenci H

Teleurgesteld!

Die onderste laken was op twee plekke geskeur. Een van die kussingslope was heel geskeur. Die wasbakprop kon nie uithaal nie. Ons was 3 dae daar, hulle kon dit vervang maar het nie, sal die blyplek nie aanbeveel nie. Baie spyt ek het vooruit dit betaal anders kon ek iewers ander gaan bly het. Die mense was baie vriendelik en hulpvaardig.

From R650
per night (sleeps 2)
From R650
per night (sleeps 2)
From R650
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 35 people
  • Check-in: 14:00 to 23:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Erf 182, Nelson Dos Santos Street, Tsumeb, 0000, Oshikoto
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAgjvvf8VuDAXWmzMGsa7UzpoZ9P0woGvPPtVIDg0neG6Owjro16?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R650  per night (sleeps 2) 3 5 1 4 Erf 182 Nelson Dos Santos Street 0000 Oshikoto 0860 022 102 14:00-23:00 10:00 -19.252275274294 17.718360267459
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!