The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Tu-Vrede Guesthouse | TravelGround
+26

Tu-Vrede Guesthouse

84 reviews
Guest House

Review Summary

4.2 out of 5from 84 reviews for Tu-Vrede Guesthouse
Cleanliness
4.1/5
Service
4.2/5
Location
4.4/5
Safety
4.4/5
Value for money
4.0/5
Riaan B - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Riaan B
With spouse/partner

Very pleasant layout and hospitality.

The house has such a central location that you don't ever need to use your vehicle. Everything is within walking distance. The owner went out of his way to make our stay as comfortable as possible. Very pleasant experience.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie aangename uitleg en gasvryheid.

Die huis is so sentraal geleë dat mens glad nie nodig het om jou voertuig te gebruik nie. Alles is loopafstand van jou af. Die eienaar het uit sy pad gegaan om ons verblyf so gerieflik moontlik te maak. Baie aangename ervaring.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Jan J - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Jan J
With spouse/partner

Ons is vriendelik ontvang

Die kamer was skoon. Beddegoed netjies. Stort kort skoonmaak.

Tarien V - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Tarien V
Family with young children

Heerlik gekuier en is werklik vriendelik verwelkom.

Het die naweek geniet by Tu-Vrede.

Maryka L - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Maryka L
With friends

Sentraal, gemaklik, skoon en uitstekende diens.

Ons sal vir seker weer gaan. Alles wag jy nodig het. Braai-area was vir seker 'n pluspunt.

Nici S - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nici S
With friends

Ons het dit geniet.

Magda is baie vriendelik en behulpsaam. Sou graag TV in die kamer wou kyk.

Desire D - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Desire D
With friends

Baie vriendelike mense wat ons ontvang het. Oulike plekkie, kort dalk net bietjie opgradering.

Ons het koffie, suiker en melk gekort, maar die dames het dadelik vir ons die voldoende gebring. Die plekkie is oulik en wonderlik geleë naby al die belangrike plekke in Parys. Die binnekant is bietjie outyds en kort dalk bietjie opgradering. Ons het baie lekker gekuier en sal definitief weer daar gaan slaap.

Nicolien L - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Nicolien L
Family with teenagers

Magda was fantasties.

Ons was baie laat vir inboek weens karprobleme, Magda het ons verseker dat ons nog steeds kan inboek maak nie saak tyd nie, plek was uiters netjies, koffie, tee, melk beskikbaar en volgende dag was ons plekkie netjies skoongemaak, ook uitkloktyd was ons nie aangejaag nie, want Magda het ons laat verseker neem julle tyd.

Annista J - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annista J
With spouse/partner

Baie rustig en regtig 'n lekker plekkie om te kuier.

'n Wonderlike gasvrou.

Shenade O - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Shenade O
With spouse/partner

Very pleasant.

Very good value for money. Pleasant and friendly service.

Santie K - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Santie K
Family with teenagers

Fabulous, skoon en netjies. Goed geleë so ons kon die hele Parys plat loop.

Veilig en ook naby die water so my seun kon leer visvang. Stil, jy kon die voëls hoor. Pragtige opset. Sal definitief weer gaan oorbly en waarde vir geld. Gerda is baie vriendelik en laat jou ook gou tuis voel. Ook die aktiwiteite geniet in Parys. Die winkels, die restaurante en water rafting.

Ilana B - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ilana B
With friends

Dit was 'n salige bestemming. Die swembadjie het ons gered van die Parys hitte.

Baie gasvry, netjies en rustig.

Sandra D - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Sandra D
With spouse/partner

Was very nice and slept well.

It was a very peaceful place where we could relax for the night. Very beautiful decor and comfortable beds. Very comfortable.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Was baie lekker gewees en het lekker geslaap.

Dit was 'n baie rustige plekkie waar ons lekker kon ontspan vir die aand. Baie mooi dekor en gemaklike beddens. Baie gerieflik.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Ananda D - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ananda D
Family with young children

Lekker rustig.

Baie maklik om te kry en was perfek vir net oornag.

Ilse M - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
2/5
Safety
3/5
Value for money
2/5
Ilse M
With spouse/partner

Needs lots of maintenance/repairs and parking space is a problem when more than 2-3 vehicles are parked.

Rooms and premises needs serious upgraded/repairs/paint.

Vanessa K - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Vanessa K
With friends

Aangenaam.

Baie dankie tannie Magda vir u vriendelike ontvangs, u gasvryheid, dit is baie privaat, ons het ons baie geniet, ek sal beslis weer volgende keer Tu-Vrede Guesthouse verkies. Soos die naam lei, was ons verblyf inderdaad bevredigend, alles in loopafstand, netjies, en skoon. Baie dankie.

Marilize C - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
2/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Marilize C
With friends

Wasn't super comfortable, but sufficient if you want a bed for the night.

A friendly welcome, but parking is a problem. The bathroom light doesn't work either and we weren't told beforehand that the tap water wasn't drinkable.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Was nie super gemaklik nie, maar voldoende as jy net 'n bed vir 'n nag soek.

Die ontvangs was vriendelik, maar parkering is 'n probleem. Die badkamerlig werk ook nie en daar was nie vooraf ingelig dat die kraanwater nie drinkbaar is nie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Jané V - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Jané V
With spouse/partner

Enjoyed the stay.

Nice quiet place near all tourist attractions. Highly recommend this place. Friendly hostess too.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lekker gebly.

Lekker rustige plek naby al die toeriste-attraksies. Beveel die plek beslis aan. Vriendelike gasvrou ook.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Marle G - May 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marle G
Family with young children

Gemaklik.

Woonstel se badkamer het bietjie opknapping nodig. Deur was stukkend en handdoekreling en toilet rolhouer was albei stukkend. Verder was dit baie gemaklik.

Pierre C - May 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pierre C
With spouse/partner

Good and effective service and good value for money.

Tevrede is well located for a short visit to Parys and it's within walking distance from all the interesting shops and restaurants in Parys. Magda was friendly and effective. The rooms are clean and neat. Tevrede offers good value for money.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Goeie en effektiewe diens, en goeie waarde vir geld.

Tu-vrede is goed geleë vir `n kort besoek aan Parys, en is binne loopafstand van al die interessante winkels en eetplekke in Parys. Magda was vriendelik en effektief. Die kamers is skoon en netjies. Tu-vrede bied goeie waarde vir geld.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Jan E - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jan E
With spouse/partner

Baie lekker en rustig.

Die eienaar was baie vriendelik en behulpsaam, die kamers was skoon met aankoms en is elke oggend skoongemaak wat 'n baie pluspunt is, ek sal hulle met 'n oopgemoed aanbeveel.

Lizelle V - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
2/5
Lizelle V
Family with young children

Gemaklik.

Dit was gemaklik en naby aan ons venue.

Lana D - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Lana D
Family with young children

Baie lekker gebly. Plekkie kort bietjie opknapping.

Geen gras soos op foto. Badkamerdeur, handoekreëling, deurknip stukkend. Parkering onprakties en onprivaat.

Matshidiso R - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Matshidiso R
With spouse/partner

The environment is very relaxing and private, its a very lovely and cosy place and I would surely visit the place again.

The shower was not properly clean on the arrival day.

Annelise B - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annelise B
With friends

Netjies en skoon, vriendelik.

Baie netjies en skoon, waarde vir geld en die mense is baie vriendelik.

Candice C - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Candice C
With spouse/partner

Rustig en stil.

Dit was 'n wonderlike, vinnige wegbreek. Gastehuis is in 'n fantastiese ligging.

Annelize K - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annelize K
With friends

Tu-Vrede is beslis die moeite werd.

Die gastehuis is pragtig, skoon en netjies, die eienaar is vriendelik, die ligging is perfek.

Charmaine J - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Charmaine J
With spouse/partner

Was regtig baie vriendelik ontvang.

Het baie vinnige diens om enige probleme op te los tydens ons verblyf. Het baie lekker gebly vir die 2 aande.

Sumarie E - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sumarie E
With friends

Baie vriendelike gasvrou. Skoon en netjies en naby alles.

Daar is 'n heerlike swembad en braaiarea wat ons baie geniet het. Magda het ons so vriendelike ontvang en ons het baie tuis gevoel. Die kamer is baie basies maar meer as genoeg vir wat ons nodig gehad het. Daar is 'n lekker stort en die belangrikste is dat alles skoon en netjies was. Baie dankie vir n heerlike naweek!

Marlize V - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
2/5
Marlize V
Individual traveler

Het meer verwag vir prys aangesien ek die vorige aand by 'n ander gastehuis geslaap het en minder betaal het.

Sien die sterre.

Lienta R - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Lienta R

Good and friendly, value for money.

Good and friendly welcome. Convenient with a nice communal entertainment area. There was a problem with the water but the hostess went through a lot of trouble to sort it out.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Goeie en vriendelike waarde vir geld.

Goed en vriendelike ontvangs. Gemaklik en met lekker gesamentlike kuierplek. Daar was 'n waterprobleem maar gasvrou het moeite gedoen om dit uit te sorteer.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Jan-paul J - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Jan-paul J
With spouse/partner

Nice and comfortable, well-furnished.

We only stayed for one night and it was more than enough for us. Everybody is very friendly and its convenient.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lekker gemaklik en goed toegerus.

Ons het slegs vir een nag oorgeslaap en dit was meer as voldoende vir ons. Almal is baie vriendelik en gemaklik.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Nicoll J - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
2/5
Nicoll J
With spouse/partner

We found a dirty unwashed mug under the one bed.

The establishment is very old, the taps in the bathroom shower leaked, a dirty mug was found under the one single bed - possibly from a previous guest. My bedroom did not have soap provided, whilst the 2nd bedroom did have soap. Only two hangers in the closets were not sufficient. The guesthouse did not have a credit card machine, which was inconvenient. The overall cleanliness of the rooms / curtains etc. can be improved.

Rosemary G - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rosemary G

Comfortable accommodation close to town.

Magda is a lovely hostess and our group, while we only slept 1 night, enjoyed the stay!

Joep J - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Joep J
With spouse/partner

Baie rustig. Magda het baie goed vir ons gesorg, dankie!

Die gastehuis is baie goed geleë, binne stapafstand van Parys se winkels. Die gasvryheid was uitstekend, dankie! Ek sal vir seker die gastehuis aanbeveel, maar die opsie is nie nou beskikbaar op die vorm nie.

Tiaan H - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Tiaan H
Family with young children

Aangenaam.

Plekkie was baie aangenaam.

Chantal S - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chantal S
Family with young children

Ek sal weer daar bly as ek weer in Parys kom.

Ons is 1000 keer oor tevrede met die gastehuis gewees. Die gasvrou was vriendelik en warm. Die twee heel belangrikste goed altyd vir my is 'n kwaliteit matras en genoeg warm water, en hul kry beslis 'n 10 uit 10 daarvoor. Die gasvrou het ekstra moeite vir ons gedoen deur my kinders se hemde vir die volgende dag te laat stryk. Ons het moeg na 'n dag se perdry daar gekom na ons 1ste dag en in 'n lieflike skoon plek ingestap. Die skoonmakers het alles gedoen, dit was regtig onverwags en was ongelooflik waardeer. Die kamer is lekker groot gewees en toegerus met al die nodige fasiliteite van 'n verwarmer tot 'n toaster. Braaigeriewe was netjies en skoon met hout beskikbaar. Swembad was veilig omhein en toe en nie 'n gevaar vir die kinders nie. Ons is baie tevrede met Tu-Vrede.

Glenn K - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
1/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
1/5
Glenn K
With spouse/partner

Nie op standaard van ander gastehuise nie.

Die huisies was nie netjies en skoon nie. Die ekstra komberse was sommer net in die kaste geprop. Die boonste kaste was BAIE vuil en vol stof. Die een eenheid se yskas was af en elektriese kombers het nie gewerk nie. Die kamers is baie kleiner as wat dit op die foto's voorgegee word. Die geriewe by die braai-area is gehawend. Die tafel en stoele val uit mekaar. Daar's 'n vuil bankie waarop ons moes sit en meestal kon ons dit nie gebruik nie, want die werknemers het daar gesit of op die tafel gestryk. Was net nie 'n lekker belewenis nie.

Carene J - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Carene J
With spouse/partner

Feels like your own home!

Such friendly service, we felt welcome and at home. Thanks for the service we will definitely book Tu-Vrede Guesthouse again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Mens voel of jy in jou eie huis instap-so tuis!

Eg vriendelike diens, ons het baie welkom gevoel en baie tuis. Dankie vir die diens ons sal verseker weer gebruik maak van Tu-Vrede Gastehuis.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Charne D - Jun 2017
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Charne D
With friends

Delightful stay!

Would definitely recommend this, walking distance from the main street and very nice accommodation.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlik gebly!

Sal dit definitief aanbeveel, stapafstand van die hoofstraat en baie lekker verblyf.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Lenie H - May 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Lenie H

Comfortable.

Was very pleasant and peaceful and clean bathroom, just a bit small but sufficient for one night's overnight for 2 men.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gerieflik.

Was baie aangenaam en rustig en skoon badkamer, net effens klein maar voldoende vir een aand oorslaap vir twee manspersone.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Corlea H - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Corlea H
With spouse/partner

Homey atmosphere with a small kitchen, just what one needs when you just need a place to sleep and bath.

Very pleasant, clean and conveniently located. Parking a bit small and the WiFi is very weak. But, other than that, no complaints.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Huislike atmosfeer met 'n klein kitchenette, net wat mens nodig het as jy net 'n bad en slaapplekkie nodig het.

Was baie aangenaam, skoon en gerieflik geleë. Parkering is bietjie min en die WiFi is baie swak. Verder kan ons nie kla nie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Elani B - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Elani B
With spouse/partner

Wonderful place and staff.

We had a very pretty and clean room. The guesthouse is beautiful and perfect for a getaway. Service was excellent and had a good stay. Can recommend Tu-Vrede Guesthouse to anyone.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Wonderlike plek en staf.

Ons het 'n baie mooi en skoon kamer gehad. Die gastehuis is pragtig en perfek vir 'n wegbreek. Diens was puik en het baie lekker gebly. Sal vir enige iemand Tu-Vrede Gastehuis aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Dewaldt L - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Dewaldt L
With spouse/partner

Safe and simple overnight accommodation, well located in Parys.

Nothing flashy or over the top, but everything you could ask for for a quick overnight stop. Good value for money with friendly service. Thank you.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Veilige en eenvoudige oornagverblyf, goed geleë in parys.

Niks uitspattig of oorbodig nie, maar als waarvoor mens kan vra vir vinnige oornag. Goeie waarde vir geld met vriendelike diens. Baie dankie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Christa C - Mar 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christa C
With spouse/partner

Alles was absoluut awesome gewees!

Gasvryheid en vriendelikheid was die beste en dit maak of breek 'n plek. TU-VREDE het hier 100% gekry daarvoor en ek sal verseker terugkeer na hulle toe.

Ilse V - Nov 2016
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Ilse V
With spouse/partner

Room and facilities not as expected.

Photos on the advertisement is not what it looks like there. Facilities outside (swimming pool and braai) has very little space and feels crammed in. Room didn't have a TV and was crammed (too much furniture for the space).

This review has been translated,click hereto view the original version.

Kamer en geriewe nie soos verwag.

Foto's op advertensie is nie soos dit daar lyk nie. Buite geriewe (swembad en braaiplek) het baie min spasie en voel ingedruk. Kamer het nie TV gehad nie en was beknop (te veel meubels vir die spasie).

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Cara S - Nov 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cara S
With friends

Wonderful guesthouse, relaxing, neat, and friendly.

Very friendly reception. This place is so peaceful and the rooms are very clean and tidy. We had a wonderful time. Just wish we stayed longer! The guesthouse is walking-distance from the shops and the town - great location.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlike gastehuis, rustig, netjies en vriendelik.

Ons was baie vriendelik ontvang. Die hele gastehuis is so rustig, en die kamers is baie skoon en netjies. Ons het heerlik gekuier. Wens net ons het meer tyd gehad! Die gastehuis is loopafstand van die winkeltjies in die dorp - baie goed geleë.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Otto N - Sep 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Otto N
With spouse/partner

Veilige skoon verblyf in stil woonbuurt.

Alhoewel die kamers baie klein is (in vergelyking met ander gastehuise wat ons al in gebly het), is dit baie netjies en skoon. Daar is egter min pakplek vir jou koffers, ens. Ons het wel probleme gehad met die DStv, buitehek wat nie wou werk nie en geen waterdruk vir stort, ens. nie, maar die eienaar het Saterdagoggend werk gemaak daarvan en die nodige tegniese dienste gekry om probleme uit te sorteer. Die diens en vriendelikheid van die mense is baie goed en het ons regtig laat tuis voel.

Jannis B - Sep 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Jannis B
With friends

Very nice accommodation and very clean.

Rooms are very neat, just for one night's sleepover. Walking distance from restaurants adn the Spar. Will definitely overnight there again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker blyplek en baie skoon.

Kamers is baie netjies, slegs vir een nag oorgeslaap. Loopafstand van restaurante en Spar. Sal definitief weer daar oornag.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Anneli N - Aug 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Anneli N
With spouse/partner

Het net oorgeslaap en kan nie juis iets sê nie.

Het laterig ingeboek en is dadelik weer uit. Om 23:00 teruggekom, gestort en gaan slaap. Het baie lekker geslaap. Gesukkel om die stort se water te reguleer en die stortgordyn het vasgewaai teen lyf terwyl ek stort. Die dekodeerder het nie gewerk nie en kon nie TV kyk nie.

Nadia T - May 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nadia T
With friends

Neat, hospitable, nice and warm ... Everything we needed!

We enjoyed our stay. The room was neat, comfortable and well-equipped. We will definitely stay here again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Netjies, gasvry, lekker warm... Al wat ons nodig gehad het!

Ons het baie lekker gebly. Die kamer was netjies, gerieflik en goed toegerus. Ons sal verseker weer hier oornag.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Linda K - May 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Linda K
With spouse/partner

Die verblyf was gemiddeld.

Baie klein kamer en badkamer. Die badkamer het opgradering nodig. Die stortgeriewe is nie goed nie. Die plek kort 'n bietjie aandag. Geen WiFi nie.

Orrin G - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Orrin G

Magda is 'n wonderlike mens en het my sommer dadelik laat tuis voel.

Sien die sterre.

Corli B - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
2/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Corli B
With spouse/partner

Die geriewe was baie mooi gewees, maar daar is geen aandag aan detail gegee.

Ons was 4 persone, daar was nie eetgerei vir almal nie en een van die 2 papbakkies was getjip gewees so ook 'n koppie.

Arie V - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Arie V
Family with teenagers

Baie gerieflik, waarde vir geld.

Alles wat ons wou had was daar. Gasvrou baie hulpvaardig. Heerlike lapa.

Cecilia F - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Cecilia F
With friends

Baie lekker gebly en Magda is baie gasvry.

Ons het baie lekker gebly. Kan nie regtig oor enige iets kla nie, behalwe dat die swembad nie skoon was nie, maar ek is seker dit is nie altyd die geval nie. Alles is mooi netjies en skoon.

Inge J - Mar 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Inge J
With spouse/partner

Die perfekte plek om asem te skep van die besige lewe wat mens lei, ek wens ons kon nog 'n week bly.

Dit was 'n baie goeie ervaring vir ons. Ons wou net bietjie wegkom en rus en dis presies wat ons kon doen. Niks het gepla nie, ons kon net kom en gaan soos ons wou. Dit was regtig baie lekker.

Retha N - Mar 2016
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Retha N
With spouse/partner

Geen probleme gehad nie. Jy kry waarvoor jy betaal.

Ons het lekker gebly, die plekkie is sentraal geleë en parkering is veilig. Die kamers is egter nie vreeslik netjies nie, ons badkamerdeur kon nie toe nie en die stortkraan het afgeval. Jy kry waarvoor jy betaal, niks meer nie.

John T - Feb 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
John T
With friends

Fantastiese ligging.

Gerieflik maar bietjie onderhoud nodig. Badkamer deur wat nie toemaak nie. Stort met geen drukking.

Elsie V - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elsie V
With spouse/partner

Dit was regtig baie aangenaam.

Dit was 'n aangename ervaring.

Willie E - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
1/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
1/5
Willie E
With spouse/partner

Een van die swakste blyplekke nog.

Daar was amper geen water in die stort nie. Die wasbak was baie klein. Die swembad se water het gelyk soos ertjiesop. Die lakens was uitgedien en die plafonwaaier raas erg.

Cornelia H - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cornelia H
With spouse/partner

Sentraal, gasvry, als wat jy nodig het en knus.

Perfek, jy het niks meer nodig nie.

Erika B - Oct 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Erika B
With spouse/partner

Parys is 'n lieflike dorpie en ek sal graag weer daar kuier.

Sien die sterre.

Annelien J - Sep 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annelien J

Kompak met alles wat jy nodig het. Dit is netjies en skoon.

Ons het baie lekker gebly.

Jaco C - Jul 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Jaco C
With spouse/partner

Baie aangename ervaring!

Baie goeie waarde vir geld, vriendelike diens, veilige parkering sal aanbeveel by vriende. Goed versorgde tuin.

Nick S - May 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Nick S
With spouse/partner

Great weekend!

A normal room with all that's required for a short stay, a great hostess, dog friendly, very close to a nice part of the river to walk your dog and enjoy the sights.

Elzette P - Apr 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elzette P

Everything was good and clean. No trouble with the guest house.

Good guest house. Not too expensive.

Sus R - Mar 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sus R
With spouse/partner

Voel soos om by die huis te wees - gasvryheid was uitstekend!

Netjies, goeie ligging, gasvry en vriendelik.

Tersia V - Feb 2015
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Tersia V
With friends

Netjiese, skoon verblyf met alles wat 'n mens benodig.

Vriendelike en hulpvaardige gasvrou. Goeie waarde vir geld, baie sentraal geleë. Individuele parkering sou verkies word.

Hanette D - Feb 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Hanette D
With spouse/partner

Baie dankie, ons het die tydjie by Tu-vrede geniet. Dit is baie sentraal en huislik.

Heerlik gebly. Baie skoon en netjies en goed instand gehou. Magda het ons tuis laat voel.

Anja M - Feb 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anja M

Dit was net reg vir my en manlief

Magda is 'n baie vriendelike vroutjie, ons was laat en sy het vir ons gewag om in te teken. Dit het ons baie waardeer.

Melanie V - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Melanie V
With spouse/partner

Fantasties!

Ons was ongelukkig net 1 nag daar en sou graag langer wou bly! Perfekte ligging (naby die restaurante en 'n paar meter se stap na die rivier toe). Magda is baie aangenaam en behulpsaam en het ons baie tuis laat voel. Sal verseker weer daar gaan bly! Die diens van LekkeSlaap is werklik ook fantasties en dit was 'n aangename en pynlose ondervinding. Jy is ook die hele tyd op datum gehou.

Rene W - Dec 2014
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Rene W
With friends

Jy kry waarvoor jy betaal.

Gastehuis was netjies, maar verwaarloos met daklig en waaier wat stukkend was asook muurproppe wat tekens van verweer toon.

Michelle S - Dec 2014
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Michelle S
With friends

Magda was baie vriendelik en het ons dadelik gemaklik laat voel.

Baie sentraal geleë, vriendelike gasvrou en 'n pragtige tuin.

Anneke P - Dec 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Anneke P

Dit was rustig!

Die kamers is puik ingerig en die diens is vriendelik.

Dys J - Dec 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Dys J
With spouse/partner

Heerlik gekuier en gebly.

Dit is 'n netjiese skoon plekkie met 'n gesellige braai area. Ons het heerlik met vriende gekuier onder die lapa. Gasvrou is vriendelik en maklik om mee oor die weg te kom. Wat ons wel effens gepla het, is die feit dat die parkeerplek baie beknop is. Ons sou ook graag later in die aand 'n koppie koffie waardeer het.

Hannelie K - Dec 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Hannelie K
On business

Baie goeie waarde vir geld!

Sien die sterre hieronder.

Hendrik V - Nov 2014
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Hendrik V
With spouse/partner

Lekker gebly. Rustig en moeite werd.

Sal weer daar bly. Vriendelike diens.

Isabell V - Nov 2014
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Isabell V

Ons verblyf was heerlik rustig.

Was soms bietjie ongemaklik met die personeel wat daar by ons kamer kom sit het of gestryk het. Die yskas maak ook glad nie koud nie. Net 'n wenk van iemand wat 'n lodge gehad het, maak die stortvloer en mure skoon met koeksoda en asyn om ou aanpaksels maklik te verwyder. Of gebruik domestos, maar dis glad nie omgewingsvriendelik nie.

Revan S - Nov 2014
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
2/5
Revan S
With spouse/partner

Baie duur vir wat jy kry.

Sien asb. die sterre.

Lize-mari V - Nov 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Lize-mari V
With spouse/partner

Alles wat ons nodig gehad het.

Alles wat ons nodig gehad het, skoon netjies en vriendelike gesigte.

Hester V - Oct 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hester V
With friends

Lekker gebly!

Maklik bespreek, maklik gekry, lekker gebly.

Luna M - Oct 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Luna M
With spouse/partner

Net oornag.

Netjies en skoon. Bietjie klein, maar baie lekker gebly.

Tina L - Oct 2014
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Tina L
With spouse/partner

Verblyf was baie aangenaam!

Die ligging is ook baie goed.

Lise H - Aug 2014
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Lise H
With friends

Aangenaam in 'n rustige atmosfeer met alles wat 'n mens kan benodig!

Dit is 'n aangename plek met voldoende geriewe vir die doel van ons verblyf.

From R650
per night (sleeps 2)
From R650
per night (sleeps 2)
From R650
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 15 people
  • Check-in: 14:00 to 20:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 42 President Street, Parys, 9585, Free State
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7227da9a3db2e5d4cfb00fc21466ce626535df1d5926a0c433488bb055fadca672136cd3ff2dedf81e2dc3bed0a92b00e061?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R650  per night (sleeps 2) 84 5 1 5 42 President Street Parys 9585 Free State 0860 022 102 14:00-20:00 10:00 -26.897084810102 27.456355084656
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!