The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Tuck Inn | TravelGround
+14

Tuck Inn

3 reviews
Self Catering

Review Summary

5 out of 5from 3 reviews for Tuck Inn
Cleanliness
5.0/5
Service
5.0/5
Location
5.0/5
Safety
5.0/5
Value for money
5.0/5
Petro H - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Petro H
With spouse/partner

It was amazing. Didn't want to go home. Tuck Inn's people are very hospitable. Felt like family.

Tuck Inn is very neat. The place is well equipped. Had a great swim in the pool. Garden very beautiful.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was ongelooflik lekker. Wou nie huis toe gaan. Tuck Inn se mense was so gasvry. Voel soos familie.

Tuck Inn is baie netjies. Die plek is puik toegerus. Heerlik geswem in die swembad. Tuine is baie mooi.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Tuck Inn's response

Hi Petro, dankie vir julle mooi resensie. Ja, ons mis julle hier by Tuck Inn. Dit is so lekker om nuwe vriendskappe te bou. Ons hoop om julle gou weer hier te sien. Groete, John en Pixie.

Tuck Inn
Rosemarie T - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rosemarie T
With spouse/partner

Wens ons het nog 'n paar dae verlof gehad.

Ons kuiertjie was te kort, Tuck Inn se selfsorg-eenheid was puik, die eienaars baie vriendelik.

Tuck Inn's response

Hi Rosemarie, dankie vir die positiewe terugvoer. Ons wens julle kon langer bly. Ons hoop julle kom sommer gou-gou weer by Tuck Inn inloer. Groete, John en Pixie.

Tuck Inn
Joan D - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Joan D
With spouse/partner

Sakpas, rustig, pragtig, vriendelikste gasvrou en -heer, 'n plekkie waar jy jou siel terug vind na 'n besige jaar.

'n Lieflike cottage in 'n pragtige tuin, met voëls wat kom bad in die voëlbadjie, soveel verskillende soorte, baljaar in die bome en die mooiste gesang. Alles beskikbaar wat jy nodig het, wasmasjien, DTtv met volle kanale, gratis WiFi, vir my gevoel soos 'n huis weg van my huis, het alles wat ek by die huis het, en dit is vir my belangrik, ek moet tuis voel en manlief het al sy sport- en normale kanale wat hy gewoonlik by die huis het. So hy het nie een van sy programme gemis nie. Was regtig 'n gemaklike en rustige wegbreek.

Tuck Inn's response

Hi Joan,

Dankie vir so n groot kompliment sommer vroeg in 2020!! Ek is so bly dit was vir julle lekker... ons probeer regtig om dit spesiaal te maak vir ons gaste by Tuck Inn! Hoop ons sien julle gou weer !!

Tuck Inn
From R650
per night (sleeps 2)
From R650
per night (sleeps 2)
From R650
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 2 people
  • Check-in: 12:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 10 Regiment Street, Kei Mouth, 5260, Eastern Cape
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAUVNfWwWC8cO0iYJyECXiI62cEpEknSumw1VmCgCDDZLaREU6ix?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R650  per night (sleeps 2) 3 5 1 5 10 Regiment Street Kei Mouth 5260 Eastern Cape 0860 022 102 12:00-19:00 10:00 -32.682589401044 28.375292913689
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!