Tula 159
Review Summary
Slaaitjie G - Jan 2021
Overall score
Awesome.
Natasha S - Jan 2021
Overall score
Tula is netjies met ‘n lekker tuisgevoel.
Maggie K - Jan 2021
Overall score
Baie gerieflik en gepas vir oornag.
Eloise N - Dec 2020
Overall score
Very little privacy.
Tula 159's response
Hi Eloise, thank you for your feedback.
Please note that did you stay in the unit that you booked and that unit's description clearly states that the jacuzzi is not included. The jacuzzi is only included in the honeymoon suite rate but we made it available after your last minute request at an additional fee. In future, we recommend booking the family deluxe unit for more privacy, especially when traveling with children.
We are also not located on a corner. We are close to the N1 and conveniently close to a shopping center.
Have a lovely day further.
Simphiwe N - Dec 2020
Overall score
Good place to be if one need to relax to take one's mind of things.
Petrus D - Nov 2020
Overall score
Ideale oornag op pad Kaap toe.
Jeannette B - Oct 2020
Overall score
Baie lekker.
Ailsa M - Oct 2020
Overall score
Short but sweet.
Colla T - Oct 2020
Overall score
Tuiste weg van die huis.
Lucinda S - Oct 2020
Overall score
Vriendelike diens en behulpsaam.
Dani N - Sep 2020
Overall score
Very clean and had everything we needed for a pitstop heading up to Kruger for our honeymoon.
Louis S - Sep 2020
Overall score
Altyd lekker by Tula. Dis die enigste plek waar ons bly wanneer ons Bloem besoek.
Olimpia B - Sep 2020
Overall score
Awesome.
Retha H - Sep 2020
Overall score
Goed toegerus, skoon en heerlike tuin.
Read moreErika V - Sep 2020
Overall score
Gerieflik gelee - die einaar is altyd baie vriendelik
Graham K - Sep 2020
Overall score
Die woonstel waarin ons gebly het was goed toegerus en lekker ruim. Naby aan die universiteit waar ons dogter studeer.
Sharon H - Aug 2020
Overall score
The place is beautiful.
Eldri S - Aug 2020
Overall score
Lekker gebraai en gerus na die lang pad.
Eldri S - Aug 2020
Overall score
Rustig skoon met alles wat jy nodig het.
Erika V - Aug 2020
Overall score
Gerieflik en skoon.
Collen D - Feb 2020
Overall score
Quiet overnight on route from Western Cape to East Rand.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Rustig ge-oornag op roete vanaf Wes Kaap na Oos Rand.
Netjiese ingerigte plekke binne raakgooi-afstand van Supersparsentrum. Eienaar baie beleefd en hulpvaardig. Veilige voertuig parkeer-area by voordeur van die eenheid wat ons beset het.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Hettie V - Feb 2020
Overall score
Rustige atmosfeer. Netheid kan meer aandag kry.
Tula 159's response
Hallo Hettie.
Die moeilik om beddens te koop wat in almal se behoeftes voldoen. Ons nuwe Honeymoon Suite/Luxury Family unit het lugversorging indien julle liewer in die toekoms daarin sal belagstel.
Groete
Johann
Louis S - Feb 2020
Overall score
Vriendelike ontvangs, naby als, gemaklik, skoon en veilig.
Melanie S - Feb 2020
Overall score
Goeie atmosfeer, vriendelike kliëntediens.
Santie B - Jan 2020
Overall score
Great for kids.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Fantasties vir kinders.
Vir seker een van die beste gastehuise waar ons nog oorgebly het. Fantasties ingerig met 'n groot speel area vir kinders en lekker grasperk met meer as genoeg sitplek en koelte om lekker buite te kan kuier. Vir seker van nou af ons voorkeur opsie vir verblyf in Bloemfontein.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Nyameka N - Jan 2020
Overall score
Very pleasant stay, neat, super clean, a very quiet area and very close to major roads.
Lucinda S - Jan 2020
Overall score
Baie mooi.
Shana B - Jan 2020
Overall score
It was very relaxing.
Laetitia Schunke S - Jan 2020
Overall score
Lekker gerus.
Trynko M - Jan 2020
Overall score
Baie lekker oornag.
Sonya D - Jan 2020
Overall score
Ongelooflike vriendelike ontvangs met goeie fasiliteite!
Vedette H - Jan 2020
Overall score
Baie gerieflik ─ als wat nodig is.
Chris P - Jan 2020
Overall score
Baie lekker, dankie.
Germarie R - Dec 2019
Overall score
Rustig!
Hester L - Dec 2019
Overall score
Kamer was goed vir een nag. Kan gerus sonblokgordyne hang. Sal kamer koeler maak in die somer en donkerder in die nag.
Lynette T - Dec 2019
Overall score
Baie aangenaam.
Roelene B - Dec 2019
Overall score
Baie oulik, skoon, toegerus en waarde vir geld.
Tinus D - Dec 2019
Overall score
Baie rustig.
Marina R - Dec 2019
Overall score
Baie netjies en skoon. Vriendelike diens. Heerlike ontbyt!
Melanie B - Dec 2019
Overall score
Het alles gehad wat ons nodig het.
Daleen A - Dec 2019
Overall score
Would love to visit the house again.
Marianna M - Dec 2019
Overall score
Baie skoon, gerieflik, maar besige straat effe lawaaierig.
Tania G - Dec 2019
Overall score
Baie netjiese plek sal beslis weer daar oornag, baie dankie.
Marie N - Nov 2019
Overall score
Beautiful place with most beautiful garden.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Pragtige plek met mooiste tuin.
Baie dankie vir 'n aangename verblyf. Kamer baie netjies en goed toegerus. Heerlike tuin om in te ontspan.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Sharon K - Nov 2019
Overall score
Clean and neat.
Jurg P - Nov 2019
Overall score
Convenient, neat.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Gerieflik, netjies.
Die fasiliteite is netjies, skoon en gerieflik. Ontvangs was vriendelik en hulpvaardig. Afstand vanaf snelweg is gerieflik asook na winkels sou iets benodig word. TV en internet beskikbaarheid is 'n aanwins. Eienaar het 'n voorval met raserige inwoners goed en vinnig hanteer.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Sarel M - Nov 2019
Overall score
Very peaceful and comfortable.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie rustig en gemaklik.
Was baie rustig en voertuig was veilig.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Cheriese V - Oct 2019
Overall score
Very friendly service, had a great stay.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie vriendelike diens, het baie lekker gebly.
Baie lekker gebly en vriendelike diens, sal weer enige tyd by hulle inboek.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Frikkie D - Oct 2019
Overall score
Die kamer en badkamer was baie beknop. Al die elektriese toebehore word van een prop bedien - moet een uitprop om 'n ander te gebruik.
Read moreTula 159's response
Beste Frikkie,
Baie dankie vir die terugvoer.
Ons basiese oornagkamer is wel baie kleiner as die Couple Deluxe-eenheid. Met jou vorige besoek het ons jou gratis opgradeer het na die luukse eenheid.
Een mediumgrootte handdoek word per persoon verskaf en ekstra hangers is beskikbaar op aanvraag.
Ons voorsien nie meer 'multiplugs' nie aangesien dit gevaarlik is en maklik kan oorlaai word. Die muurprop is egter heeltemal voldoende vir die ketel en mikrogolfoond.
Groete
Tula 159
Ursula D - Oct 2019
Overall score
No words, it was excellent!
Su-mari K - Oct 2019
Overall score
Billik, goed geleë, netjies, heerlik!
Tiaan L - Sep 2019
Overall score
Net wat ons benodig het.
Louis S - Sep 2019
Overall score
Baie aangenaam en veilig.
Sipho T - Sep 2019
Overall score
Splendid.
Rienie D - Sep 2019
Overall score
Lekker gebly.
Tula 159's response
Hallo Rienie,
Ons is bewus van die feit dat 2 of 3 kanale nie gewerk het nie, die basiese oornagkamer is wel toegerus met 135 ander DStv kanale.
Ashley W - Sep 2019
Overall score
Fantastic.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Fantasties.
Dit was baie lekker om daar oor te slaap. Sal enige iemand aanbeveel om Tula 159 te gebruik. Ek wil net vra of julle dalk 'n baaitjie in die woonstel gekry het wat een van my vriende vergeet het.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Johan D - Sep 2019
Overall score
Excellent.
Louis V - Sep 2019
Overall score
The accommodation was value for money.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Verblyf was waarde vir geld.
Alles wat nodig is, is in die eenheid.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Nthabiseng H - Sep 2019
Overall score
Value for money.
Estelle G - Sep 2019
Overall score
Safe accommodation with the most beautiful gardens.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Veilige verblyf en mooiste tuine.
Shower lek, kaste se deure bly oopgaan, vloer vuil aangepak, onder beddens baie stof, TV bo kop-end van bed. Hulle moet net die eetgerei deur gaan, nie genoeg van alles nie. Baie goed toegerus vir selfsorg, WiFi en volle DStv.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Louis S - Sep 2019
Overall score
Perfect.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Perfek.
Sal vir seker aanbeveel. Verblyf baie geniet.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Willem O - Aug 2019
Overall score
Goeie waarde vir geld.
Denise E - Aug 2019
Overall score
Pleasant and comfortable for an overnight stay.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Aangenaam en gerieflik vir 'n oornag.
Ongelukkig het ons toilet gedurig vasgehaak - kort herstel. Die badkamer kan regtig doen met 'n opgradering. Blaffende hond langsaan vroeg in die oggend was nie aangenaam nie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Corne W - Aug 2019
Overall score
Was suitable for the purpose of our visit to Bloemfontein.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Was geskik vir die doel van ons besoek aan Bloemfontein.
Beslis waarde vir geld. Ek beveel Tula 159 aan.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Sonja J - Aug 2019
Overall score
Goed ingerig vir oornagverblyf.
Lebogang M - Aug 2019
Overall score
The sheets where never changed.
Tula 159's response
Good day, Lebogang. We don't change the sheets if you stay for 2 nights in the same unit, although we had clean the unit and make up the bed. Our services are on a high standard and I personally check all the units on a daily basis. We can't do anything about the power outages because the municipality worked on the power that specific night. It was past 22:00 so the use of the generator would have been unnecessary because of the noise.
Qhamo G - Jul 2019
Overall score
Tula was lovely.
Nicola F - Jul 2019
Overall score
Nice play area for children.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Lekker speel plek vir kinders.
Was bietjie verward, daar is potte, maar nie 'n stofie nie. Was ok, gemaklik met kinders.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Hannelie B - Jul 2019
Overall score
Goeie nagrus gehad.
Hyde S - Jul 2019
Overall score
Overnight room is small but adequate for sleeping over and having breakfast.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Oornagkamer is klein, maar voldoende vir slaap en ontbyt.
Lekker warm geslaap. Was bekommerd dat straatgeraas sou pla, maar dit het vroeg stil geraak.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Hyde S - Jul 2019
Overall score
Nice spacious room with double and single bed. Everything needed for overnight and breakfast was available.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Lekker ruim kamer met dubbel- en enkel bed. Alles wat benodig was vir oornag en ontbyt was beskikbaar.
Ons was vriendelik ontvang en kamer is ruim. Die kraan van die kombuisarea kort egter aandag, dit is heeltemal los.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Carin V - Jul 2019
Overall score
Langs N1.
Marietjie O - Jun 2019
Overall score
Bitter koud.
Tula 159's response
Beste Marietjie,
Baie dankie vir die terugvoer.
Bloemfontein is baie koud in die winter, daarom het elke kamer 'n verwarmer asook die leefarea.
Ons het baie warm water maar dit is nie onbeperk nie. Ons het gas geysers wat ons sou kon aanskakel indien jul ons laat weet het van die warm water probleem. Ons is 24 uur beskikbaar by die gastehuis.
Alle eenhede word daagliks geinspekteer vir netheid en ons glo ons eenhede is op 'n hoë standaard.
Groete,
Tula 159
Karina H - Jun 2019
Overall score
Was wonderful.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Was heerlik.
Ons was heel gelukkig met die verblyf, ontvangs en ligging het als goed in plek geval.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Magda B - Jun 2019
Overall score
Redelike verblyf naby aan al die belangrike plekke in die stad.
Tula 159's response
Hallo Magda
Handdoeke en Cremora word wel verskaf, maar eenhede is eers reg om 2uur.
Gewoontlik ontvang ons ons gaste vriendelik en kry nooit klagtes nie, maar ons het rondgehardloop om alles reg te kry vir inboektyd, tog het ons die vergunnig gemaak om julle vroeer te ontvang.
Frikkie D - Jun 2019
Overall score
Pleasant, comfortable and neat.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Aangenaam, gerieflik en netjies.
Tula159 bied alles aan wat ek benodig vir 'n oornagbesoek. Hulle ligging is goed, naby Spar en Pizza Hut, bestuur is altyd beskikbaar vir die onverwagte en is altyd bedagsaam en vriendelik.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Ronel R - Jun 2019
Overall score
Very comfortable and peaceful.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie gemaklik en rustig.
Ons het baie lekker gebly. Die TV kan net op 'n beter posisie geplaas word. Jy kan nie lê en TV kyk nie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Adri B - May 2019
Overall score
Was vriendelik verwelkom en het baie gemaklik daar gebly.
Thea L - May 2019
Overall score
Value for money.
Juliette K - May 2019
Overall score
Good and comfortable, we had a nice stay,
This review has been translated,click hereto view the original version.
Goed en gerieflik, ons het lekker gebly.
Johan het ons baie vriendelik ontvang, die kamer was netjies, lekker groot en goed ingerig. Ek kan die volgende aanbevelings maak: Digter gordyne vir meer privaatheid. Die stort het bietjie aandag nodig.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Charmaine S - May 2019
Overall score
'n Rustige plek om na 'n lang dag voete te lig en te ontspan.
Thulani M - May 2019
Overall score
Great stay.
Ray M - May 2019
Overall score
Nice.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Lekker.
Stort 'n bietjie klein vir groot mense.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Jurie G - Apr 2019
Overall score
Uitstekend.
Madeleine V - Apr 2019
Overall score
Gerieflik, gemaklike en veilige verblyf vir die een aand wat ons oorgebly het.
Elsie D - Apr 2019
Overall score
Gemaklik, maar beknop
Tula 159's response
Hallo Elsie,
Hou asb in gedagte dat jy ons basiese oornagkamer geboek het. Ons het groter ruim eenhede wat jy in toekoms kan boek wat steeds bekostigbaar is. Ek wil ook noem dat die kamer goeie waarde vir geld is omdat dit baie bied teen lae tarief.
Groete,
Johann
Kristian W - Apr 2019
Overall score
Good value for just a sleep over.
Hetta V - Apr 2019
Overall score
Gerieflik, ruim en gemaklik.
Sharon K - Apr 2019
Overall score
Clean, neat and comfortable.
Patrick H - Apr 2019
Overall score
Johann was very hospitable, made us feel very welcome, helped us settle in quickly.
Mlungisi Ngcobo N - Apr 2019
Overall score
Warm hospitality.
Sannelie S - Apr 2019
Overall score
Lekker ruim woonstel, mooi skoon en netjies.
Vernon C - Apr 2019
Overall score
Nice place.
Francois J - Apr 2019
Overall score
Baie netjies, geskik vir familie, naby N1 snelweg en 'n Spar 100 m daarvandaan om eetgoed aan te vul.
Nicolene F - Mar 2019
Overall score
Dankie.
Eddie P - Mar 2019
Overall score
Baie goed geleë vanaf N1.
Rina W - Mar 2019
Overall score
Rustig.
Demetri C - Mar 2019
Overall score
It was dirty, exceptionally hot and the location was not good.
Tula 159's response
Beste Demetri,
Baie dankie vir die terugvoer.
Al klagte wat ons van jou ontvang het was oor ander gaste wat een aand geraas het terwyl julle wou slaap en dat dit jou tennis die volgende dag benadeel het? Ons kan slegs aandag gee aan probleme sou jy ons daarvan inlig gedurende jou verblyf.
Die eenheid is volledig uitgeverf voor jul besoek. Dit was beslis nie vuil nie - dit is voor jul aankoms en ook daagliks mooi skoongemaak. Ek het, soos gewoonlik, persoonlik inspeksie gedoen.
Daar is addisionele waaiers beskikbaar op aanvraag en ons kon iets doen aan muskiete sou ons daarvan geweet het.
Terloops, tou tennismaat het aan my genoem dat hy sy tennis die betrokke week en verblyf baie geniet het.
Madeleine G - Mar 2019
Overall score
Lekker geslaap.
Sune W - Feb 2019
Overall score
Accommodation was fantastic!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Verblyf was fantasties!
Die verblyf by Tula was besonders. Johann het ons baie vriendelik ontvang. Die onderdakparkering was groot genoeg vir ons bakkie en waentjie gewees en was boonop onderdak. Die eenheid is goed toegerus en ons kon sien daar word baie instandhoudingswerk gedoen in en om die eenheid om dit vir die gaste so gerieflik as moontlik te maak. Ek sal dit vir enige iemand aanbeveel! Baie dankie!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Franna C - Feb 2019
Overall score
Waarde vir geld.
Zelda H - Feb 2019
Overall score
Very small, confined, little privacy on main gate.
Tula 159's response
Hello Zelda,
You booked our small basic overnight room. It is well equipped for overnight purposes for a couple. Close to the parking area for older people with walking disabilities. We have more expensive, spacious and private self-catering units available as well.
Esta T - Feb 2019
Overall score
It was pleasant, but other guests were very noisy - late at night and early in the morning.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit was aangenaam, maar ander gaste het erg lawaai - laat in die aand en vroeg in die oggend.
Ek het gedink dit is goeie waarde vir geld, maar was baie teleurgesteld in die ou, uitgerafelde handdoeke wat ek gekry het. Ek sou eerder my eie handdoeke saamgeneem het as ek geweet het dit is wat ek gaan kry. Ek was ook nie bewus daarvan dat daar nie 'n haardroër in die kamer sou wees nie. Miskien moet die gaste net ingelig word sodat jy jou eie kan saambring.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Tula 159's response
Hi Esta, Ons kan niks doen aan gaste wat lawaai as ons nie daarvan bewus is nie. Ander handoeke was ook beskikbaar op aanvraag. Alle beddegoed en handoeke word op n gereelde basis vervang en daar word daagliks inspeksie gedoen. Ons voorsien ook haardroeërs en strykysters op versoek van die gaste. Groete, Johann
Henry F - Feb 2019
Overall score
Not the experience that I expected.
Tula 159's response
Hallo Henry,
Die eenheid wat jy geboek het is nie toegerus met lugreëling nie en word ook nie so geadverteer nie. Ons het egter vir jou nog 'n waaier voorsien. Inspeksie word gedoen van alle eenhede op daaglikse basis. Ons is eers op die tweede dag van mier probleem inkennis gestel. Ons het binne 15min daaraan aandag gegee.
Groete,
Johann
Elsje K - Jan 2019
Overall score
Reasonable.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Redelik.
Die eenheid was baie warm, geen ekstra waaiers nie. Die algehele instandhouding van die eenheid is swak. Die stortvloer was ongelooflik glad, die krane is verkeerd gemerk, die koud is warm en die warm is koud, groot risiko.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Tula 159's response
Hallo Elsje,
Vloere word op daaglikse basis skoongemaak. Ons het ook iemand voltyds indiens wat daagliks instandhouding behartig. Eksta waaiers is beskikbaar op aanvraag. Die eenheid is toegerus met meng krane, dis slegs een kraan wat warm en koud is.
Frikkie D - Jan 2019
Overall score
Pleasant, tranquil and convenient.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Aaangenaam, rustig en gerieflik.
Dit was aangenaam en in 'n stil woonbuurt, maar ook gerieflik naby 'n inkopiesentrum waar 'n mens alles vir 'n lekker aandete kon bekom.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Pieter V - Jan 2019
Overall score
Baie vriendelike ontvangs.
Chinelle G - Jan 2019
Overall score
Good for an overnight stay, safe and clean and close enough to everything.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Goed vir oorslaap, veilig en skoon en naby genoeg aan alles.
Tula 159 is 'n veilige keuse as jy 'n veilige, standaard oorslaap of kort verblyf plek soek. Ons is baie vriendelik ontvang. Ongelukkig was dit ongelooflik warm (32°C) gedurende ons verblyf en daar was net een klein dakwaaier in een kamer en niks in die hoofslaapkamer nie. Daar was geen veiligheidshekke voor die deure nie, so ons kon nie die skuifdeur of agterdeur oop los vir ekstra lug nie. Dit was baie ongemaklik. Eienaars moet regtig ekstra waaiers beskikbaar stel in hittegolf-toestande. Ek wens ook elke eienaar wil te minste een keer 'n jaar op all hulle beddens slaap! Die matras in die hoofslaapkamer was vol hobbels. Ontbyt was goed maar dit was buite bedien en ons het in die son gesit en eet. Nie aangenaam wanneer dit alreeds 25°C is nie. Die swembad-area het ook aandag nodig. Die swembad was nie baie skoon nie en daar was geen stoele om op te sit buite nie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
David A - Jan 2019
Overall score
Nice overnight accommodation.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Lekker oornagverblyf.
2de keer wat ons hier oorbly en sal hulle vir seker weer in die toekoms oorweeg. Kamers is skoon en netjies. Baie naby 'n winkel. Swembad om in af te koel alhoewel baie klein. Lekker speel-area vir kinders - altyd 'n wenner as mens onder die koeltebome kan sit en hulle dophou. Bestuur is altyd toeganklik, vriendelik en behulpsaam. Beddens en kussings is lekker om op te slaap al is jy 'n groot man soos ek!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Adele V - Jan 2019
Overall score
Gerieflik.
Read more