The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Tulbagh Stay Budget Guest House | TravelGround
+17

Tulbagh Stay Budget Guest House

31 reviews
Guest House

Review Summary

3.5 out of 5from 31 reviews for Tulbagh Stay Budget Guest House
Cleanliness
3.6/5
Service
3.7/5
Location
3.1/5
Safety
3.2/5
Value for money
3.8/5
Andrew M - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Andrew M
With friends

Very hospitable.

All that is bad is that there is a communal bathroom and kitchen, but for the price you can't expect more.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie gasvry.

Al wat sleg is is dat daar 'n gemeenskaplike badkamer en kombuis is, maar vir die prys kan mens nie meer verwag nie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Zavier C - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Zavier C
With spouse/partner

It was nice.

It was nice and enjoyed it.

Danielle K - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Danielle K
With spouse/partner

Die perfekte plekkie.

Ons het 'n troue net buitekant Tulbagh gehad en ons het lieflik geslaap en gebly daar. Die eienaars was baie vriendelik, het vir ons alles verduidelik met aankoms en verder kon ons net ons bly geniet.

Kobus C - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
2/5
Location
2/5
Safety
3/5
Value for money
2/5
Kobus C
With spouse/partner

Kamer redelik netjies, maar matte in gang en kamer is oud en vuil en moet beslis vervang word - skep nie goeie indruk nie.

Alhoewel kamer redelik geprys is, is alles oud en het beslis 'n make over nodig. Stel voor eienaar doen die badkamer oor en vervang ten minste al die matte.

Gerald V - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
1/5
Location
2/5
Safety
2/5
Value for money
1/5
Gerald V
With spouse/partner

Uiters swak. Moes badkamer Saterdagaand deel met 6 ander vreemde mense en die toilet is in die badkamer.

Sal nooit die plek aanbeveel nie.

Annemarie K - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
1/5
Value for money
5/5
Annemarie K
With spouse/partner

Goedkoop en skoon.

Op oogopslag lyk dit nie lekker nie want dit is 'n draadhek met 'n slot wat jy self moet oop en toe skuif om in of uit te kom. Jou kar is ook sigbaar van die straat af en jy kan die informele neddersetting sien van die straat af. So dit het my ongemaklik laat voel om my kar daar te parkeer, ek dink 'n automatic solid gate sal 'n baie groot verskil maak. Die kamer self was groot en die badkamer ook, die geriewe is fantasties vir 'n oornag en vir die prysklas kan jy nie meer vra nie. Daar is wel instandhouding van mure en verf en so aan wat gedoen moet word maar dit pla glad nie aan die verblyf nie. Jy kry waarvoor jy betaal en ons sal weer daar bly as ons Tulbagh toe gaan.

Emma H - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
1/5
Safety
1/5
Value for money
3/5
Emma H
With spouse/partner

Dit was OK.

Bed kort nuwe matras. Glad nie veilige area nie, veral nie as mens laat aand terugkom en die hek met ketting en slot moet oop- en toesluit nie.

Elsabe K - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
2/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Elsabe K
With spouse/partner

Pleasant.

Very friendly welcome and a helpful host.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Aangenaam.

Baie vriendelike ontvangs en behulpsame gasheer.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Jennifer D - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jennifer D
With spouse/partner

Neat and calm atmosphere.

Neat place and just really nice.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Netjies en rustige atmosfeer.

Netjiese plek en sommer net lekker.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Jacky P - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Jacky P
With friends

Enjoyed it a lot!

We had a wonderful time. The bit of rest was good. Will definitely stay there again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was baie lekker!

Ons het 'n baie lekker tyd gehad. Die rustigheid was goed vir die siel. Gaan definitief weer.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Lia W - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
2/5
Safety
2/5
Value for money
3/5
Lia W
Individual traveler

Baie gemiddeld.

Ek het nie die beste ervaring gehad nie. Ek is na n ander kamer geskuif kamma "geupgrade" maar ek weet nie so mooi nie. Dit was in 'n ander huis op die dorp wat glad nie soos 'n gastehuis lyk nie. Buitekant is bietjie vervalle met geen bordjie of aanduiding nie. Binnekant het soos rook geruik. Ek het oorgeslaap vir 'n troue en het daar aangetrek, maar die grootste spieël was 'n klein sirkel in die badkamer. Hulle het vir my 'n voordeursleutel gegee wat nie gewerk het nie so toe ek na 12 terugkom van die troue, staan ek alleen buite en probeer om die sleutel te laat werk. Hulle is darem vinnig om hulle fone te antwoord.

Aline S - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Aline S
With spouse/partner

Goeie waarde vir geld.

Ons het baie lekker daar gebly! Baie gawe mense.

Anton  - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Anton
With spouse/partner

Baie lekker gebly.

Mooi, gerieflike kamer en netjies.

Ferdinand V - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Ferdinand V
With spouse/partner

Nice stay, good reception.

Will go back. Very well equipped.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lekker gebly, goeie ontvangs.

Sal weer daar wil bly, plek is goed ingerig.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Geraldine F - May 2018
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
2/5
Location
1/5
Safety
2/5
Value for money
2/5
Geraldine F
Individual traveler

Baie onaangenaam, want beddegoed was belaai met hondehare. Kon nie onder kombers slaap nie en dit in winter.

Die verblyf was okay. Die bedegoed en mat was vol hondehare wat baie onaangenaam was.

Tulbagh Stay Budget Guest House's response

Goeiedag,

Ons linne is altyd vars en skoon. Ons is troeteldier vriendelik, en het dus glad nie omgegee dat u hondjie saam met u in die kamer geslaap het nie. As daar dan 'n haar op die kombers of mat was wat gepla het, sou ons met graagte die stofsuier gebring het, of selfs 'n ander kombers verskaf het, maar u het dit nie onder ons aandag gebring nie.

Tulbagh Stay Budget Guest House
Oosthuizen V - May 2018
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
3/5
Location
1/5
Safety
1/5
Value for money
1/5
Oosthuizen V
Family with young children

Die "Budget" in die naam behoort als te sê.

Hoewel daar niks tegnies fout was met die plek nie, is die foto's nie die ware prentjie nie. Die kombuis wat ook met die eienaars gedeel word is problematies. Sal self nie weer daar bly nie.

Tulbagh Stay Budget Guest House's response

Die gastehuis was onlangs geverf, dus nie dieselfde kleur as prentjies nie. Ons verander ook na winter linne hierdie tyd van die jaar, dus sal die fotos van die duvets of komberse miskien verskil. Ons is nie eintlik selfsorg nie, dit is immers 'n gastehuis, maar ons stel met graagte ons kombuis oop vir gaste om te gebruik.

Tulbagh Stay Budget Guest House
Ben N - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
1/5
Location
1/5
Safety
1/5
Value for money
2/5
Ben N
With spouse/partner

Not good location.

The house is old and there is no cleaning service.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Verkeerde ligging.

Huis oud en gehawend en geen skoonmaakdienste nie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Tulbagh Stay Budget Guest House's response

Dit is wel 'n ou huis in historiese Tulbagh. Kamers word opgemaak voor gaste se aankoms, maar as gevolg van die droogte en water beperkings, word linne net een keer per week verander vir langtermein gaste. U het net 2 aande oorgebly, dus word linne nie vervang nie, en die kamer sou net op aanvraag skoongemaak word.

Tulbagh Stay Budget Guest House
Frans S - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Frans S
With spouse/partner

Rustig.

Dit is 'n "budget stay", kan dalk bietjie netjieser wees met voorkoms.

Tulbagh Stay Budget Guest House's response

Ons is altyd so netjies as wat ons kan wees in 'n gastehuis waar ander gaste ook gedeelde areas gebruik. Ek erken daar is tye wanneer gaste soms kole los in die braai kamer. Ek vra om verskoning daarvoor.

Tulbagh Stay Budget Guest House
Daleen C - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
2/5
Safety
2/5
Value for money
5/5
Daleen C
With spouse/partner

Lekker gebly.

Lekker gebly. Vriendelik en behulpsaam. Sal weer gebruik.

Tulbagh Stay Budget Guest House's response

Baie dankie vir u resensie.

Tulbagh Stay Budget Guest House
Melanie H - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Melanie H
Family with young children

Exceptional value for money and the place was spotless and very friendly.

What an amazing place, comfy beds, clean as can be, and just wonderful.

Tulbagh Stay Budget Guest House's response

Thank you for your review.

Tulbagh Stay Budget Guest House
An V - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
2/5
Location
2/5
Safety
2/5
Value for money
3/5
An V
Individual traveler

Neat and clean, affordable, but not in a good part of town.

Very difficult to enter the gate. Had to phone someone to get access. Would suggest a guard to be available to open and close the gate.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Netjies en skoon, bekostigbaar, maar nie in baie goeie deel van die dorp nie.

Baie moeilik om by die hek in te kom. Moes bel vir toegang. Stel voor dat 'n wag beskikbaar sal wees vir oop- en toemaak van hek.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Tulbagh Stay Budget Guest House's response

Ons is een van die min gastehuise in Tulbagh wat gratis parkering aanbied agter 'n geslote hek. Ek vra om verskoning as die hek 'n ongerief was. Ons is 'n 'budget' gastehuis, dus is 'n voltydse wag of elektriese hek nie iets wat ons tans oorweeg nie.

Tulbagh Stay Budget Guest House
Linda B - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Linda B
Individual traveler

Rustig, lekker en skoon.

Kan dit aanbeveel. Net jammer hul bedien nie meer ontbyt nie.

Tulbagh Stay Budget Guest House's response

Dankie vir die resensie. Ons bied wel nou weer ontbyt aan.

Tulbagh Stay Budget Guest House
Dalene E - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
1/5
Location
1/5
Safety
1/5
Value for money
1/5
Dalene E

Onaangenaam en in die pad gevoel met gasheer.

Hulle beskik oor 'n klomp honde (ek dink dit was ongeveer 10 honde wat wissel van groot na klein) wat die heeltyd vir 'n mens blaf as jy buite sit en die kinders kon nie eers buite speel of met hul fiets ry nie. Was regtig glad nie 'n aangename ervaring nie en sal dit vir niemand aanbeveel nie. Die tuin is in 'n haglike toestand en die grasse was lank. Sal definitief nie weer van hul gebruik maak as ek in Tulbagh moet tuisgaan nie.

Tulbagh Stay Budget Guest House's response

Hi Dalene,

I am sorry you did not enjoy your stay. As you are aware the 5 dogs are kept in a separate enclosure and it is up to guests whether they wish to interact with them. Unfortunately dogs do bark at kids on bikes. Most dogs do. The guest house and garden is not really suited for bike riding - and we normally do not accommodate children. I apologise for the garden not being up to your standards. We are in the midst of a severe drought, and we are unable to water the lawn or plants. The little bit of grass that survives is trimmed on a weekly basis. I also apologise if you felt in the way, I don't really understand why. We keep to ourselves to afford our guests maximum privacy, and as you are also aware, we do not live in the main house, but we are always available if guests need anything.

Tulbagh Stay Budget Guest House
Annette F - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Annette F

Goedkoop.

Dit was goedkoop en waarde vir geld. Nie baie privaat nie.

Ryan H - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ryan H
With spouse/partner

Die verblyf was aangenaam en ons het dit geniet.

Die plek was baie skoon en ons was baie vriendelik ontvang. Die omgewing was baie veilig en die winkels en Restaurant is loop afstand.

Nicole H - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nicole H
With spouse/partner

Very comfortable clean and welcoming.

Definitely value for money. The owners were very friendly and heartwarmingly kind. It felt like we were staying at a close friends' house.

Chloe H - Jun 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Chloe H
With spouse/partner

Lovely place, quiet and relaxing.

It was an easy place to find. We got there, the guy told us about the place, showed us our rooms and that was it. It was like we had the place all to ourselves. I enjoyed my stay.

Carli B - May 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carli B
With friends

Great stay, thanks!

What a great place for friends to share. Thanks for a friendly reception and being more than accommodative! We really enjoyed our stay with you!

Francis V - May 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
2/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Francis V
With spouse/partner

Clean.

Affordable, clean and sufficient for a one night stay. Shared bathroom not ideal. Veranda room needs renovation.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Skoon.

Goedkoop, skoon en voldoende vir een aand se verblyf. Gedeelde badkamer is nie ideaal nie. Die stoepkamer kort opknapping.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Francois A - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Francois A
With spouse/partner

From reception to departure it felt like our home away from Windhoek.

The welcoming was nice, facilities excellent, people friendly and helpful. Especially when I had unexpected problems with my car 3 days after we arrived. After Gavin referred me to a mechanic in Ceres we were able to drive home to Windhoek without problems. Thank you Gavin, Mrs Botha and cleaner. When we return we'll remember to bring biltong. Peace and blessings and we hope you get good rains after the early little rain shower you had Wednesday evening before we left. PS. I would suggest adding gauze to the windows to keep the mosquitoes out, especially for those of us allergic to mosquito repellents who want to sleep with the windows open to make the most of Tulbagh's clean air.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Van die ontvangs tot met ons vertrek was dit lekke tuis ver van ons huis in Windhoek.

Die verwelkoming was lekke, die geriewe uitstekend en die mense was warm, vriendelik en werklik baie behulpsaam, veral toe ek onverwags probleme met my voertuig gekry het drie dae na ons aangekom het. Ons het veilig en sonder enige verdere probleme teruggereis na Windhoek nadat Gavin my na 'n werktuigkundige in Ceres verwys het. Baie dankie aan Gavin, Mev Botha en die skoonmaakster, wanneer ons weer kom sal ons die biltong onthou. Vrede en seënwense en ons hoop julle gaan lekke reën kry nadat ons die vroeë buitjie beleef het die Woensdagaand voordat ons vertrek het. Ns: Ek wil graag aanbeveel dat gaas voor die vensters aangebring word om muskiete uit te hou, veral vir diegene wat dalk allergies is vir muskietdoders maar ook met oop vensters wil slaap om die skoon lug van Tulbagh te benut.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Sunette K - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
3/5
Location
1/5
Safety
1/5
Value for money
2/5
Sunette K
With spouse/partner

Terrible.

Die kamers is in 'n huis wat met die res van die gaste gedeel word. Die hele huis stink na honde- en katte-urine. Al die matte in die huis en kamers ruik aaklig. Dierehare op die beddegoed en handdoeke. Geleë in 'n slegte area en onveilig. 'n Hek moet heeltyd met 'n groot ketting en slot van binne en buite gesluit word. Sal hierdie glad nie aan gaste aanbeveel nie.

was R395
From R257
per night (sleeps 2)
was R395
From R257
per night (sleeps 2)
was R395
From R257
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 12 people
  • Check-in: 14:00 to 21:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 16 Plein Street, Tulbagh, 6820, Western Cape
  • No children under 18
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdfc88cfacf7fbdb34e9bb665f5def8b6dbec9da05c47bc5708fc0174ef32e79037447572187bdbe0b81e015cb46af6eb5b42?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R395, now From R257  per night (sleeps 2) 31 5 1 4 16 Plein Street Tulbagh 6820 Western Cape 0860 022 102 14:00-21:00 10:00 -33.2879605 19.1412726
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!