Turksvygrivier Safari's
8 reviews
Self Catering
Location
- Guests think Turksvygrivier Safari's is in a very good location
- R337, Turksvygrivier, Pearston, 5860, Eastern Cape
Skaap en wild word geboer op die plaas, so as julle gaan vir 'n stappie sal julle verskeie diere te sien kry soos Rooibokke, Springbokke, Blesbokke, Elande, Gemsbokke, Zebras en Kudu's.
As julle lus is vir 'n ent gaan ry, is die volgende plekke wonderlik om te besoek:
Hester Rupert Kuns Galery in Graaff-Reinet +- 57km van die plaas af
Valley of Desolaion is 'n geologiese verskynsel in die Kamdeboo Nationale Park
Addo Elephant National Park +- 180km vanaf die plaas
From R500
per night (for 2 people)
- Capacity: 12 people
-
Check-in: 14:00 to 19:00
Check-out: 10:00 - Address: R337, Turksvygrivier, Pearston, 5860, Eastern Cape
- All ages welcome