Turksvygrivier Safari's
Review Summary
Zach M - Dec 2020
Overall score
Mooi omgewing, goeie geriewe, baie lekker om op 'n werkende plaas te slaap weg van verkeer en ander geraas.
Tom V - Dec 2020
Overall score
A great stop for our trip.
Jonathan V - Jan 2020
Overall score
Fantastic place, fantastic people.
Turksvygrivier Safari's's response
Hi Jonathan,
Thank you for your kind words! Glad you enjoyed your stay. Hope to see you again in the future.
Aniza M - Jan 2020
Overall score
Rest for my soul. Wonderful hospitality. Provided extra services without us asking for it. Thank you very much.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Rus vir my siel. Wonderlike gasvryheid. Ekstra dienste gelewer sonder dat ons gevra het daarvoor. Baie dankie.
Daar was deurentyd iemand om te help en daar was soveel ekstras wat nie by ander plekke aangebied word nie ─ gratis.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Turksvygrivier Safari's's response
Hi Aniza,
Baie dankie vir jou review! Baie bly julle het lekker gekuier. Hopelik sien ons julle gou weer.
Samantha V - Jan 2020
Overall score
Netjiese verblyf wat in jou basiese behoeftes voorsien.
Read moreTurksvygrivier Safari's's response
Hi Samantha
Baie dankie vir jou resensie. Jammer as ons nie voldoen het in julle verwagtinge nie, maar ongelukkig kan ons nie die weer bepaal nie en die droogte het die hele Karoo in rep en roer. Ons het wel nou uiteindelik baie lekker reën gehad en die dam sprankel weer vol water.
Hopelik sien ons julle weer eendag en dat julle 'n dam vol water sal sien.
Groete
Johan P - Jan 2020
Overall score
Ongelooflike mooi, rustige area. 'n Sterrekyker se droom.
Turksvygrivier Safari's's response
Hi Johan,
Baie dankie vir jou mooi woorde! Bly julle het julle kuier geniet! Hoop om julle weer in die toekoms te sien.
Werner S - Jan 2020
Overall score
Lekker rustig, goeie rusplek op pad Kaap toe.
Lydia O - Dec 2019
Overall score
Baie rustig en puik.
Turksvygrivier Safari's's response
Hi Lydia
Baie dankie vir jou gawe woorde. Dit was baie lekker om julle daar te hê en sien uit na 'n volgende kuier.
- Capacity: 12 people
-
Check-in: 14:00 to 19:00
Check-out: 10:00 - Address: R337, Turksvygrivier, Pearston, 5860, Eastern Cape
- All ages welcome