Tuscan View Guest House
Guest House • 729 Kingsway, Athlonepark, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
Overall Review:
Average rating of 19 reviews
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Sylvia V - Jul 2019
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Sylvia V
On business
Spacious, comfortable, excellent service.
Clean and quiet.
Tersia D - Dec 2018
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Tersia D
With spouse/partner
Vriendelikste gasheer, mooiste plek en atmosfeer.
Die gastehuis is vreeslik mooi en netjies. Die gasheer is baie vriendelik. Ons het baie lekker gebly.
Louis D - Dec 2017
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Louis D
Family with teenagers
Uitstekend.
Baie lekker gebly, baie gasvry.
Marnus V - Dec 2017
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Marnus V
With spouse/partner
Fantasties.
Was lekker en baie mooi.
Frikkie and Shaun's Response
Baie, baie dankie.
Frikkie
Tuscan View Guest House
Herkie T - Dec 2017
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Herkie T
Family with teenagers
Baie vriendelike en behulpsame gasheer, Frikkie. Pragtige uitsig en baie netjiese, skoon gastehuis.
Ons gasheer Frikkie was regtig baie behulpsaam en vriendelik. Die plek is baie netjies met 'n pragtige uitsig. Ons was 2 volwassenes en 2 kinders en was in Stian en Zander. Die gasheer was vriendelik en het lekker gesels en was ook baie oulik met die kinders. Ons kan die gastehuis definitief aanbeveel!
Frikkie and Shaun's Response
Baie dankie vir die goeie woorde.
Frikkie
Tuscan View Guest House
Jaco N - Nov 2017
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Jaco N
On business
Baie mooi area en baie vriendelike diens.
Die kamer was goeie orde en die uitsig oor die see is baie mooi. Frikkie was altyd vriendelik en die ontbyt was baie goeie gehalte.
Frikkie and Shaun's Response
Baie dankie.
Tuscan View Guest House
Divan N - Sep 2017
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Divan N
Excellent and friendly service.
Great atmosphere and well-mannered staff/owners. Excellent and friendly service.
Uitstekende en vriendelike diens.
Goeie atmosfeer en beleefde personeel / eienaars. Uitstekende en vriendelike diens.
This review has been translated, to view the original version
Thinus S - Mar 2017
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Thinus S
With friends
Tranquil with view.
High on hill. Great views. Lovely braai area. Open spaces. Large lawn next to pool. Great kitchen.
Ntokozo M - Mar 2017
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Ntokozo M
With friends
Terrible.
Beds were not made, no cleaning was done, one toilet paper for the whole weekend for 5 guests.
Frikkie and Shaun's Response
Thank you for your review. The cleaning team could not enter your room to make the beds prior to their shift ending at 4 pm as you were in the room the entire day. While cleaning the rooms, they also add more toilet paper if it's required.
Tuscan View Guest House
Prudence K - Jan 2017
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Prudence K
With spouse/partner
Excellent service, we've enjoyed our stay.
Can't wait to come back. In future it will be my holiday home.
Jeandi K - Aug 2016
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Jeandi K
With friends
Nice experience.
Tuscan View is a stunning guesthouse, well located with great view over the ocean. Clean, neat and stylish rooms.
Aangename ondervinding.
Tuscan View is 'n pragtige gastehuis, wat baie goed geleë is met 'n besonderse uitsig op die see. Kamers is baie mooi skoon, netjies en stylvol.
This review has been translated, to view the original version
Elza L - Jun 2016
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Elza L
With spouse/partner
Thank you!
It was nice!
Dankie!
Lekker!
This review has been translated, to view the original version
Sulet P - Apr 2016
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Sulet P
With spouse/partner
Pragtige uitsig en huis.
Pragtige plek, maar kort geweldig onderhoud. Stortkop geblok, handvatsels van deure bly in hande agter, lugversorging lek, haardroër werk nie!
Frikkie and Shaun's Response
Voor my was alles ok maar nou is niks nie reg nie?
Tuscan View Guest House
Thomas V - Apr 2016
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Thomas V
With spouse/partner
Baie rustig en 'n lekker uitsig op die see.
Baie lekker gebly. Ons sal weer gebruik maak van gastehuis.
Frikkie and Shaun's Response
Baie dankie julle is altyd welkom
Tuscan View Guest House
Frik N - Mar 2016
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Frik N
With spouse/partner
Perfekte verblyf met asemrowende uitsig.
Uiters elegante stylvolle gastehuis en met vriendelikste gasheer. Hy het spesiaal moeite gedoen op Sondag vroeër in te kom om ontbyt te maak omrede ons vroeg op die lughawe moes wees. Elke dag is vars handdoeke voorsien en ontbyt was baie smaaklik. Ons kon ons vrugtesappe in yskas bêre en koffie/tee was altyd beskikbaar in eetkamer. Ons het in Oubaas kamer geslaap wat op grondvloer was en is baie ruim. Sal dit met grootste gemak aanbeveel.
Frikkie and Shaun's Response
Baie dankie vir die mooi review julle is altyd welkom
Frikkie
Tuscan View Guest House
Surene V - Jan 2016
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Surene V
With spouse/partner
Fantasties!
Ons kom volgende jaar weer terug! Dit was uitstekend! Veral die eienaar, Frikkie, se gasvryheid en vriendelikheid was awesome!
Frikkie and Shaun's Response
Baie dankie vir die mooi review julle is altyd welkom Frikkie.
Tuscan View Guest House
Herman S - Dec 2015
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Herman S
With spouse/partner
Dit is 'n ongelooflike vakansie-bestemming.
Tuscan View is 'n ongelooflike B&B-oord, veral die wittebrood-suite. Die uitsig op die see is onbelemmerd mooi en die ligging is perfek in Amanzimtoti, naby groot winkelsentrums en naby gerieflike strand-geriewe.
Annemarie M - Oct 2015
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Annemarie M
Family with young children
Absolute besonderse plek.
Dis 'n wonderlike, besonderse plek.
Sean B - Apr 2015
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Sean B
With spouse/partner
Baie mooi, modern en luuks.
Geleë in 'n baie mooi area reg langs die see. Uitsig oor die see is asemrowend en diens was baie goed!
Guests that viewed Tuscan View Guest House also viewed:
Accepts online payment through TravelGround.com |
![]() ![]() |