The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Twee Palms Selfsorg Woonstelle | TravelGround
+62

Twee Palms Selfsorg Woonstelle

12 reviews
Self Catering

Review Summary

4.7 out of 5from 12 reviews for Twee Palms Selfsorg Woonstelle
Cleanliness
4.7/5
Service
4.8/5
Location
4.7/5
Safety
4.8/5
Value for money
4.5/5
Stephan V - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Stephan V

Baie lekker eenvoudige blyplek op die kant van Kakamas.

Baie eenvoudige blyplek, skoon en netjies. Die plek is relatief goed geleë en lyk my baie gewild onder besigheidsmense wat daar deurgaan vir werk. Hulle kan dalk hulle kombuis hersien met 'n ordentlike oond en stoof want die elektriese plaat werk nie so lekker nie. Verder kan hulle ook 'n paar ordentlike mikrogolfbakke kry vir die plek. Hulle kan ook maar 'n klein bietjie groter braaier kry vir die plekkies. Ons sal weer daar bly en selfs voorstel vir vriende en familie.

Twee Palms Selfsorg Woonstelle's response

Goeie dag. Baie dankie vir kommentaar. Enige voorstelle om plek meer aantreklik en aanloklik te maak word waardeer.
Ons neem kennis daarvan en sal alles moontlik doen om aan gaste se behoeftes te voorsien, veral behoeftes van gaste in die algemeen.

Twee Palms Selfsorg Woonstelle
Susan V - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Susan V
With spouse/partner

Gerieflik goed toerus vir oorslaap, goed geleë. Vriendelik ontvang.

Ons was verras met hoeveel daar te doen is in die omgewing. Padstalletjies pragtige druiwe, wyn ens. kon koop. Was 'n goeie ervaring.

Twee Palms Selfsorg Woonstelle's response

Baie dankie. Sien uit daarna om jul weer eendag te sien.

Twee Palms Selfsorg Woonstelle
Danie N - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Danie N
With friends

Baie lekker gekuier en onsself baie geniet met die vriendelikheid van die eienaars.

Beste selfsorgwoonstelle. Netjies, ten volle toegerus en skoon.

Twee Palms Selfsorg Woonstelle's response

Baie dankie. Hoop om jul weer eendag te sien.

Twee Palms Selfsorg Woonstelle
Annelie K - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annelie K
With spouse/partner

Fantasties.

Ons blyplekkie was netjies skoon. Die vriendelikste eienaars het ons ontmoet en ons plekkies aangewys. Alles uit die boonste rakke. Decor is fantasties, elke plekkie het sy eie persoonlikheid en hele terrein netjies en veilig. Genoeg plek om te ontspan en vir klein kinders om rond te draf en hulle energie voor slaaptyd op te hardloop. Sal dit vir enigeen aanbeveel.

Twee Palms Selfsorg Woonstelle's response

Baie dankie, was heerlik om jul te ontmoet. Hoop ons sien mekaar weer

Twee Palms Selfsorg Woonstelle
Stefan S - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Stefan S
With spouse/partner

Perfekte plek om te rus na 'n lang reis.

Baie mooi en rustige verblyf in Kakamas. Baie vriendelike en gasvrye ontvangs! Sal beslis weer van Twee Palms gebruik maak.

Twee Palms Selfsorg Woonstelle's response

Baie dankie, dit was wonderlik om jul te ontvang en te ontmoet. Hoop om jul gou weer te sien.

Twee Palms Selfsorg Woonstelle
Hester N - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hester N
With friends

Ons groep het heerlik gekuier. Ideaal vir die verken van die omgewing. Die prys is ook uiters billik.

Francois en Ronelle is die vriendelikste gashere wat jy voor kan vra. Die huisies is toegerus met alles wat nodig is - die omgewing is rustig en pragtig. Ons groep wens hulle alle voorspoed toe met hulle drome en planne. Twee Palms kan ten sterkste aanbeveel word.

Twee Palms Selfsorg Woonstelle's response

Baie dankie Hester. Dit was goed om jul te ontmoet. Hoop om eendag weer mekaar te sien.

Twee Palms Selfsorg Woonstelle
Johans J - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Johans J
Family with teenagers

Vriendelike mense wat baie moeite doen.

Lekker gekuier en in kanaal geswem in warm weer.

Twee Palms Selfsorg Woonstelle's response

Dit was wonderlik om jul te ontmoet en te ontvang.

Twee Palms Selfsorg Woonstelle
Annamari K - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annamari K
Family with young children

Baie aangenaam verras!

Wat 'n juweel in die dorre droë Noord-Kaap, Francois en Ronel gaan uit julle pad om die vir 'n mens so aangenaam moontlik te maak. Personeel baie behulpsaam en vriendelike. Sal beslis weer van hulle gebruik maak.

Twee Palms Selfsorg Woonstelle's response

Dit was een groot plesier. Hoop om jul gou weer te sien.

Twee Palms Selfsorg Woonstelle
Bettie B - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Bettie B
With spouse/partner

Baie aangename verblyf!

Francois en Ronel het ons so bederf in hul pragtige woonstelle. Hul opregte omgee vir al hulle reisigers is so raar.

Ashifa B - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Ashifa B
With spouse/partner

Very nice place.

The place is situated at the entrance of the town, easy to find. The owner was very accommodating and friendly. It was very tranquil and safe. Although the owner does have some strict rules.

Ida K - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ida K
Family with teenagers

Baie lekker gebly. Goeie waarde vir geld.

Baie lekker gebly. Goeie waarde vir geld. Wees bedag op 'n oormaat muskiete.

Maureen K - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Maureen K
With spouse/partner

Taamlik beknop, maar lekker gebly.

Eerste indruk, kleurryke verwelkomende tuin. Plaasgevoel met beeste, springbokke en ganse wat deel is van die erf. Taamlik beknop, en het 'n stoof gemis. Daar is wel 'n mikrogolfoond. Baie sentraal vir Augrabies en Kakamas-omgewing. Ook geen klerekas, maar wel 'n paar laaie.

Twee Palms Selfsorg Woonstelle's response

Hallo Maureen, ja dit hang net af watter woonstel jy aangevra het, daar is wat stowe in het en ons het baie muskiete in Kakamas en voorsien gewoonlik spuitgoed daarvoor.
Groete en sien daarna uit om julle weer te sien op Twee Palms

Twee Palms Selfsorg Woonstelle
From R700
per night (for 2 people)
From R700
per night (for 2 people)
From R700
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 40 people
  • Check-in: 14:00 to 20:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 303 Neethling Street, Kakamas, 8870, Northern Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb6a95522bf57ca76bc14232a7794c986cfc4a8e50ac6dc3d30fd169d297379f21541cc15a15354170be4115413ad8778deab?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R700  per night (for 2 people) 12 5 1 5 303 Neethling Street Kakamas 8870 Northern Cape 0860 022 102 14:00-20:00 10:00 -28.765783 20.615998
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!