Selfstay Cottages
Review Summary
Niël B - Apr 2019
Overall score
Although not too unpleasant, the few flaws left an unpalatable aftertaste to a potentially enjoyable stay.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Hoewel nie te onaangenaam nie, het die paar foutjies 'n onsmaaklike nasmaak aan 'n moontlike lekker verblyf gelos.
Die bed was gemaklik, maar daar was verskeie kleiner probleme. Die warmwaterstelsel werk met gas en daar was probleme ondervind dat die vlam nie reg was nie. Die yskas het nie reg gewerk nie, en die yskas in die kamer langsaan moes gebruik word. Die broodrooster het ook brood die hele tyd gebrand. Daar was ook nie daaglikse skoonmaakdienste gewees nie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Ansie R - Apr 2018
Overall score
Vriendelike gasheer, veilig en netjies.
L V - Jul 2013
Overall score
Ons het goed gebly.
Jolene V - Dec 2012
Overall score
Friendly and Clean
- Capacity: 25 people
-
Check-in: 13:00 to 19:00
Check-out: 10:00 - Address: 62 Twickenham Avenue, Auckland Park, Johannesburg, 2092, Gauteng
- No children under 12