The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Twins Guest House | TravelGround
+179

Twins Guest House

Guest House

Review Summary

4.5 out of 5from 7 reviews for Twins Guest House
Cleanliness
4.7/5
Service
4.3/5
Location
4.7/5
Safety
4.9/5
Value for money
4.1/5
Michelle L - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Michelle L
Family with young children

Ek en my 3-jarige het vir 2 nagte oor gebly.

Dankie vir 'n heerlike verblyf en netjiese kamer.

Martinette K - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Martinette K

Gerieflik, netjies en waarde vir geld.

Loopafstand van Wilmedpark hospitaal, restaurante en supermarkte. Sal dit ten sterkste aanbeveel.

Twins Guest House 's response

Dear Martinette, thank you for giving us a perfect rating and for recommending our Guesthouse to other travellers. I’m sure our entire guesthouse staff enjoyed catering to your needs as much as you enjoyed your stay. Take care.

Twins Guesthouse

Twins Guest House
Hannelie B - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Hannelie B
With friends

Friendly, nice environment.

Very clean and neat. Receptionist very friendly and helpful.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Vriendelik, mooi omgewing.

Baie skoon en netjies. Ontvangsdame baie vriendelik en hulpvaardig.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Melanie D - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
2/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Melanie D
Family with teenagers

Baie teleurgesteld.

WiFi werk nie. Toiletspasie in twee van die kamera is so klein jy kan jou nie afvee nie. Vele goggas in een van beddens. Geen ekstra kombers. Geen warm water in een kamer.

Twins Guest House 's response

Goeie dag Melanie,
Dit is vir my baie onaangenaam om vanoggend hierdie terugvoering van jou af te kry. Ek is baie jammer dat julle so ongelukkig was.
Die WIFI het baie probleme gegee oor die swaar weer en omdat dit Kersfees was en alles wat toe was het ons gesukkel om iemand uit te kry om die Wi-Fi vir ons spoedig as moontlik uit te sorteer.
Die badkamers van ons budget kamers is baie kleiner as ons exclusive kamers. En ek vra onverskoning omdat dit vir julle onaangenaam was. Ons het nog nooit in die verlede goggas op of binne die beddens gehad. Maar ek gaan verseker ondersoek instel. Ons haal altyd ons warm komberse en ekstra komberse uit die kamers as die winter verby is. Die lugversorger kan ook as verwarmer gebruik word indien nodig.
Ek hoop regtig dat julle ons verskoning sal aanvaar en weet dat julle altyd welkom is by ons. Ons wil graag he al ons gaste moet tevrede weg stap. Ons bou goeie verhoudings met ons gaste en wil graag he dat dit vir almal gerieflik moet wees.
Groete
Edwin

Twins Guest House
Louise R - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Louise R
With spouse/partner

Baie netjies en gerieflik.

Die gasvryheid met aankoms was fantasties en het ons dadelik tuis laat voel. Kamer was volledig toegerus met alles wat ons nodig gehad het. Ons kan Twins met beslis aanbeveel.

Bernard M - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Bernard M
With friends

Uitstekend.

Sien sterre.

Bredenkamp B - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Bredenkamp B
Individual traveler

Friendly reception and a neat, clean room.

Everything is in order and it's neat and clean. Would have liked to have a small fridge with cold water. Please also place a soap dish in the shower.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Vriendelike ontvangs en `n netjiese skoon kamer.

Alles in orde en netjies skoon. Sou wel `n yskassie met koue water waardeer het. Sit asb ook `n seepbakkie in die stort.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

From
R950
per night, for 2 ppl
From
From R950
per night, for 2 ppl
From
R950
per night, for 2 ppl
Make a Booking
  • Capacity: 25 people
  • Check-in: 14:00 to 20:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 2 Philip Gerber Crescent, Wilkoppies, Klerksdorp, 2570, North West
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8c0b12097e7d3f8821c02b387f0fcb954deee5ce1b6116ab122abfd82ad9ef9acd6c7e5544bc49ce43e737a87b6b76d710fa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R950  per night, for 2 ppl 7 5 1 5 2 Philip Gerber Crescent Wilkoppies 2570 North West 0860 022 102 14:00-20:00 10:00 -26.832953057578 26.67858928442
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!