Melkbosstrand Accommodation at Two Owls Guest House | TravelGround
+19
+19

Two Owls Guest House

28 reviews
Guest House

Review Summary

4.8 out of 5from 28 reviews for Two Owls Guest House
Cleanliness
4.9/5
Service
4.9/5
Location
4.5/5
Safety
4.9/5
Value for money
4.6/5
Louise N - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Louise N
With friends

Fantastic place for overnight.

Very neat place, everything was clean, Tony and his wife very hospitable and friendly, and also Jesse the dog was friendly to my child. Breakfast was very tasty, will definitely stay there again.

This review has been translated, click here to view the original version.

Fantastiese plek vir oornag.

Baie netjiese plek, alles was skoon, Tony en sy vrou baie gasvry en vriendelik, en ook Jesse die hond was vriendelik met my kind. Ontbyt was baie lekker, sal definitief weer daar oorbly.

You are reading the original review, click here to view the translated version.

Two Owls Guest House's response

Dankie Louise. Ons sien uit na die volgende keer.

Two Owls Guest House
Theuns K - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Theuns K
Individual traveler

Ontspannend en gasvry.

Kamer netjies, skoon en groot. Ontvangs was goed en het jou welkom laat voel. Die ontbyt was uitstekend.

Two Owls Guest House's response

Dankie Theuns. Dit was goed om jou by ons te hê.

Two Owls Guest House
Elsie S - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elsie S
With spouse/partner

Heerlik ontspannend.

Ontvangs deur Tony en eggenoot was verrassend aangenaam. Rustige, skoon verblyf met heerlike ontbyt. Ons het dit baie geniet. Sal beslis weer daar gaan kuier. Groot afslag met kwotasie was welkom, dankie.

Two Owls Guest House's response

Dit was 'n groot plesier dat u almal by ons gebly het.
Dankie, Tony

Two Owls Guest House
Corrie U - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Corrie U
Individual traveler

Werklik aangenaam.

Tony is 'n uiters behulpsame en aangename gasheer, doen moeite vir sy gaste!

Two Owls Guest House's response

Baie dankie Corrie. Alles van die beste.

Two Owls Guest House
Estiaan P - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Estiaan P
Individual traveler

Outstanding.

Beautiful guest house, will definitely recommend it.

This review has been translated, click here to view the original version.

Uitstekend.

Baie mooi gastehuis, word beslis aanbeveel.

You are reading the original review, click here to view the translated version.

Two Owls Guest House's response

Baie dankie vir die resensie, Estiaan.

Groete,
Tony

Two Owls Guest House
Michelle D - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Michelle D
Individual traveler

It was a homely experience away from home.

It was such a relaxing weekend and the owners are friendly and genuinely interested in your wellbeing.

Two Owls Guest House's response

Thank you Michelle, we hope to see you again as it was a pleasure hosting you.
Regards, Tony

Two Owls Guest House
Martlie J - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Martlie J
With spouse/partner

Net soos by die huis, net met bederf daarby.

Baie vriendelike gasheer. Alles wat ons nodig gehad het was daar.

Two Owls Guest House's response

Dankie julle. Ek hoop jou vlug terug het goed gegaan. Groete, Tony.

Two Owls Guest House
Erika T - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Erika T

Fantastic calm atmosphere and excellent hospitality.

My stay at Two Owls Guest House was enjoyable. I enjoyed every moment from arrival to departure. Breakfast was tasteful and delicious. Room was spotless and comfortable and everything was perfect. Would definitely make use of their services again.

This review has been translated, click here to view the original version.

Fantastiese en kalm atmosfeer, asook uitstekkende gasvryheid.

My verblyf by Two Owls Guest House was genotvol. Ek het elke oomblik van my aankoms tot my vertrek baie geniet. Ontbyt was smaakvol en baie lekker. My kamer was spotless en baie gerieflik en alles was perfek. Sal definitief weer van hulle dienste gebruik maak.

You are reading the original review, click here to view the translated version.

Two Owls Guest House's response

Dankie Erika, geluk met die karate.

Groete,
Tony

Two Owls Guest House
Gerrie V - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gerrie V
Individual traveler

Very good value for money!

The owner is very friendly and the place has a central location! I will definitely stay there again!

This review has been translated, click here to view the original version.

Baie goeie waarde vir geld!

Baie vriendelike eienaar en die woning is sentraal geleë! Ek sal beslis weer bespreek om daar te oornag!

You are reading the original review, click here to view the translated version.

Two Owls Guest House's response

Baie dankie Gerrie

Two Owls Guest House
Christa P - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Christa P

Friendly.

Shower's water took a long time to come out and an air-conditioner might work well in the heat. Otherwise, Tony was very friendly and hospitable. We basically just slept there but it was absolutely good enough.

This review has been translated, click here to view the original version.

Vriendelik.

Stort se water het lank gevat om uit te loop en 'n lugversorger sou dalk goed gewerk het in die hitte. Andersins was Tony baie vriendelik en gasvry. Ons het basies net daar geslaap maar dit was absoluut goed genoeg gewees.

You are reading the original review, click here to view the translated version.

Two Owls Guest House's response

Bly julle het dit geniet, Tony.

Two Owls Guest House
Melanie C - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Melanie C

Kom-weer-gastehuis.

Dit is wonderlike mense.

Two Owls Guest House's response

Baie dankie Melanie, ons hoop ons sien jou en jou dogter gou weer.

Groete,
Tony

Two Owls Guest House
Susan S - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Susan S
With spouse/partner

Awesome.

Clean and neat. Had a great stay.

This review has been translated, click here to view the original version.

Awesome.

Skoon en netjies. Baie lekker gebly.

You are reading the original review, click here to view the translated version.

Two Owls Guest House's response

Baie dankie Susan.


Groete Tony

Two Owls Guest House
Koos J - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Koos J
With spouse/partner

Uitstekend, vriendelik, volledig, vra niks meer van begin tot end!

Wanneer jy by 'n gastehuis kom en gasheer Tony groet jou dadelik op jou naam, dan weet jy, hier is jy in vir 'n ding! Tony is 'n natuurlike gasheer. Two Owls se kamers is keurig gemeubileer, skoon, gemaklik, met en suite-badgeriewe en kleinkroeg toegerus, en na die dag se reis wou ons niks meer vra nie! Diens en ontbyt is uitstekend en ek beveel Two Owls aan as regtig waarde vir geld.

Two Owls Guest House's response

Goeiedag Koos,

Baie dankie vir die vriendelike woorde. Bly julle het dit geniet.

Alles van die beste
Tony

Two Owls Guest House
Jan G - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Jan G
With spouse/partner

Rustige en gasvrye verblyf, naby alles.

Ruim kamers, rustige omgewing, naby aan die winkels en baie gasvrye eienaar.

Two Owls Guest House's response

Bly julle het dit geniet Jan.
Groete,
Tony

Two Owls Guest House
Erla C - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Erla C
Individual traveler

Dit was heel billik, die gasheer was vriendelik en behulpsaam.

Pluspunte: Die kamer is ruim en beddegoed was skoon, yskas het 'n verskeidenheid items gehad om van te kies. Minuspunte: Die ketel lek stoom uit die handvatsel (het my gebrand) en mens moes dit by die muur afskakel, sal waardeer as die gasheer dit kan regstel. Die waterdruk van die stort was nie goed nie, maar kan seker weens die waterbeperkings wees.

Jo-ann W - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Jo-ann W
With spouse/partner

Het aan al my verwagtinge voldoen.

Volkome tevrede, sal graag weer kom.

Two Owls Guest House's response

Hallo Jo-ann,
Dit sal goed wees om jou weer te sien.

Two Owls Guest House
Tanya F - May 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tanya F
Individual traveler

It's like staying with family.

Thank you very much, it was very pleasant to work through LekkeSlaap.

This review has been translated, click here to view the original version.

Dit was asof mens by familie gaan woon.

Baie dankie, dit was aangenaam om deur Lekkerslaap te werk.

You are reading the original review, click here to view the translated version.

Two Owls Guest House's response

Hallo Tanya

Baie dankie vir die mooi woorde ons hoop jy het Saldanha geniet en dat ons jou weer sal sien.

Groete
Tony

Two Owls Guest House
Danelle V - May 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Danelle V
With spouse/partner

Friendly and comfortable.

We stayed only 1 night. Kind reception and room neat and clean. Pity the swimming pool couldn't be used. I think it should be mentioned before booking as this was one of the reasons we booked here. Other than that there were no problems, breakfast was delicious and the owner/managers very accommodating and friendly.

This review has been translated, click here to view the original version.

Vriendelik en gemaklik.

Ons het net een nag hier oorgebly. Ons is vriendelik ontvang en die kamer was netjies en skoon. Ongelukkig was die swembad buite werking (ek dink dit is iets wat voor bespreking genoem moes word aangesien dit een van die redes was wat ons hier laat boek het). Andersins was daar geen probleme nie, die ontbyt was baie lekker en die eienaar/bestuurders baie tegemoetkomend en vriendelik.

You are reading the original review, click here to view the translated version.

Godfried G - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Godfried G
Individual traveler

Baie lekker met vriendelike mense.

Dit was baie aangenaam om daar te bly. Vriendelike mense. Beslis aan beveel vir ander om daar te bly.

Two Owls Guest House's response

Dankie Godfried en goed gaan. Groete, Tony.

Two Owls Guest House
Johann D - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Johann D
Family with teenagers

Dit was 'n baie aangename ervaring en ek sal dit ten sterkste aanbeveel.

Ek en my twee tiener-kleinseuns het 3 dae by die gastehuis deurgebring. Tony was 'n uitstekende gasheer, die ontbyt was heerlik, die kamers en linne pragtig skoon, gesellige atmosfeer, stil omgewing, naby winkelsentrum en beslis waarde vir jou geld.

Two Owls Guest House's response

Dankie Johaan, en ons hoop ons sien jou veer.
Groete,
Tony

Two Owls Guest House
Pieter V - Mar 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pieter V
With spouse/partner

Neat, clean, safe and very friendly reception.

We had a good stay and had everything we needed. Friendly people. Nice breakfast. Thank you.

This review has been translated, click here to view the original version.

Netjies, skoon, veilig en baie vriendelike ontvangs.

Ons het baie lekker gebly en het alles gehad wat ons nodig het. Vriendelike mense. Lekker ontbyt. Baie dankie.

You are reading the original review, click here to view the translated version.

Two Owls Guest House's response

Dankie Margarita. Enige tyd.

Two Owls Guest House
Sybrand V - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sybrand V
With friends

Very, very nice.

Was very nice and neat.

This review has been translated, click here to view the original version.

Was baie baie lekker.

Was baie lekker en netjies.

You are reading the original review, click here to view the translated version.

Two Owls Guest House's response

Dankie Sybrand. Ek hoop ons sien jou weer.
Groete
Tony

Two Owls Guest House
Renee W - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Renee W
With spouse/partner

Rustige wegbreekplekkie.

Die bed was gemaklik. Die ontbyt was heerlik. Ons het baie lekker gekuier.

Two Owls Guest House's response

Baie Dankie Renee Groete, Tony

Two Owls Guest House
Vernon F - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Vernon F
With spouse/partner

Fantastiese gasvryheid en doeltreffende diens.

Met aankoms was ek ryklik verwelkom en onmiddellik na my kamer gewys deur Tony. Sleutels is aan my oorhandig, reëls verduidelik asook goeie eetplekke aangewys. Ontbyt was ek tevergeefs laat maar 'n ryklike koppie troos is aan ons voorgelê. Die kamer was goed versorg met baie mooi beddegoed en die yskassie was ook 'n welkome gesig.

Two Owls Guest House's response

Hi Vernon
Great having you here
Look forward to next time
Regards
Tony

Two Owls Guest House
Celia C - Feb 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Celia C
On business

Gerieflik!

Parkering is 'n probleem, want daar is skaars plek vir drie karre. Die eienaar is baie gaaf en hulpvaardig. Die kamer was niks besonders nie, maar skoon en gerieflik.

Liza D - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Liza D
Individual traveler

Dankie vir die puik diens en gasvryheid.

Baie dankie vir julle puik diens met glimlagte. Dit was die heerlikste ontbyt.

Two Owls Guest House's response

Hi Liza,
Always so nice to meet people like yourself, until next time
Regards,
Tony

Two Owls Guest House
Anton N - Oct 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anton N
With spouse/partner

Netjiese en vriendelike dienste.

Netjiese en vriendelike dienste. Goeie ontbyt en kospakkie as jy nie ontbyt kan eet nie. Binne loopafstand van strand.

Two Owls Guest House's response

Hi Guys,
A pleasure having you stay with us.
Until next time.
Regards
Tony

Two Owls Guest House
Tanya M - Aug 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tanya M
With spouse/partner

Tony & Ady are amazing hosts and made my hubby and I feel like we were at home.

Highly recommended! This is such a lovely place. The bar area was perfect for outside braai.

Two Owls Guest House's response

Hi Tanya,
Many thanks for your review. It was a pleasure having you here and you are both welcome at any time. Maybe next time you would be able to sleep in.
Regards,
Tony

Two Owls Guest House
From R900
per night (for 2 people)
From R900
per night (for 2 people)
SECURE PAYMENT VIA
TRAVELGROUND.COM
From R900
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 6 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 25 Strathblane Way , Melkbosstrand, Cape Town, 7441, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU3Y2FjY2VlLTUyYjAtNDgwYy05YTYxLTIxMTRlMjMzOTUyYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R900  per night (for 2 people) 28 5 1 4.8 25 Strathblane Way Melkbosstrand 7441 Western Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -33.734002155272 18.441914868717
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com