The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Two Sunsets B&B | TravelGround
+18

Two Sunsets B&B

Review Summary

5 out of 5from 17 reviews for Two Sunsets B&B
Cleanliness
5.0/5
Service
4.9/5
Location
4.9/5
Safety
5.0/5
Value for money
5.0/5
Herman D - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Herman D
With spouse/partner

Two Sunsets B&B is an excellent guest house.

We have, during the past two weeks, stayed in various guest houses and Two Sunsets B&B was the best of them all. The service was excellent and very friendly. I won't hesitate to recommend the guest house to family and friends.

Michael J - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Michael J
With spouse/partner

Felt at home in this beautiful house. Great sea view and excellent breakfast.

Highly recommended accommodation.

Suzette D - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Suzette D
With spouse/partner

Fantastiese gastehuis!

Ons het vir 'n week by Two Sunsets gebly - dit is ons tweede keer by die gastehuis. Die diens is ongelooflik - beide Claire en Cobus laat mens op mens se gemak en tuis voel. Die see-uitsigte is asemrowend met 'n baie groot kans dat jy walvisse kan aanskou vanaf die balkon of dek. Ons sal definitief weer by Two Sunsets bly.

Jamie-lee S - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jamie-lee S
With spouse/partner

Uitstekende dienste, pragtige uitsigte, ontspanningstye. Presies wat ons wou ervaar het vir die naweek.

Met die inkomslag het Two Sunset B&B ons hart gesteel! Luuksheid, skoonheid asook pragtigheid is nie genoeg woorde om die plekkie te kan beskryf nie. Kamers is regtig pragtig voorberei en die uitsig is fantasties! Die kamers is deur warm liefde voorberei en mens kan sien dis 'n plekkie van goud! As dit kom by die kli├źntediens is daar definitief 'n vyfster betrokke. Nie net al die verrassings wat saam die kamer kom nie, maar die ontbyt ook, ons het regtig dit vreeslik geniet. Die mense is altyd so vriendelik en as mens vra is hulle so vining om te help.

Debbie Z - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Debbie Z
With friends

Beautiful.

The setting is beautiful and we felt very welcome with the friendly service.

Darrin M - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Darrin M
With spouse/partner

Hemel op aarde!

Ons het vanaf aankoms tot ons vertrek soos konings gevoel. Ons het so lekker gekuier dat ons amper nog 'n aand gebly het. Sal vir seker in die toekoms weer gaan.

Cobus S - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cobus S
With spouse/partner

Pragtige plek met opregte persoonlike aandag.

Two sunsets was die perfekte plek om ons eerste aand te spandeer na ons troue daardie dag. Eienaar Cobus en sy personeel se persoonlike aandag en die netheid en kwaliteit van die kamer en pragtige uitsig was 'n perfekte begin tot ons huwelik! Baie dankie.

Lerina L - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lerina L
With spouse/partner

Peaceful, comfortable and stylish.

I really enjoyed my stay. Everything was comfortable and stylish. I'll definitely stay there again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustig, gemaklik en stylvol.

Ek het my verblyf baie geniet en alles was so gemaklik en stylvol toegerus. Ek sal definitief weer daar bly.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Lee-anne J - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lee-anne J
With spouse/partner

Alles was perfek.

Wat 'n plek, pragtig baie baie luuks en verskriklik netjies .Die tannie wat plek netjies hou ken van skoonmaak, is erg netjies. Hou aan met goeie werk.

Marita D - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marita D
With spouse/partner

Absoluut uitstekend.

Dit was net 'n plesier om by Kobus te vertoef, 'n pragtige pragtige huis en baie gasvry! Voel asof ons by een van ons kinders gekuier het, baie dankie Kobus, was net 'n voorreg om jou te leer ken.

Carl D - Sep 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carl D
With spouse/partner

Unbelievable, wonderful house and service!

I really recommend Two Sunsets!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ongelooflike, wonderlike huis en diens!

Ek sal graag Two Sunsets aanbeveel!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Pieter R - Jun 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pieter R
On business

Perfect setting that gives you that homely feeling.

Thank you for a wonderful stay and the friendliness. Hope to see you soon!

Leonie T - Mar 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Leonie T
Individual traveler

Fantasties.

Ons het baie welkom gevoel, soos deel van die familie. Die mense is baie gasvry en die plek is baie netjiese. Uitsig baie mooi, veilig in die area. Glentana is 'n baie mooi plek.

Marichen B - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marichen B
Individual traveler

Wonderlike ervaring!

Baie lekker rustige atmosfeer. Ek het te min tyd gehad en beplan reeds ons volgende wegbreek by hierdie gastehuis. Die eienaar het my baie welkom laat voel en die ontbyt was uit die boonste rakke. Die geriewe was eersteklas en ek sal beslis hierdie bestemming by enigiemand aanbeveel!

Sumare V - Nov 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sumare V
With spouse/partner

Onvergeetlike verblyf!

Dit is 'n pragtige plek met die mooiste uitsig. Ons het heerlike gebly. Die personeel is vriendelik en dit is baie skoon en netjies. Baie lekker ontbyt ontvang. Sal definitief weer daar oorbly

Jaco L - Oct 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jaco L
On business

Ongelooflike waarde vir geld met uitstekende gasvrou.

Dit was nou 5-ster luukses en diens teen 3-ster prys! Die eienaar en sy personeel verdien 'n pluimpie vir die styl en kwaliteit van die pragtige gastehuis. Claire laat voel jou of jy by jou eie huis tuisgaan en hanteer jou soos 'n VIP. Die gastehuis is met die fynste smaak en detail uitgerus en geen moeite is ontsien wat styl en kwaliteit betref.

Suzette D - Oct 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Suzette D
With friends

Weelderige verblyf!

Ongelooflike mooi en luukse gastehuis met wonderlike en vriendelike diens. Sal definitief weer gaan. Uitsig van kamers se balkonne wonderskoon. Ons het elke dag walvisse in die water sien baljaar, die heeldag deur. Heerlike ontbyte. Claire en Ilse is dierbaar en baie professioneel.

From R1 040
per night (for 2 people)
From R1 040
per night (for 2 people)
From R1 040
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 6 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 35 Duiker Sirkel, Outeniquastrand, Great Brak River, 6525, Western Cape
  • No children under 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQyNzUzMTExLWViNWYtNDhhNy1iZTQ5LTFkZTYyYzA3MmUzMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R1 040  per night (for 2 people) 17 5 1 5 35 Duiker Sirkel Outeniquastrand 6525 Western Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -34.04851286578 22.284752889456
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!