The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Two Vines Self-catering Guest Studio | TravelGround
+34

Two Vines Self-catering Guest Studio

Self Catering

Review Summary

4.8 out of 5from 9 reviews for Two Vines Self-catering Guest Studio
Cleanliness
4.8/5
Service
4.9/5
Location
4.9/5
Safety
4.7/5
Value for money
4.8/5
Martin D - Nov 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Martin D
With spouse/partner

Nice and quiet and pleasant.

Was contacted ahead of time and they arranged with us for the necessities like bread.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlik stil en aangenaam.

Was gekontak voor die tyd en daar was met ons gereël vir benodighede soos brood.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Two Vines Self-catering Guest Studio's response

Baie dankie vir die resensie.
Dit was lekker om julle hier te hê. Ons verskaf vars snytjies gebakte brood en bied dit ook te koop aan as gaste nog wil hê. Bly julle het dit wardeer.

Two Vines Self-catering Guest Studio
Daniel O - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Daniel O
With spouse/partner

Antoinette was baie gasvry en het ons baie welkom laat voel.

Sy was dadelik beskikbaar as ons wou weet van resturate, of winkels en wat daar is om te doen. Haar plek is ruim, skoon en pragtig. Sal enige tyd weer daar oornag.

Two Vines Self-catering Guest Studio's response

Hello Daniel, baie dankie vir jou mooi resensie en woorde.
Ek waardeer dit baie en dit was baie spesiaal om julle hier te he vir julle wittebrood.
Alles wat mooi is en hopelik sien ons julle eendag weer.

Groete,
Antoinette uit Stellenbosch.

Two Vines Self-catering Guest Studio
Charlene N - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Charlene N
With spouse/partner

Mooi, ruim en skoon.

Ons het baie lekker gebly by Two Vines Studio.

Cobus S - Jul 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Cobus S
With spouse/partner

Baie lekker, skoon en rustig.

Heerlik gebly. Baie mooi kamer en woongebied en baie vriendelike diens. Sal weer hier kom bly.

Riaan V - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Riaan V
With spouse/partner

Stylvol, gerieflik, uitstekende waarde vir geld.

Het al voorheen by 'n paar ander plekke ook oornag. Two Vines sal ons eerste keuse wees vir toekomstige kuiers in Stellenbosch.

Two Vines Self-catering Guest Studio's response

Beste Riaan
Baie dankie vir jou pragtige resensie. Ons wardaar dit baie.
Baie bly julle het so lekker gebly terwyl julle vir julle dogter kom kuier het.
Hoop om julle sommer gou weer te sien.

Groete en mooi bly.
Antoinette en Louis Koch

Two Vines Self-catering Guest Studio
Beverley M - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Beverley M
On business

A very comfortable stay

I found the accommodation refreshing and comfortable - excellent self catering guest studio in a quiet neighbourhood. I enjoyed the leafy green garden after a hard day's work.

Two Vines Self-catering Guest Studio's response

Thank you for your review Beverley, Was lovely having you here for 5 nights and sharing a glass of wine in the garden after work with you.
Thank you for booking and all the chats. Was lovely having you and hope to see you again. Bring your husband with next time!
Regards
Antoinette & Louis

Two Vines Self-catering Guest Studio
Priscilla J - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Priscilla J
With spouse/partner

Asemrowende verblyf.

Dit is asemrowend verby, alles wat 'n mens nodig het vir 'n self catering! Ek love die uitleg! Ag ekt sommer maar net alles gelove! Die klein detail, die vars blomme, die mooi wit beddegoed en stunning vintage look! En dan het jy nog die beste vriendelikste gasvrou om jou al die plase vir lekker wynproe en -parings aan te wys! Antoinette jy was wonderlik! Ons gaan sommer gou gou weer kom kuier en 'n week die keer bly! Dankie vir jou!

Two Vines Self-catering Guest Studio's response

Beste Pricilla.
Dankie vir die pragtige resensie. Julle was sulke oulike mense. Ek is baie bly julle het die plekkie geniet. Ek is so jammer julle kon op die ou einde net een aand bly. Ek sien baie uit om julle weer te ontvang. Stellenbosch het so baie om te bied vir "weer kom". Dankie vir julle bespreking en ek hoop om julle gou weer te sien. Groete, Antoinettte.

Two Vines Self-catering Guest Studio
Cornelia W - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cornelia W
With spouse/partner

A place to spil yourself.

Two Vines is very comfortable and neat. Our hostess was very friendly. Everything we needed and more was ready when we arrived. Safe, quiet neighbourhood.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Bederfplekkie.

Two Vines is uiters gemaklik en netjies. Ons gasvrou was baie vriendelik. Alles wat ons nodig gehad het en meer was gereed toe ons arriveer vir die naweek. Veilige en rustige buurt.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Two Vines Self-catering Guest Studio's response

Beste Cornelia, baie dankie vir jou moeite om Two Vines se heel eerste review op Lekke Slaap / Travelground te skryf! Julle was super gaste en ek is bly julle het ons tuin en 2 katte ook geniet. Hoop om julle weer te sien en laat weet as daai koor uitvoering in Robertson gaan plaasvind! Groete, Antoinette

Two Vines Self-catering Guest Studio
Dina V - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Dina V
With spouse/partner

Nice.

Very friendly hostess and well furbished unit. A radio or television can help to break the absolute silence in the unit though. Thanks.

Two Vines Self-catering Guest Studio's response

Dear Dina, Thank you for your review. As mentioned while you were here, it is clearly indicated on LekkeSlaap and Travelground sites, before you have booked, that we do not have a TV or radio. We have very strong Wi-Fi connections and most guests want to break away and enjoy the silence and bird life and all the sites in Stellenbosch. I offered your husband to use our TV, he was not interested. Movies and music are all available on Wi-Fi. Thanks for your stay. Greetings from Stellenbosch.

Two Vines Self-catering Guest Studio
From
R750
per night (sleeps 2)
From
From R750
per night (sleeps 2)
From
R750
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 2 people
  • Check-in: 14:00 to 18:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 4 Swellengrebel Road, Die Boord, Stellenbosch, 7613, Western Cape
  • No children under 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAQqDLKN8B7H8wVGtNAb2q71owRC6gVbH1bAUPCCNtnHFSp4kTWZ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R750  per night(sleeps 2) 9 5 1 5 4 Swellengrebel Road Die Boord 7613 Western Cape 0860 022 102 14:00-18:00 10:00 -33.95227559024 18.851242214441
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!