Tyday Accommodation
Review Summary
Carison B - Jan 2020
Overall score
We enjoyed our stay at Tyday Accommodation and would most definitely go there again awesome.
Ziyanda N - Aug 2019
Overall score
Amazing place with wonderful owners.
René N - Jul 2019
Overall score
Dit was ‘n slaapplek en niks meer nie.
Gugu N - Jul 2019
Overall score
Had a good stay.
Clarence C - Jun 2019
Overall score
Great.
Tobias Jacques D - Jun 2019
Overall score
Very private and peaceful.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie privaat en rustig.
Ons het Pool 1 bespreek maar instede het hulle ons Base gegee. Stort se drein was verstop. Eetgerei was vetterig. Kombuiskaste en kraan val uit mekaar. Beddegoed was vol vuil kolle. Ketel lek water.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
A A - May 2019
Overall score
Clean, great location and ample space.
Donetia D - Apr 2019
Overall score
Uitstekende diens, plek is pragtig en baie netjies.
Lucille B - Apr 2019
Overall score
It was perfect!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit was perfek!
Dit was heerlik. Dis naby alles geleë.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Laurika G - Mar 2019
Overall score
Gerieflik.
Sharon R - Mar 2019
Overall score
Awesome.
Flip M - Feb 2019
Overall score
Not pleasant.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Nie aangenaam nie.
Met aankoms is ons by die motor ontmoet en dadelik na die kamer geneem. Met die loop na die kamer het ek gemerk dat algemene instandhouding op die gebou skort. Met die instap in die vertrek het 'n muwwe bedompige reuk ons begroet. By die kaggel het 'n handdoek gelê blykbaar om water op te droog agv. reën vroeër die oggend. Oor die algemeen was die vertrekke netjies en skoon insluitende die beddegoed. Vertrek het oprol-bamboesblindings gehad vir gordyne wat verslete was en almal het nie gewerk nie. Die matte in die hoofvertrek was baie vuil. Toilet was vuil, bad het 'n vuil waterring gehad, groot vloer mat was vuil. Met ons vertrek het ons niemand van "bestuur" gesien nie dus het ons die sleutel in die boks by die hek geplaas. Ons het op Tyday besluit omrede die ligging van waar ons wou wees asook die foto's van Tyday wat goed vertoon het. Prys het nie 'n rol in ons besluit gespeel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Louis L - Feb 2019
Overall score
Neat, spacious and good value for money.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Netjies, ruim en goeie waarde vir geld.
Lekker gebly. Vriendelik ontvang. Plek is netjies met braai en swemplek en groot TV.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Romeo H - Jan 2019
Overall score
Dit was baie aangenaam om daar te bly, ek hou van die rustigheid en dis naby alle plekke wat jy wil besoek.
Delia U - Dec 2018
Overall score
Great.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie lekker.
Plek was baie netjies, veilig en het rustig geslaap.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Cecilia J - Nov 2018
Overall score
Vriendelik en gasvry.
Meda V - Nov 2018
Overall score
Enjoyed our stay there.
Yzette P - Oct 2018
Overall score
It was unbelievable.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit was ongelooflik.
Die verblyf was fantasties. Almal baie vriendelik en behulpsaam. Ek beveel julle enige tyd aan.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Jeff O - Oct 2018
Overall score
Nie vriendelik vir 'n groep jongmense nie.
Ingrid N - Jun 2018
Overall score
Teleurgesteld.
Read moreHettie G - May 2018
Overall score
Lovely.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Heerlik.
Vriendelik ontvang. Baie lekker gebly.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Ebrahiem C - Apr 2018
Overall score
Perseel is naby hoofpaaie geleë.
Monja M - Jan 2018
Overall score
Vriendelik en baie hulpvaardig.
Ellen C - Jan 2018
Overall score
Dit was fantasties. Alles wat ek nodig gehad het was daar. Spar is ook in dieselfde straat.
Maria A - Sep 2017
Overall score
Dit was 'n aangename en rustige 8 dae verblyf by Tyday Accommodation.
Read moreRynhardt V - Aug 2017
Overall score
Very neat and good value for money.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie netjies en goeie waarde vir geld.
Was maklik om die gastehuis te kry. Baie skoon en netjies en goeie waarde vir geld. Sal beslis weer gebruik en kan aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Graeme W - Aug 2017
Overall score
Vriendelike ontvangs en netjiese selfsorg-eenhede.
Ronel S - Jun 2017
Overall score
Comfortable, affordable, all in one.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Gerieflik, bekostigbaar, als in een.
Ons het baie lekker geslaap hier - alhoewel ons net duer gereis het was dit ideaal - sal Tyday beslis aanbeveel
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Phillip M - Jan 2017
Overall score
Quiet and service good. Close to Cape Road.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Stil en diens goed. Naby aan Cape Road.
Bietjie warm met die lae dak. Andersins fyn.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Carinda L - Jan 2017
Overall score
Very pleasant people. Enjoyed the stay.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie aangename mense. Het baie lekker daar gebly.
Ons het heerlik hier gebly, alles was skoon en netjies en agter mekaar, sal beslis aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Lourens M - Dec 2016
Overall score
Very nice, value for money for a nice sleepover.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie lekker, waarde vir geld vir 'n lekker lêplek.
Sien sterre.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Rozane D - Nov 2016
Overall score
Incredible!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ongelooflik!
Regtig lekker gewees. Netjies, skoon, veilig en waarde vir geld.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Jo-anne R - Nov 2016
Overall score
Absolutely fantastic and I wasn't even on holiday!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Absoluut fantasties en ek was nie eens op vakansie nie!
Dis sentraal geleë en ek kon maklik rondbeweeg. Baie skoon en netjies en die eienaars is baie vriendelik. Ek het veilig gevoel en sal enige tyd weer vir my plek daar bespreek. Tyday is beslis my eerste keuse.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
C B - May 2016
Overall score
Completely surprised by the excellent quality of the place.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Heeltemal verbaas met die uitstekende kwalitiet van die plek.
Baie netjies en skoon. Die instandhouding van die plek is 100%. Vriendelik verwelkom en ontvang deur die eienaar. Sal enige tyd aanbeveel. Sal weer daar bly.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Karin V - Mar 2016
Overall score
Ek en my swemmer-seun en vriendin se seun het hier gebly.
Read moreDiolene T - Feb 2016
Overall score
Fantastic!
Fritz E - Jan 2016
Overall score
Goeie waarde vir geld, aangenaam en baie gasvry.
Nylene S - Dec 2015
Overall score
Ongerieflike verblyf in 'n geskikte ligging vir ons spesifieke reis.
Read moreHerman R - Oct 2015
Overall score
Rustig en stil, maar tog naby aan die stadsgedruis.
Johan R - Aug 2015
Overall score
Ek sal enige tyd weer gebruik maak van Tyday se akkommodasie.
- Capacity: 18 people
-
Check-in: 14:00 to 23:00
Check-out: 10:00 - Address: 20 Arend Road, Cotswold, Port Elizabeth, 6045, Eastern Cape
- All ages welcome