Bellville Accommodation at Tyger-Waterfront Cascades III 304 | TravelGround
+7
+7

Tyger-Waterfront Cascades III 304

17 reviews
Self Catering

Review Summary

4.6 out of 5from 17 reviews for Tyger-Waterfront Cascades III 304
Cleanliness
4.6/5
Service
4.6/5
Location
4.8/5
Safety
4.6/5
Value for money
4.5/5
Ann - Nita L - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Ann - Nita L
With spouse/partner

It was reasonable, just the noise from restaurants.

Centrally situated. Felt very safe.

Tyger-Waterfront Cascades III 304's response

Dear Ann-Nita,

Thank you for your review.

Unfortunately, the Tyger Waterfront is designed with restaurants around the water and will, therefore, be an uncomfortable area to book to have a quiet time/breakaway.

We are sorry that some areas of service did not meet your standards and will do our best to uplift to satisfy future guests.

Regards,
Elanie

Tyger-Waterfront Cascades III 304
Aloma C - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Aloma C
With spouse/partner

Satisfied with location.

Very central, beautiful view. Unfortunately, noisy with all the nearby restaurants.

This review has been translated, click here to view the original version.

Tevrede met ligging.

Baie sentraal, mooi uitsig. Ongelukkig raserig met al die nabye restaurante.

You are reading the original review, click here to view the translated version.

Tyger-Waterfront Cascades III 304's response

Beste Aloma,

Dankie vir jul terugvoer en goeie gradering ten spyte van die ongerief met die restaurante. Gaste tevredenheid is ons hoogste prioriteit en doel, maar ongelukkig is die restaurante deel van die ontwikkeling rondom die waterfront en is dit buite ons beheer om die raserigheid te beperk.

Ons hoop om jul weer in die toekoms te akkommodeer.

Groete,
Elanie

Tyger-Waterfront Cascades III 304
Kathleen R - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Kathleen R
Family with teenagers

Baie goeie en vriendelike diens ontvang.

Ons het baie lekker gebly, sal definitief weer van hulle gebruik maak. Baie skoon en netjies gewees, kan glad nie kla oor die diens nie.

Tyger-Waterfront Cascades III 304's response

Beste Kathleen,

Baie dankie vir jul terugvoer en uitstekende gradering. Ons poog om die standaard so te hou en sien daarna uit om julle weer te ontvang.

Groete,
Elanie

Tyger-Waterfront Cascades III 304
Hilary K - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Hilary K
Family with teenagers

Comfortable.

Very beautiful view and convenient location. Quality of bedding and mattresses can be better.

This review has been translated, click here to view the original version.

Gerieflik.

Baie mooi uitsig en gerieflike ligging. Kwaliteit van beddegoed en matrasse kan verbeter.

You are reading the original review, click here to view the translated version.

Tyger-Waterfront Cascades III 304's response

Beste Hilary,

Dankie vir die terugvoer en goeie gradering. Ek is jammer dat die kwaliteit van linne nie aan jul vereistes voldoen nie, ons gee aandag daaraan,

Groete

Elanie

Tyger-Waterfront Cascades III 304
Lorraine B - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lorraine B
With friends

Dit was awesome en kom beslis weer.

Ons het ons gate uit geniet. Sal weer kom. Dit is regtig 'n asemrowende plek om te bly. Goeie diens en baie netjies. Ons girls beplan 'n naweek daarnatoe. Kan nie wag nie. Baie dankie.

Tyger-Waterfront Cascades III 304's response

Beste Lorraine,

Baie dankie vir die volpunte gradering en terugvoer. Ons is baie dankbaar dat jul die tydjie geniet het en dat alles aan jul vereistes vir verblyf voldoen het om by te dra tot jul lekker kuier in die Kaap. Ons sien daarna uit om jul weer te ontvang.

Groete,
Elanie

Tyger-Waterfront Cascades III 304
Andre O - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andre O
With spouse/partner

Goeie prys vir goeie ligging.

Ons dink Tygervallei is baie sentraal om uit te beweeg en alles verder ook te verken.

Tyger-Waterfront Cascades III 304's response

Beste Rina,

Baie dankie, ons waardeer die terugvoer en uitstekende gradering. Sien jul gou weer.

Groete,
Elanie

Tyger-Waterfront Cascades III 304
Laurika E - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Laurika E
Family with teenagers

Dankie vir onvergeetlike verblyf!

SW en Elanie - baie dankie vir puik akkomodasie, voorwaar waarde vir geld. Jul vriendelikheid en behulpsaamheid word waardeer!

Tyger-Waterfront Cascades III 304's response

Beste Laurika,

Baie dankie vir jul goeie terugvoer en uitstekende gradering. Ons poog om die standaard so te hou en hoop om jul gou weer te sien.

Groete,
Elanie

Tyger-Waterfront Cascades III 304
Konrad L - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Konrad L
With friends

Perfect location and value for money.

Fantastic service, perfect location. We'll definitely go there again!

This review has been translated, click here to view the original version.

Perfek geleë en waarde vir geld.

Fantastiese diens, perfekte ligging. Ons doen dit vir seker weer!

You are reading the original review, click here to view the translated version.

Tyger-Waterfront Cascades III 304's response

Beste Michanette,

Baie dankie vir jul terugvoer en uitstekende gradering. Ons sien daarna uit om jul weer te ontvang.

Groete,
Elanie

Tyger-Waterfront Cascades III 304
Sandra O - Mar 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sandra O
With spouse/partner

Baie goed geleë en naby fasiliteite.

Baie vriendelik ontvang deur eienaar. Die eenheid is baie netjies en ruim. Ons sal beslis weer daar gaan oorbly.

Tyger-Waterfront Cascades III 304's response

Beste Sandra,

Baie dankie vir jul uitstekende gradering en terugvoer. Ons sien daarna uit om jul weer te ontvang.

Groete,

Elanie

Tyger-Waterfront Cascades III 304
Roeleen M - Mar 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Roeleen M
With spouse/partner

Baie dankie aan Tanya by LekkeSlaap!

Was baie beïndruk en het dit baie geniet.

Tyger-Waterfront Cascades III 304's response

Beste Roeleen,
Baie dankie vir jul positiewe terugvoer en uitstekende gradering. Ons poog om dit so te hou, en hoop om jul gou weer te sien.
Groete,
Elanie

Tyger-Waterfront Cascades III 304
Denise R - Mar 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Denise R
With spouse/partner

Lekker gebly, behalwe vir die raserige restaurant in die aand/nag.

Die eenheid is baie gerieflik, lekker sentraal en naby die hoofweg. Jammer van die nabygeleë restaurant. As jy 'n ligte slaper is, sal jy die restaurant se geraas tot soms na middernag regtig steurend vind. Dis belangrik dat dit genoem word.

Tyger-Waterfront Cascades III 304's response

Beste Denise,

Baie dankie vir jul terugvoer. Ons poog en doen alles in ons vermoe om die verblyf gedurende die dag EN nag vir gaste gerieflik te maak. Die spesifieke restaurant het reeds verskeie aanmanings van die beheerliggaam ontvang, en ons dien steeds elke klagte in - ook hierdie een.

Ons hoop om jul binnekort weer te sien.

Groete,

Elanie

Tyger-Waterfront Cascades III 304
Anriette L - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Anriette L

Ons het lekker gebly.

Die veiligheidshek is stukkend en die ventilasie in die badkamer is nie goed nie. Die toilet se spoelknoppie wou nie werk nie, maar ten spyte hiervan het ons baie lekker gebly.

Tyger-Waterfront Cascades III 304's response

Beste Anriette,

Baie dankie vir jul terugvoer. Ons gee aandag aan die items uitgewys en stel dit reg.

Hoop om jul weer te sien.

Groete,
Elanie

Tyger-Waterfront Cascades III 304
Milka E - Nov 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Milka E

Veilig, netjies en sentraal.

Baie gerieflik en goed toegerus, behalwe vir die restaurant wat reg onder die woonstel is en geneig is om rumoerig te wees tot baie laat. Verder was daar geen fout nie.

Tyger-Waterfront Cascades III 304's response

Beste Milka,

Baie dankie vir die terugvoer.

Ons is tans besig om die probleem met die restaurant uit te sorteer. Die bestuursliggaam neem die saak ernstig op en ons vertrou om binnekort aan gaste 'n rustige verblyf by die ander gerief te verseker. Die ontwerp en beplanning van die Tyger Waterfront was juis met die doel om restaurante rondom die water te hê. Die probleme is egter slegs met 1 van die restaurante.

Ons hou julle op hoogte.

Groete,
Elanie

Tyger-Waterfront Cascades III 304
Pierre M - Sep 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Pierre M
With friends

Gerieflik en sentraal in die noordelike voorstede van Kaapstad.

Lekker verblyf teen 'n bekostigbare prys.

Tyger-Waterfront Cascades III 304's response

Beste Pierre,

Baie dankie vir jul positiewe terugvoer. Ons sien daarna uit om julle weer te ontvang.

Groete,
Elanie

Tyger-Waterfront Cascades III 304
Johanna Susanna D - Sep 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johanna Susanna D
With spouse/partner

Enjoyed the stay! Close to everything and the restaurants within walking distance.

Good value for money. Fortunately a fogger was provided because we had an invasion of hundreds of small ants. Maybe the cause was the cold and the renovations going on? No humans injured.

Tyger-Waterfront Cascades III 304's response

Beste Jana,

Baie dankie vir jul terugvoer. Die miere het ons omtrent teen die mure uitgedryf, maar ons het gewen, soos jy sê, sonder 'human injuries'. Ons sien daarna uit om julle weer te verwelkom in 'n eenheid vry van miere!

Groete,
Elanie

Tyger-Waterfront Cascades III 304
Nico B - Jul 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Nico B
Family with young children

Baie lekker gebly!

Ons het baie lekker daar gebly. Ek sal weer 'n bespreking daar maak! Baie dankie vir die vriendelikheid en goeie diens.

Tyger-Waterfront Cascades III 304's response

Beste Reneé,

Baie dankie vir jou terugvoering. Ons sien daarna uit om julle weer te ontvang.

Groete,
Elanie

Tyger-Waterfront Cascades III 304
Magda M - Jul 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Magda M
Family with teenagers

Dit was aangenaam. Wens ons kon langer daar bly.

Die bespreking en reëlings het glad verloop en die woonstel was baie netjies en aangenaam. Ek sal die Tyger Waterfront Cascades III aanbeveel.

Tyger-Waterfront Cascades III 304's response

Beste Magda,

Baie dankie vir die terugvoer. Ons sien daarna uit om julle weer te ontvang.

Groete,
Elanie

Tyger-Waterfront Cascades III 304
From R1 180
per night (sleeps 4)
From R1 180
per night (sleeps 4)
SECURE PAYMENT VIA
TRAVELGROUND.COM
From R1 180
per night (sleeps 4)
Make a Booking
  • Capacity: 4 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: The Tyger- Waterfront, Carl Cronje Drive, Bellville, 7530, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGExNjM0Njc2LTI4ZWItNDhhYy04NjU1LTljMzIzNDM5YTFmOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R1 180  per night (sleeps 4) 17 5 1 5 The Tyger- Waterfront Carl Cronje Drive 7530 Western Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -33.876075 18.628402777778
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com