Review Summary
Riette O - Sep 2019
Overall score
Definitely quiet and comfortable.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Beslis rustig en gemaklik.
Dankie, dit was kort, maar baie lekker. So rustig, mooi, skoon en vriendelik.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Ralph M - Apr 2019
Overall score
Awesome getaway.
Eugene S - Mar 2019
Overall score
Pleasant with small issues.
Helga R - Jul 2018
Overall score
Neat and tidy.
Essilor Sa P - Jul 2018
Overall score
The outside of the lodge is beautiful and the location is very convenient. Rooms are convenient and spacious but a little neglected and linen can be replaced.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Lodge se buitekant is pragtig en die ligging baie gerieflik. Kamers gerieflik en ruim, maar bietjie onversorg en linne kan vervang word.
Kamers is lekker ruim en gerieflik, maar bedlinne baie oud, veral kussings was knopperig en swak gehalte. Badkamer was net nie lekker skoon nie, onder die wasbak was al die pype baie erg aangepak met stof en spinnerakke. Skoonmakers was die vloer, maar let nie op dat dit onder die wasbak ook vuil word nie. Die kas se rakke was ook baie vol stof. Stort het ook in die hoek gelek sodat heelwat water om die toilet en badkamervloer was nadat mens klaar gestort het.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Johan B - Dec 2017
Overall score
Gemaklik.
Danie J - Nov 2017
Overall score
Baie goeie ervaring.
Lireze G - Oct 2017
Overall score
Goed.
Marisia V - Oct 2017
Overall score
Nie baie skoon of self-catering friendly nie.
Leon P - Jun 2017
Overall score
Great!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie lekker!
Enigiemand kan met gerus hier kom oorslaap - baie "nice"!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Riana B - May 2017
Overall score
Very nice stay in a very nice suburb.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie lekker gebly in 'n baie lekker buurt.
Enigste 2 probleme: Toe ons inboek kon hulle aanvanklik nie ons bespreking kry nie. En ons het net 1 rolletjie toiletpapier gekry vir 2 mense vir 4 dae!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Marius B - Apr 2017
Overall score
Vir een nag om sake in omgewing te doen aanbeveelbaar.
Tzaneen ArborPark Lodge's response
Baie dankie vir u terugvoer.
Ons vra verskoning oor die kanale.
Ons een dekodeerder het opgepak se hulle.
Dankie vir u ondersteuning.
Groete
Arborpark Lodge
Petrus K - Nov 2016
Overall score
Convenient and the staff are very professional.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Gerieflik en die personeel was baie professioneel.
Baie dankie vir wonderlike verblyf. Skoon en netjies. Professionele personeel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Tzaneen ArborPark Lodge's response
Baie dankie vir u terugvoer en ondersteuning
Simone K - Sep 2016
Overall score
Perfek!
Tom M - Sep 2016
Overall score
Maybe good enough for travel agents, but definitely not for holiday makers.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Miskien goed genoeg vir reisagente, maar beslis nie vir vakansiegangers nie
Wooneenhede is afgeskeep met onderhoud - bv. gebreekte laaie. Word net bolangs skoongemaak. Ontbytarea laat veel te wense oor en is nie waarde vir geld nie. Gebrek aan toesig en kontrole. Waarvoor word die restaurant gebruik, want ontbyt word nie daar bedien nie? Sonder GPS sou ek nooit die plek kon vind nie. Plek is oop en voel onveilig. Persone aan diens is vriendelik en behulpsaam.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Roelien V - Jul 2016
Overall score
Very good overnight accommodation.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie goeie oornag-akkommodasie.
Baie dankie aan Candy en haar personeel, hulle was altyd op hulle pos om behulpsaam te wees.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Adré J - Jun 2016
Overall score
Excellent!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Uitstekend!
Ongelooflik beïndruk met die diens tydens ons verblyf en asook die verjaarsdagfunksie wat ons daar gehou het. Sal beslis die restaurant en buffet-ete aanbeveel!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Dennis B - Jun 2016
Overall score
Baie lekker.
Megan G - Jun 2016
Overall score
The place needs attention and could be better for the price. Not the best service.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Die plek kort aandag en kon beter wees vir die prys. Nie die beste diens nie.
Dit kon erger wees, maar sal nie weer daar bly nie. Die plek het potensiaal, maar daar kort baie werk en opgradering. Diens was nie van die beste nie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Pamela M - Apr 2016
Overall score
My stay was awesome!
Read moreBelinda V - Mar 2016
Overall score
Skoon en netjiese verblyf met 'n baie mooi tuin en veilige parkering.
Jaco M - Dec 2015
Overall score
Goeie, skoon, basiese verblyf.
Ronel M - Oct 2015
Overall score
Dit was baie lekker en ons sal definitief weer hier oorslaap.
Zelda M - Oct 2015
Overall score
Die foto's en werklikheid stem nie ooreen nie.
Ilse V - Oct 2015
Overall score
Netjies, skoon en vriendelike ontvangs.
Louise K - Sep 2015
Overall score
Bekostigbare, sentrale verblyf in 'n rustige omgewing.
Douw K - Sep 2015
Overall score
Aanvaarbaar vir prys.
Chris V - Aug 2015
Overall score
Langnaweek met motorfietse om die Tzaneen omgewing te verken.
Freddie P - Jul 2015
Overall score
Ons het baie lekker gebly!
Rene T - Jul 2015
Overall score
Ons sal nie weer daar bly nie.
Read morePeet S - Jul 2015
Overall score
Ontbyt was geen waarde vir geld nie en ongeorganiseerd.
Angelique C - Jun 2015
Overall score
Netjiese kamer. Veilige parkering binne.
Louis C - Jun 2015
Overall score
Great place to overnight.
Stefan A - May 2015
Overall score
Definitief aan te beveel.
Tanya A - May 2015
Overall score
Baie netjies en gemaklik. Beddens slaap heerlik!
Elna W - Apr 2015
Overall score
Redelik goed vir 1 nag se verblyf.
Lourene T - Apr 2015
Overall score
Aangename skoon verblyf.
Jan O - Feb 2015
Overall score
Lekker rustig en gesellig.
Lourens G - Jan 2015
Overall score
Goed, maar nie uitstekend nie. Ons het op beter plekke gebly.
Stephen R - Jan 2015
Overall score
Value for money service was pleasant!
Dwight H - Jan 2015
Overall score
Peaceful
Gabriel B - Dec 2014
Overall score
Genotvol.
Sanet M - Nov 2014
Overall score
Neat and clean rooms
Elize L - Sep 2014
Overall score
Baie netjiese kamer.
Estelle P - Jul 2014
Overall score
Gerieflik en gemaklik!
Louwrens P - Jul 2014
Overall score
Baie netjies en rustig met goeie diens!
Adriaan E - Jul 2014
Overall score
Dit was aangenaam.
Carien D - Jun 2014
Overall score
Aangenaam en bekostigbaar.
Malcolm S - May 2014
Overall score
Professional staff and a reasonably priced bed and breakfast
Why D - Feb 2014
Overall score
Nie aan verwagting voldoen nie.
Seipei N - Jan 2014
Overall score
Everything here is 100% - excluding the mattress
- Capacity: 78 people
-
Check-in: 14:00 to 19:00
Check-out: 10:00 - Address: 2 Soetdoring Street, Arbor Park, Tzaneen, 0850, Limpopo
- All ages welcome