Review Summary
Ludick V - Feb 2021
Overall score
Netjies, skoon en vriendelike personeel. Goeie ligging.
Nathan T - Oct 2020
Overall score
Sien sterre
Tzaneen Country Lodge's response
Dear Nathan,
Thank you for your excellent 5-star review for Tzaneen Country Lodge. We appreciate and value your feedback and cannot wait to welcome you back to Tzaneen Country Lodge soon.
Kindest regards,
Adri Kruger
Owner
Johan T - Jan 2020
Overall score
Die verblyf was goed met een of twee haak plekke.
Tzaneen Country Lodge's response
Beste Johan
Ons vra grootliks verskoning met die admin probleme en die klein jakkalsies wat in die wingerd was. Ten spyte daarvan gee u steeds vir ons 'n goeie resensie en ons waardeer dit. Baie dankie vir u eerlike terugvoer. Ons hoop om u spoedig terug te verwelkom by Tzaneen Country Lodge - sonder die jakkalsies - met net goeie herinneringe.
Vriendelike groete
Adri Kruger
Eienaar
Tzaneen Country Lodge
Pieter B - Nov 2019
Overall score
Baie lekker, baie goeie restaurant wat dit gerieflik maak.
Tzaneen Country Lodge's response
Geagte Pieter,
Baie dankie vir u wonderlike gradering van Tzaneen Country Lodge, en veral vir u aanmerkings oor ons heerlike restaurant wat daarna streef om net die beste diens en voedsel aan ons gaste te verskaf. Ons verwelkom u graag spoedig weer by Tzaneen Country Lodge.
Vriendelike groete
Adri Kruger
Eienaar
Tzaneen Country Lodge
Izelle D - Sep 2019
Overall score
The lodge is located in a beautiful, tranquil setting.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Die lodge is geleë in 'n pragtige, rustige omgewing.
Die omgewing waar die lodge geleë is, is rustig en mooi natuurskoon. Die restaurant se kos en diens is die lodge se uitstaande eienskap. Die kamers is gerieflik en skoon, maar oud en 'n bietjie opgradering sal nie onvanpas wees nie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Tzaneen Country Lodge's response
Beste Izelle,
Baie dankie vir u tyd om Tzaneen Country Lodge te grader. Ons waardeer u tyd. Tzaneen Country Lodge is bekend vir sy vriendelike diens en lekker kos! Ons hoop om u spoedig terug te verwelkom by Tzaneen Country Lodge.
Vriendelike groete
Adri Kruger
Eienaar
Tzaneen Country Lodge
Heinrich S - Aug 2019
Overall score
Very good.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie goed.
Goed geleë vir wildtuin, etes baie goed.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Tzaneen Country Lodge's response
Beste Heinrih,
Baie dankie vir u uitstekende gradering vir Tzaneen Country Lodge. Ons waardeer u tyd en ook in besonder u aanmerkings oor ons lekker kos, en die feit dat ons uitstekend geleë is vir in en uit die Wildtuin. Ons hoop om u spoedig terug te verwelkom by Tzaneen Country Lodge.
Vriendelike groete
Adri Kruger
Eienaar
Tzaneen Country Lodge
Johan L - Jul 2019
Overall score
Baie gerieflik en mooi omgewing.
Tzaneen Country Lodge's response
Baie dankie vir u uitstekende terugvoer oor Tzaneen Country Lodge. Dit is ons enigste wens, dat u as ons gas graag weer sal wil terugkom. Ons hoop om u gou weer te sien by Tzaneen Country Lodge.
Vriendelike groete
Adri Kruger
Eienaar
Kippie B - Feb 2019
Overall score
Peaceful atmosphere.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Rustige atmosfeer.
Beslis aan te beveel. Gerieflike ligging.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Tzaneen Country Lodge's response
Beste Kippie,
Baie dankie vir u fantastiese gradering vir Tzaneen Country Lodge. Ons hoop om volgende keer vyf sterre vir alles te kry en sal ook kyk na ons tariewe, veral oor naweke. Ons waardeer u tyd om die gradering vir Tzaneen Country Lodge te doen, en in besonder u aanmerking oor die rustige atmosfeer! Dit is beslis 'n treffer by Tzaneen Country Lodge. Ons hoop om u spoedig weer terug te verwelkom by Tzaneen Country Lodge.
Vriendelike groete
Adri Kruger
Eienaar
Tzaneen Country Lodge
Jacqueline V - Apr 2018
Overall score
Rustige nagrus na lang warm sportdag.
Tzaneen Country Lodge's response
Beste Jacqueline,
Baie dankie vir u tyd om vir ons die gawe terugvoer te gee. Ons waardeer veral u aanmerking oor ons vriendelike personeel en heerlike ontbyt. Ons hoop om u sommer gou terug te verwelkom na Tzaneen Country Lodge, waar vreemdelinge vriende word.
Vriendelike groete
Adri Kruger
Eienaar
Tzaneen Country Lodge
George M - Jul 2017
Overall score
Lekker warm atmosfeer met die personeel se positiewe gesindheid.
Tzaneen Country Lodge's response
Baie dankie vir u vriendelike terugvoering. Ons hoop om u gou weer by Tzaneen Country Lodge te verwelkom.
Vriendelike groete
Adri Kruger
Eienaar
Pam P - Aug 2016
Overall score
I am very unhappy with my stay.
Tzaneen Country Lodge's response
I would like to apologize on behalf of the management and staff of Tzaneen Country Lodge & Spa.
We promise that this is the first and last incident of this nature. We value the feedback from our
Guests and we will rectify all the mistakes in future.
Kind Regards
Reservations| Tzaneen Country Lodge
Roche P - Aug 2015
Overall score
Baie lekker blyplek.
Tzaneen Country Lodge's response
Beste Hanlie
Baie dankie vir u vriendelike terugvoering. Ons vra verskoning vir die boonste verdieping se klank wat steurend was. Dit is onverskoonbaar, en ons sal kyk watter plan ons kan maak om die probleem op te los. Ons hoop om u gou weer by Tzaneen Country Lodge te verwelkom.
Vriendelike groete
Adri Kruger
Eienaar
Jo-anne H - Feb 2015
Overall score
Lekker gebly.
Tzaneen Country Lodge's response
Beste Jo-Anne
Ons waardeer u eerlike terugvoering. Ons het yskassies in al die kamers, en al wat ek kan vermoed is dat een van die yskassies probleme gegee het en dus in was vir herstelwerk. Ek volg dit op en ek hoop dat ons u gou weer sal terug verwelkom by Tzaneen Country Lodge.
Vriendelike groete
Adri Kruger
Eienaar
Tzaneen Country Lodge
Steve M - Jan 2014
Overall score
Great
Tzaneen Country Lodge's response
Dear Steve,
Thank you for your awesome review on Tzaneen Country Lodge. We appreciate your feedback and trust to welcome you back to Tzaneen Country Lodge soon.
Kind regards,
Adri Kruger
Owner
Tzaneen Country Lodge
Buks K - Mar 2012
Overall score
If you really wants to take a break, this is the place
Tzaneen Country Lodge's response
Dear Buks,
Thank you for your awesome review of Tzaneen Country Lodge. We appreciate and value your feedback. We hope to welcome you back to Tzaneen Country Lodge soon.
Kind regards,
Adri Kruger
Owner
Tzaneen Country Lodge
- Capacity: 114 people
-
Check-in: 14:00 to 23:00
Check-out: 11:00 - Address: Tarentaal 524, Tarentaalrand, Tzaneen, 0859, Limpopo
- All ages welcome