The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Uitershoek Guest House | TravelGround
+12

Uitershoek Guest House

Self Catering

Review Summary

4.8 out of 5from 23 reviews for Uitershoek Guest House
Cleanliness
5.0/5
Service
5.0/5
Location
4.6/5
Safety
4.8/5
Value for money
4.9/5
Stephanus D - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Stephanus D
Individual traveler

Wonderplek

Uiters goed toegeruste huis teen die mooiste karoolandskap. Mari is 'n fantastiese gasvrou. Gerieflike beddens met heerlike linne oorgetrek. Baie skoon en netjies. Jy sal baie daarvan hou. Lekker warm stort. Die supergrootte vuurmaakplek/braaiplek op die stoep was 'n wonderlike bonus. Ek beveel dit hoogs aan. Stephanus Du Toit.

Suegnet C - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Suegnet C
With spouse/partner

Baie netjies en uitstekende, vriendelike diens.

Uitershoek is regtig een van die netjieste en skoonste plekke waar ons op ons roadtrip gebly het. Mari was baie vriendeliek en behulpsaam, en was reg van die heel begin af, net na ons bespreking bevestig is, in kontak met ons. Dit word waardeer aangesien ons presies geweet het wat die reëlings is en hoe om die plek te kry. Dit is die ideale oorslaapplekkie van Gauteng na Kaapstad. Al wat nie so aangenaam is nie, is die skrootwerf net langs die huisie. Maar dit is duidelike al vir dekades daar en sekerlik nie iets wat verander kan word nie. Ons sal definitief weer daar oorslaap.

Rita T - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rita T
Family with teenagers

Heerlik.

Heerlike plek, onder die sterre, gasvry en alles wat jy nodig het.

Christel V - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christel V
Family with young children

Oornag vanaf Jhb na Kaapstad.

Ongelooflik lekker gebly! Huisie was baie goed ingerig, absoluut alles wat ons nodig gehad het, en meer. Marie het ons op die hande gedra en reggestaan om te help met alles. Ons beste verblyf vir die hele Des 2019 vakansie.

Johan M - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan M
With spouse/partner

Lekker maar lekker.

Wat moet ek sê. Uitstekende geriewe, vriendelike mense en sommer 'n bietjie op die plaas gaan rondry.

Niel V - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Niel V
Family with teenagers

Gasvry en netjies.

Mari het ons baie tuis laat voel. Baie netjies en skoon. Ideale oornagplek.

Jaco C - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jaco C
With spouse/partner

Baie aangename mense, lekker Karoo-atmosfeer.

Dit was lekker om onder die Karoo-sterrehemel 'n vleisie te braai. Ons het almal lekker gebly en sal weer daar bly. Hoop die omgewing kry gou reën.

Salome W - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Salome W
With spouse/partner

Asemrowende verblyf op 'n lieflike plaas in die Karoo!

Fantastiese gasvryheid en 'n pragtige ruim huis met die wonderlikste sonsondergang!

Leta M - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Leta M
With spouse/partner

Very clean and beautiful!

Exceptional and provides everything you need.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie skoon en mooi!

Uitsonderlik en bied alles wat jy nodig het.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Susan J - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Susan J
Family with young children

Heerlik stil en rustig.

Baie netjiese huis met pragtige, warm beddegoed. Heerlik stil en rustig. Sal dit hoogs aanbeveel.

Riekie O - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Riekie O
Individual traveler

'n Heerlike oornag- en vakansieplekkie wat ek met die grootste vrymoedigheid kan aanbeveel.

My gasvrou, Mari, het uit haar pad gegaan om my welkom te heet en tuis te laat voel. Die plekkie is pragtig, netjies met baie ekstra detail.

Hanlie F - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hanlie F
With spouse/partner

Stil en rustig en helder sterre.

Dit was 'n wonderlike ondervinding in die Karoo! Sal definitief weer daar oorslaap.

Louis L - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Louis L
With spouse/partner

Vreedsaam en gemaklik.

Ons was vriendelik ontvang. Die huisie was netjies en skoon. Die braaigeriewe asook die pragtige sonsondergang en omgewing het ons help ontspan na die lang reis. Ons sal met graagte weer hier oornag.

Monica S - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Monica S
Family with young children

Lovely and relaxing!

Very neat, quiet, good location.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlik en rustig!

Baie netjies, lekker stil, goed geleë.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Rentia V - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rentia V

Pragtig en gerieflik!

Pragtige skoon en netjiese huis met alles wat mens moontlik kan nodig hê. Lieflike vars wit linne. Behulpsame en uiters gasvrye hartsmense!

Manie V - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Manie V
Family with young children

Perfekte oornag stop in die Karoo.

Marie is 'n fantastiese gasvrou en het ons baie tuis laat voel. Die vlaktes en rustigheid van die Karoo was die perfekte oornagstop vir ons. Kan hulle ten sterkste aanbeveel.

Hannes D - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hannes D
Family with teenagers

Oase in 'n woestyn.

Dit is 'n baie skoon en netjiese goed toegeruste huis in die mooie Karoo. Die gasvrou weet presies wat nodig is vir gaste om lekker te rus na 'n lang rit. Melk in die yskas, beskuit, koue water in die yskas, vuurhoutjies en blits om die vuur aan te steek wat klaar gepak is. Onverbeterlik, sal vir seker weer daar bly en dit aanbeveel vir vriende en familie. Baie dankie, baie goeie waarde vir geld.

Elmarie Smuts 0 - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elmarie Smuts 0
Family with young children

This is one of the most beautiful places I've stayed at.

Mari is very welcoming and her little guesthouse on the farm is really stunning. I can highly recommend it to anyone!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Hierdie is seker een van die mooiste plekkies waar ek al ooit gebly het.

Mari is baie gasvry en haar gastehuisie op die plaas is regtig pragtig. Ek sal met die grootste vrymoedigheid mense aanmoedig om daar te oornag!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Debbie A - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Debbie A
With spouse/partner

Convenient, spotless, quiet, perfect overnight on N1.

Recommended overnight stop, no N1 noise, few minutes on a good ground road. Friendly hostess, spotless cottage with everything you need. Comfortable and well-equipped.

Carl d - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carl d
With friends

Skitterend, netjies en gasvry.

Alles was puik, puik, puik, aanwysings vanaf die hoofpad tot fisies by die plekkie kan net verbeter. Kan die blyplek hoogs aanbeveel.

Magdel H - May 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Magdel H
With friends

Stylvol en netjies.

Baie netjies. Ons kon uitrus vir die res van die reis.

Lourens B - Mar 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lourens B
Individual traveler

Lovely!

Very nice, highly recommended! Exactly right!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlik!

Baie lekker, hoogs aan te beveel! Presies reg!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Hannelie V - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hannelie V
With spouse/partner

Peaceful, convenient with peace and quiet after a long day on a busy road.

Very convenient, neat and tasteful stay (with air-con in room). Wonderful tranquillity and sunsets. Thank you for the wonderful hospitality - even an extra bottle of red wine after ours fell and broke due to clumsiness!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustige, gerieflike hawe met salige stilte na 'n lang dag op 'n besige pad.

'n Baie gerieflike, netjiese en keurig versierde blyplek (met lugreëling in die slaapkamer). Wonderlike Karoo-stilte en sonsondergange. Baie dankie vir die wonderlike gasvryheid - tot 'n ekstra bottel rooiwyn nadat ons s'n a.g.v. lompheid geval en gebreek het!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

From
R740
per night, for 2 ppl
From
From R740
per night, for 2 ppl
From
R740
per night, for 2 ppl
Make a Booking
  • Capacity: 4 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Uitershoek Farm, Leeu Gamka, 6950, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDZkYWUxMjM1LTk3YmQtNDI5Mi1iODQzLTM2NjcxYjM2ZmEyZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R740  per night, for 2 ppl 23 5 1 5 Uitershoek Farm Leeu Gamka 6950 Western Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -32.838022301515 21.972650885582
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!