The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Uitsig Guesthouse | TravelGround
+5

Uitsig Guesthouse

47 reviews
Self Catering

Review Summary

4.8 out of 5from 47 reviews for Uitsig Guesthouse
Cleanliness
4.9/5
Service
4.8/5
Location
4.7/5
Safety
4.7/5
Value for money
4.8/5
George H - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
George H
With spouse/partner

Mooi, netjiese, rustige verblyf.

Sien sterre.

Pieter R - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Pieter R
With spouse/partner

Baie lekker geslaap. Alles baie mooi netjies en skoon. Die eienaars baie vriendelik en hulpvaardig.

Ons het baie lekker gebly en sal beslis weer daarvan gebruik maak. Ons het 'n Maandag-aand daar oorgeslaap - maar kon geen restaurant oop vind nie. Gelukkig het Woolworths lekker wegneemkossies en kon ons dit daar geniet.

Audra D - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Audra D
Family with young children

Awesome stay, 100% customer service. Debbie you rock thank you for all you have done. Will come again and again.

Awesome and friendly. Great.

Elaine J - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elaine J
With spouse/partner

Uitstekende gerieflike verblyf!

Baie netjiese en gerieflike akkommodasie met alles wat jy mag nodig kry. Debbie is dierbaar, ons sal definitief weer daar oornag.

Uitsig Guesthouse's response

Baie dankie Elaine, was heerlik om jul hier te hê!
Kom gerus weer.

Uitsig Guesthouse
Heinri G - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Heinri G
With spouse/partner

Goeie ligging, netjies en waarde vir geld.

Ons was vir 'n troue die naweek in Wellington en het verblyf gesoek. Ek was baie bly ons het op die gastehuis afgekom! Baie netjies, veilig en die ligging is baie goed. Naby geleë aan alles. Die beste waarde vir geld! Dankie vir die moeite!

Chesne S - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chesne S
With spouse/partner

This is a really lovely cottage.

I really loved that this room had everything in it. We visit the area often, every month and will definitely make use of this lovely room. Highly recommend ─ 5 stars.

Uitsig Guesthouse's response

Thank you! And it was only my pleasure having you here, until next time.

Uitsig Guesthouse
Gloudina B - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gloudina B
With spouse/partner

Heerlike kuier!

Baie vriendelike gasvrou wat gesorg het vir alles wat ons nodig gehad het en die dorp met die mooiste berge!

Uitsig Guesthouse's response

Baie dankie aan julle. Kom gerus weer.

Uitsig Guesthouse
Corine R - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Corine R
With spouse/partner

Fantastic overnight place!

The guest room is beautiful, neat and in a quiet environment. Definitely worth every penny!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantastiese oorslaap plekkie!

Die gastekamer is pragtig, netjies en in 'n rustige omgewing. Beslis elke sent werd!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Salome V - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Salome V
With spouse/partner

Skoon, netjies en ruim.

Debbie is so vriendelik en ons is hartlik ontvang. Dankie vir 'n heerlike verblyf ervaring, alles was netjies en skoon. Die kamer was pragtig versier, en daar was soveel detail wat in haar dekor ingaan, dankie ook vir die heerlike koffie en beskuit - het ons gered so vroeg op 'n koue oggend op pad lughawe toe. Sal dit vir seker aanbeveel en vir seker weer daar tuisgaan!

Uitsig Guesthouse's response

Dankie aan julle. Ek het nie eers geweet hier is gaste nie. Kom gerus weer.

Uitsig Guesthouse
Fransciska B - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Fransciska B
With spouse/partner

10 out of 10.

Very neat and well equipped unit. Thank you, Debbie, for your hospitality and kindness!

This review has been translated,click hereto view the original version.

10 uit 10.

Baie netjiese en goed toegeruste eenheid. Baie dankie, Debbie, vir gasvryheid en vriendelikheid!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Hester J - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hester J
With spouse/partner

Clean and cosy.

My spouse and I stayed overnight in Uitsig Guesthouse. What a wonderful and supportive reception we had. Their bed sleeps so well, I didn't want to get up.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Skoon en gesellig.

Ek en my eggenoot het in Uitsig Guesthouse oornag. Wat 'n wonderlike en ondersteunende ontvangs het ons gehad. Hulle bed slaap so heerlik, ek wou nie opstaan nie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Uitsig Guesthouse's response

Almal praat van die bed wat so lekker slaap. Dalk moet ek self 'n aand inboek. Kom gerus weer.

Uitsig Guesthouse
Mandy P - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Mandy P
Individual traveler

It was a comfortable stay.

It was a comfortable, clean room and very convenient to the school that we needed to be for a tournament. The only negative review I would have is that the room was cold in winter without a little heater (which would be easy to heat as the room is a small area). Debbie was warm and welcoming when I arrived.

Lydia V - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lydia V
With spouse/partner

Pragtig skoon, heerlik gebly en vreeslik lekker geslaap. Debbie is so vriendelik en gee regtig om. Ons sal vir seker weer teruggaan!

Pragtige kamer, alles wat mens nodig het. Silwerskoon. Debbie is so vriendelik en hulpvaardig. Heerlike wegbreek!

Tashwell L - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tashwell L
With spouse/partner

Amazing.

Dankie vir die wonderlike, warm welkom aan Debbie! Dit was amazingly awesome! Enige tyd weer! Dankie.

Engela C - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Engela C
With spouse/partner

Netjies en lekker oorslaapplekkie.

Plekkie was alles netjies en ontvangs was vriendelik. Het voldoen aan ons vereistes vir oorslaap. Toegang na eenheid is net nie rystoel vriendelik nie. Het heelwat trappe, is geskik vir jonger mensies. Ons het nie probleme gehad nie, want kon nog trappe klim.

Marli S - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Marli S
With spouse/partner

Wonderful service and friendly people!

A very clean space and friendly, helpful people. Will definitely visit again!

Bertus T - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Bertus T
With spouse/partner

Uitstekend.

Dit was soos ons eie huis! Lekker geslaap! Sal beslis aanbeveel. Gasvrou het ons baie tuis laat voel.

Marshall C - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marshall C
Individual traveler

Just what I needed.

Upon my arrival I received a very warm and friendly welcome from Debbie. Don't be fooled by the pictures. I will definitely make my way there again. Cheers again Debbie.

Nadia N - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Nadia N
Individual traveler

Baie gerieflik, netjies en vreeslike oulike mense! Sal definitief weer kom!

Dis 'n vreeslike oulike plekkie. Baie privaat en netjies. Dit het als in wat mens nodig het. Debbie en haar man is vreeslik oulik en gasvrye mense. Baie dankie dat ek in jul plekkie kon woon vir 'n paar dae. Dit was absoluut net 'n plesier!

Mienke H - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Mienke H
Individual traveler

Baie lekker gebly, netjies en gerieflik.

Baie oulike plekkie, perfek vir vinnig oornag.

Noluthando T - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Noluthando T
With spouse/partner

I don't want to lie everything was perfect and on point.

The owner very welcoming and warm, she makes you feel at home. The place is beautiful and quiet.

Olive C - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Olive C
With spouse/partner

Perfect.

We only booked in for 1 night, but had an awesome time. Friendly, clean, it was just perfect. They will definitely see us on a regular basis.

Linda P - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Linda P
With spouse/partner

Simple, clean and comfortable. Just what we needed for our 1 night overnight stay.

The way the owner communicated with us throughout the weekend was wonderful. She made us feel that she was really concerned about our well-being.

Nakkie Z - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Nakkie Z
With spouse/partner

Convenient.

Kindly received with open arms. Fresh towels every day. Accommodation very neat and well-equipped. Air conditioning was refreshing on the warm weekend we experienced. Very safe and quiet environment.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gemaklik.

Vriendelik en met ope arms ontvang. Vars handoeke elke dag. Verblyf baie netjies en goed toegerus. Lugreëling was verfrissend op die warm naweek wat ons ervaar het. Baie veilig en rustige omgewing.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Mich S - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mich S
Individual traveler

There is no other place I'd rather stay in Wellington!

From the moment we arrived, I knew this was going to be a great stay. There was so much effort made with the little things, above and beyond what one would expect. Nice bath, great shower and very practical layout! Had a great stay!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Daar is geen ander plek waar ek sal bly op Wellington nie!

Van die oomblik toe ek instap het ek geweet dat ek gaan lekker bly. Daar was soveel moeite en ekstra goedjies gewees bo en behalwe wat mens sou verwag. Lekker bed, lekker stort en baie praktiese uitleg! Baie lekker gebly!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Uitsig Guesthouse's response

Dankie Marco, dit was heerlik om jul hier te hê.

Uitsig Guesthouse
Gert B - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gert B
With spouse/partner

Perfekte oornagverblyf vir twee persone en waarde vir geld.

Jy kry waarde vir geld. Alles was perfek en baie netjies. Daar was selfs jogurt, melk, gebottelde water en ystee in die yskas. Volledige DSTV en lieflike lugversorger wat nodig is in 'n warm Wellington. Badkamer is baie netjies. Sommer dadelik die mooi vars rose op bedkassies raak gesien en die lekker Sweetie Pies wat wys dat die gasvrou moeite gedoen het om mens te laat spesiaal en tuis voel. Sal beslis weer van Uitsig Guesthouse gebruik maak.

Christina K - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christina K
With spouse/partner

Gehalte van verblyf was uitstekend.

Die gastehuis was baie mooi, skoon en netjies. Dis in 'n goeie area. Baie dankie aan Debbie en Vincent vir julle gasvryheid. Ons gaan beslis weer kom.

Uitsig Guesthouse's response

Baie dankie vir jul besoek! Julle was sulke goeie gaste!

Uitsig Guesthouse
Marilie C - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marilie C
With spouse/partner

Uitstekende verblyf vir min geld!

Ons is so bederf met 'n heerlike verblyf by Uitsig!

Christelle T - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christelle T
With spouse/partner

Heerlike verblyf!

Ons is hartlik ontvang. Die woonstel is netjies en het alles wat jy nodig het. Pragtige privaat tuin. Ons sal beslis weer kom, baie dankie!

Betta H - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Betta H
With spouse/partner

Home in your own house.

Excellent reception with a very friendly hostess. She makes you feel at home immediately.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Tuis in jou eie huis.

Gulde ontvangs deur 'n baie vriendelike Debbie. Sy laat jou sommer dadelik tuis voel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Lusan S - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lusan S
With spouse/partner

Absoluut uitstekend!

Ons het ons verblyf baie geniet! Die gasvrou is baie vriendelik en het baie ekstra moeite gedoen om ons verblyf onvergeetlik te maak. Pragtige eenheid! Sal beslis weer van Uitsig Gastehuis gebruik maak en dit aanbeveel aan ander. Dankie Deddie!

Uitsig Guesthouse's response

Beste Lusan,

Baie dankie, dit was 'n groot plesier om julle te kon akkommodeer - amper nie eers geweet hier is gaste nie!

Uitsig Guesthouse
Etienne T - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Etienne T
With spouse/partner

Lekker en gemaklike plek.

Oulike plek om te bly. Baie netjies en het alles wat mens nodig het. Vriendelike en behulpsame eienaar.

Inge-ann M - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Inge-ann M
With spouse/partner

Comfortable, convenient and helpful!

We had an incredibly nice experience. Attention to the finer details was very attentive from delicious biscuits, juice and coffee to the flowers next to the bed. This was so appreciated!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gemaklik, gerieflik en hulpvaardig!

Ons het 'n ongelooflike lekker ondervinding gehad. Die aandag aan die fyner details was baie oplettend vanaf die heerlike beskuitjies, sap en koffie tot die blomme langs die bed. Was inderdaad baie waardeer!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Nadine F - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nadine F
With spouse/partner

Fantasmagories. Netjies.

Ons was goed ontvang. Die hot chocolate, vrugte en sweetie pies was nogal 'n verassing. Alles was op sy plek en baie netjies. Ek sal Uitsig Guesthouse vir enigeen aanbeveel. Hulle was tops.

Zenobia G - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
2/5
Value for money
3/5
Zenobia G
With spouse/partner

Dit was werklik baie goed.

Het gehou van die vriendelikheid en privaatheid van die eenheid. Ekstra vrugte, jogurt en warm sjokolade was 'n bonus.

Eddie C - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Eddie C
With spouse/partner

Gerieflik.

Baie dankie Debbie, ons is regtig goed verwelkom. Lieflike plekkie, jogurt en ice tea was 'n verrassing. Sal enige tyd iemand weer aanbeveel.

Dries V - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Dries V
With spouse/partner

Great service and very good amenities in the quiet and relaxing area.

Debbie catered to our every need and gave good advice regarding the area. The facilities are great and the location of the guesthouse suited us perfectly.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Puik diens en baie goeie geriewe in 'n stil en rustige omgewing.

Debbie het ons belange heeltyd op die hart gedra en goeie advies oor die omgewing gegee. Die geriewe is puik en die ligging van die gastehuis het ons soos 'n handskoen gepas.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Gabriel A - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gabriel A
With spouse/partner

Baie rustig en lekker gebly.

Ons was baie goed ontvang, en die verblyf sal ek vir enige persoon aanbeveel.

Frans D - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Frans D
With spouse/partner

Soek nie beter nie.

Goed geleë, baie netjies, behulpsame gasheer- en vrou.

Ben V - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Ben V
With spouse/partner

Alles wat nodig is is daar.

Netjies en baie vriendelik ontvang. Volledig toegerus.

Tessna H - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tessna H
With spouse/partner

Too short, but great!

We were attending a conference in Paarl, and sadly could only stay one night. But Uitsig Guesthouse really made an impression on us and we definitely want to return for a longer stay. Hostess was delightful and welcoming!

Francois J - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Francois J
With spouse/partner

Gerieflik, netjies en skoon.

Ons het baie lekker gebly en Debbie is baie vriendelik. Sal graag die blyplek aanbeveel.

Riki K - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Riki K
With spouse/partner

Baie lekker plekkie om in te bly.

Ons gasvrou Debbie, het ons heerlik bederf en het ons verblyf baie aangenaam gemaak. Sal definitief weer daar oorslaap.

Christiaan K - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christiaan K
With spouse/partner

Baie netjies en gerieflik.

Ek en my vrou het by Uitsig Gastehuis tuisgegaan. Ons is baie vriendelik ontvang en het die verblyf baie geniet. Ek kan met eerlikheid Uitsig Gastehuis vir enige iemand aanbeveel.

Telicia M - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Telicia M
Family with young children

Vriendelik en heerlik.

Debbie is vriendelik en so gasvry. Sy doen soveel meer as wat van haar verwag word. Definitief 'n moet. Hierdie gastehuis voel soos huis.

Dawid V - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dawid V
On business

Everything I needed, very clean and neat.

I needed a clean room and bathroom for 3 nights. Exactly the view I was looking for. Very clean and neat and comfy bed. Quiet area. Very friendly reception and service. Proper WiFi.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Alles wat ek nodig gehad het, baie skoon, baie netjies.

Ek het net 'n skoon kamer en badkamer gesoek vir drie nagte. Uitsig het 100% aan my verwagtinge voldoen. Baie skoon en netjies met gerieflike bed. Stil omgewing. Baie vriendelike ontvangs en diens. WiFi het goed gewerk.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Imelda G - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Imelda G
With spouse/partner

Gemaklik, skoon, netjies en lekker!

Die kamer is regtig baie mooi en in hierdie hitte was ek bly daar was 'n lugversorger. Koffiegeriewe, handdoeke, druiwe, yogurts en selfs sweetie pies op die bed - moeite werd en goeie waarde vir geld! Al wat ek gemis het was 'n tweepuntprop. Verder was alles perfek!

From R575
per night (sleeps 2)
From R575
per night (sleeps 2)
From R575
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 2 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Richter Avenue, Wellington, 7655, Western Cape
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAXvEeqeyJHEUUT6Ryie5ZqYgRTxxKg7JRJK94RVRWrDDdHNM68Z?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R575  per night (sleeps 2) 47 5 1 5 Richter Avenue Wellington 7655 Western Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -33.65245822062 19.009841359282
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!