The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Uitvlugt Resort | TravelGround
+41

Uitvlugt Resort

3 reviews
Self Catering

Review Summary

4.7 out of 5from 3 reviews for Uitvlugt Resort
Cleanliness
4.7/5
Service
5.0/5
Location
4.7/5
Safety
4.7/5
Value for money
4.3/5
Barbara D - Jun 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Barbara D
Family with young children

Rustig en mooi, mense is enige tyd beskikbaar vir diens. Lekker gerieflike woonhuise, skoon en baie mooi gemaak.

Plek is besig om verbeter te word. Nuwe eienaars gaan 'n sukses maak. Dit wat ons wel beleef het was die moeite werd.

Uitvlugt Resort's response

Baie dankie vir die woorde Barbara, dit was lekker om julle te ontmoet en hier by ons lodge te verwelkom. Ons hoop om julle weer te sien sommer binnekort.

Uitvlugt Resort
Carina B - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Carina B
Family with young children

Lekker wegbreekplek vir 'n naweek.

Ons was 'n groep van 10 volwassenes en 3 kinders - party het gekamp en die res het in chalets gebly. Die chalets is onlangs oorgedoen, baie netjies en het regtig alles wat jy mag nodig kry. Personeel is baie vriendelik en hulpvaardig. Die swembad is 'n groot plus punt!

Sulette P - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Sulette P

Absolute rustigheid vir die siel.

Ons het baie baie lekker gebly, ons is vriendelik verwelkom, is deur en tyd ons besoek, deur eienaar besoek en seker gemaak alles is nog reg. Ons het talle kere ys en hout bestel, en daar was geen lang wagperiode voor die vriendelike werkers dit vir ons gebring het nie. Eenhede was baie netjies, toegerus met wat nodig is. Die feit dat chalets redelik ver uitmekaar gespasieer is, is goed dat geen bure die ander se rus tyd ens beperk nie. Wat ons wel kan aanbeveel as dat daar met bespreking gevra word of enige persoon probleem het met eko-vriendelikheid, want die plekkie is maar eko-vriendelik. Spinnekoppe het ons maaitjies geword, maar nie die vrees weggevat nie. Verder kan ek regtig niks snaaks / lelik of onvriendelik sê nie, dit is baie baie mooi, rustigheid vanself. En sal graag wil teruggaan na al die veranderinge ens aangebring is om updated resensie te kan lewer.

Uitvlugt Resort's response

Goeie dag Sulette,
Baie dankie vir jou woorde en ons dit was lekker om julle te ontmoet. Ons gaan nog baie verandering aanbring en ons sien uit na julle volgende besoek.

Uitvlugt Resort
From R420
per night (sleeps 4)
From R420
per night (sleeps 4)
From R420
per night (sleeps 4)
Make a Booking
  • Capacity: 32 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 6 Uitvlugt Road, Uitvlugt Farm, Rust De Winter, Dinokeng, 0040, Limpopo
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7c78926f8689555687fce1bb6ac93a28989b6b58bd088565c8b8050368b2ec040769b4e2c978cb7e5fc39e920340a75f91fa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R420  per night (sleeps 4) 3 5 1 5 6 Uitvlugt Road Uitvlugt Farm 0040 Limpopo 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -25.292661750069 28.466356292343
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!