Uitzicht Private Game Reserve and Lodge
Review Summary
Leigh S - May 2022
Overall score
Lovely private getaway.
Annalize L - Apr 2022
Overall score
Ongelooflik lekker, rustig, lieflike view, vriendelike mense. Heerlik gestap, kaggelvuur in unit ekstra special.
Uitzicht Private Game Reserve and Lodge 's response
Thank you so much dear Annalize. It was such a pleasure having you.
Many blessings from us all at Uitzicht.
Franscois P - Mar 2022
Overall score
Memorable.
Uitzicht Private Game Reserve and Lodge 's response
Thank you for this kind review Francois. It was such a pleasure meeting you. Many blessings for your new journey ahead.
Kind regards, Kiki.
Dewald V - Mar 2022
Overall score
Vriendelike diens. Asemrowende uitsig.
Uitzicht Private Game Reserve and Lodge 's response
Thank you very much Dewald. It was a pleasure meeting you. May you and your family be blessed and hope we see you again. Kind regards, kiki
Jennifer C - Feb 2022
Overall score
We used it as a stay over on our way from Kimberley back to the South Coast.
Stefanie H - Feb 2022
Overall score
Kamer was nie skoongemaak nie, geiser was af, muurproppe het nie gewerk nie.
Johan O - Dec 2021
Overall score
Great omgewing en gemaklike lodge.
Marius C - Dec 2021
Overall score
Puik, puik, puik!
Uitzicht Private Game Reserve and Lodge 's response
Hello Marius.
Thank you, it was such a pleasure meeting you.
Many blessings and hope to have you back soon.
Hannali D - Nov 2021
Overall score
Pragtige uitsig in die stilte van natuurskoon
Janette B - Nov 2021
Overall score
Awesome, veilig, pragtig.
Johan V - Nov 2021
Overall score
Kamer en bed is wonderlik, maar dis waar dit bly.
Read moreAnmare J - Nov 2021
Overall score
Had an amazing stay will definitely be going there again.
Mario F - Nov 2021
Overall score
Hospitality from the Free State.
Gabre K - Nov 2021
Overall score
Fantastiese uitsig en vriendelike mense.
Uitzicht Private Game Reserve and Lodge 's response
Oh my goodness thank you so very much! That’s amazing! I challenge a couple to beat your 9km morning hike!
Elsa G - May 2021
Overall score
Nuwe eienaars gaan uit hul pad om jou verblyf uitmuntend te maak
Uitzicht Private Game Reserve and Lodge 's response
Thank you so much for this wonderful feedback. It was so great to meet you.
Blessings from Uitzicht xx
Neil S - Apr 2021
Overall score
Had a really awesome weekend and the accommodation was great.
Nicola J - Apr 2021
Overall score
Uitzicht Game Lodge het al ons verwagtinge oortref! Onverbeterlike ligging en uitsigte. Vriendelike mense, baie lekker kos, goeie akkommodasie met 'n spesiale rustigheid!
Uitzicht Private Game Reserve and Lodge 's response
This is amazing! Thank you so much!
Many blessings from us all at Uitzichtgamelodge xxx
Annamarie M - Apr 2021
Overall score
Die ligging is absoluut fantasties en die gasvryheid uitstekend.
Lourens B - Jan 2021
Overall score
Baie netjies.
Uitzicht Private Game Reserve and Lodge 's response
Danki Lourens waardeer. Volgende verblyf is ek seker sal julle di Berg op kan ry met di fietse. Groete Magda en Hannes
Annemarie N - Jan 2021
Overall score
Baie lekker gekuier en gerus.
Johanna N - Dec 2020
Overall score
'n Spesiale plek.
Odette B - Nov 2020
Overall score
Die verblyf was uitstekend. Die uitsig pragtig.
Frikkie V - Oct 2020
Overall score
Baie aangenaam.
Jolene R - Sep 2020
Overall score
Friendly Service & Magnificent Views
Hubert K - Sep 2020
Overall score
Pragtige omgewing! Hannes en Magda puik gasheer/ dame. Baie vriendelik. Magda maak die lekkerste etes. Absoluut heerlik gekuier saam met hulle.
Anton P - Feb 2020
Overall score
Was rustig en baie stil, grondpad was stuk-stuk sleg aangesien reën grond weggespoel het, maar andersins heerlik.
Reoné B - Feb 2020
Overall score
Heerlike naweekwegbreek.
Lelanie R - Jan 2020
Overall score
Was rustig en gemaklik.
Braam V - Jan 2020
Overall score
'n Wonderlike ervaring.
Nicolene P - Dec 2019
Overall score
Asemrowende uitsig!
Henrico D - Dec 2019
Overall score
Dit was regtig baie lekker. Plek is uiters netjies en versorgd.
Armand V - Dec 2019
Overall score
Absoluut fantasties en seker van die skoonste verblyf waar ek al was.
Rikus C - Dec 2019
Overall score
Asemrowende uitsig.
Hanli J - Dec 2019
Overall score
We were looking for accommodation for the Cherry Festival.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ons het verblyf gesoek vir die Kersiefees. Ons kon lekker rus.
Dis mooi hier. Dis veilig en ons is ontvang deur vriendelike, Afrikaanssprekende mense.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Renee B - Nov 2019
Overall score
Friendly owners and beautiful vistas.
Claudia J - Sep 2019
Overall score
Fantasties.
Estelle R - Sep 2019
Overall score
Fantasties.
Andre C - Apr 2019
Overall score
Dit was fantasties. Mooiste uitsig versteekte pêrel.
Eugenie D - Apr 2019
Overall score
Uitzicht is 'n juweel van 'n plek!
Karina H - Apr 2019
Overall score
Pragtige verblyf in 'n rustige omgewing binne in die hartjie van die berge.
Annelise D - Mar 2019
Overall score
Had a great stay!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie lekker gebly!
Gasvryheid is fantasties en die plek is pragtig!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Leon K - Jan 2019
Overall score
No photo can describe the view.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Geen foto kan die uitsig beskryf nie.
Pragtige plek en baie mooi in stand gehou. Die uitsig is asemrowend en net 'n kort ry van Clarens of Golden Gate af. Sal definitief weer hiernatoe kom as ek van die stad wil wegkom.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Elna S - Jan 2019
Overall score
Baie rustig en mooi skoon.
Francois P - Jan 2019
Overall score
Gerieflik.
Talmira V - Dec 2018
Overall score
Beautiful nature, great fresh water.
Derik O - Nov 2018
Overall score
Disappointing.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Teleurstellend.
Ons was glad nie beïndruk met die huis waarin ons gebly het nie en voel ingedoen. Ons het duur betaal om in die Wildebees-eenhede te slaap, maar toe het die eienaar ons geskuif na 'n huis toe om 'n ander groep te help, 4 km op teen die berg en weg van die lodge af. Sy belofte dat ons pragtige uitsig gaan hê (daar was nie) en dat ons lekker spasie gaan hê met die kinders. Dit het gevoel of ons in 'n hok bly met al die dik tralies. Die erf word nie onderhou nie dus is daar nêrens lekker gras vir die kinders gewees nie. En daar was nêrens eers buite meubels of stoele nie, so ons moes in die huis kuier. Dit wat ons geboek en voor betaal het sou baie beter gewees het. En die bemarking en beloftes oor die oor gedoende huis, was onwaar!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Uitzicht Private Game Reserve and Lodge 's response
Goeie Dag Derik,
Jy bespreek 2 enkelkamers 100 vk meter met geen selfsorg geriewe net basiese geriewe vir 7 mense. Ons voorsien aan jou n sandsteen 250 vk meter huis met drie slaapkamers,slaapplek vir 8 persone, met 2 en n half badkamers. n Groot sonstoep wat die oggend son kry, binnebaai en kroeg gedeelte met n sit eetkamer en n volledige toegeruste kombuis met die mooiste Origanhout kaste met alle geriewe met 2 yskaste en stoof ,mikrogolf en buite meubels in die spens geberg word vir gaste om buite te gebruik. Die koste vir die geriewe is presies dieselfde as vir die twee wildebeeskamers. Ons het nie nodig gehad om plek te maak nie. Net goedgedink om n groter plek vir julle aan te bied en jy het dit so aanvaar. Die huis is in n wildskamp en daar word nie grasperke geplant nie, dit is deel van die natuur . Die gras is wel kort gesny en netjies om die huis gehou, en tuinmeubels wat in die spens is moes net deur julle buite geplaas word. Baie groot akkerboom langs die huis. Die veiligheid is 100% jy kla oor die tralies dan gee jy vir veiligheid 2 sterre. Daar is ook n heining om die huis. Die wild beweeg vroeg oggend en vanaf 4 uur in die middag gewoontlik om die huis en die gaste geniet dit om rustig buite te sit en na die wild te kyk. Daar is ook n staproete en n 4X4 roete en julle het 4X4 voertuie . Daar is n ongelooflike 360 grade uitsig oor die berge. Jy moet gelukkig n natuur mens wees om die uitsig en natuurskoon raak te sien. Die huis is uiters netjies en volleedig toegerus. Dit is vreemd dat almal voor jou in ekstase is oor die verblyf. Elke oggend het ons skoonmaak diens wat die huis gaan skoon en netjies maak die braai en al die plekke wat gebruik is.
Groete Hannes en Magda
Werner B - Nov 2018
Overall score
Just excellent. David's service was the best and professional. Such an asset to Uitzicht Lodge. Thank you Magda for your excellent service.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Fantasties gewees. David se diens was van die hoogste gehalte en baie professioneel. Voorwaar 'n aanwins vir Uitzight Lodge. Dankie Magda ook vir jou puik diens.
Puik en baie lekker gebly. Sal definitief weer by Uitzight Lodge gaan bly. Weereens David (gids) se diens uit die boonste rakke gewees. So ook Magda se diens, baie goed.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Johannes M - Nov 2018
Overall score
Was very nice and beautiful. Will go again.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Was baie lekker en mooi. Sal weer gaan.
Alles was netjies en op hulle plek gewees met aankoms. Vriendelike werksmense. Sal weer daar gaan bly.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Bernha V - Oct 2018
Overall score
As LekkeSlaap maar net 6 sterre kon gee vir diens!
Read moreLorraine W - Oct 2018
Overall score
Rustig en heerlik.
Dina R - Oct 2018
Overall score
Neat and great.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Netjies en lekker.
Ons het van die verblyf gebruik gemaak vir 'n troue op 'n nabygeleë plaas. Die ligging was dus perfek vir ons. Dit was baie netjies en die ontvangs was vriendelik.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Carin T - Sep 2018
Overall score
Fantasties en beslis waarde vir geld, Magda en Hannes en personeel ons kan nie genoeg dankie sê vir alle julle moeite.
Read moreJohan O - Sep 2018
Overall score
Baie netjies, baie mooi uitsig.
Lani S - Aug 2018
Overall score
Fully satisfied!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Volkome tevredenheid!
Die lodge was maklik bereikbaar soos per aanwysings. Die ontvangs was hartlik en geriewe was skoon en netjies. Asemrowende natuurskoon.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Samantha V - Jul 2018
Overall score
Pragtige plek wat rustigheid vir jou siel bring.
Desiree V - May 2018
Overall score
Asemrowende uitsigte, heerlike groot kuierareas en gasvryheid.
Cornelis P - May 2018
Overall score
Ontspanning.
Theunis T - May 2018
Overall score
Rustige atmosfeer waar jy van reistamheid kan ontlaai.
Read moreMarkus V - Apr 2018
Overall score
Asemrowend mooi en stil.
Gustav O - Mar 2018
Overall score
Baie lekker.
Antonia C - Feb 2018
Overall score
Fantasties!
Robert V - Jan 2018
Overall score
A wonderful Lodge with a view that is never ending.
Michele P - Jan 2018
Overall score
Rus en vrede vir jou siel.
Hanta H - Jan 2018
Overall score
Pragtig, puik, perfek!
Read moreGermaine K - Jan 2018
Overall score
Pragtige ligging.
Naomi S - Jan 2018
Overall score
Uitstekend!
Coenie S - Jan 2018
Overall score
Lekker.
Gj W - Jan 2018
Overall score
Rustig, mense vriendelik en plek baie netjies.
Hugo V - Jan 2018
Overall score
Uitstaande, rustige atmosfeer.
Yolande M - Jan 2018
Overall score
Baie netjies, pragtige uitsig en ongelooflike lekker kos.
Natasha S - Dec 2017
Overall score
Dit was pragtig - 'n stukkie paradys.
Denise T - Oct 2017
Overall score
Asemrowend.
Alet D - Sep 2017
Overall score
Breathtaking view and excellent service.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Die uitsig was ongelooflik mooi en diens uitstekend.
Ons het baie lekker gebly. Die plek is baie skoon en die diens was uitstekend en personeel was baie behulpsaam en vriendelik.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Tracey O - Sep 2017
Overall score
I really enjoyed my stay at Uitzight Game Lodge, so relaxing and a home away from home.
Isabell E - Aug 2017
Overall score
Dit was baie lekker gewees.
Ian D - Aug 2017
Overall score
Baie lekker dankie en ‘n stunning plek!
Jaco J - Jul 2017
Overall score
One of the busiest places I've stayed at. Definitely value for money.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit is een van die beste plekke waar ek al oorgebly het. Beslis waarde vir geld.
Magda en Hannes is baie hulpvaardig en ons het niks tekort gehad. Net jammer ons het net twee aande daar gebly.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Johann S - Jul 2017
Overall score
Absoluut fantasties.
Piet V - Jul 2017
Overall score
Rarely get so much value for money.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Selde soveel waarde vir my geld gekry.
Ons sal graag weer daar bly, ek dink egter dit sal wys wees om vroegtydig te bespreek omdat plek so uniek is, glo ek dit is, en sal al hoe gewilder word.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Stefan V - Jun 2017
Overall score
Good value for money.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Goeie waarde vir geld.
Baie lekker gekuier. Pad bietjie sleg maar definitief die moeite werd.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Billy D - Jun 2017
Overall score
Most breathtaking views and nice food.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Asemrowende uitsigte en lekker kos.
Aankoms het ons tuis gevoel en kos en kuier was lekker. Kamers en beddegoed was skoon en ook die kamer. Baie lekker plek.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Philip S - Jun 2017
Overall score
My wife and I can't wait for the summer.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ek en my vrou kan nie wag vir somer nie.
Gaan vir seker terug na Uitzight Game Lodge toe. Beste en vriendelikste plek en mense wat ek nog teëgekom het! Beste plek waar ek en my vrou nog gebly het met vriendelike diens en puik kos. Die uitkyk oor die berge is prentjiemooi, kan nie wag om weer daar te gaan bly nie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Carol D - Jun 2017
Overall score
Friendliest staff, the warmest welcoming!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Die vriendelikste personeel - met die mees warmste verwelkoming!
Ons sal beslis weer besoek en vir vriende en familie aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Lodewyk J - Jun 2017
Overall score
Idyllic, breathtaking, and the friendliest owners.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Idillies, asemrowend mooi, en die vriendelikste eienaars.
Baie, baie dankie aan Magda en Hannes wat ons só tuis laat voel het! Ongelooflike mooi uitsigte en die diens was besonders. Brian en Wanita se kos is uit die boeke! Ongelooflik lekker en ons was goed bederf! Dankie Magda vir daai wonderlike wildspastei! Hannes het uit sy eie gehelp met 'n pap wiel, sonder dat ek gevra het. Hartsmense wat na jou omsien. Baie, baie dankie. Ons kom volgende keer saam met die hele familie!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Elize G - May 2017
Overall score
Very tidy property and friendly hospitality from the owners.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Besonders netjiese eiendom met vriendelike gasvryheid van eienaars.
Uitzight Game Lodge het ons hart gesteel met uitsonderlike uitsig oor landskap en omgewing, hartlike gasvryheid van eienaars en besonderse netjiese eiendom en fasiliteite. 'n Ware wegbreekrusplek.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Willem B - May 2017
Overall score
Regret only sleeping over one night.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Spyt dat ons net een nag hier oorgeslaap het.
'n Pragtige omgewing waar mens 'n paar dae kan kuier. Rigtingaanwysers nie baie akkuraat nie. Die laaste indraai na die gastehuis op die plaaspad is na links en nie na regs soos aangedui nie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Uitzicht Private Game Reserve and Lodge 's response
Goeie dag,
Dit was lekker om julle op die plaas te ontvang het. Ons omgewing is baie mooi. Ek het ons aanwysings op die webtuiste nagegaan en gesien dat dit reg is. Julle moet asseblief die aanwysings op ons webtuiste volg en nie koordenate invoer nie want dit neem die gaste op n langer grondpad wat dan is dat jy regs moet draai . Die webtuiste aanwysings het net n 3.2 km grondgedeelte waar die ander pad meer as 12 km grond is.
Groete
Gert R - May 2017
Overall score
Heerlike atmosfeer en verblyf gewees.
Louise V - Apr 2017
Overall score
Pragtige, rustige omgewing, mooi uitsig, goed toegeruste verblyf en goeie diens.
Read moreNettie V - Apr 2017
Overall score
Awesome! Awesome! Awesome!
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Awesome! Awesome! Awesome!
LekkeSlaap, eerstens wil ek net vir julle dankie sê vir julle vinnige en uitstaande diens. Dit was amazing! Hannes, Magda en Gatiep het ons onmiddellik laat welkom voel. Julle is amazing mense en o die kos uit die kombuis was baie baie lekker. Sal enige dag teruggaan! Alles is so mooi en skoon. Die uitsig, wind, mistigheid, son, natuur en verblyf was vriendelik. Selfs die game drive was baie lekker gewees. Ek sal dit aanbeveel vir almal wat rustigheid wil ervaar. Dankie weereens!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.