Ukarimu Guest House
Review Summary
Soanet B - Jun 2022
Overall score
Puik.
Ukarimu Guest House 's response
Goeiedag Soanet
Ek vra omverskoning vir die melk. Ek sal definatief daarna kyk. Baie dankie vir die uitstekende ressensie, ons waardeer dit opreg.
Groete
Karin
Eddie T - May 2022
Overall score
Baie netjies, skoon, goed geleë en gee alles wat jy nodig het teen 'n goeie prys! Baie dankie.
Susan H - May 2022
Overall score
Only 1 night. Comfortable and good value for money. Great service from website to ensure I had accommodation.
Ukarimu Guest House 's response
Good day Susan,
Thank you for your feedback and positive rating. Just a note on any noise, our location is in the quiet and upmarket area of Klerksdorp. In the 11 years we have never had any problems with noise from the street. The area that we are indefinitely reflects our name, which means peace and tranquility.
Thank you,
Karin
Dineo M - May 2022
Overall score
I enjoyed it and everything was great.
Ukarimu Guest House 's response
Dineo,
Thank you for the excellent review. Im so glad you enjoyed our stay as well as the food.
Please visit again.
Greetings,
Karin
Marianka B - Apr 2022
Overall score
Vriendelike diens.
Ukarimu Guest House 's response
Marianka
So baie dankie vir die positiewe kommentaar. Ons waardeer opreg.
Kom gerus weer.
Groete
Karin
Riana R - Apr 2022
Overall score
Lekker gebly.
Ukarimu Guest House 's response
Mev Raath
Baie dankie vir u terugvoer.
Ukarimu is in een van Klerksdorp se spog areas geleë wat n baie rustige area is. Ons gaste geniet die stilte, kalmte en rustigheid hier.
Baie groete en seën
Karin
Stephanie V - Mar 2022
Overall score
Ten spyte daarvan dat ons laat eers aangekom het is ons baie vriendelik ontvang. Die kamer was netjies en ons het die oorslaap baie geniet. Sal verseker weer van julle gebruik maak.
Ukarimu Guest House 's response
Goeie dag Sephanie
Baie dankie vir die positiewe en uitstekende review. Ons waardeer opreg.
Groete
Karin
Anthony F - Mar 2022
Overall score
Baie goed.
Ukarimu Guest House 's response
Baie dankie Anthony, ook vir die aanbeveling. Ons sal dit sterk oorweeg vir die melk en beskuit.
Groete
Karin
Michelle V - Feb 2022
Overall score
Parkering 'n probleem.
Ukarimu Guest House 's response
Mev Viljoen
Dankie vir u terugvoer.
Kamer waarin u geslaap en bespreek het was ons Diamond Suite. Die kamer is nie rolstoelvriendelik nie, want dit het twee trappe op na die ingang toe. U het nie tydens u bespreking gespesifiseer dat u n rolstoelvriendelike kamer wil bespreek nie. Ons kamers wat wel rolstoelvriendelik is, is kamer een, twee en vier.
Ek is jammer u het gesukkel met die parkering, maar daar is meer as genoeg parkering vir al ons gaste.
Ek sien ook u het ons slegs n 3 gegee vir location. Ukarimu is in een van Klerksdorp se spog areas geleë wat n baie rustige area is. Ons gaste geniet die stilte, kalmte en rustigheid hier.
Groete
Karin
Leon V - Feb 2022
Overall score
Gemaklik.
Bernadette H - Jan 2022
Overall score
Fantasties!
Ukarimu Guest House 's response
Bernadette, so baie dankie vir die uitstekende ressensie. Ek is so bly hulle het dit geniet. Ukarimu se naam beteken rustigheid en vrede. Ons doen ons uiterste bes om dit te handhaaf sodat ons gaste dit kan ervaar.
Johan B - Dec 2021
Overall score
Uitstekende geriewe.
Ukarimu Guest House 's response
Baie dankie vir die wonderlike resensie. Ek waardeer dit opreg. So bly julle het dit geniet. Julle is altyd weer welkom.
Eurika P - Dec 2021
Overall score
Skoon, netjies en gemaklik. Het ook 'n heerlike ontbyt daar geniet!
Ukarimu Guest House 's response
Dit was vir ons n groot plesier. Bly julle was tevrede met alles. Hoop om julle gou weer te sien.
Neil T - Dec 2021
Overall score
Excellent place to stay!
Ukarimu Guest House 's response
Good day Mr. Taylor.
Thank you for the review and the kind words.
Much appreciated.
Please feel free to visit again.
Kind regards
Karin
Ester V - Oct 2021
Overall score
Baie aangenaam.
Ukarimu Guest House 's response
Goeiedag Ester
Ek is dankbaar vir die goeie resensie.
Ek vra weereens om verskoning vir enige ongerief, ek is net bly ek kon wel 'n plan maak en julle akkommodeer.
Julle is altyd weer welkom.
Groete
Karin
Lettie C - Oct 2021
Overall score
Sal definitief aanbeveel.
Ukarimu Guest House 's response
Goeiedag Lettie
Baie dankie vir die positiewe resensie, ek waardeeer dit opreg. Dankie ook vir die komplimente oor die tuin.
Dit is altyd 'n plesier vir ons gaste om vroeg oggend met 'n heerlike koppie koffie die rustigheid te kan ervaar.
Ons strewe daarna om Ukarimu se naam uit te leef wat vrede en rustigheid beteken.
Groete
Neil T - Oct 2021
Overall score
The accommodation was lovely, well maintained and clean.
Ukarimu Guest House 's response
Good day Mr Taylor,
Thank you for the positive review. Glad you had a good stay.
See you soon.
Kind regards,
Karin
Elzie M - Jun 2021
Overall score
Netjies, privaat.
Ukarimu Guest House 's response
Goeie dag Elzie,
Baie dankie vir julle positiewe review. Is baie dankbaar julle het n rustige nag en tydjie beleef.
Kom gerus weer.
Groete
Karin
Armandie D - May 2021
Overall score
Baie goeie diens gekry met 'n heerlike ontbyt en 'n netjiese skoon kamer - baie dankie.
Ukarimu Guest House 's response
Goeie dag Armandie
Dit was vir ons 'n groot plesier. Baie dankie vir die komplimente.
Groete
Karin
Paul V - May 2021
Overall score
Goed vir oornagverblyf
Ukarimu Guest House 's response
Paul,
Baie dankie vir die terugvoer.
Julle is altyd weer welkom.
Groete
Karin
Johan G - Feb 2021
Overall score
Rustig, vriendelike diens en goed toegerus!
Ukarimu Guest House 's response
Johan,
Dankie vir die positiewe terugvoer. Ons is dankbaar dat julle tevrede was met ons diens. Kom asseblief gerus weer.
Groete
Karin
Isabel N - Jan 2021
Overall score
Het sommer dadelik tuis en veilig voel. Heerlike ferm matras. Sal beslis weer hier tuisgaan en kan sterk aanbeveel.
Ukarimu Guest House 's response
Isabel,
Ek is so dankbaar julle kon n rustige tydjie hier ervaar en dat julle lekker geslaap het. Dit is vir ons baie belangrik dat ons gaste tuis voel en goeie diens kry.
Groete
Thalana V - Dec 2020
Overall score
Rustige oase.
Ukarimu Guest House 's response
Thalana,
Baie dankie vir die terugvoer. Ek is baie bly julle het dit geniet en dat die kinders lekker geswem het.
Kom kuier gerus weer.
Karin
Jolaní B - Dec 2020
Overall score
Perfekte oornagslaapplek.
Ukarimu Guest House 's response
Yolandi,
Baie dankie vir die positiewe ressensie. Kom kuier gerus weer.
Karin
Jolandi D - Nov 2020
Overall score
Pragtige plekkie, baie vriendelike, hulpvaardige eienaars.
Ukarimu Guest House 's response
Hi Jolandi
Baie dankie vir die positiewe resensie. Ek waardeer dit opreg. Dit was 'n voorreg om julle te leer ken. Julle is altyd welkom.
Groete
Karin
Petro R - Oct 2020
Overall score
Wonderlike, netjies plek. Gasdvrou baie behulpsaam en sal dit beslis aanbeveel!!!!!!!
Ukarimu Guest House 's response
Goeie dag Petro
Baie dankie vir die mooi ressensie. Dis vir ons n riem onder die hart as ons gaste gelukkig is.
Groete
Karin
Louis B - Aug 2020
Overall score
Ware lushof vir 'n moeë reisiger in 'n mooi boomryke omgewing, met 'n gerieflike skoon wooneenheid.
Read moreUkarimu Guest House 's response
Goeie More
Baie dankie vir die ongelooflike mooi ressensie. Dis waarlik vir ons n riem onder die hart, en eks is so dankbaar julle het lekker gebly. Groete Karin
Frikkie B - Dec 2019
Overall score
Baie mooi en gasvrye verblyf.
Ukarimu Guest House 's response
Goeie dag Frikkie,
Baie dankie vir u ressensie. Daar is 4 kamers met lugverkoelers, en ons is tans besig om na opsies te kyk vir die ander kamers.
Groete
Karin
Mabatho N - Oct 2019
Overall score
Beautiful.
Ukarimu Guest House 's response
Thank you for the great review Mr Nkhasi.
It was a pleasure having you here.
We always strive to make our guests feel comfortable and feel at home away from home.
Please feel free to book again.
Regards,
Karin
Shane L - Sep 2019
Overall score
Nice place with fair price and very central.
Ukarimu Guest House 's response
Mr Long,
Thank you so much for the positive review. I'm am extremely glad that you experienced the peace and tranquillity which is the meaning of the name Ukarimu.
You are always welcome.
Regards,
Karin
Danie O - Sep 2019
Overall score
Pragtige plek.
Ukarimu Guest House 's response
Goeie dag Danie,
Baie baie dankie vir die perfekte sterre en positiewe resensie. Dit word opreg waardeer. Julle is altyd weer welkom
Groete
Karin
Martin S - Jun 2019
Overall score
Baie lekker dankie.
Ukarimu Guest House 's response
Martin,
Dankie vir die positiewe ressensie.
Groete,
Karin
Elize N - Jun 2019
Overall score
Thank you.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dankie!
Sien sterre!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Ukarimu Guest House 's response
Ansie,
Baie baie dankie vir die 5 sterre. Word opreg waardeer.
Kom gerus weer.
Groete,
Karin
Lizell R - Jun 2019
Overall score
Baie oulike plekkie, sal definitief weer daar oorslaap.
Ukarimu Guest House 's response
Lizell,
Ons is opreg dankbaar vir die mooi ressensie.
Groete,
Karin
Rina M - May 2019
Overall score
Netjies, skoon, rustig en ontspanne.
Ukarimu Guest House 's response
Baie dankie Rina. Ek is bly julle was tevrede, sal definatief na u voorstel kyk en oorweeg.
Groete,
Karin
Hanri S - May 2019
Overall score
Dit was kort, maar het ongelooflike diens ontvang.
Ukarimu Guest House 's response
Sjoe, Hanri, ek waardeer dit so baie vir die positiewe terugvoer. Dit was n groot plesier en n voorreg om julle hier te hê.
Geseënde daggie.
Groete,
Karin
Elizabeth H - May 2019
Overall score
Safe and peaceful.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Veilig en rustig.
In 'n rustige omgewing, skoon en gasvry.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Ansie J - Mar 2019
Overall score
Rustig.
Ukarimu Guest House 's response
Ansie
Ons vra omverskoning ivm die ongerief met die dakwaaier, dit is reeds herstel asook die staanwaaier is ook vervang. Ons sal definatief aandag gee om helderder ligte in die kamer aan te bring.
Groete
Karin
Verhan W - Feb 2019
Overall score
Was very homely and relaxing.
Read moreUkarimu Guest House 's response
Vehan
Thank you for your review. The reservations through Travelground states clearly room only, and we do normally ask the guests if they require breakfast. Dinner is only on request.
Each room is equipped with a file with all information regarding wi-fi code, restaurants as well as directions, spa's and emergency numbers.
Regards
Karin
Lydia B - Feb 2019
Overall score
Lovely accommodation!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Heerlike verblyf!
Ons het heerlik gebly, alles was netjies, skoon en op hulle plek. Die tuin is boonop pragtig. Ons was daar met 2 klein kindertjies en hulle het net so tuis gevoel. Sal vir seker Ukarimu aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Ukarimu Guest House 's response
Baie dankie vir die mooi woorde. Julle is 'n pragtige familie. Hoop om julle weer te sien.
Groete,
Karin
Annelize / Renier O - Oct 2018
Overall score
Baie gerieflik, skoon en netjies.
Ukarimu Guest House 's response
Renier,
Baie dankie vir die positiewe ressensie.
Groete
Karin
Cecil D - Sep 2018
Overall score
Waarde vir geld. Ruim, netjiese, skoon kamer.
Chris T - Aug 2018
Overall score
Dit was lekker om daar tuis te gaan en ons het dadelik tuis gevoel.
Ukarimu Guest House 's response
Baie dankie Chris,
Hoop om julle weer te sien.
Groete
Karin
Wouter S - Aug 2018
Overall score
Vir die nag was dit meer as genoeg. Baie dankie.
Ukarimu Guest House 's response
Wouter
Dankie vir die positiewe ressensie. Is dankbaar julle het lekker gebly.
Groete
Karin
Retief L - Aug 2018
Overall score
Baie gerieflik.
Ukarimu Guest House 's response
Dankie Retief.
Is dankbaar jy het 'n heerlike aand gehad.
Groete
Karin
Conrad H - Jul 2018
Overall score
Baie vriendelike diens en mooi kamers.
Ukarimu Guest House 's response
Dankie vir die positiewe ressensie Conrad,
Julle is altyd weer welkom.
Groete
Karin
Marinda E - Apr 2018
Overall score
Friendly service.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Vriendelike diens.
Professionele gasvrye diens en ontvangs met 'n pragtige kamer met alles wat mens nodig het en meer. Baie dankie, dit was heerlik.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Ukarimu Guest House 's response
Marinda
Ek is so dankbaar julle was teverede met julle verblyf.
Baie dankie vir die mooi woorde.
Groete
Karin
Hettie J - Apr 2018
Overall score
Baie tevrede!
Ukarimu Guest House 's response
Dankie Hettie, ons waardeer die positiewe terugvoer.
Groete
Karin
Chris S - Mar 2018
Overall score
Wonderlik, gerieflik, netjies en baie stil.
Ukarimu Guest House 's response
Baie dankie vir die positiewe ressensie.
Groete
Karin
Hanja V - Mar 2018
Overall score
Gasvryheid uit die boonste rakke.
Ukarimu Guest House 's response
Baie dankie vir die mooi review Hanja, ons waardeer dit opreg.
Julle is altyd weer welkom,.
Groete,
Karin
Trudie K - Mar 2018
Overall score
Dit het gevoel of ons by die huis was.
Ukarimu Guest House 's response
Baie dankie, ons waardeer die positiewe terugvoer.
Dankie Karin
Marissa N - Feb 2018
Overall score
Awesome.
Ukarimu Guest House 's response
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons is bly julle het die tydjie hier geniet, al was dit net baie kort. Julle is altyd weer welkom.
Karin
Ricky N - Dec 2017
Overall score
Gerieflik, ruim, gemaklik.
Ukarimu Guest House 's response
Thank you so much Ricky, It all makes it worth our effort when our guest are satisfied.
You are always welcome.
Regards
Karin
Ukarimu
Morne F - Nov 2017
Overall score
Will stay there again.
Marijke D - Sep 2017
Overall score
Baie rustig en lekker geslaap. Baie netjies en ontbyt was heerlik.
Linda H - Jul 2017
Overall score
Absoluut 'n wonderlike ervaring om daar te oornag.
Richelle P - May 2017
Overall score
Home away from home.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Tuiste weg van die huis.
Verblyf was netjies en gemaklik. Gasvrou was wonderlik en ongelooflik vriendelik.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Renee B - Mar 2017
Overall score
Peaceful, friendly and in a nice area.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Rustig, vriendelik en in goeie area.
Op aankoms is ons vriendelik ontvang. Die kamer was netjies en ons het veilig gevoel. Ons het alles nodig gehad vir ons verblyf. Kan die gastehuis aanbeveel vir enige iemand.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Janet H - Mar 2017
Overall score
Convenient, friendly and comfortable.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Gerieflik, vriendelik en gemaklik.
Netjies en etes was baie lekker.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Margie B - Mar 2017
Overall score
Good value for money.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Goeie waarde vir geld.
Hoogs aanbeveel. Vriendelik ontvang en het aan al ons vereistes voldoen. Sal beslis aanbeveel by enige persoon.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Crizelda V - Mar 2017
Overall score
It really has a homely feeling!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit het 'n ware "tuiste" gevoel!
Ons is met ope arms verwelkom en dadelik laat tuis voel. Die kamers was baie netjies en die dekor was iets vir die oog. Die badkamers was skoon en met alle benodigdhede toegerus. Ek sal Ukarimo Gastehuis aanbeveel vir enige iemand wat verblyf nodig het in die Klerksdorp-area. Baie dankie vir die aangename ervaring!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Denise W - Jan 2017
Overall score
Pleasant and comfortable.
Suna V - Jan 2017
Overall score
Disappointed.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Teleurgesteld.
Nie aircon nie. Nie behoorlike pakplek of hangplek vir klere nie. Net so 'n halfmaskas met draadhangers. Nie neersitplek vir enigiets in badkamer nie. Poeiermelk i.p.v vars melk in kamer. Dit het gereën en die dak het so gelek dat dit soos 'n rivier in my kamer gelyk het.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Ukarimu Guest House 's response
Goeie dag Mev
Ons is tans besig om ons elektrisiteit op te gradeer om sodoende air-cons in al die kamers te installeer. Die huidige Eksom toevoer is nie sterk genoeg daarvoor nie. Daar is wel dak-waaiers asook 'n staan waaier in die kamer.
Die hangers in die kas is reeds vervang.
Die reënstorm wat ons daardie nag gehad het was 'n baie erge storm, en u het ons 'n dag na die tyd verwittig van die dak wat gelek het. Dit is onmiddellik reggestel en is reeds geseël met 'n "fibreglass" dak seël.
Ons doen regtig ons uiterste bes om al ons gaste gemaklik en gelukkig te hou.
Ek vra uit my hart om verskoning vir enige ongerief en as daar enige manier is waarop ons dit kan opmaak, skakel my asseblief.
Groete
Karin
Louis B - Dec 2016
Overall score
Comfortable and everything that is needed. Had a very nice stay.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Gerieflik en alles wat nodig is. Baie lekker gebly.
Die verblyf was baie lekker en goeie waarde vir geld. Alles wat nodig was, is in die eenheid en kan dit aanbeveel vir voornemende gebruikers.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Marietjie V - Nov 2016
Overall score
Good, standard overnight accommodation.
This review has been translated,click hereto view the original version.
'n Goeie standaard oornagverblyf.
Aangenaam, skoon en goed vir 1 of 2 nagte.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Andre V - Oct 2016
Overall score
We received a hartly welcome and instantly felt at home.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ons is baie vriendelik ontvang en het dadelik welkom gevoel.
Ons het baie lekker gebly en dit was baie netjies en goed toegerus. As vreemdeling in Klerksdorp is daar moeite gedoen om roetes vir my te verduidelik om te kom waar ons moes wees. Wat my getref het is dat geen moeite ontsien is nie. Ons kon nie Sondag-oggend ontbyt eet nie omdat ons vroeg moes ry terug huis toe en die mense het vir ons ontbyt gepak dat ons op die pad kon eet. Ons het dit baie waardeer en dit was vir my die ekstra myl geloop. Baie dankie vir julle vriendelikheid.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Phillip V - Oct 2016
Overall score
It was like being in a house with your own family.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit was soos om by jou eie familie in huis te wees.
Net weereens baie dankie vir gasvryheid wat julle getoon het en hulp wat Andre aangebied het.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Ukarimu Guest House 's response
Dit is vir ons 'n groot plesier en 'n voorreg. Ek is bly julle het dit geniet. Dankie vir die positiewe terugvoer.
Julle is altyd weer welkom.
Karin
Noluthando M - Sep 2016
Overall score
Great stay.
Ukarimu Guest House 's response
Noluthando,
It was great having you here. It will be our pleasure to welcoming you again.
Regards,
Karin
Corrie E - Sep 2016
Overall score
Welkom, skoon en netjies
Wilma W - Jun 2016
Overall score
Friendly service.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Vriendelike diens.
Sien gerus die sterre.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Herman D - Apr 2016
Overall score
Baie mooi en rustig.
Ian S - Mar 2016
Overall score
Heerlike gasvryheid en ontbyt.
Marlene P - Mar 2016
Overall score
Baie gerieflik!
Ukarimu Guest House 's response
Baie dankie vir die positiewe terugvoer Marlene. Ek's is bly julle het dit geniet. Julle is altyd weer welkom.
Karin
Annemarie P - Mar 2016
Overall score
Vriendelik, skoon, hulpvaardig, waarde vir geld.
Ukarimu Guest House 's response
Anne Marie, baie dankie vir die positiewe terugvoer.
Dis was aangenaam om julle te ontmoet, julle is altyd welkom.
Nicoline C - Feb 2016
Overall score
Great!
Conway R - Jan 2016
Overall score
Ek was baie tevrede met die diens en die verblyf gewees.
Marius B - Jan 2016
Overall score
Goeie waarde vir geld.
Jay K - Nov 2015
Overall score
Rustig en aangenaam.
Read moreAdele V - Nov 2015
Overall score
5-star.
Ronald F - Nov 2015
Overall score
Baie wonderlike, vriendelike ontvangs en verblyf.
Susan N - Oct 2015
Overall score
Baie lekker en rustig.
Roelf S - Oct 2015
Overall score
Ek het lekker gebly.
Ukarimu Guest House 's response
Goeie dag Roelf. Dankie vir u terugvoer. Ons doen ons uiterste bes om dit vir ons gaste so gemaklik as moontlik te maak. Wat die lugversorging aanbetref, kan ons op die stadium ongelukkig nie lugversorgings in al die kamers installeer nie, agv ons krag toevoer van Eskom. Om dit te kan bewerkstellig moet ons oorskakel na 3 fase krag. Daar is wel dak waaiers in die kamers en ons kan ook ekstra waaiers in die kamers aanbring. Die tariewe by Lekker Slaap is opgestel net vir kamer alleen, omrede ons kommissie betaal en hulle neem nie kommissie op etes nie. Ek het travelground geskakel om op ons blad aan te dui dat die ontbyt en aandetes ekstra is, om dit sodoende vir die gaste meer duidelik te maak. Ons vra onverskoning vir enige ongerief. Karin
Therisa B - Aug 2015
Overall score
Heerlik en gerieflik.
C P - Feb 2015
Overall score
Baie gemiddeld.
Read moreCathleen H - Jan 2015
Overall score
Goeie verblyf gehad.
Morne S - Dec 2014
Overall score
Wens ons kon langer bly!
Amanda V - Jul 2014
Overall score
'n Gemaklike, rustige nag met 'n heerlike ontbyt!
Theresa B - Jul 2014
Overall score
Clean, comfortable with modern finishes.
Debi M - Jul 2014
Overall score
Netjies en privaat!
Stephanus B - Jul 2014
Overall score
Great! Thanks!
- Capacity: 15 people
-
Check-in: 13:00 to 21:00
Check-out: 10:00 - Address: 32 Marmer Street, Wilkoppies, Klerksdorp, 2572, North West
- All ages welcome