The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Ukholo Lodge | TravelGround
+28

Ukholo Lodge

Review Summary

3.8 out of 5from 43 reviews for Ukholo Lodge
Cleanliness
3.8/5
Service
4.0/5
Location
3.3/5
Safety
3.8/5
Value for money
3.8/5
Francois R - Jan 2022
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
1/5
Safety
2/5
Value for money
5/5
Francois R

Uitstekende kliëntediens.

Ons het 'n fantastiese tyd as huisgesin saam geniet. Benjamin, die eienaar was net eenvoudig puik vandat ons daar aangekom het totdat ons vertrek het. Sy diens was uitstekend en hy is 'n boobaas chef. Sy ontbyte was eersteklas en het ons baie spesiaal laat voel. Ek sal voorstel dat wie ook al by Benjamin bly glad nie eers oorweeg om enige ander plek te eet as by hom nie. Hy het ook ander wooneenhede beskikbaar in die berg wat fantasties is. Dankie vir die moeite wat hy gedoen het om dit vir ons te gaan wys. Benjamin is n wonderlike mens wat net die beste verdien.

Pieter D - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
1/5
Location
1/5
Safety
1/5
Value for money
1/5
Pieter D
Family with young children

Ramp.

Ons was glad nie verwag nie, moes sien hoe daar voor ons opgeruim moet word en die kamer het nog 'n ander persoon se stortseep ingehad met 'n aaklige vuil toilet.

Alet M - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Alet M
Family with teenagers

Heerlike verblyf by 'n gasvrye gesin.

Besonderse omgewing waaraan mens jou verkyk. Die gasheer het uit sy pad gegaan om dit vir ons aangenaam te maak. Die kamers was netjies en skoon. Ons het heerlik gebraai in 'n beskutte lapa al was dit nie 'n selfsorgplek nie. Die gasheer het borde en eetgerei aangedra. Die ontbyt was uit die boeke! Keurig en spesiaal voorberei. Dit het gevoel of ons in 'n hotel eet!

Coba U - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Coba U

Lovely stay and amazing breakfast!

We really enjoyed our stay at Ukholo, Benjamin's heart and soul is in this place and he is so friendly and welcoming. We were treated to a lovely breakfast that was truly 5-star!

Yvonne P - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Yvonne P
On business

The host make the best food!

The old converted farmhouse gives one the farm experience. Wonderful host.

Yvonne P - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Yvonne P
On business

Excellent food!

The host makes the place!

Piet V - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Piet V
On business

Was goeie outydse atmosfeer en plaasomgewing, gee ontspanne atmosfeer.

Ek sal hierdie plek aanbeveel vir enige iemand wat van die stad se gewoel wil ontsnap.

Marizel K - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marizel K
With spouse/partner

Heerlike, rustige aand.

Baie skoon, vriendelike mense, goeie diens!

William J - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
2/5
Location
2/5
Safety
2/5
Value for money
1/5
William J

Unorganised.

This place is unprepared. In general it needs a lot of attention.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Deurmekaar.

Die plek is onvoorberied. In algemeen nodig dit baie aandag.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Gerhard L - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gerhard L
With friends

Fantasties, mooi, elegant.

Die eienaar het uit sy pad gegaan om met dinge te help en lekker met gaste gemeng en gesels.

Glenda A - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
2/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Glenda A
With spouse/partner

Ons was heeltemal bederf!

Ons het baie tuis gevoel.

Diane S - May 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Diane S
With spouse/partner

Dit was verstommend om te sien hoe gasvry mense kan wees.

Ons is goed verwelk. Het sommer dadelik tuis gevoel. Die verblyf is nie super modern nie, maar netjies. Ons het die stilte geniet. Die kos was uit die boeke. Ons het heerlik gekuier en gaan vir seker weer.

Faith F - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Faith F

Dit bied 'n heerlike wegkomkans en is knus in die natuur.

Ons het op 2 Jan oornag en dit was 'n heerlike ontvlugting. Die ligging is ideaal om jou een met die natuur te laat voel. Ons het die oornag geniet.

Nathan E - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Nathan E

Die eienaar Benjamin het uit sy pad gegaan om ons 'n lieflike tyd te gee, heeltemal bo ons verwagtinge.

Ons het na Citrusdal gegaan as drie gesinne om die buite aktiewiteite te gaan geniet (met bergfietsroetes). Ons het toe plek by Ukholo gekry. Weens die droogte was daar geen swemplek naby ons nie, maar ons kon toe 'n dag by Clanwilliamdam spandeer. Die drie dae in Citrusdal was kort maar gepak met familie-buiteaktiwiteite en gasvryheid wat ons harte warm gemaak het.

Octavia D - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
3/5
Location
1/5
Safety
3/5
Value for money
1/5
Octavia D
With spouse/partner

Al wat ek kan sê, net ontbyt was heerlik.

Kort aircon en moenie adverteer van swembad op webblad nie en daar is geen swembad nie. En toilet was stukkend.

Ukholo Lodge 's response

Beste Octavia,

Baie jammer oor die swembad. Met die watertekort in die Wes-Kaap is ons swembad nie beskikbaar nie.

Ukholo Lodge
Kuche S - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Kuche S
With friends

It was interesting and something different.

It was interesting and something new from what we are use to.

Andrea W - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
2/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Andrea W
With spouse/partner

Voldoen nie aan verwagtinge.

Beskrywing misleidend. Indien jy 'n backpacker tipe verblyf verlang, is dit die plek vir jou. Baie informeel. Het 'n meer professionele aanslag verwag. Reis heelwat en het nog nie vantevore so 'n opset teëgekom waar plaaslike inwoners ook deel van die opset uitmaak nie. Soos 'n vorige besoeker genoem het, die leë bierbottels wat buite rondstaan, skep nie 'n goeie indruk nie. Vir die regte tipe besoeker is hierdie sekerlik 'n goeie plek.

Liam P - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Liam P
With spouse/partner

Die lodge is stil, weggesteek ons kom weer.

Benjamin is 'n ster, dis baie lekker en het ons tuis laat voel. Amazing.

Stacey-leigh V - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Stacey-leigh V
With spouse/partner

The hospital and stunning scenery was impeccable.

Ukholo Lodge is a lovely getaway if fresh air is needed. It is cosy and we felt home.

Kobus N - May 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
1/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Kobus N
With friends

Wonderful bedrooms.

Great bedrooms. Noisy due to the N7. Friendly service, but struggled a bit to get braai equipment from them.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lekker slaapkamers.

Lekker slaapkamers, baie raserig a.g.v. van N7, vriendelike diens, maar het bietjie gesukkel om vooraf gereelde braaigoed by hulle te kry.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Trudie P - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Trudie P

Aangenaam.

Die indruk wat ek gekry het is dat die plek nog nie afgerond is nie. Ek sou ook 'n mikrogolf in die kamer aanbeveel. Die ontbyt was baie lekker.

Stephanie K - Sep 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Stephanie K
With spouse/partner

Dit was 'n "ons wil nog langer bly" ondervinding.

Pragtige ligging, lieflike kamers, TV, WiFi, kaggelvuur, uitstekende kos, Benjamin is 'n fantastiese gasheer, rustige en ontspanne atmosfeer. Wat meer kan mens vra vir so 'n billike en bekostigbare tarief! En hy is steeds besig met opgradering. Sal beslis weer teruggaan. Paar minute se ry na omliggende dorpe.

Trudie P - Sep 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Trudie P

Aangename blyplek.

Baie lekker gebly. Plek goed geleë en kamer skoon en netjies. Ontbyt ingesluit. Maak die koste die moeite werd. Dit sal goed wees om omvattende padaanwysings te gee, veral vanaf Klawer se kant af. Sal beslis weer daar wou bly. Voorspoed met jou verbeteringsplanne!

James M - Aug 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
James M
With spouse/partner

It was an amazing experience and met a couple from the UK also.

In spite of it raining whilst we were there, the fire was great on the Sunday evening in the lounge! We look forward to the next stay there!

Andre K - Aug 2016
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
3/5
Location
2/5
Safety
2/5
Value for money
3/5
Andre K
On business

Too basic for a business traveller.

No soap in the bathroom, took forever to fill the tub. No card facilities.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Te basies vir 'n sakereis.

Daar was nie seep in die badkamer nie, die bad het lank gevat, baie lank, om vol te word. Geen kaart facility nie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Barbara E - Aug 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Barbara E
With friends

The loveliest accommodation!

Hospitable and friendly service. Breakfast and dinner was delicious. 5-star rooms. Such a cosy place!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ongelooflike lekker verblyf!

Gasvrye en vriendelike diens. Ontbyt en aandete baie smaaklik. Vyfster-kamers. Baie gesellige plek!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Louise Z - Jul 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Louise Z
With spouse/partner

Fantastic!

We were welcomed with open arms. The weather might have been quite cold, but inside it was nice and warm. The room was neat, clean and comfortable. Dinner and breakfast was top notch. The owner went out of his way to make us feel at home. With the 2 dogs in front of the fireplace, we were missing our own two four-legged friends at home.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantasties!

Ons is met ope arms ontvang. Die weer buite was miskien koud, maar binne was dit lekker warm. Die kamer was netjies, skoon en gerieflik. Aandete en ontbyt was uit die boonste rakke. Die eienaar het ook uit sy pad gegaan om ons tuis te laat voel. Met die 2 hondjies by die kaggel het ons sommer weer na ons eie twee vierpote by die huis verlang.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Joseph C - Jul 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Joseph C
With spouse/partner

A lovely, peaceful area.

The room was pretty, perfect for two people. The shower's hot and cold taps were good. The room is clean and in a quiet area. It is perfect to recharge away from the city's hustle and bustle. Excellent. The reception was very good.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was nou 'n baie lekker, rustige omgewing.

Kamer was mooi, net reg vir twee mense, die stort se warm en koue water was goed, skoon plek, rustige omgewing, mooi uitsig, net reg om te ontlaai van die dorp se geraas, uitstekend, ontvangs was goed.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Susan G - May 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Susan G
Family with teenagers

A relaxing stay in beautiful surroundings.

Benjamin welcomed us and immediately we felt at home. A great host, good food and spotlessly clean. Beautifully situated amongst orange orchards with great views. Very relaxing.

Martha Magdalena J - Mar 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
2/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Martha Magdalena J

Skoon en netjies. Die kos was uit die boeke gewees.

Die padaanwysings vanaf Pretoria was net nie akkuraat nie.

Rudolph W - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Rudolph W
Family with young children

Aangenaam.

Ons het lekker gebly. Wat wel gepla het is die volgende: die toilet was twee dae buite werking. Daar is slegs een kragprop in die vertrek vir die ketel, waaier, skootrekenaars en yskas. Plafonwaaiers kan ook aangebring word. Andersins was verblyf goed, Benjamin het goeie werk gedoen.

Susan N - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Susan N
Family with teenagers

Vriendelike ontvangs, baie netjies.

Al wat kortkom is lugversorging of 'n waaier in die kamers. Verder het ons heerlik gekuier en die kos was van hoogstaande gehalte. Die gasheer is baie professioneel en ook vriendelik.

Colene B - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Colene B
With spouse/partner

Vir 'n oornag-stop is dit ideaal!

Die kamers is baie netjies en skoon, dink hulle moet net seker maak dat die kamers reg is voor hulle nuwe gaste insit. Ons kamer het omtrent geen toiletpapier gehad nie! Die personeel was baie vriendelik en het graag gehelp waar hulle kon. Dink hulle moet net let op al die leë bierbottels wat buite en op die stoep staan, dit gee 'n slegte indruk van die plek. Asook die personeel wat deur die dag oop en bloot sit en drink, dit skep 'n baie slegte indruk van die plek! Ek dink die plek het vreeslik baie potensiaal!

Jozua D - Oct 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Jozua D
With spouse/partner

Benjamin goes out of his way to accommodate his clients.

Under relatively new management - has made positive additions and improvements to make hospitality and comfort a reality. Benjamin still needs to revamp the lounge and the self catering side. However, the rooms are fabulous and reflects Benjamin's flare for creativity. We enjoyed his hearty welcome and meals.

Ane M - Oct 2015
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
2/5
Safety
4/5
Value for money
2/5
Ane M
With spouse/partner

Sleg.

Die plek is baie sleg geleë. Die stop/ry-padblokkade het gemaak dat ons 20 km verby gery het. Die eienaar kon 'n groter bord teen die pad gesit het sodat reisigers dit makliker kan sien. Die kamer was netjies toe ons daar kom. Dit was egter nooit gevee nie en die vloere is nooit gewas nie. Om alles te kroon was daar nie 'n besem of 'n mop sodat ek dit self kon doen nie. Die opwasmiddel was verdun met water. Ons moes die mikrogolfoond half van die yskas af laat staan voordat die draad by die muurprop kon bykom. Nodeloos om te sê was die plek nie een keer in die 4 dae dat ons daar was skoongemaak nie. Ons het ook nie skoon beddegoed gekry nie. Ek het ook nie my R20 kleingeld gekry nie. Ons was by 'n troue en het effens later as die voorgeskrewe tyd vertrek en die eienaar het dit skaamteloos uitgewys. Ek was nog nooit by enige blyplek dit aangesê nie. Hy het nog baie om te leer van gasvryheid.

Petrus K - Sep 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Petrus K
With spouse/partner

Hoogs aanbeveel!

Ek en my vrou het Citrusdal besoek vir 'n werksonderhoud en besluit om die omgewing bietjie te verken. Ukholo Lodge was 'n uitstekende plek om dit te doen. Hulle pryse was uitstekend in vergelyking met meeste plekke in die Wes-Kaap. Die ontbyt was ook uitstekend! 'n Paar dinge om te onthou is dat nie al die kamers yskasgeriewe het nie. Die bestuurder is besig om die kamers met al hoe meer sulke dinge uit te rus. Wat gaste wel kan verwag is 'n baie netjiese blyplek met gawe ontvangs. Die enigste nadeel van Ukholo Lodge is dat mens nogal ver kan ry indien mense anderkant Citrusdal wil stop. Om egter Clanwilliam en Citrusdal te verken, is Ukholo Lodge ideaal.

Barry L - Sep 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
1/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Barry L
With spouse/partner

Baie lekker!

Ons het 'n vriendelike ontvangs gehad en die bestuur het onmiddellik 'n besluit geneem om ons na 'n ander kamer te skuif toe ons die hoofpadgeraas uitlig. Die gehalte van die linne en handdoeke was goed, die bed gemaklik. En die kos was vyfstergehalte. Die ligging van die gastehuis is goed in die opsig dat mens in die natuur is en sommer gou die koppie agter die huis kan uitlim. Die enigste negatiewe punt is die feit dat die raserige N7 so naby is. Regtig iets om aan te beveel. Ek hoop hierdie jong man maak 'n groot sukses van sy besigheid.

Ariska V - Sep 2015
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Ariska V

Gasvryheid en rus te vinde by Ukholo Lodge.

Ek was aangenaam verras deur die gasvryheid, vriendelikheid en goeie diens wat deur Benjamin en sy personeel by Ukholo Lodge aangebied was. Die kamers is ruim en gerieflike en die ontbyt wat ingesluit is by die koste is heerlik. Ek sal dit beslis aanraai vir enige persoon wat 'n sentrale blyplek nodig het om die Weskus verder te verken.

Martie L - Jul 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Martie L
Family with teenagers

Sou graag langer as net een nag wou oorbly!

Ons is hartlik ontvang in 'n huis met uitstekende geriewe, veral vir ons serebraal gestremde kleindogter. Ons wens Benjamin Thompson net die allerbeste toe, mag die Here hom steeds seën en sy toekomsplanne suksesvol maak. Dit was 'n voorreg om by Ukholo oor te bly en met hom nader kennis te maak.

Celine B - May 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Celine B
With spouse/partner

Lovely setting, attentative and knowledgable owner, close to the Cederberg hikes ... happiness!

While the place still needs some fixing up (work in progress!), the rooms are clean, functional and tastefully decorated. We had a great time, the dinners were very good and once again good value for money. The owner was present and offered good advice on the area. We will most definitely come back ... and with friends!

Rexleigh B - May 2015
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
2/5
Location
2/5
Safety
2/5
Value for money
2/5
Rexleigh B
With spouse/partner

This accommodation and service need an urgent upgrade, then it should be fine.

Very peaceful atmosphere but too small to call "cottage", and no view - it was a long room at the back of the garage. Paint peeling off building and entrance door and no security gate. The cooking utensils were not adequate, the table cloth sticky (outside table), no dustbin, stove only supplied on request, and then the gas ran out. Microwave was faulty. Bed sloped towards the middle. No plugs for bedside lamp, no adaptor plug. After several problems the proprietor apologised for all the inconvenience and did not charge the second half of the fee. He promised to upgrade the facilities. The current photo on the website is misleading.

Alta J - Apr 2015
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
1/5
Location
1/5
Safety
1/5
Value for money
1/5
Alta J
With spouse/partner

Kamer netjies, res van huis nie goeie indruk gegee.

Ons was uiters geskok in ontvangs. Kontakpersoon wat verskaf is, was nie daar en daar was geen bewys gevind dat ons bespreek was. Waarnemende persoon was sonder belangstelling, traag en onbeholpe. Het eienaar probeer skakel maar hul het geen landlyn geriewe. Eienaar ook nie beskikbaar / het nie foon geantwoord. Die akkommodasie is ook vir "Overlanders" ingerig wat weliswaar buite kampeer. Die kamer was netjies en modern ingerig. Die res van die huis is gewone leefhuis en kombuis ingerig vir groot groepe.

Don W - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
1/5
Location
2/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Don W
With friends

Very disappointing.

The manager had no knowledge of the area - and spoke only Afrikaans. The nearest village is 20 km away. To swim in the river pools you have to walk across a highway. The pool at the lodge was green and unusable. Breakfast was served without being given any choices (how you like your eggs etc.). Car washing and vacuuming by staff outside my bedroom window on a Saturday afternoon.

From
R500
per night, for 2 ppl
From
From R500
per night, for 2 ppl
From
R500
per night, for 2 ppl
Make a Booking
  • Capacity: 19 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Arbeidsgenot Farm, N7, Citrusdal, 7430, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8f53800f10b9eae9f5cf1305cf63745d130cf2485122cd305a84550f2cadc425ebbd875973629cbebfeea58236ff2bbd9b2b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R500  per night, for 2 ppl 43 5 1 4 Arbeidsgenot Farm N7 7430 Western Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -32.427576 18.956039
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!