Rooiberg Resort
Review Summary
Christa H - Dec 2020
Overall score
Dit was die heerlikste wegbreek gewees! Soveel gerief, rus, vrede, stilte - net wat ons nodig gehad het.
Read moreDawie D - Dec 2020
Overall score
Uiters goeie diens, vriendelike personeel.
Jan P - Feb 2020
Overall score
Heerlik ontspan en die diens en kos is puik.
Charles D - Feb 2020
Overall score
Divine.
Thomas M - Jan 2020
Overall score
It was great and the quietness of the place gives one some peace of mind.
Elaine S - Aug 2019
Overall score
Wonderful experience, with friendly helpful staff.
Rooiberg Resort 's response
Thank you for the wonderful review, Elaine! We had such a blast hosting you all for our first wedding, and can't wait for many more beautiful weddings to come.
We hope to see you in Rooiberg soon again.
Theo & Jane F - Jun 2019
Overall score
Stayed over for one night as we do Chip 'n Dip at Paradise festival.
Rooiberg Resort 's response
Dankie julle. Dit was lekker om julle hier by ons te ontvang. Julle was so stokflou na die harde dag se werk, daarom die reëlings vir die broodjies in die kamer.
Hoop ons sien julle weer volgende jaar.
Thomas G - Jun 2019
Overall score
'n Heerlike snoesige bederfoasis om na terug te keer.
Rooiberg Resort 's response
Baie dankie vir die mooi woorde, Thomas. Hoop om julle sommer gou weer hier te sien.
Francois C - Apr 2019
Overall score
Uitstekend.
Rooiberg Resort 's response
Baie dankie Charmaigne dit was lekker om julle hier te he..
Johan K - Apr 2019
Overall score
Baie netjies en skoon verblyf met heelwat dinge vir kinders om te doen.
Rooiberg Resort 's response
Dankie Johan. Hoop om julle sommer gou weer te sien.
Dankie vir my mooi resensie.
Ukuthula Lodge groete
Judy en span
Willem V - Jan 2019
Overall score
Very quiet, friendly staff and clean rooms.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie rustig vriendelike personeel en skoon kamers.
Dit was 'n baie lekker paar dae, die personeel was baie vriendelik en het uit hulle pad gegaan om dit aangenaam te maak en gemaklik.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Rooiberg Resort 's response
Dankie Willem vir julle mooi revue, hoop om julle sommer gou in die toekoms by Ukuthula Lodge te sien.
Lani U - Dec 2018
Overall score
Baie aangenaam.
Rooiberg Resort 's response
Dankie Lani vir die mooi resensie. Hoop om julle sommer gou weer by ons te sien.
Izak V - Dec 2018
Overall score
Awesome mense, wonderlik, rustig. Laat voel of jy deel van hulle familie is, sal vir seker weer gaan.
Rooiberg Resort 's response
Dankie Izak, ons mis julle al klaar. Voorspoedige 2019 vir julle.
Ukuthula Lodge staff.
Chané A - Dec 2018
Overall score
Het baie meer gekry as wat ons verwag het.
Rooiberg Resort 's response
Dankie vir jou mooi woorde. Hop om julle sommer gou weer hier te sien.
Ukuthula Groete,
Judy Swanepoel
Inge V - Oct 2018
Overall score
Uitstekend!
Rooiberg Resort 's response
Dankie Inge vir die mooi review. Ons.hoop ons sien julle sommer binnekort.
Christina V - Sep 2018
Overall score
Relaxing, comfortable, friendly service.
Rooiberg Resort 's response
Dear Christina,
Thank you so much for the beautiful review. Hope to see you again soon.
Regards,
From the Ukuthula team
Marie B - Sep 2018
Overall score
A relaxing and peaceful stay.
Rooiberg Resort 's response
Baie dankie Marie. Dit was sowaar vir ons lekker om julle hier by Ukuthula Lodge te he, ons hoop ons sien julle sommer weer gou. Ukuthula Lodge span.
Riana N - Jul 2018
Overall score
Skoon, vriendelik en heerlike kos.
Rooiberg Resort 's response
Dankie Riana, dit was 'n voorreg om julle by ons te ontvang.
Michael S - Jul 2018
Overall score
Oase waar jy dit nie verwag nie.
Christa M - May 2018
Overall score
Awesome place and people.
Rooiberg Resort 's response
Dankie Christa, dit was 'n groot plesier om julle hier te hê. Kom kuier sommer gou weer.
Ukuthula personeel.
Pierre D - Feb 2018
Overall score
Excellent and friendly service and well priced.
Rooiberg Resort 's response
Dankie vir jou mooi resensie Pierre. Ek sal beslis opmaak vir die wildrit as jy weer kom.
Mooi bly
Peet D - Jan 2018
Overall score
Provided good value for money. Very well maintained and rooms are superb. Food was great.
Sanet L - Aug 2017
Overall score
Peaceful.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Rustig.
Puik kliëntediens, rustig en kalm en goeie kos.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Rooiberg Resort 's response
Dankie Sanet, was lekker om julle hier te he, al die Ukuthula Staff.
Marius D - Jun 2017
Overall score
Wonderful.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Heerlik.
Wat 'n heerlike afsaalplek ná 'n lang dag op die motorfiets. Ons is vriendelik ontvang en die inboekproses was seepglad. Kamer was verhit toe ons van koue na binne kom, wat 'n lekker belewenis was. Alles pragtig skoon en netjies. Die kroegdame was vriendelik genoeg om ons die laataand-rugby op die grootskerm in die kroeg klaar te laat kyk, al het almal reeds gaan slaap! Lekker ontbyt gekry en was weer reg vir die pad.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Rooiberg Resort 's response
Hello Marius, baie dankie vir die mooi resensie vir onse mooi Ukuthula Lodge. Dit was baie lekker om julle hier te he. Hoop om julle gou weer te sien.
Marius D - Jun 2017
Overall score
Excellent.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Puik.
Vriendelik ontvang, pragtige, netjiese kamer en puik diens van die personeel. Ek sal beslis weer kom.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Rooiberg Resort 's response
Dankie Marius, dankie vir die mooi woorde.
Rizta F - Jun 2017
Overall score
Lovely stay during Fresh Festival.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Heerlike verblyf tydens Fresh Festival.
Ons het heerlik gebly in die rondavel. Die plek was netjies en baie skoon. Plek is binne loopafstand van alles in Rooiberg. Rustige atmosfeer en smaaklike ontbyt. Lodge se swembad en kroeg ook baie gesellig.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Rooiberg Resort 's response
Baie dankie vir die mooi resensie dit was heerlik om julle te akommodeer ons hoop om julle gou weer te sien
Vriendelike Groete
Judy
Amanda C - Jun 2017
Overall score
We enjoyed our stay at Ukuthula Lodge.
Rooiberg Resort 's response
Thanks, Amanda, we loved having you there. Thanks for your support and hope to see you in the near future. Judy Swanepoel
Tshepi M - Apr 2016
Overall score
Outstanding.
Rooiberg Resort 's response
Thank you guys, we loved having you here. Hope to see you back soon!
Judy
Lizelna L - Nov 2015
Overall score
Stil, rustig en wonderlike diens van die eienaars en personeel!
Rooiberg Resort 's response
Dit was vir ons as Ukuthula Lodge net 'n voorreg om julle hier te ontvang. Jammer oor die reparasies van boonste swembad. Hoop om julle sommer gou weer hier by ons te ontvang.
Ukuthula groete,
Judy Swanepoel
- Capacity: 31 people
-
Check-in: 14:00 to 17:00
Check-out: 10:00 - Address: 42 Maroela Street, Rooiberg, 0500, Limpopo
- All ages welcome