The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Umbali Rooms | TravelGround
+11

Umbali Rooms

3 reviews
Self Catering

Review Summary

1.7 out of 5from 3 reviews for Umbali Rooms
Cleanliness
2.0/5
Service
1.3/5
Location
1.3/5
Safety
2.0/5
Value for money
1.7/5
Cecilia R - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
2/5
Location
2/5
Safety
2/5
Value for money
2/5
Cecilia R
With spouse/partner

Pragtige onpraktiese kamer!

Die plek is nie op die hoek soos die adres aandui nie maar 3 km op 'n 2spoorpaadjie diep in die bosse. Die pragtige bed het 'n ou klein plat tafeltjie as bedkassie met 'n mini bedlampie! Geen plek om hare droog te blaas, geen stoel om voor spieël te sit, geen spieël in badkamer, geen rakkie in die stort vir sjampoe ens. Die gordyn bokant die wasbak hang oor die krane en is in die pad. Net 'n kassie onder die wasbak om iets in te pak sal elke keer op knieë moet staan om iets uit te haal. Net 1 handdoek - moes vra vir nog, kussings sonder slope in die hangkas om te gebruik. Duisende miere op die vloer orals, ook lekker groot kokkerotte! Die skinkbordjie met koffiegoed is net so klein, ketel en koppies staan dit vol, geen plek om lekker koffie te maak! Dink dit was nie die geld werd wat ons per nag betaal het!

Mariska B - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
1/5
Location
1/5
Safety
2/5
Value for money
2/5
Mariska B
With friends

Word nie aanbeveel vir Innibos verblyf nie.

Kort 'n 4x4 om tot by verblyf te kom. Geen skoonmaak van asblikke in die kamers nie. Baie ver en diep in die bosse in. Sal in vervolg meer inligting van plek waardeer voor so baie geld spandeer word. Baie mooi uitsig oor Nelspruit.

Tarbie L - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
1/5
Location
1/5
Safety
2/5
Value for money
1/5
Tarbie L
With friends

Bitter swak.

Ek sal hul nie aanbeveel nie, die foto's is baie misleidend en ons stort het nie eers gewerk nie nadat ons oor dit gekla het.

From R1 300
per night (for 2 people)
From R1 300
per night (for 2 people)
From R1 300
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 13 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 44 and 45 Cromdale, Corner of Glenwood and R40, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM0ZTAzNzQ2LTgxYTctNDA4ZC05NjhkLTJjYjIxNTFkZGYxMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R1 300  per night (for 2 people) 3 5 1 2 44 and 45 Cromdale Corner of Glenwood and R40 1200 Mpumalanga 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -25.524974 30.951952
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!