Umdloti Beach Cabana
Review Summary
Michelle G - Jul 2022
Overall score
Awesome, bederf, rus vir die siel.
Janine C - Apr 2021
Overall score
Uitstekende geleë woonstel met alles wat jy nodig het.
Quintus G - Mar 2021
Overall score
Uitstekend verby
Read moreCecelia D - Jan 2021
Overall score
Heerlike kuier, so naby die see!
Read moreThaven G - Feb 2020
Overall score
Stunning views and comfortable accommodation.
Read moreUmdloti Beach Cabana 's response
It was wonderful having you Thaven and we will love to accommodate you again!
It's guest like you who makes this effort an inspiration and absolutely worth it.
Thank you!
Etienne P - Sep 2019
Overall score
Baie lekker gekuier in 'n goed toegeruste en versorgde woonstel.
Carolina L - Sep 2019
Overall score
Stunning view!
Umdloti Beach Cabana 's response
Thank you so much Carolina,
Was wonderful to have you and hope all your plans work out!
Nico M - Aug 2019
Overall score
Amazing plek om op vakansie te gaan, sal beslis weer Umdloti beach Cabana gebruik.
Read moreJacques C - Aug 2019
Overall score
Reg op die see, rustige area met pragtige uitsig.
Read moreMichelle S - Jul 2019
Overall score
Lovely stay incredible view.
Elsa V - Apr 2019
Overall score
Ongelooflik lekker gekuier!
Umdloti Beach Cabana 's response
Dierbare Elsa en Robbie,
Al kon ons nie eens ontmoet nie, voel julle soos familie! Dit was 'n voorreg om jul te kon ontvang. Was lekker om met jul te deel wat vir ons kosbaar is. Altyd welkom.
Pieter D - Feb 2019
Overall score
One of the nicest sea destinations that we've visited.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Een van die lekkerste plekkies by die see waar ons nog was.
Umdloti Cabanas no 15 was een van die lekkerste plekkies by die see waar ons nog was. Dit het 'n uitstekende uitsig en is stapafstand van alles af (strand, Spar, restaurante, ens.). Ons sal vir seker probeer om weer 'n draai daar te maak.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Johan H - Jan 2019
Overall score
Stil, uitstekende uitsig.
Alice O - Dec 2018
Overall score
Skitterende verblyf, uiters netjies en perfek geleë!
Umdloti Beach Cabana 's response
Dit was so lekker om ons woonstel met jul te kon deel. Dankie dat julle so mooi na als omgesien het en ek hoop om jul gou weer te ontvang.
Esther S - Nov 2018
Overall score
It was awesome.
Umdloti Beach Cabana 's response
Esther, thank you very much for the kind words. We are glad that you enjoyed your stay. We trust that the kids had an awesome time as well and enjoyed the flying.
Mariette
Johan V - Oct 2018
Overall score
Baie goed-toegeruste vakansiewoonstel met die see net oorkant die pad.
Nic P - Jan 2018
Overall score
Die verblyf was vir ons baie aangenaam in Umdloti Cabanas 15.
Read moreUmdloti Beach Cabana 's response
Dankie Nic, dit is so lekker om te hoor julle het dit geniet en ook lekker uitgerus. Ons hoop om julle sommer gou weer te sien. Dalk 'n vlug oorweeg as die pad te vêr klink? Julle het nou gesien hoe gerieflik naby dit aan KingShaka is.
Groete tuis en ook aan Gerhard en Emmerien.
Christo D - Jan 2018
Overall score
Pragtig, netjies en skoon.
Umdloti Beach Cabana 's response
Dankie. Ons sien uit om jul weer te ontvang, Christo.
Anneke K - Oct 2017
Overall score
By die see. Heerlik.
Zethna V - Sep 2017
Overall score
Baie lekker en skoon.
Yvette D - Sep 2017
Overall score
Umdloti Beach Cabana no 15
Umdloti Beach Cabana 's response
Yvette, it was a big pleasure to host you. We are glad that you had a great time!
Hope to see you soon again.
Umdloti Beach Cabana
Carien V - Jul 2017
Overall score
Dit was 'n awesome naweek, sal definitief weer daar gaan bly.
Etienne D - Jul 2017
Overall score
Beautiful place, wonderful view, friendliest people!
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Pragtige plek, wonderlike uitsig, vriendelikste mense!
UC15 is die pragtigste plek met alles wat jy nodig het. Gerieflike, netjiese eenheid (en kompleks) met die mooiste uitsigte na die see. Die kompleks is ideaal geleë, loopafstand vanaf alles waarheen ons wou gaan. Die eienaars was heeltyd met ons in verbinding deur ons reis en verblyf om seker te maak ons is gerieflik ingerig en veilig. Baie dankie vir AL jul omgee en moeite, en dat ons jul vakansie eenheid kon ontdek - kom definitief weer terug!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Umdloti Beach Cabana 's response
Baie dankie vir die terugvoer Etienne. Dit was vir ons baie lekker om julle te kon akkomodeer. Ons is so bly julle het dit geniet.
Sien sommer gou gou weer!
Zanet K - May 2017
Overall score
Lovely, relaxing, clean accommodation.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Heerlik, ontspanne, skoon verblyf.
Die uitsig is ongelooflik mooi en die feit dat ons oral heen kon stap na nabygeleë restaurante en winkels, was 'n groot pluspunt. Die woonstel is skoon en netjies en het alles in wat 'n mens mag benodig. Ons is selfs verwelkom met sjampanje en Mariette se deurgaanse kommunikasie met ons, was baie goed en het sy ons navrae ens dadelik hanteer. Dankie vir 'n wonderlike wegbreek na 'n plek wat ek met vrymoedigheid sal aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Johann H - May 2017
Overall score
We had a wonderful couple of days in the unit and can recommend it.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ons het 'n wonderlike paar dae gehad in die eenheid en kan dit aanbeveel.
Baie dankie aan Mariette vir die gasvryheid, ons het 'n wonderlike paar dae gehad in hulle eenheid en kan dit aanbeveel. Die eenheid het als wat mens benodig vir daai lui lekker vakansie, ruim en skoon. Die ligging is perfek as jy net wil gaan ontspan, naby die strand, winkels en restaurant. Sal definitief weer daar kom uitpsan.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Annelie D - Mar 2017
Overall score
Excellent.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Uitstekend.
Die perfekte vakansieverblyf en akkommodasie. Uitsig op see briljant! Kan nie wag om weer te gaan nie, dit is die enigste plek waar ek van nou af sal vakansie hou op Umdloti Cabanas 15.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Umdloti Beach Cabana 's response
Baie dankie, Annelie.
Dit was so lekker om julle te ontvang. Ons plekkie is in perfekte toestand gelos en julle is altyd baie welkom om terug te kom.
Mariette
Awonke M - Oct 2016
Overall score
The place was magnificent.
Umdloti Beach Cabana 's response
Hi Wendy.
We are so glad that you girls had a fun weekend! You will always be welcome to come back.
- Capacity: 5 people
-
Check-in: 15:00 to 22:00
Check-out: 10:00 - Address: 5 South Beach Road, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
- All ages welcome